Breede River Valley Accommodation at Klipspringer Berghuisie | TravelGround
+10

Klipspringer Berghuisie

10 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 10 reviews for Klipspringer Berghuisie
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Melanie M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie M
With spouse/partner

Great and quiet.

Was here for a weekend and really enjoyed it. It was quiet and the view was breathtaking. The house offers everything you need and very clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en still.

Was hier vir 'n naweek en het dit baie geniet. Dit was still en die uitsig was asemrowend. Die huis verskaf al die geriewe wat mens nodig het en baie skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipspringer Berghuisie's response

Beste Melanie,

Baie dankie vir jul terugvoer na 'n naweek by Klipspringer en ook ondersteuning by Lord's Wines. Mag die ervaring julle terugbring vir nog vele lekker kuiers. Spoedige beterskap met die voet en mag die krukke sommer gou eenkant gelos word.

Groete,
Marinda

Klipspringer Berghuisie
Jan K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
With spouse/partner

Was baie mooi en amazing uitsig.

Wat 'n great wegbreek. Vat genoeg hout saam en die 4x4 experience was ongelooflik. Dis 'n lekker ervaring gewees. Marinda was great gasvrou.

Klipspringer Berghuisie's response

Dankie vir julle terugvoer Jan. Groete tot volgende keer.

Klipspringer Berghuisie
Jacques B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques B
With spouse/partner

Heerlik ontspannend.

As jy die stad se roesemoes wil afskud of as jy net n bietjie rus vir jou siel benodig bepreek 'n naweek by Klipspringer. Pragtige natuurskoon, helder hemelruim en silwerskoon akkommodasie. Dit was vir ons heerlik om vir een naweek net geen mense te entertain nie en Marinda het uit haar pad gegaan toe ons vroeër as beplan opdaag. Terloops, glo maar die aanbeveling, jy het 'n 4x4 nodig (selfs 'n huurkar gaan nie daar uitkom nie).

Klipspringer Berghuisie's response

Dankie Jacques, vir die mooi beskrywende en positiewe terugvoer. Dankie ook vir die vriendelike gebaar om boeke te skenk. Altyd welkom!
Mooi loop, tot 'n volgende keer.
Marinda

Klipspringer Berghuisie
Heibrie W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heibrie W
With spouse/partner

Piece of heaven on earth.

The peace and quiet were very nice, piece of heaven. Thank you Marinda for your effort and the follow up. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stukkie hemel op aarde.

Die stilte en rustigheid was so lekker, stukkie hemel. Baie dankie Marinda vir julle moeite... en die opvolg. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipspringer Berghuisie's response

Dankie Heibrie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Marinda

Klipspringer Berghuisie
Laetitia V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Laetitia V
With spouse/partner

Pragtige, netjiese en skoon huisie in fantastiese natuurskoon.

Heerlike wegbreek en die 4x4-roete om daar te kom, groot pret. Wees bedag dat daar nie son of wind skuiling buite die huisie is nie, so neem jou "gazebo" saam vir windstil dae en stokperdjies/boeke om jou binnenshuis besig te hou wanneer die wind teveel raak.

Klipspringer Berghuisie's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Klipspringer Berghuisie
Elzette H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette H
With spouse/partner

Breathtaking.

This is definitely a place to visit. A weekend might be too short. You will not be disappointed. Take enough wood with you! Thank you Marinda that we could share in your awesome place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend!

Hierdie is beslis 'n plekkie om te besoek. 'n Naweek is dalk te kort. Jy sal nie teleurgesteld wees nie. Vat genoeg hout saam! Baie dankie Marinda dat ons kon deel in jul awesome plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipspringer Berghuisie's response

Dankie Elzette en nogmaals baie geluk met die groot stap. Amper genoeg gesneeu.

Klipspringer Berghuisie
Melt V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melt V
With spouse/partner

Doodstil met asemrowende uitsig.

Baie netjiese, mooi gerieflike huisie met natuurskoon en stilte.

Klipspringer Berghuisie's response

Dankie Melt.

Bly julle het die wegbreek geniet.
Tot volgende keer.

Klipspringer Berghuisie
Clayton V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clayton V
With spouse/partner

Heavenly experience!

We had such a great time! The absolute quiet and breathtaking nature. Klipspringer is the perfect getaway from all that's mad. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemelse ervaring!

Ons het so lekker gekuier! Die absolute stilte en die natuurskoon was asemrowend. Klipspringer is die perfekte wegbreek van alles wat mal is. Hoogs aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipspringer Berghuisie's response

Baie dankie vir die terugvoer Clayton en Aldorene!

Dit was aangenaam om julle te ontmoet. En net die mooiste wense vir die volgende 20 jaar verbintenis.

Marinda

Klipspringer Berghuisie
Tobie L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobie L
With spouse/partner

Exceptional.

It was an exceptional experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitsonderlik.

Dit was 'n uitsonderlike ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipspringer Berghuisie's response

Dankie julle, ek is bly as julle die tydjie geniet het!

Klipspringer Berghuisie
Elsa G - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa G
With spouse/partner

Breathtaking!

To become one with your soul and your partner, this is definitely the best place. The fact that there was no electricity forces you to become part of nature and to share it with your partner. My husband and I went home with a new lust for life.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend!

Om weer een te word met jou siel en jou maat is dit beslis die plekkie om te kies. Die feit dat daar nie elektrisiteit is nie dwing jou om deel van die natuur te word en dit met jou maat te deel. Ek en my man het lewensryker huis toe gegaan na ons naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klipspringer Berghuisie's response

Elsa, baie dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons lekker om te hoor dat Klipspringer vir julle net so spesiaal is. Juis daarom deel ons dit graag met ander. Mooi loop tot 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Marinda

Klipspringer Berghuisie
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Groot Toren 4x4, Olifantsdoorn, McGregor, 6708, Western Cape
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHBnRNC9NuWXTgeGOxI6zQVgvbM8fDGfbRJziwH8GuLOfnVE4jt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 2 people) 10 5 1 5 Groot Toren 4x4 Olifantsdoorn 6708 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.018155180462 19.90955042576
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com