Review Summary
Rika L - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gekamp.
Dawie D - Jan 2020
Overall score
Dit was heerlik en is goed en vriendelik behandel.
Charmaine M - Dec 2019
Overall score
Naby water. Awesome rus.
Heidi F - Dec 2019
Overall score
Nie my tipe vakansie bestemming nie.
Read moreRiana P - May 2019
Overall score
Friendliness, clean and easy to get there.
Lisa D - Jan 2019
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Die eienaars en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Cabin was skoon met aankoms. Die baie reën was minder aangenaam en maak die grondpad moeilik om te ry met 'n lae voertuig. Het lekker gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jackie V - May 2018
Overall score
Ongelooflike uitsig op Vaalrivier.
Jacqueline V - May 2018
Overall score
Baie lekker kampplek.
Jannie V - May 2018
Overall score
Lekker oord.
Tasj V - May 2018
Overall score
Vriendelike, rustige oord.
Read moreJohn B - Apr 2018
Overall score
Veilige kampterrein. Vriendelike personeel. Puik diens.
Elrina N - Apr 2018
Overall score
Dit was 'n rustige omgewing.
Klipspruit River Resort's response
Die Klipspruit span was nie bewus van die klagtes nie en daarom is dit moeilik om werk te maak daarvan. Die oord was vol bespreek en daar was geen klagtes oor warm water probleme of gaste wat nie kon stort of bad nie. Sou ons bewus wees van enige so iets kon ons dadelik daaraan aandag gee. Onthou ons span is daar om jou tyd hier so gemaklik as moontlik te maak.
Frans K - Apr 2018
Overall score
Oraait.
Read moreCorne B - Apr 2018
Overall score
Nie goed nie.
Klipspruit River Resort's response
Goeie dag,
Die werf waar bouwerk tans plaasvind is op ons privaat eiendom en duidelik gemerk met "Geen Toegang" bordjies. Ons hoop om hierdie so gou moontlik af te handel sodat dit uit die oog is vir gaste wat daar verby loop, alhoewel dit nie deel van die oord is nie.
Nadat ons span verder navraag gedoen het was die kliënt se kommentaar oor die eenheid slegs van toepassing dat daar nie ingeboude kaste in die eenheid is nie. Ons span werk baie hard om seker te maak gaste se verblyf is aangenaam en gerieflik, en is altyd oop vir voorstelle om te verbeter. Die eienaar het die kliënt geskakel en dit blyk dat hulle andersins tevrede was. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Charles T - Feb 2018
Overall score
Baie netjiese wooneenheid.
Dediree H - Jan 2018
Overall score
Awesome.
Maryke D - Jan 2018
Overall score
Kinders het dit baie geniet!
Riaan M - Oct 2017
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Lekker gesonde lewensmanier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petrus M - May 2017
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde.
Ek en vriende het daar oorgebly vir Nampo besoek so die omgewing en fasiliteite by die oord kan ek nie oor 'n regverdige mening gee nie. Die huisvesting is baie basies maar skoon en goed toegerus. Die bestuur en personeel was ontsettend hulpvaardig en vriendelik. Dit staan uit bo alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan J - Feb 2017
Overall score
Best hospitality ever.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Beste gasvryheid ooit.
Kan nog aandag gee aan die volgende: merk staanplekke, krane wat werk, insek-afweerders in die aand, plaaslike kliënte wat gebruik maak van die winkel en dan deur die kamp en swemarea loop, waar sit jy die opwasplek se ligte aan? Pad in die oord: as dit reën bly weg! Rigtingaanwysigings na oord was groot ompad, het 'n baie korter pad gekry en ook grondpad soos aanwysigings. Winkel en "take-aways" moet geadverteer word op website! Bestes: winkel en bar word oopgemaak "on request" wanneer jy ook al wil! Werksmense baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize V - Feb 2017
Overall score
Safe, hospitable people and nice and relaxing.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, gasvrye mense en lekker ontspannend.
Beslis aan te beveel. Baie veilig, baie plek vir 'n lewendige 3-jarige om rond te hardloop. Eenheid was silwerskoon, als wat jy nodig het. Winkeltjie op die perseel is baie gemaklik en die feit dat daar gedurig verbeteringe gedoen word (selfs in die reën) was indrukwekkend. Sal beslis weer soontoe gaan! Ons was bietjie geïrriteerd nadat ons die mislike pad tussen Parys en Bothaville moes ry, maar 5 minute by Klipspruit en almal het weer ontspan. Die mans het die visvang baie geniet en die kinders die swembaddens en glyplanke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jarina S - Sep 2016
Overall score
Peaceful atmosphere and stunning nature.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer en mooi natuurskoon.
Ons het heerlik in die chalet gebly. Die gas-geyser help dat daar vir almal lekker warm water is en ek was verbaas oor die mooi geriewe en plekkie. Die chalet was skoon en netjies en het 'n pragtige uitsig oor die rivier. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek hou baie daarvan dat daar meer as een swembad is en die speelparkie vir die kinders was ook lekker. Dit is ook baie gerieflik vir visvang, want die afstand van die chalet na die viswaters is lekker naby. Dankie vir 'n LekkeSlaap-wegbreeknaweek. Ek sou dit aanbeveel vir vriende of 'n gesin wat bietjie wil wegkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 460 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Portion 25, Leeudoringstad, 2640, North West
- All ages welcome