The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Klondike Guest Lodge | TravelGround
+44

Klondike Guest Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 18 reviews for Klondike Guest Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Ipelegeng D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ipelegeng D
With spouse/partner

Excellent.

Every time I pass the venue, l wish to sleep there. So this weekend I did exactly that. Thank you.

Lukas G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas G
With friends

Beste vir oornag.

Ruim, stil, veilig en baie skoon kamers. Badkamer netjies en ruim. Kombuisie deel als wat nodig het met ontbyt reeds beskikbaar in kamer. Sal weer hier oornag.

Wida D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wida D
With spouse/partner

Uitstekende en gehalte-akkommodasie.

Die akkommodasie is ruim, baie skoon en gerieflik. Die bed en linne van goeie gehalte en die toerusting en voorrade voorsien in die kamer, getuig van bedagsame gashere wat hul gaste se beste belang op die hart het. Ons het die braaipak-opsie geneem wat 'n goeie besluit was, want hulle het vir ons hout, 'n tafeldoek en eetgerei voorsien (laasgenoemde netjies in 'n mandjie gepak) - ons moes net ons eie vleis, slaai en drinkgoed voorsien. Die springbokke wat voor die chalets wei, was vir ons ook spesiaal om te beleef.

Elize F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize F
With spouse/partner

Heerlike oorslaap

Perfekte oorslaapplekkie op pad Richtersveld toe. Welkome ontvangs. Mooi, netjiese kamers.

Zanne-marie H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zanne-marie H
With spouse/partner

Gerieflike oornagplek.

Gerieflike oornagplek met vriendelike diens. Skoon en netjies. Dankie!

Tania B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania B
With spouse/partner

Ons het Klondike gebruik vir 'n oornag stop.

Dit was 'n plesier en sal hulle beslis weer gebruik. Die klientediens wat ons ontvang het was vriendelik en baie behulpsaam. Die chalets was pragtig skoon en goed toegerus. Daar was genoeg parkeerplek, veral met ons karavane. Ek kan Klondike beslis aanbeveel.

Klondike Guest Lodge's response

Dankie vir die kommentaar. Dit was aangenaam om u hier te huisves.

Klondike Guest Lodge
Herman A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Herman A

Adequate

Very nice place in general but needs attention to quality maintenance. Air-condition filters where so blocked they served no purpose. Bathrooms need deep cleaning. Other than that it was fine but could be great.

Raymond L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond L
With spouse/partner

Geen beter plek oppad na die Kgalagadi.

Plek is skoon, beddens, linne, en alles werk, aangenaam verras.

Marike V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike V
With spouse/partner

Baie netjies en lekker gebly.

Alles was skoon en netjies, daar was lekker muesli ens. vir ontbyt. Ons sal definitief weer daar bly.

Hilde N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hilde N
With spouse/partner

Oase.

'n Welkome oase vir 'n ruskans op die pad, netjies en gerieflik.

Magadi S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magadi S
Family with young children

The receptionist was very nice and the service was outstanding.

The rooms were beautiful.

Francois D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Puik oornagverblyf langs die N14.

Alles was op standaard en ons het heerlik gebly. Die braairooster en eetgerei was op versoek beskikbaar en baie welkom. Puik diens!

Klondike Guest Lodge's response

Baie dankie.

Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete
Klondike Guest Lodge

Klondike Guest Lodge
Marina T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina T
With spouse/partner

Gerieflike oornag akkomodasie!

Baie netjies en skoon met vriendelike ontvangs! Ideaal vir oornag! Ons het dit geniet!

Klondike Guest Lodge's response

Baie dankie ons waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Nadine

Klondike Guest Lodge
Johan G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Baie skoon en vriendelik.

Klondike is goed geleë, vriendelike diens en baie netjies en skoon.

Tom C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tom C
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Beveel Klondike met vrymoedigheid aan. 'n Restaurant op die perseel sal baie waarde toevoeg.

Jacques N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques N
With friends

Very friendly service and neat accommodation.

Will recommend to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens en netjiese verblyf.

Sal dit beslis voorstel vir almal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klondike Guest Lodge's response

Baie dankie.

Hoop om julle weer te sien.


Vriendelike groete
Nadine

Klondike Guest Lodge
Yolandi P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Yolandi P
With spouse/partner

Nice for a quick overnight stay.

Nice place for an overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker vir 'n vinnige oorslaap.

Lekker plek om oor te slaap vir een aand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klondike Guest Lodge's response

Good day,

Thank you.


We hope to see you again.


Kind regards,
Klondike Lodge

Klondike Guest Lodge
Rudi L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi L
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie gerieflike plek. Baie lekker gebly. Heerlik!

Klondike Guest Lodge's response

Baie baie dankie.
Hoop ons sien oom en tannie gou weer.
Lekker daggie
Nadine :-)

Klondike Guest Lodge
From
R895
per night, for 2 ppl
From
From R895
per night, for 2 ppl
From
R895
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 40 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot Klondike 670, Kuruman Road/N14, Vryburg, 8600, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjY2VlZWEwLTc3YWEtNGYwZC1iMzZiLTJhOWEyNDE2OWYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R895  per night, for 2 ppl 18 5 1 5 Plot Klondike 670 Kuruman Road/N14 8600 North West 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -26.980020675283 24.688191711903
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!