Klyne Jiweel Guesthouse
Review Summary
Gaylyn M - May 2022
Overall score
Lovely surprise.
Karien D - Apr 2022
Overall score
Uitstekende diens en mense.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Hi Karien
Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer en ons waardeer gaste soos julle.
Vriendelike Groete.
Wessie&Nick
Riekert V - Dec 2021
Overall score
Puik gastehuis en baie gasvrye eienaars.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Hi Riekert,
Baie dankie vir jou resensie. Julle was van ons eerste gaste en lyk my dit gaan 'n jaarlikse instelling word. Ons is bly dat julle lekker hier gebly het en kom ons sien watter verassing het ons volgende Desember vir julle!
Vriendelike groete,
Wessie en Nick.
Rida H - Dec 2021
Overall score
Bo verwagting.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Baie dankie vir jou resensie - dit word hoogs waardeer en ons hoop om julle weer te sien.
Zach O - Dec 2021
Overall score
Skoon en netjies
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Dankie vir die resensie - ons het intussen nog 'n opgradering gedoen. Ons hekke en interkom is nou op standaard en ons het ook CCTV kameras wat die hele area en straataansig dek.
Hoop ons sien julle weer.
Luwada I - Oct 2021
Overall score
Wonderful overnight stay.
Anneli B - Oct 2021
Overall score
Lovely stay.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Thanks for the review Anneli - much appreciated.
Hope to see you again.
Lovet R - Oct 2021
Overall score
Comfortable and relaxing.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Thanks for the lovely review. We have upgraded the intercom, gates and cameras (CCTV all around), so security is now even better. Be sure the Koeksisters is waiting for you!
Marcile D - Aug 2021
Overall score
Baie goeie waarde vir jou geld, en stunning plek.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Hi Marcile,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly dat ons aan julle behoeftes voldoen het en hoop dat julle nou al lekker bly in julle nuwe huis.
Vriendelike groete.
Wessie en Nick.
Karen J - Jun 2021
Overall score
Netjies, skoon en vriendelike mense!
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Dankie Karen,
Ons waardeer die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en kom gerus weer as julle in die area moet oorslaap.
Groete.
Wessie en Nick.
Elsie S - Jun 2021
Overall score
Awesome Place!
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Hi Elsie,
It was good to host you here and a pleasure to have you here. Thank you for the positive review, much appreciated.
Kind regards,
Wessie en Nick.
Marie-lee D - Apr 2021
Overall score
Aangenaam.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Hi Marie-Lee,
Baie dankie vir julle terugvoer.
Was goed om julle te ontmoet en hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Wessie en Nick.
Karla F - Jan 2021
Overall score
Heerlik, vars en skoon. Stil en rustig.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Hi Karla,
Dit was lekker om julle te ontmoet en vir die lekker gesels. Sien julle graag weer as julle weer Pretoria toe kom.
Vriendelike groete,
Wessie en Nick.
Emmanuel K - Dec 2020
Overall score
Marvelous.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Thank you, Emmanual.
It was a pleasure to host you here at Klyne Jiweel. We appreciate your feedback and hope to see you again.
Kind regards,
Wessie and Nick.
Jc V - Nov 2020
Overall score
Netjies en skoon!
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Hi JC
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Hoop ons sien julle weer!
Vriendelike groete
Wessie&Nick
Daan S - Sep 2020
Overall score
Perfekte oornag.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Daan & Karin
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat julle julle verblyf goed ervaar het en ons julle tuis kon laat voel. Dit was ook vir ons 'n plesier om sulke vriendelike gaste hier by Klyne Jiweel te kon verwelkom. Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.
Groete
Wessie & Nick
Henco K - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelik, behulpsaam en besonderse kliëntediens, ek gaan beslis weer hier oorbly.
Klyne Jiweel Guesthouse 's response
Baie dankie Henco Kruger en soos jy alreeds gesien het die 2 kere wat jy alreeds hier was, ons is besig met verbeterings, so elke keer as jy hier kom, wag die volgende verassing.
Ons sien daarna uit om jou weer te huisves en te deel in die opwinding van jou nuwe CD wat eersdaags die lig gaan sien.
Groete.
Wessie en Nick
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- All ages welcome