The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Knysna Houseboats | TravelGround
+46

Knysna Houseboats

27 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 27 reviews for Knysna Houseboats
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Este D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Este D
With spouse/partner

Unieke ervaring.

Baie goeie ervaring gewees en sal dit beslis aanbeveel. Dit moet op almal se emmerskoplysie wees! Yolanda en Andre het ons goed ontvang en het ons inklok so maklik as moontlik gemaak. Andre was altyd beskikbaar vir enige navrae wat ons gehad het.

Knysna Houseboats's response

Goeie Middag Este. Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit was vir ons lekker om julle by ons te kon he. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Knysna Houseboats span

Knysna Houseboats
Shawn N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn N
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring!

Baie professionele diens, en werklik 'n ervaring om te onthou! Selfs al het jy nog nooit 'n boot bestuur nie, leer hulle jou alles wat jy nodig het om te weet in 'n uur en dan is jy reg om te gaan!

Knysna Houseboats's response

Goeie Middag Shawn,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly dat julle die ervaring geniet het. Ons hoop julle volgende kuier by ons is om die draai. Groete, Knysna Houseboats Span

Knysna Houseboats
Warwick M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warwick M
With spouse/partner

Was baie lekker. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Boot was baie skoon en netjies. Goeie plek om weg te breek van die stad se gedruis

Knysna Houseboats's response

Goeie Middag Warwick,

Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Grote,
Knysna Houseboats Span

Knysna Houseboats
Ciska T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ciska T
Family with young children

Great day on the water!

Had a great day on the water with perfect weather and great views.

Knysna Houseboats's response

Dear Ciska,
Thank you very much for your review!
We hope and trust that we will see you soon again for a longer stay on our lovely lagoon.
Take care, keep well and stay safe.
Knysna Houseboats Team

Knysna Houseboats
Lindi D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lindi D
With spouse/partner

Fantasiese ondervinding.

Dit was nou regtig lekker, ons het dit verskriklik geniet, die rustigheid en beeldskone natuur gee mens rus vir jou siel. Die boot is baie goed uitgerus met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik geslaap, regtig baie lekker gekuier. Ek sal dit beslis aanbeveel en beslis weer doen in die toekoms.

Knysna Houseboats's response

Hi Lindi, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Hoop ons kan julle gou weer by ons he! Vriendelike groete, Knysna Houseboats Span.

Knysna Houseboats
Amelia K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amelia K
With spouse/partner

Exceptional.

Induction was valuable and of high quality. There's a lot of focus on safety and exceptional client service. Had a lovely few days. Our vehicle with some of our belongings was safe. There's always help if needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitsonderlik.

Induksie was waardevol en van hoë gehalte. Daar is hoë fokus op veiligheid en uitsonderlike kliëntediens. Heerlike paar dae beleef. Ons voertuig met van ons besittings was veilig. Daar is altyd hulp byderhand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine V
With spouse/partner

Al ons verwagtings is oortref!

Volledig toegeruste boot en so netjies. Ons het warm en gemaklik geslaap. Die diens was uitstekend.

Inge M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Inge M
Family with teenagers

Baie rustig met die beste uitsig.

Steven en die ander personeel by Knysna Houseboats gaan uit hul pad uit on die vakansie so gerieflik as moontlik te maak. Wat ‘n voorreg om op die meer tyd te spandeer en die son te sien ondergaan en opkom oor die meer.

Werner K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner K
Family with teenagers

Ongelooflik, beste diens ooit.

Duur, maar as dit op jou "bucket list" is just do it. Elke sent werd. Jy moet die oesters doen en 'n vis probeer vang. Gee vir kinders maar see siekpilletjies net vir miskien. Wind kan nogal golwe maak maar ek het baie veilig gevoel in die houseboat. Die kantoor hou jou op hoogte van weerpatrone.

Dion S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dion S
With spouse/partner

Very good experience.

Was great, especially if you want to treat your family to a breakaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en 'n goeie ondervinding,

Dis baie lekker, veral as jy jou gesin wil bederf met 'n wegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin F
With spouse/partner

Besonder lekker en iets anders.

Ons het baie lekker gekuier en rondgery op die meer. Ook die slaap en eet op die huisboot was regtig lekker en iets heel anders as die gewone vakansie. Mens moet maar net bietjie meer versigtig wees as met gewone vakansie. Ons sal beslis weer so iets wil doen.

Verdun M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verdun M
Family with young children

Uitstekende diens. Sal dit beslis weer doen.

Baie goed. Hulle bereidwilligheid om te help en seker te maak jy geniet. Ligging is excellent en lekker ontspan.

Leon R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leon R
With spouse/partner

Lekker maar duur.

Hoewel dit 'n baie unieke ervaring is en ek dit sal aanbeveel, kan mens dalk twee keer dink oor die koste.

Elisabet G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elisabet G
With spouse/partner

Dit was amazing.

Ons het 'n aand gebly en dit was die moeite werd.

Rob W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rob W

Somewhat cramped for 4 adults.

We enjoyed the experience, but will not make use of accommodation like this again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bietjie beknop vir 4 volwassenes.

Ons het die ondervining geniet, maar sal nie weer gebruik maak van so iets nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adél S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adél S
With spouse/partner

Dit was onbeskryflik lekker en alles was skoon en het al die geriewe wat jy nodig het - doen dit volgende jaar weer.

Ons het geen klagtes nie - dis net die badkamer wat baie klein is. Behalwe vir dit het ons dit baie geniet en alles is so perfek ingerig.

John G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John G
With spouse/partner

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Dit was ons 4de kuier op Knysna Houseboats - ongelooflike ervaring.

Suretha P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suretha P
Family with young children

What an experience.

Very nice and good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Belewenis.

Baie lekker en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herman L
With spouse/partner

It was a very special and unique experience and can highly recommend it.

We had a very special time on our house boat and luckily the weather played along. It was my first time as a skipper, luckily it was a quiet lagoon. The experience was fantastic and dinner on the boat's deck under the stars were amazing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n baie spesiale unieke ervaring, en ek kan dit baie sterk aanbeveel.

Ons het 'n baie spesiale tyd gehad op ons huisboot, en gelukkig het die weer ook lekker saamgespeel. Dit was my eerste keer wat ek 'n skipper was, gelukkig op 'n baie rustige lagoon. Die ervaring was fantasties, en aandete op die boot se dek onder die sterre was onverbeterlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan R - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan R
With spouse/partner

Remarkable experience.

Absolutely fantastic experience. Will recommend to any couple. If you need to see if your partner is compatible, then this is a brilliant test. Weather was a bit rough, so team work was required. Thank you to all that made our experience memorable. It was awesome!

Rika M - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika M
With spouse/partner

It was soul food and a wonderful adventure.

Was the best part of our holiday and everything you need to recharge your batteries is provided. Quiet, amazing nature, fresh air and a lovely experience to hear the soothing sound of the ocean before falling asleep. Very hospitable, friendly and helpful staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was sielskos en 'n wonderlike avontuur.

Was die beste deel van ons vakansie en bied jou alles aan wat jy nodig het om jou batterye te laai. Stilte, asemrowende natuurskoon, vars lug en die heerlike ondervinding om met die see se geluid in die agtergrond wat jou heerlik aan die slaap sus. Personeel uiters gasvry, vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Iwan B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Iwan B
With friends

Luuks en absoluut asemrowend.

Die beste diens ooit. Baie dankie aan die personeel van Knysna Houseboats.

Knysna Houseboats's response

Thank you very much for your review.
We hope to see you again soon.
Warm regards,
Knysna Houseboats

Knysna Houseboats
Cornia S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cornia S
With spouse/partner

Highlight of honeymoon!

Any fisherman's dream holiday. Hire a kajak and make bait from your own houseboat! The boat is very well-equipped with everything you need for comfortable accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hoogtepunt van wittebrood!

Dit is enige hengelaar se droom vakansie. Huur 'n kajak om saam te ry en gaan maak aas vanaf jou eie houseboat! Die boot is baie goed ingerig en alles wat jy nodig het om die verblyf gerieflik te maak is aan boord. Ons sal dit beslis weer doen!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ig F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ig F
With spouse/partner

Wonderful experience.

Wonderful experience. Will definitely be back. Shower and toilet is a new experience - not good. But shower facilities in the harbour was nice. Understand there is limited space for 5 star bathroom on a boat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring.

Wonderlike ervaring. Sal dit beslis weer doen. Stort en toilet is ook 'n ander ervaring, ongelukkig nie goed nie. Maar die stortgeriewe in die hawe maak op daarvoor. Begrip dat daar nie spasie is vir 5-ster-badkamers op die boot nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corne D
Family with teenagers

Fantasties ontspannend.

Net die ding as jy wil gaan ontspan met jou gesin, of wegbreek vir romantiese paar dae. Die personeel is fantasties en niks is ooit te moeilik om te reël nie. Maak seker jy huur 'n kajak ook by, want die meer verleen hom vir ure se genot op die water. Maak net seker jy koop jou kruideniersware voor jy op die boot klim, want daar is nie 'n winkel binne stapafstand nie. Ek kan hierdie definitief aanbeveel.

Alanda N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alanda N
With spouse/partner

Fantasties. Sal weer en weer gaan. Skoon met die mooiste uitsigte. Die beste ervaring ooit.

Dit was die beste deel van ons vakansie. Die boot is perfek vir 'n paartjie. Alles was skoon gerieflik met asemrowende uitsigte. Christo en Melissa was albei wonderlik met hulle diens. Niks beter as die Knysna huisboot vir 'n paar dae nie. Ons was mal daaroor.

Maritsa P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritsa P
Family with young children

Wonderlike avontuur!

Dit is beslis die moeite werd.

From R1 997
per night (for 2 people)
From R1 997
per night (for 2 people)
From R1 997
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 09:00
  • Address: WHE+ Restaurant, Long Street, Thesen Island, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYjg0NGYyLTczZjctNDczYi05Y2M2LTc2ZjQ5YzY4MmM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 997  per night (for 2 people) 27 5 1 5 WHE+ Restaurant Long Street, Thesen Island 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-16:00 09:00 -34.048954811999 23.048814833164
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!