Review Summary
Hein S - Nov 2020
Overall score
Baie rustig en vriendelike diens.
Derick M - Nov 2020
Overall score
Pragtige kamer in 'n mooi tuin, rustige omgewing. Gasvrou baie aangenaam.
Koru Guest House's response
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons sal jou graag weer terug wil ontvang.
Jan G - Sep 2020
Overall score
Lovely guest house
Elaine E - Mar 2020
Overall score
Absoluut fantasties. Baie veilig.
Koru Guest House's response
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was geen probleem om julle laat te ontvang nie. Ons sien uit om julle weer te sien.
Jan V - Mar 2020
Overall score
Ons was doodmoeg en dit was 'n lafenis om ontvang te word deur 'n vriendelike gasvrou en flink gehelp te word na ons baie gerieflike kamer. Ons het verfris opgestaan die volgende oggend. Ons sal Koru beslis aanbeveel.
Lorna B - Mar 2020
Overall score
Was acceptable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was aanvaarbaar.
Was baie teleurgesteld dat die badkamer nie en suite is nie. Baie trappe en gade is sieklik. Nie behoorlike parkeerplek vir al die voertuie nie. Bed baie klein.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koru Guest House's response
Goeie dag,
Ek is baie jammer dat julle so dit ervaar het, as julle wou opgradeer na die en-suite badkamer kamer met die Koning grote bed, kon ons dit met liefde vir julle gedoen het. Ongelukkig het julle die "Queen size" kamer bespreek met sy eie badkamer maar nie en-suite nie. Die bed is 'n Koningin grote bed ekstra lengte, soos die kamer adverteer. Ons sal julle graag terug wil verwelkom in die suite kamers.
Vriendelike groete,
Petro
Niel D - Sep 2019
Overall score
Absolutely fantastic!
Koru Guest House's response
Thank you for the compliment. It was lovely to have you here.
Kind regards
Janri M - Aug 2019
Overall score
Wonderful. A relaxed atmosphere. Luxurious and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik. 'n Ontspanne atmosfeer. Luuks en gemaklik.
Puik gastehuis, modern, werklik veilig. Sal weer by hulle bly. Petro is baie vriendelik en help graag as daar iets is wat jy benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rozanne B - Aug 2019
Overall score
Luuks, modern, skoon, gemaklik en rustig.
Christo V - Jun 2019
Overall score
Very peaceful and nice, will go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en lekker, sal vir seker weer daar 'n draai maak.
Baie mooi en skoon plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vicky V - May 2019
Overall score
Fantasies en gasvry.
Rattan J - Mar 2019
Overall score
Super friendly service by the owner.
Koru Guest House's response
Thank you it was a pleasure to have you at our guesthouse. Hope you are safely back at home.
Regards,
Petro
Susan L - Nov 2018
Overall score
Ongelooflike waarde vir geld en pragtige ligging.
Koru Guest House's response
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike groete
Ruben M - Nov 2018
Overall score
Quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Goeie diens, rustige atmosfeer, Gasvry en professioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koru Guest House's response
Baie dankie, waardeer julle terugvoer baie.
Elmarie E - Nov 2018
Overall score
Lovely. Friendly people. Thank you Petro and team.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik. Vriendelike mense. Dankie Petro en span.
Die kamer was pragtig. Die mense was baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrik V - Nov 2018
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Netjiese, skoon en veilige gastehuis. Kan aanbeveel. Vir die prys is dit baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes & Patricia G - Oct 2018
Overall score
Baie luuks en gemaklik.
Piet K - Oct 2018
Overall score
Petro was baie vriendelik en het ons goed ontvang. Baie netjiese gastehuis en veilig.
Jacob Johannes V - Aug 2018
Overall score
Pragtig en veilig!
Koru Guest House's response
Baie dankie, ek waardeer julle terugvoering. Hoop ek sien julle wees.
Cindy P - Aug 2018
Overall score
Very neat and modern.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en modern.
Beveel graag aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christelle S - Aug 2018
Overall score
Netjies, modern en baie smaakvol.
Gerda C - Aug 2018
Overall score
Beautiful rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi kamers.
Die gastehuis is in 'n veiligheidskompleks, baie goeie ligging en vreeslik netjies en mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koru Guest House's response
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.
Groete, Petro.
Gustav N - Jul 2018
Overall score
Superb in all respects - highly recommendable.
Koru Guest House's response
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Elizma S - Jul 2018
Overall score
Friendly, helpful hostess.
Adri S - Apr 2018
Overall score
Skitterend.
Suretha C - Mar 2018
Overall score
Ontvang meer as wat prys werd is.
Chantal V - Mar 2018
Overall score
Vriendelike diens, gemaklik, baie netjies en skoon.
Pierre V - Feb 2018
Overall score
Baie lekker.
Wimpie J - Feb 2018
Overall score
Very nice, pleasant stay.
Deon B - Jan 2018
Overall score
Ruim, waarde vir geld, netjies en sal beslis aanbeveel!
Denise W - Jan 2018
Overall score
My hele familie het onmiddellik tuis, gemaklik en veilig gevoel.
Malan V - Dec 2017
Overall score
Uitstekende waarde vir geld en diens!
Read moreFranzette S - Dec 2017
Overall score
Baie aangenaam en gemaklik gebly.
Christine C - Dec 2017
Overall score
Exceptionally beautiful guesthouse. Really appreciate the beautiful artwork.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Besonderse mooi gastehuis. Groot waardering vir die pragtige kunswerke.
Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid wat ek in my kort verblyf ervaar het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Douw S - Dec 2017
Overall score
Georganiseerd, skoon en netjies.
Philip B - Nov 2017
Overall score
Dit het gevoel soos my huis in die ooste van Pretoria!
Marnitz C - Nov 2017
Overall score
Dit was verskriklik lekker!
Surina S - Nov 2017
Overall score
Waarde vir geld.
Louis B - Nov 2017
Overall score
Perfek geleë en geprys!
Merlin M - Nov 2017
Overall score
It was unbelievable, you get much more than just value of your money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflik, kry baie meer as waarde vir geld.
Die kamer was baie netjies, die diens was uitstekend. Daar was ekstra moeite gedoen sonder aanvraag. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zenobia C - Nov 2017
Overall score
Was baie tevrede met als, het baie lekker gekuier daar en tannie Petro is dierbaar.
Deon K - Nov 2017
Overall score
Rustig.
Joh G - Nov 2017
Overall score
Pragtige bome vol voëllewe, smaakvolle dekor en vriendelike ontvangs.
Franz M - Oct 2017
Overall score
Fantasties.
Nico F - Oct 2017
Overall score
Luuks, veilig, netjies, billik.
Simone S - Oct 2017
Overall score
Fantastic, very quiet and can't even believe we were in the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties gewees, baie rustig en kan nie dink dat ons in die stad was nie.
Ons het so lekker gebly by Koru Gastehuis. Petro is pragtig en baie vriendelik. Ons sal beslis weer die gastehuis besoek, selfs 'n naweek weg saam met die kinders soontoe reël.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annike K - Oct 2017
Overall score
Lovely.
Fernando J - Oct 2017
Overall score
Idyllic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Idillies.
Ons verblyf by Koru Huis was meer as aangenaam, die ligging, privaatheid, geriewe en gasvrou Petro het verseker dat dit 'n naweek was om te onthou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Margaretha M - Oct 2017
Overall score
Uitnemende verblyf!
Read moreJan V - Oct 2017
Overall score
Sal dit sterk aanbeveel.
Sharon R - Oct 2017
Overall score
Beautiful view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtigste uitsig!
Asemrowende uitsig. Skoon, netjies, gerieflik. Kan dit aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Grizelda C - Oct 2017
Overall score
Bekostigbaar en baie netjies.
Vanessa G - Oct 2017
Overall score
Pragtige en veilige gastehuis met ongelooflike gasvryheid.
Meisie B - Oct 2017
Overall score
Baie lekker en rustig.
Read moreMichael B - Sep 2017
Overall score
Absoluut fantasties.
Loraine O - Sep 2017
Overall score
Vriendelike en skoon geriewe.
Ampie P - Sep 2017
Overall score
Baie skoon, netjies en veilig.
Maroelien V - Sep 2017
Overall score
Absolutely fantastic!
Jean V - Sep 2017
Overall score
Fantasties.
Nonkosi M - Sep 2017
Overall score
Petro, the owner, has a beautiful and welcoming spirit.
Christel B - Aug 2017
Overall score
Central, beautiful, clean home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Sentrale, pragtige, skoon huis weg van die huis af.
Ek en my ouers het aanvanklik hier kom slaap vir een aand om naby Wilgers Hospitaal te kan wees. Ons het ons verblyf aangepas om vir nog 'n week hier te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tokkie K - Aug 2017
Overall score
Baie lekker.
Silke S - Aug 2017
Overall score
Lovely setting, beautiful room.
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 17 Touleier Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- All ages welcome