Kranskloof Country Lodge
Review Summary
Pieter T - Jan 2021
Overall score
Rustig op die plaas met lekker fasiliteite.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie en baie welkom, kom weer.
Sanet M - Dec 2020
Overall score
Pragtige omgewing en baie netjies.
Ray E - Dec 2020
Overall score
Awesome lodge that offers tranquility and great location to explore Oudtshoorn and surrounds. Warm hospitality from the owner.
Louis P - Dec 2020
Overall score
Heerlik gekuier - jammer was net vir een aand.
Thelmie P - Dec 2020
Overall score
Rustig en kindervriendelik.
Jean Jacques R - Dec 2020
Overall score
Aangenaam verras.
Nicolene H - Dec 2020
Overall score
Goeie plek om ān paar dae te spandeer.
Venessa D - Sep 2020
Overall score
Familie vakani
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie Vanessa, dit was lekker om julle hier te ontvang. Kom gerus weer.
Ricardo W - Aug 2020
Overall score
The weekend was fabulous.
Kranskloof Country Lodge's response
Thank you Ricardo. It was a pleasure and honour to host you at Kranskloof.
Mariske K - Jan 2020
Overall score
Ons kuier was net vir een aand maar dit was pragtig en lekker.
Kranskloof Country Lodge's response
HI Mariske, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wag vir julle volgende kuier. Groetnis, Christo en Herculene
George M - Jan 2020
Overall score
Will be back anytime.
Kranskloof Country Lodge's response
Hi George,
Please come again. It was a privilege to host you at Kranskloof!
Kind regards,
Christo and Herculene
Marelize C - Dec 2019
Overall score
Dit was absoluut fantasties!
Kranskloof Country Lodge's response
Hallo Marelize,
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groetnis,
Christo en Herculene
David S - Dec 2019
Overall score
Dit was heerlik.
Kranskloof Country Lodge's response
Hi David,
We are glad that you enjoy Kranskloof. Please come again!
Kind regards
Christo & Herculene
Pierre C - Nov 2019
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekke gebly.
Die huisie was baie nice. Basiese geriewe, maar alles wat jy nodig het. Ons het net een probleem ervaar. Die geyser of 'n pyp in die dak het die heel aand op die plafon gedrup. In die stilte van die nag was dit nog hard, so ons het nie baie slaap gekry nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Hi Pierre
Ek is jammer vir die lek op die dak, was onbewus daarvan. Ons gee dadelik aandag. Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Groete
Christo
Shawn C - Oct 2019
Overall score
Awesome relaxing venue.
Kranskloof Country Lodge's response
More than welcome!
Louis M - Oct 2019
Overall score
Pragtig en rustig.
Kranskloof Country Lodge's response
Hi Louis
Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het, kom gerus weer!
Kranskloof Groete!
Hammie M - Oct 2019
Overall score
Dit was heerlik.
Kranskloof Country Lodge's response
Hi Hammie,
Kom gerus weer, dit was heerlik om julle te ontmoet!
Groete
Christo
Glynn A - Oct 2019
Overall score
Natuurskone omgewing, oulike akkommodasie, stil en rustig.
Neil W - Sep 2019
Overall score
The location and host were good, but the smell of manure was overpowering in the cottage we stayed in.
Kranskloof Country Lodge's response
I am really sorry for your negative experience, however, we are a self-catering accommodation on a farm and we are next to a working farm. The smell of sheep is part of it. I suggest that you stay in town in future because I don't think the farm atmosphere is suitable for you.
Yes, the furniture in our cottages are vintage furniture specifically for the rustic atmosphere on the farm. I really hope you will understand, because most of our guests love our setting.
Kind regards,
The Owner
Anne-marie V - Aug 2019
Overall score
The location is fantastic and the area is beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ligging is fantasties en die omgewing is beeldskoon.
Die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en het seker gemaak als is in die haak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie, kom gerus weer!
Danie M - Apr 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Karen P - Apr 2019
Overall score
Sentrale ligging vir diegene wat die Kangogrotte wil besoek.
Derrick G - Apr 2019
Overall score
Magnificent setting, friendly reception and clean, comfortable accommodation.
Danel V - Apr 2019
Overall score
Ideale plek vir 'n gesin
Tersius V - Apr 2019
Overall score
Great.
Kranskloof Country Lodge's response
Hi Tersius,
Dankie, kom gerus weer!
Groete,
Christo
Tania S - Feb 2019
Overall score
Lovely breakaway after the quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike wegbreek na stilte.
Vreeslik vriendelik ontvang. Dankie vir die heerlike stil, rustige, no fuss-wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang, kom gerus weer!
Arnold S - Jan 2019
Overall score
A pleasant stop-over place to just rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Aangename stilhouplek vir afpak en rus.
Ons verblyf was aangenaam. Die ontvangs was hartlik. Die eenheid was goed versorg. Die tuin is ruim, koel en pragtig. Dit was vir ons 'n ideale oornagplek voordat ons die volgende dag die Swartbergpas en Gamkaskloof aangedurf het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Beste Arnold
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Christo
Kranskloof Country Lodge
Gerald B - Jan 2019
Overall score
Friendly and helpful owner, great place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike en hulpvaardige eienaar, puik plek.
Ons was vriendelik ontvang deur die eienaar, en ons het die plek baie geniet. Ons het die vakansie op drie plekke gebly en ek moet sĆŖ ek het hierdie stop die meeste geniet. Oudtshoorn het so baie aktiwiteite en dinge om te doen. Hierdie huisie het aan al my verwagtinge voldoen en ek kan sien die eienaar doen baie moeite om hierdie plek mooi op te bou. Ek sal die plek beslis weer oorweeg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Beste Gerald.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Christo
Kranskloof Country Lodge
Lizaan A - Jan 2019
Overall score
Peaceful and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, mooi.
Dit was ongelooflik lekker en rustig om hier te kom rus voor ons die lang pad Gauteng to geneem het. Ons wou baie graag langer bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Beste Lizaan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Mooi bly
Christo
Kranskloof Country Lodge
Ronel N - Jan 2019
Overall score
Juweel in die Klein Karoo.
Karen L - Jan 2019
Overall score
Enjoyed the one night stay, loved the pool and green grass and views.
Felicity C - Dec 2018
Overall score
Lovely and peaceful setting.
Dina C - Dec 2018
Overall score
Absoluut uitstekend.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie vir jou kommentaar. Dit was vir ons lekker om julle hier te hĆŖ. Kom weer.
Tyrone P - Dec 2018
Overall score
Baie rustig en mooi.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete,
Christo en Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Christell F - Nov 2018
Overall score
Good location to explore the area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging om omgewing te verken.
Huislik en vriendelik. Het lekker gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Beste Christell,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete,
Christo en Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Candice A - Nov 2018
Overall score
A very pleasant stay.
Kranskloof Country Lodge's response
Dear Candice,
Thanks for your positive feedback. We truly appreciate this.
Yours sincerely,
Christo and Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Zahn-mari P - Oct 2018
Overall score
Wonderlik.
Kranskloof Country Lodge's response
Ek is bly dat julle lekker gebly het, kom gerus weer!
Ernst L - Oct 2018
Overall score
Baie rustig stil en mooi omgewing!
Kranskloof Country Lodge's response
Beste Ernst,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Mooi dag en groete,
Christo en Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Janet M - Jul 2018
Overall score
We had a pleasant experience, very beautiful and peaceful.
Kranskloof Country Lodge's response
Dear Janet,
Thank you for your positive feedback.
Please call again.
Kind regards,
Christo and Herculene van Staden.
Lance O - Jun 2018
Overall score
Asemrowend.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie Lance, kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Christo en Herculene van Staden
Kelly-ann S - Jun 2018
Overall score
Absolutely fantastic and worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties en die moeite werd!
Dis was 'n fantastiese tydjie, net bitter kort. Die rustige atmosfeer en die vriendelikheid van die eienaars was onbeskryflik. Sal beslis weer gaan, die keer bietjie langer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizel O - Apr 2018
Overall score
Baie gemaklik, gerieflike ligging.
Elaine M - Apr 2018
Overall score
Mooi vallei en pragtige uitsig oor vallei.
David C - Apr 2018
Overall score
Lekker rustig en ontspanned.
Kranskloof Country Lodge's response
Beste David
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar en wenke.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete
Christo en Herculene
Charl V - Apr 2018
Overall score
Gerieflik.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie Charl, kom weer.
Jakes J - Mar 2018
Overall score
Welcomed rest after a long travel.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Welkome rustigheid na 'n lang reis.
Dit is in 'n pragtige omgewing met net die klein plaasgemeenskap in die nabyheid wat dit 'n werklike plaasatmosfeer gee en dit is ook baie veilig. George is slegs 70 km hiervandaan en dit is dus 'n sentrale oorslaapplek om al die besienswaardighede te besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Vriendelike groete,
Christo en Herculene van Staden
John O - Mar 2018
Overall score
Lovely, beautiful area and nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, pragtige area en lekker bly.
Aangename, pragtige gebied tussen boerderye. Wonderlike uitsig. Lekker vir stap of fietsry. Gerieflike wooneenheid en lekker braaiplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Hi John, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Christo en Herculene.
Johann S - Mar 2018
Overall score
Pragtige vallei, baie rustige omgewing. Sal weer hier bly.
Simone M - Feb 2018
Overall score
Not quite what we expected, but comfortable and enjoyable.
Read moreKranskloof Country Lodge's response
Dear Simone
Thank you for your positive comments. I am sorry that you had a different idea about the apartment.
Hopefully we can accommodate you in one of the cottages next time.
Kind regards
Christo and Herculene van Staden
Shani K - Feb 2018
Overall score
Lekker en gemaklik!
Kranskloof Country Lodge's response
Hi Shani
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom weer!
Groete
Christo & Herculene
Jaco - Feb 2018
Overall score
Pragtig en gerieflik.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom gerus weer.
Philip E - Jan 2018
Overall score
Aangenaam.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie vir die kommentaar, ons is baie jammer vir die misverstand.
Johan V - Jan 2018
Overall score
Teleurstellend.
Kranskloof Country Lodge's response
Ongelukkig kan ons aan die reuk van die skaapkraal niks doen nie, dit behoort aan die bure. Dankie.
Stefan E - Jan 2018
Overall score
Vreedsame verblyf.
Belinda N - Jan 2018
Overall score
Tranquil.
Colin W - Jan 2018
Overall score
Great having the pool in the heat of summer.
Luter R - Dec 2017
Overall score
Aangenaam verras, goeie ligging en rustigheid.
Yolande B - Dec 2017
Overall score
Comfortable with lots of space for the children to play.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik met baie spasie vir kinders om te speel.
'n Huis weg van die huis. Die eenheid was netjies en gemaklik met al die geriewe wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelies W - Dec 2017
Overall score
Amazing
Read moreMarcin K - Dec 2017
Overall score
Great stay.
Marius B - Nov 2017
Overall score
Lekker.
Erna L - Oct 2017
Overall score
Rustige, pragtige plek met skoon swembad en ongelooflike view.
Karin V - Oct 2017
Overall score
Baie rustig en natuurskoon.
Johan J - Jul 2017
Overall score
Aangename verblyf in 'n mooi en rustige omgewing.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Johan,
Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Kranskloof - bestuur
Estelle D - Jul 2017
Overall score
Enjoyable enough.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was lekker genoeg.
Ons het baie lekker gebly en alles was silwerskoon en netjies, skoon handdoeke gehad en genoeg warm komberse. As ek regtig krities moet wees. Die beddens en kussings is terrible! In die kinderkamergedeelte is die plugs vir my op 'n gevaarlike plek, reg bokant die kinders se kopkussings! Die kombuis het gelek gedurende die reƫn en ons moes handdoeke op vloer gooi, maar dit was hanteerbaar. Om een of ander rede het die Jacuzzi in die middel van die nag begin raas en blaas en kon slegs ophou deur "plugs" by hoofskakelaar af te sit. En die kinderbadkamer se drein het ongelooflik gestink. Maar verder, ons het heerlik gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Estelle,
Dankie vir die terugvoer, ons gaan definitief werk aan die foute! Hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.
Groete,
Kranskloof - bestuur
Lourens S - Apr 2017
Overall score
Ons het dit geniet en kan die plek aanbeveel.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Lourens
Dankie vir die terugvoering.
Ons hoop om julle weer gou terug te verwelkom by Kranskloof.
Vriendelike groete
Robert V - Apr 2017
Overall score
Beautiful area with friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige omgewing met vriendelike mense.
Kranskloof bied goeie waarde vir geld. Alhoewel die akkommodasie nie modern is nie (bestaan uit opgeknapte werkershuisies) is dit steeds netjies en al die fasiliteite werk. Die tuine is pragtig onderhou en daar is 'n groot verskeidenheid voƫls om dop te hou. Kan veral aanbeveel vir mense met jong kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilze P - Apr 2017
Overall score
Heerlike uitrus plek vir vriende en familie .
Robert A - Apr 2017
Overall score
Relaxing. Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, lekker.
Alles is kwaliteit, van matrasse tot handdoeke! Vriendelike en interessante eienaars. Baie mooi tuin, balkon, sitkamer en kamers. Ons sal graag weer daar kom oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annamarie V - Apr 2017
Overall score
Akkommodasie het opgradering nodig. Skoon maar baie basies en swak instandhouding/werksmanskap aan stort, ens.
Erika V - Feb 2017
Overall score
Peaceful and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en pragtig.
Hartlik ontvang, tuis gevoel en die pragtige natuurskoon en mooi uitsig baie geniet. 'n Voorstel: los 1 of 2 sakke hout op die stoep met 'n briefie van wat dit kos en waar in die huis hul die geld moet los indien hul dit gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Erika
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek stuur jou voorstel van die hout aan die eienaar.
Hoop om julle weer terug te verwelkom in ons pragtige natuurskoon
Kranskloof Groete!
Derek F - Feb 2017
Overall score
In the country.
This review has been translated,click hereto view the original version.
In die country.
Lekker rustige atmosphere, sentraal geleƫ - net 'n entjie van alles af, beslis 'n plek om te kuier vir 'n lui-lekker vakansie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Derek
Dankie vir die terugvoer. Kranskloof is beslis die ideale plek om te kuier vir `n lui-lekker vakansie.
Hoop om julle weer gou terug te verwelkom.
Kranskloof Groete!
Gavin P - Jan 2017
Overall score
Peaceful area with friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n baie rustige omgewing met vriendelike diens.
Dit is 'n welgeleƫ bestemming en naby aan die meeste aktiwiteite vir oud en jonk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Gavin
Dankie vir die terug voer. Hoop om julle weer terug te verwelkom met ons vriendelike diens!
Kranskloof Groete!!
Vincent W - Jan 2017
Overall score
Hot Kranskloof stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Warm Kranskloof verblyf.
Die groenhuis waar ons gebly het was netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang deur Gerald. Die huisie is gerieflik, maar die stoof het nie gewerk nie, die potte is te klein in elk geval om iets in gaar te maak en die stoof lyk baie oud en kort vervanging. Daar is nie slaaibakke in die huis nie. Daar is slegs 'n hangkas in die hoofslaapkamer met geen pakplek vir jou klere nie en so ook in die ander slaapkamer. In die tweede slaapkamer is daar geen, maar geen, waaier nie en dit was bitter baie warm gewees. In die hoofslaapkamer is daar 'n dakwaaier, maar hy is maar klein en met die Karoo wat in somermaande tot in die 40's styg is dit nie genoeg nie. Die gronde word goed in stand gehou, dit is andersins netjies. Lekker afgekoel in die swembad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Vincent.
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Die nuwe eienaars was besig om voor die seisoen die huisies op te gradeer en sal net na die seisoen dit afhandel. Met julle insae gee dit vir ons `n beter riglyn van hoe om die verblyf meer gemaklik te maak.
Ek moet by se dat dit die eerste keer in `n lang tyd was dat ons sulke uitermatige hoe temperature in Desember kry, dit tref ons gewoonlik eers in Februarie.
Hoop om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Kranskloof Groete!
Wietz B - Dec 2016
Overall score
'n Oase in Desember se hitte!
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Wietz,
Ons is so bly julle het genoeg rus vir die siel gekry in die onsettende Karoo hitte :-))
Hoop om julle in koeler weer terug te verwelkom.
Kranskloof Groete
Naomi B - Dec 2016
Overall score
Centrally located with regard to attractions. Safe. We're well rested.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentraal geleƫ by besienswaardighede, veilig en heerlik gerus.
Die kothuis was nie goed versorg nie maar dit is aangespreek.Daarna is dit elke 2e dag effens verfris - nie goed nie. Die omgewing is baie mooi en ons het heerlik gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Naomi
Dankie vir jou terug voer.
Jammer vir jou slegte ervaring, ons het omgesien na die probleem wat hom voorgedoen het. Hoop om julle op `n volgende keer tevrede te stel.
Kranskloof Groete
Neandre M - Nov 2016
Overall score
It was such a nice place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n baie lekker plek.
Dit was 'n heerlike naweek en 'n mooi en rustige plek met 'n pragtige uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Neandre
So bly julle het dit geniet, sien uit om julle weer terug te verwelkom
Kranskloof Groete!
Ester J - Sep 2016
Overall score
A place to return to anytime.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Plek om enige tyd weer na terug te gaan.
Ons het dit so geniet daar, en nogal met die reƫn saam. Daar was paar foutjies en ons het dit aangemeld en hulle het dit onmiddellik reggestel. Die plek is baie lekker geleƫ en lekker stil. Regte plaas-atmosfeer. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer terug gaan. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Ester
Dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg! Ek hoop om julle weer gou terug te verwelkom.
Kranskloof Groete
Arina B - Aug 2016
Overall score
Baie koud in winter!
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Arina
Dankie vir jou boodskap. Jammer vir die ongerief.
Die nuwe eienaar is tans besig om die huisies op te gradeer daarom is julle terugvoer so belangrik.
Die Groen huisie is reeds opgegradeer. Die het `n deurloop na die ander vetrek wat dit meer gemaklik maak vir families met jong kinders. Daar is ook `n ingeboude braai op die stoep. Jammer dat niemand julle ingelig het oor die Groen huisie nie.
Hoop om julle `n volgende keer weer te sien
Vriendelike groete
Annalize
Sean R - Aug 2016
Overall score
Baie lekker.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Sean
Dankie vir die terug voer. Ons werk daaraan om die huisie meer gemaklik te maak.
Vriendelike Groete
Annalize
Jacques H - Jul 2016
Overall score
Rustige plaas-atmosfeer.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie Jacques.
Ons ontvang julle graag weer hier.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Anna C - Jul 2016
Overall score
It was very beautiful and worth the long drive, I would visit again!
Kranskloof Country Lodge's response
Thank you so much Anna! We would love to have you again.
Kind regards,
Kranskloof Country Lodge
Jc F - Jul 2016
Overall score
It has to be clean and tidy and have a friendly atmosphere.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit moet skoon en netjies wees en 'n vriendelike atmosfeer hĆŖ.
Die plek is nie skoon nie. Die toilet is aangepak, die stoep is nie skoon nie, die handdoeke moet vervang word, die badkamerdeur moet met geweld oopgemaak word en die stort het geen hakkies of neersitplek vir jou toiletware nie. Daar is twee kerse maar nie vuurhoutjies nie, en daar is nie verwarmers of elektriese komberse nie en geen vadoeke nie. Ons bespreek vir drie, maar die koffie wat op tafel voorsien was, was net twee pakkies. Ek dink dit is 'n oornagplek vir stappers, maar nie vir pensioenarisse nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michiel S - Apr 2016
Overall score
Egte plaasatmosfeer.
Hugo H - Mar 2016
Overall score
Gemiddeld.
Kranskloof Country Lodge's response
Beste Hugo. Soos telefonies bespreek, is ek jammer dat julle die gedeelte van die huisie met die dubbelbed en kombuisie nie by ingegaan het nie. Alles was wel reg vir julle daar.
Groete,
MagdƩl KotzƩ
Clinton S - Mar 2016
Overall score
Baie goed maar GEEN slaap.
Read moreKranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Clinton. Ek is baie jammer om te hoor dat die waterpype julle so wakker gehou het. Ons sal dadelik werk maak daarvan.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Gerard R - Feb 2016
Overall score
Baie stof in huis.
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Gerard. Ek is baie jammer om te hoor dat julle nie die verblyf hier geniet het nie. Ons atmosfeer is een van plaas en dus pas ons meubels en alles daarby aan. Die kothuise is gerestoureerde plaaswerkershuisies en destyds was hulle gebou met laer deurkosyne. Om by die karakter en uniekheid van die plek te hou, het ons dit nie verander nie. Ons bied ook nie hout aan as 'n reƫl nie en verkoop slegs bondels daarvan as ons het. Ongelukkig was ons voorraad op en soos ons met julle gesels het, kon ons net 2 bondels aan julle verkoop die eerste aand. Die huisie was die oggend van julle aankoms deeglik skoongemaak en was dit stofvry. Ek is jammer dat julle gevind het dat dit vuil en stowwerig was, maar enige huis kan stof in kry as die wind waai. Groete, MagdƩl
Orna K - Feb 2016
Overall score
'n Tragiese ervaring in die pragtigste vallei!
Read moreKranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Orna,
Ek is baie jammer om van julle tragiese ervaring, wat aan die begin van Desember gebeur het, te hoor. Sedert middel Desember, toe ons die bestuur oorgeneem het, het ons alles verbeter en kan ons verseker dat so 'n ervaring nie weer by Kranskloof gevind sal word nie.
Ons is ook in die proses om die huisies op te gradeer waar daar sitkamers in elke huisie sal wees. Ons stem saam dat daar banke en stoele moet wees om op TV te kyk en dit is wat ons gaan doen. Ongelukkig het die vorige bestuurders meer beddens in die huisies gesit en so die besprekings geneem.
Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom en 'n totale nuwe en beter ervaring te gee.
Groete,
Kranskloof Country Lodge - bestuur
Brenda L - Jan 2016
Overall score
Baie lekker, skoon en rustig. Sal beslis weer gaan.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering! Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Thea E - Jan 2016
Overall score
Sal enige tyd weer daar bly! Fantastiese, rustige plek. Alles wat mens nodig het.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer hier ontvang.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Andre G - Jan 2016
Overall score
Lekker gebly. Warm gekry. Dankie tog vir die swembad.
Kranskloof Country Lodge's response
Dankie vir die terugvoering. Ons is in die proses om al die huisies op te knap en ook so in die proses met die vervanging van die linne.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Adwina T - Dec 2015
Overall score
Dit was ongelooflik en rustig.
Kranskloof Country Lodge's response
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Jac M - Oct 2015
Overall score
Verwagtinge oortref!
Marine N - Oct 2015
Overall score
Pragtige uitsig.
Pieter V - Sep 2015
Overall score
Kranskloof is ideaal geleƫ.
Rassie E - Sep 2015
Overall score
Baie mooi en rustig. Lekker!
Kranskloof Country Lodge's response
Goeie dag Rassie,
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit so baie as gaste terugvoering gee op sekere probleme en verbeterings aangaande Kranskloof. Baie van die punte genoem is, wou ons al verbeterings op aangebring het, maar aangesien ons slegs 'n huurkontrak het op Kranskloof en die plek nou verkoop is aan 'n nuwe eienaar, kan ons nie bekostig om nog verder enige geld te investeer op Kranskloof nie. Die nuwe eienaar het wel genoem dat hy alle kothuisies in die geheel gaan opgradeer. Ons sal nogtans jul kommentaar oordra aan die nuwe eienaar en vertrou dat Kranskloof oor 'n tydperk van ongeveer 6 maande heelwat beter sal voorkom en vertoon.
Hoop julle sal weer kom kuier en 'n beter ervaring hĆŖ.
Vriendelike groete,
Kranskloof - bestuur
Nols & Sandra J - Sep 2015
Overall score
Aangename omgewing, maar huisie benodig aandag.
Read moreKranskloof Country Lodge's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons sal julle terugvoering ten volle opneem en daarna sien om ons aandag by ons huisies te plaas.
Hoop julle sal weer kom kuier en dit beter versorg vind.
Vriendelike Groete
Kranskloof Country Lodge.
Alexander V - Aug 2015
Overall score
Prachtige omgeving en een mooi huis, jammer dat we maar een nacht hadden geboekt en weer verder moesten.
Erwin Matse M - Aug 2015
Overall score
Fantastic!
Lynnette V - Aug 2015
Overall score
Was ongelukkig net te kort, maar baie aangenaam.
Charl K - Jul 2015
Overall score
Rustig en omtrent op die plaas!
Mariaan R - Jul 2015
Overall score
Ons het dit baie geniet!
Sarel B - Jul 2015
Overall score
Baie goeie geriewe!
Martli G - Jul 2015
Overall score
Pragtige plaasverblyf.
Andre K - Jun 2015
Overall score
Skoon en netjies!
Sharon E - Jun 2015
Overall score
Baie basiese verblyf vir 2 in 'n eenheid wat vir 3 is.
Renate W - Mar 2015
Overall score
Baie rustige atmosfeer!
Francois V - Feb 2015
Overall score
Plaaslike atmosfeer, skoon en persoonlik/vriendelik.
Henning V - Jan 2015
Overall score
Twee nagte selfsorg in die ou gerestoureerde wooneenhede.
Heinrich H - Jan 2015
Overall score
Great venue, private patio, beautiful surroundings
Amanda S - Jan 2015
Overall score
Die ligging is uitstekend.
Leona V - Jan 2015
Overall score
Lekker rustig en goed geleƫ vir Kangogrotte.