Kroon Lodge
Review Summary
Ron K - Apr 2022
Overall score
Very pleasant and comfortable.
Kroon Lodge 's response
Dear Ron
We appreciate your positive feedback. Always welcome at Kroon Lodge.
Danie F - Jan 2022
Overall score
Kroon Lodge kan jy deur 'n ring trek. Die geboue/fasiliteite baie netjies georden.
Kroon Lodge 's response
Beste Danie
Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Kroon Lodge
Michele L - Jan 2022
Overall score
Was only there overnighting.
Kroon Lodge 's response
Thanks so much for your feedback. Hope to see you soon again.
Kroon Lodge
Andre M - Dec 2021
Overall score
Kroon Lodge is 'n juweel in 'n deel van ons land waar kwaliteit kampgeriewe maar dun gesaai is, en sal ons beslis weer sien.
Ilze B - Oct 2021
Overall score
Goed gerus.
Kroon Lodge 's response
Baie dankie vir jou terugvoer. Vertrou dat ons julle gou weer sal sien.
Vriendelike groete
Marthie
Kroon Lodge
Audrey D - Sep 2021
Overall score
We were not greeted in a very friendly way, as we arrived at about 20:00. The room is very basic and small. Not much utensils in the room.
Annemarie V - Sep 2021
Overall score
Enjoyed it a lot and will stay there again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het dit baie geniet en sal weer daar wil oorslaap!
Het alles gehad wat nodig was om oor te slaap en 'n kossie te maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kroon Lodge 's response
So bly julle het dit geniet. Sien julle graag weer.
Faan G - Sep 2021
Overall score
Puik ontvang en mooi skoon.
Paul P - Sep 2021
Overall score
Two nights camping at Kroon Lodge to visit Namaqua National Park.
Corrie D - Sep 2021
Overall score
Aangename verblyf.
Kroon Lodge 's response
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Flip J - Sep 2021
Overall score
Het baie lekker gebly in Kroon Lodge.
Adri V - Sep 2021
Overall score
Skoon, netjies en gerieflik.
Rosa G - Sep 2021
Overall score
Ontvangs was afsydig, selfs plein onvriendelik, veral met ons vertrek.
Hannes O - Sep 2021
Overall score
Baie lekker.
Kroon Lodge 's response
Beste Hannes,
Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Marthie,
Kroon Lodge.
Charlie D - Aug 2021
Overall score
Lekker!
Debbi F - Aug 2021
Overall score
On route to Nieuwoudtville, so pleasant overnight stop.
Derek S - Aug 2021
Overall score
Very small camping area with limited facilities.
Irma H - Aug 2021
Overall score
Netjies en heerlik oornag.
Kroon Lodge 's response
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop ons sien gou weer.
Groete
Marthie Kruger
Kroon Lodge
Renier K - Aug 2021
Overall score
Dit is n netjiese en veilige ontwikkeling.
Kroon Lodge 's response
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete
Marthie
Kroon Lodge
Marianne V - Jan 2021
Overall score
Prys baie hoog. Was nie blommetyd nie.
Read moreMarike V - Nov 2020
Overall score
Baie netjies en skoon.
Johan R - Oct 2020
Overall score
Rustige plek
Matthys B - Oct 2020
Overall score
Die plek het my verwagtinge oortref .jy voel veilig en die abusie geriewe is fantasties.
Harold B - Sep 2020
Overall score
Fasiliteit is baie klein
Esme V - Sep 2020
Overall score
Die kuier daar was aangenaam.
Charmain C - Sep 2020
Overall score
Extremely basic. No chairs or tables to eat off. Only a bench with no cushions. It's fine for a one-night stay en route to your other destinations. You have to ask for crockery, cutlery, braai grid, etc.
Johan C - Sep 2020
Overall score
Swak, Swak, Swak, uiters swak. Kamer nommer 5.
Dalene E - Sep 2020
Overall score
Vinnige kuier by Kroon Lodge om hul omgewing se blommeprag te gaan kyk
Gawie B - Sep 2020
Overall score
Heerlik!
Pierre D - Sep 2020
Overall score
Aanvaarbaar.
James P - Sep 2020
Overall score
Uitstekende diens.
Lydia R - Sep 2020
Overall score
Sal beslis weer hier oornag.
Nandie V - Sep 2020
Overall score
Goeie geriewe en ligging.
Kroon Lodge 's response
Baie dankie en kom gerus weer.
Koos F - Sep 2020
Overall score
Standaardverblyf.
Des H - Sep 2020
Overall score
Wonderlik.
Philip G - Sep 2020
Overall score
Netjies en gerieflik.
Leon W - Aug 2020
Overall score
'n Oornagplek langs die pad.
Stefanie S - Aug 2020
Overall score
Was aangenaam, maar sou 'n kas in elke eenheid waardeer het.
Alida C - Aug 2020
Overall score
Baie netjies.
Louis T - Aug 2020
Overall score
Not that good.
Kroon Lodge 's response
Hi Louis,
Sorry if you did not get those items. Everything is available on request, as promised on our information page.
Wilma S - Aug 2020
Overall score
Oornag om blommetjies te gaan kyk.
Alta V - Aug 2020
Overall score
Baie aangenaam
Ronelle R - Aug 2020
Overall score
Baie lekker gebly!
Elizabeth Jc B - Mar 2020
Overall score
Baie netjies en interessante verblyf.
Marilyn O - Oct 2019
Overall score
Fantastiese plek om te bly. Die Vriendelikheid en hulpvaardigheid van die host was fantasties. Die winkeltjie op die perseel is ook baie voordelig.
Retha M - Oct 2019
Overall score
It very comfortable and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis baie gerieflik en mooi.
Het baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corrie M - Sep 2019
Overall score
Moet dalk belê in beter beddens.
Louis J - Sep 2019
Overall score
Netjies en skoon.
Diana S - Sep 2019
Overall score
Kroon Lodge.
Monica P - Sep 2019
Overall score
Very friendly welcome, the place is clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs, die plek is skoon en netjies.
Ek sal beslis weer by Kroon Lodge gaan bly, baie sentraal. Baie vriendelike ontvangs, en baie hulpvaardig. Ons het lekker saam die ander mense ook gekuier. Ek beveel hierdie plek beslis aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrina D - Sep 2019
Overall score
Quiet, neat and safe.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, netjies en veilig.
Lekker gebly. Sal weer daar oornag, maar let net daarop dat hulle 5% ekstra verhaal op alle betalings per kaart. Betaal maar die volle akkommodasie-bedrag per EFT voor jy gaan, anders as jy met jou kaart betaal, betaal jy 5% ekstra, blykbaar vir die kaartfooie. Ek het dus 5% meer betaal op my uitstaande bedrag by aankoms. Ek wou die uitstaande bedrag daar EFT, maar die seine was swak en het toe maar kaart gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan R - Sep 2019
Overall score
Heerlike en netjies.
Sanette V - Sep 2019
Overall score
Netjies en gerieflik.
Marsha P - Aug 2019
Overall score
Good, clean, updated decor, easy to find.
Alida W - Aug 2019
Overall score
Disappointing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurstellend.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Piet S - Aug 2019
Overall score
Baie lekker, amper kampeer-atmosfeer.
Hein W - Aug 2019
Overall score
Beveel dit graag aan. Baie aangename verblyf en lekker.
Lorna N - Jun 2019
Overall score
Wonderlik!
Chris B - Mar 2019
Overall score
Lekker Namakwalandse platteland en gasvryheid.
Lisa S - Jan 2019
Overall score
Ontspannend.
Judy F - Oct 2018
Overall score
Pleasant location. Quiet.
Mari H - Sep 2018
Overall score
Comfortable, clean and a lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, skoon en het heerlik gebly.
Dit was 'n lekker oornag-chalet en goeie prys.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsie S - Sep 2018
Overall score
Skoon en netjies, voel welkom.
Magda B - Sep 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Izak V - Sep 2018
Overall score
Goed toegeruste eenheid en goeie diens.
Diane H - Sep 2018
Overall score
Will highly recommend this Caravan Park.
Zylie J - Aug 2018
Overall score
Goed toegerus en bekostigbaar.
Hans H - Aug 2018
Overall score
Veilig, skoon, goeie geriewe.
Emmerentia S - Aug 2018
Overall score
Outstanding overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende oornagfasiliteit.
Ons het ons verblyf by Kroon Lodge baie geniet. Die ideale verblyf vir oornag en om gebied te verken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois T - Aug 2018
Overall score
Ek was lanklaas so verras in 'n klein plekkie om sulke goeie diens en sulke waarde vir geld. Hulle sien my vir seker weer.
Christo C - Aug 2018
Overall score
Ossie was baie hulpvaardig en toegesien dat ons warm en skoon kon slaap!
Johan N - Aug 2018
Overall score
Uitstekende fasiliteit, veilig, skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Abraham K - Aug 2018
Overall score
Baie netjies en gasvrye personeel.
Thomas T - Jul 2018
Overall score
Baie sentraal.
Marcel J - Apr 2018
Overall score
Very clean, fully equipped campsite.
Linda M - Mar 2018
Overall score
Not nice.
Read moreJolene C - Jan 2018
Overall score
Fantasties.
Carol T - Dec 2017
Overall score
Did not realise there were no shops and had to buy braai packs from office which were a bit expensive.
Flip M - Dec 2017
Overall score
Such a warm reception, admin was up to date and the place is recommended for an overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was baie vriendelik ontvang, admin was alles op datum en plek is hoogs aan te beveel vir oornagplek.
Is 'n baie skoon en gerieflike oornag plek. Kampeerplekke baie goed ingerig en ablusies van die beste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Santjie D - Oct 2017
Overall score
Baie gemaklik, skoon en goeie rus, baie dankie.
Kroon Lodge 's response
Goeie dag Santjie, dit was natuurlik glad nie nodig nie, aangesien ons mikrogolf oonde gratis verskaf op aanvraag. Die inligting verskyn ook op die kwotasie wat jy ontvang het. Sou jy weer hier kom oorslaap, versoek net al die kombuisgereedskap en dit sal voorsien word.
Groete
Ina Chatwind
Patrick D - Sep 2017
Overall score
Clean and friendly service.
Eugene B - Sep 2017
Overall score
Very comfortable accommodation in a small town close to Namaqualand National Park.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklike verblyf in 'n klein dorpie wat naby die Namakwalandse Nasionale Park geleë is.
Ek het drie heerlike dae hier deurgebring met top persoonlike diens en stilheid wat elke toeris benodig, op vakansie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bennie V - Sep 2017
Overall score
The place was unbelievably small and not equipped for self-catering.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek was ongelooflik klein en nie toegerus vir selfsorg nie.
Die plek is geadverteer vir selfsorg maar dit is hoegenaamd nie toegerus nie. Die kamer is toegerus met twee enkelbeddens en daar is nie plek om jou bagasie te sit nie. Daar was 'n groot probleem met die warm water want die wind het heeltyd die gasvlam doodgewaai. Die diens vanuit die kantoor was swak. Daar is warm water slegs in badkamer en as jy vir jouself wil braai moet jy in die wasbak gaan skottelgoed was of jy moet na die karavaan se ablusieblok toe loop. Die plek was baie swak beset maar hulle wou ons nie vroeër in die kamer inlaat nie en ons kamer is eers na twee in die middag gediens. Alhoewel dit goed van buite lyk is dit hoegenaamd nie aan te beveel vir selfsorg nie. Die dorp het géén eetgeriewe waar jy kan gaan eet tensy jy vroeg in die dag bespreek nie en as jy nie braai nie kan jy nie kos maak nie want daar is net nie plek nie. Ons moes aanhoudend oor ons bagasie ploeter om in en uit te kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kroon Lodge 's response
Goeie dag Bennie
Ek is so jammer dat jy so 'n swak indruk van ons lodge gekry het.
Op aanvraag sou jy wel voorsien word met 2-plaat stoof, mikrogolf oond, eetgerei, vleisskottel en opskeplepels. Die inligting verskyn op ons LekkeSlaap blad en sou ook op jou kwotasie verskyn het, wat jy gekry het.
As jy ons skottelgoed gebruik het, sou ons dit gewas het aangesien ons kamers daagliks gediens word en alle vuil skottelgoed dan ook gewas word. Jy hoef eintlik nie eers jou eie bed op te maak nie. Doen asseblief net navraag by die kantoor, geen kamers word na 14:00 in die middag gediens nie.
Geniet jou dag,
Ina Chatwind
Francine C - Aug 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Netjies, gasvry, lekker beskut en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kroon Lodge 's response
Baie dankie Francine.
Adriaan F - Aug 2017
Overall score
Comfy with pleasant management.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik met aangename bestuur.
Die ligging relatief tot die Namakwaland blomme asook tussen Kaapstad en Namibia is goed. Fasiliteite in die dorpie is beperk maar is beskikbaar op die nabygeleë Springbok.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannelie A - Aug 2017
Overall score
Kroon Lodge was 'n groot verrassing vir ons!
Johan S - Aug 2017
Overall score
Wonderful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, en ontspannend.
Baie dankie aan Ina wat na aanvanklike misverstand alles piekfyn hanteer het. Baie dankie aan haar en ook aan die eienaar wat op die einde sy eenheid aan ons afgegee het. Ons het dit opreg waardeer. Ons sal sekerlik graag weer van julle gebruik maak en ook aanbeveel aan vriende en familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Viljee D - Jul 2017
Overall score
Baie goeie, veilig en netjiese verblyf met vriendelike mense wat behulpsaam is en goeie ligging op pad Namibië toe.
Larene B - Jul 2017
Overall score
Mooi en netjies.
Pierre B - Jul 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great.
Baie nice plekkie. Mal oor die kampstaanplekke. Bietjie knap vir enigiets groter as 2.5 meter tent.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danville P - Jun 2017
Overall score
Good place to rest, but only for overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie rusplek, maar definitief net vir oorslaap.
Soos alreeds genoem, dié is definitief 'n plek net vir oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ursula S - May 2017
Overall score
Basic, clean place for overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Basiese, skoon oornaggeriewe.
Kroonlodge, Kamieskroon het vir ons baie basiese, maar skoon oornaggeriewe verskaf. Dis 'n plek om letterlik net oor te slaap. Ons voel die gordyne in die kamer kan aandag kry want hulle is slordig opgehang en ondoeltreffend. Die warm water in die stort was 'n probleem, al het die bestuur ons daarteen gewaarsku.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kroon Lodge 's response
Goeie dag Ursula, dankie vir die terugvoer. Ek sal beslis kyk na die gordyne en dit probeer verbeter. Ek stem saam dat wanneer jy op die langpad is, is dit net 'n oorslaapplek, maar in die blommeseisoen bly mense soms vir 'n week of meer. Die aantrekkingskrag is dan die omgewing. Ek is jammer jy het probleme met warm water ondervind, en ons sal ondersoek instel en die fout probeer regstel. Kom slaap gerus weer oor.
Kroon groete,
Ina
Ian S - Jan 2017
Overall score
Very neat and comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese en gemaklike verblyf.
Baie mooi en netjiese verblyf. Ons was 'n toergroep van 12 met 6 kinders en het dit baie geniet. Sou gemaklik gewees het om sommer daar iets te kon eet en dalk kan daar oorweeg word om lugreëlings in die kamers te sit. Uitstekende ligging om die Noord-Kaap te verken en 'n klipgooi van die Namakwa Nasionale Park af. Sal vir seker weer daar kom oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kroon Lodge 's response
Baie dankie Ian. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Dankie oor die voorstel van die lugreëlings, ons het sommer klaar begin met die reëlings en hoop om voor einde Februarie 2017 in 8 van die 15 kamers verkoelers te hê.
Kroon Lodge groete
- Capacity: 89 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: Plot 51, Charlotte Street, Kamieskroon, 8241, Northern Cape
- All ages welcome