The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at KrugerRiverVillas-Mtombo | TravelGround
+29

KrugerRiverVillas-Mtombo

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 16 reviews for KrugerRiverVillas-Mtombo
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.4/5
Precious M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Precious M
With friends

Everything was perfect.

The place had everything we needed for the weekend. The owner made sure that we feel at home. Nice environment.

Frikkie P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie P
With spouse/partner

Die huis en omgewing is verfrissend en 'n lafenis.

Ons het heerlik gekuier en uitgerus. Dit was maklik vir ouma om te beweeg met haar stootwieletjies. Die plek om te bly in Marlothpark.

Cornelia D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Cornelia D
With friends

Had a great stay, thank you.

The accommodation was clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly, dankie.

Verblyf was skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eljo D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eljo D
With friends

Fantasties!

Kruger River Villas-Motombo sal beslis weer deur ons bespreek word. Ons het gaste vanaf London daarheen geneem. Hulle was hoogs beïndruk deur die fasititeite en die natuurskoon. Baie naby Krugerwildtuin. Baie goeie fasiliteite - net spieëls in slaapkamers sou baie nice gewees het. Sal dit beslis vir vriende aanbeveel.

Mariska R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariska R
Family with young children

Gerieflike en mooi verblyf by Mtombo.

Baie tevrede met Mtombo. Die plek is mooi en goed toegerus. Die eienaar het goeie diens gelewer toe die gas klaar was en ons het baie wild gesien in Marloth Park. Die plekkie is lekker privaat met 'n lekker swembadjie om in af te koel. Sal definitief weer daar bly!

Walter N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter N
Family with teenagers

Awesome, bush life in the comfort of a lovely home, lots of animals walk by and come to visit! Loved every minute!

All the amenities you needed in the home and mosquito nets were welcome! Near the Kruger Park and you could walk to the fence of the Kruger Park on the river and see the animals all hours of the day. We heard the hippos and lions call at night. Every morning when you look out, you see an animal and they walk by all day and night. Great restaurant overlooking the river with really good food. Can't wait to visit again!

Annette W - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Annette W
With friends

Clean, private and lovely atmosphere.

It is conveniently located for the Kruger park and area, a bit concerned about safety.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, privaat en heerlike atmosfeer.

Dit is gerieflik geleë vir die wildtuin en omgewing, bietjie bekommerd oor veiligheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hercules O - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hercules O
Family with young children

Unbeatable accommodation!

We stay in Marloth Park quite often and know many of the places well. Mtombo was really very neat, clean and a pleasant house, especially with small children. Louise was very helpful and friendly. The kitchen is well-equipped with everything you need and more. Will definitely go stay there again with our children. I'd recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onverbeterlike verblyf!

Ons bly gereeld in Marloth Park en ken baie van die plekkies goed. Mtombo was regtig baie netjies, skoon en 'n lekker kuierhuis, veral met klein kindertjies. Louise was baie behulpsaam en vriendelik. Die kombuis is goed toegerus en het meer as wat nodig is in. Sal vir seker weer met ons kinders daar gaan bly. Ek beveel dit vir enigiemand aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theo G - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Theo G
With friends

Baie lekker en baie geniet!

Ek sal dit aanbeveel.

Gerrit M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit M
With friends

Baie goed!

Uitstekend, baie lekker gekuier.

Yvonne S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yvonne S
With spouse/partner

Baie lekker en goed ingerig.

'n Baie lekker en goed ingerigte plek. Als wat jy nodig het is daar en as jy iets kort is daar genoegsame plekke naby waar jy al jou benodighede kan aankoop. Die huis is netjies, skoon en baie ruim.

Karien S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien S

Puik! Verlief geraak op die natuurlewe besig om eie huis te koop in die omgewing.

Jy voel so naby aan jou Skepper in die bosse, baie wild en pragtige omgewing. Die huis is pragtig.

Ben N - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ben N
Family with teenagers

The place is not worth the money.

No steak knives available, no casserole for meat, no proper salad spoons or spoons to dish up. Just the necessary cutlery. No mirrors and plug together in the rooms for ladies to do hair. Non existent braai, you need to build a braai with the bricks lying around.

Johan V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan V
With friends

Die plek is goed uitgelê, genoeg ruimte en netjies.

Ongelukkig was sekere aspekte van die skoonmaak van die plek agterweë gelaat. Oral in die hoofgebou was daar spinnerakke te sien, in die kamer onder en in die kombuis. Die kamer se buitekant, dak binne-in die kamer en die badkamer was grillerig vol spinnekopneste ─ dit is totaal onaanvaarbaar. Basiese instandhouding word nie gedoen nie. Party van die sifte voor die vensters is stukkend en van die ander kan nie skuif nie. Die veiligheidshek by die voordeur moet reggemaak word sowel as die groot deure wat na die stoep lei. Die braai skiet ver te kort en is nie voldoende om kos vir ses mense te maak nie, miskien vir twee. Ek sou aanbeveel lugversorging in te sit vir besoekers in die somer.

Sanette V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanette V
Family with young children

Kan dit beslis aanbeveel.

Alles was netjies en skoon en Louise gaan uit haar pad om te help waar sy kan.

Tjaart R - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tjaart R
With spouse/partner

Dit was baie lekker en mooi, sal dit weer besoek as ek die geleentheid kry.

Ek het baie van die plek gehou, veral die feite dat dit goed toegerus is vir 3 paartjeis. Ek het ook daarvan gehou dat die diere so naby kom en ook dat die rivier so naby is.

From R2 500
per night (sleeps 6)
From R2 500
per night (sleeps 6)
From R2 500
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2950 Swartwitpens Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMtJAbaXXtCPB0UZD8a4KkxWu1VRDpY9jrs0FERzuACVWmET446?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 500  per night (sleeps 6) 16 5 1 5 2950 Swartwitpens Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.340860599058 31.797826997519
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!