The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kruger's Guest House | TravelGround
+33

Kruger's Guest House

7 reviews
Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 7 reviews for Kruger's Guest House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.1/5
Elria V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elria V
With spouse/partner

Ongelooflike gasvryheid!

Ek sal weer daar gaan oornag en die gastehuis aanbeveel aan al my vriende. Voorwaar waarde vir geld.

Michelle C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle C
With spouse/partner

Amazing! Best weekend, with the best accommodation!

Wonderful owners and the breakfasts, absolutely out of this world! Highly recommended!

Kruger's Guest House's response

Michelle, Thank you for the wonderful review ! We loved having you here, you were the greatest guests ever, Cant wait to see you again.

Kruger's Guest House
Odette E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette E
Family with teenagers

Fantasties

Antonette is ñ baie aangename persoon die plek is regtig mooi brekkie in die oggend was yummy yum yum!!!!!

Kruger's Guest House's response

Hi Odette baie dankie vir die mooi review. Bly julle het die ontbyt geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Antonette

Kruger's Guest House
Laruchelle G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Laruchelle G
With spouse/partner

There's no DStv, old bedding. Unorganised. For the price one expects 4 star.

No water glasses, old towels, shower head not in a proper position. At that price one would expect quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daar is nie DStv nie, ou beddegoed. Ongeorganiseerd. Vir die prys verwag mens ten minste 4 ster.

Geen glase vir water, handdoeke oud, stortkop ongepaste plek. Vir daardie prys verwag mens kwaliteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kruger's Guest House's response

Goeie dag Laruchelle

Jammer julle eerste indruk by ons was nie wat jy in gedagte gehad het nie.
Maar dankie vir jou voorstelle so help julle as gaste ons om net verbeter om die verblyf by ons soveel meer te vergemaklik.
Baie dankie dat julle by ons in geboek het, was lekker om julle te leer ken en hoop dat as julle weer by ons sou inboek in die toekoms ons sal voldoen aan dit wat julle as ons gaste verlang van ons.

Groete
Krugers Gaste huis Personeel

Kruger's Guest House
Claude S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Claude S
Individual traveler

Lekker gebly, skoon en netjies.

Alles was net reg. Sal weer daar bly.

Kruger's Guest House's response

Baie dankie, Claude. Jy is enige tyd welkom hier by ons.

Kruger's Guest House
Cornele B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cornele B
With friends

Baie vriendelike en behulpsame bestuur en die kamers/badkamers gerieflik en skoon. Ons kom weer baie dankie.

Ons was 'n groep van familie en vriende wat tuisgegaan het. Kon lekker saam kuier. Arno en Adéle was baie gasvry en het ons baie tuis laat voel, baie dankie.

Kruger's Guest House's response

Dit was 'n groot plesier om julle almal hier te hê. Kan nie wag vir ons volgende kuier saam nie.

Kruger's Guest House
Pieter C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
On business

Gasvry, netjies, skoon en lekker plattelandse atmosfeer.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt en netjiese en moderne geriewe. Voorwaar 'n gastehuis wat ek vir seker in die toekoms weer sal besoek. Goeie waarde vir geld!

From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Norwin Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAij8XVDguOuwKnr3fPUVQN9KLoSsWRdiYAlNoUBfnKtUsKwJIWL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night (sleeps 2) 7 5 1 5 23 Norwin Road White River 1240 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.3245655 31.0174555
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!