The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Krymekaar Cottage | TravelGround
+20

Krymekaar Cottage

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 48 reviews for Krymekaar Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Maryna S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna S
With friends

Pragtige, netjiese verblyf.

Ons het heerlik gebly. Huis is skoon en baie goed toegerus. Pragtige uitsig oor die plaas.

Henk P - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk P
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Plek uiters goed toegerus met als en meer wat nodig is. My voorkeurverblyf vir Springbok.

Heidi L - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi L

'n Wonderlike plek wat ons verwagtinge heeltemal oorskry het.

Krymekaar Cottage is 'n pragtige kothuis met absoluut alles wat jy benodig. Springbok is 10 minute se ry en het 'n groot Spar waar jy als kan aankoop wat jy vir jou verblyf sal benodig. Die huis is pragtig en met so baie liefde ingerig. Ek en my mamma het ons verblyf by julle baie geniet en ek sal beslis weer kom kuier! Volgende keer maak ons dit baie langer as 3 dae! Die stilte by julle is hemels en die springbokkies op die plaas was 'n heerlike verassing!

Stewart A - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stewart A
With friends

Top notch!

Very neat. Amazing setup. Good location.

Gert K - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert K
With friends

Fantasties.

Ek maak al 'n geruime tyd van die webtuiste se dienste gebruik. Hierdie kuier was uitstaande vir ons reisgroep, wat veral opvallend en great was, is die feit dat die gasvrou so uit haar pad gegaan het om nie net ons kuier in die wonderlike toegeruste huis tops te maak nie, maar ook haar spontane kommunikasie met ons. Mens kan werklik jou reis so beplan dat hierdie juweel hoog op die bucket lys moet wees. Een aand was by verre nie genoeg nie.

Benita F - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita F
With spouse/partner

Asemrowend mooi.

"Home away from home". Watter asemrowende mooi plek. Die verblyf is topklas met alles en nog meer. Ons het die hot tub vreeslik geniet en was spyt dat ons nie langer bespreek het nie. Definitief sal ons weer besoek. Die plaas is pragtig met al die wild wat gereeld inloer.

Martin N - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin N
With spouse/partner

Ongelooflike juweel.

Ongelooflike juweel van 'n plekkie. Goeie waarde vir geld. Oud en nuut baie mooi gemeng in decor.

Eleanor B - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eleanor B
On business

Ongelooflik mooi, skoon en stil.

Beste waarde vir geld.

Ben D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben D
Individual traveler

Absoluut pragtig in Noord-Kaap met wildebeeste en springbokke wat in aande kom vreet binne 100 m van jou voordeur af.

Pragtige eenhede met lieflike uitsig oor Springbok se berge. Absolute stilte en rustigheid. Puik gasvrou wat altyd bereid is om te help. Alles wat jy kan dink beskikbaar in die kombuis van elke eenheid. Pragtige braaiplek by elke eenheid.

Chevon N - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chevon N
With spouse/partner

Heerlik, so goed ingerig met al die benodighede.

Baie dankie dat ons by julle kon oornag. Heerlike plekkie. Ons het lekker gebraai en die kaggel was aangesteek binne die huis. Plek was bitter netjies en cosy. Krymekaar Cottages sien ons vir seker weer. Baie dankie.

Gerhardt S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardt S
On business

Hulpvaardige mense en die verblyf was uitsonderlik aangenaam.

Ons het vriendelike diens ontvang asook hulp met ons reëlings. Die geriewe is meer as voldoende en die omgewing verkwik die siel. Ons sal weer hier wil oorbly op pad na Namibië. Dit is die beste halfweg stop of as mens wil wegbreek van die stad se malligheid.

Theo T - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo T
With spouse/partner

Krymekaar het al my verwagtinge oortref, dit bied 'n ervaring i.p.v. van slegs 'n oornagplek.

Eerstens is die ligging naby die dorp, maar ver genoeg om 'n plaas- en mooi natuuromgewing te skep. Huisies 1 en 2 is keurig gemeubileer en het alles wat nodig is. Laastens het Leatitia uit haar pad gegaan om my beursie wat ek daar vergeet het, in Kaapstad aan my terug te besorg.

Theo T - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo T
With spouse/partner

Topklas-verblyf.

Krymekaar Cottage is seker een van die beste blyplekke waar ek al oornag het. Uitstekend toegerus, alles is silwerskoon, en die stilte van die plaas is 'n bonus. Ons sien uit na 'n langer verblyf en om dan die houtvuurwarmbad te gebruik.

Delina M - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delina M
With spouse/partner

Weelderige selfsorgverblyf met billike tariewe.

Die goed toegeruste kothuis met pragtige leer meubels, persiese matte en heerlike stoep met braaigeriewe, het 'n pragtige uitsig oor Namakwaland se natuurskoon.

Ben D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben D
Individual traveler

Puik!

Wonderlike gasheer/dame. Pragtige, skoon, luukse eenhede op plaas waar wild om die eenhede loop. Absolute rus en vrede.

Harm V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harm V
Family with young children

Sal dit graag weer kom doen.

Heerlike plek, rustig, skoon en pragtige natuur.

Rikus D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus D
On business

Beste plek in Springbok.

Ons het vir die week daar gebly vir werk en die huis het alles in wat nodig is. Ons was baie gelukkig.

Koos P - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos P
With spouse/partner

Fanatsties.

Waarde vir geld na lang dagreis.

Alan K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan K
With spouse/partner

Beste ooit!

Beste verblyf ooit. Volgende keer bly ons 'n week.

Zeldie V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zeldie V
With friends

Uitstekende, netjiese, pragtige blyplek!

Pragtige, netjiese en skoon verblyf. Ons was werklik so beïndruk! Sal die plekkie vir almal aanbeveel.

Jack V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jack V
Individual traveler

Great location for a get away.

Fully equipped, peaceful, nicely decorated, serene.

Nicola V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola V
Family with young children

Baie lekker en netjies!

Die huis is toegerus met als wat mens nodig het. Pragtige dekor en afwerkings. Regtig 'n lekker lafenis na 'n ver pad. Hulle het ook aan klein detail gedink soos 'n karavaanprop om mens se karavaan of waentjie in te prop. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Leila L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leila L
With spouse/partner

Luuks.

'n Heerlike, skoon, luukse plekkie. Ek sal vir dae aaneen op die stoep kan ontspan.

Anita C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita C
With friends

'n Lafenis vir die siel in 'n asemrowende omgewing.

Die cottage is smaakvol gemeubileerd en alles wat jy nodig het en nog meer. Die lieflike stoep is so 'n aanwins en jy kan heeldag daar sit en die pragtige omgewing waardeer. Die eienaar is super behulpsaam en vriendelik. Ons kan nie wag om weer daar te bly nie.

Geoffrey W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geoffrey W
With friends

Very good.

Lovely cottages on the farm.

Cathy R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy R
With friends

Absolutely fabulous, would recommend it anytime. Couldn't fault it.

Everything was perfect. Attention to detail was amazing, the first time I have ever seen a wood-fired Jacuzzi.

Salie C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salie C
With spouse/partner

Baie baie smart. Sal weer daar gaan bly.

Die cottage het ons hoogste verwagtinge oortref. Absoluut die geld werd.

Michael D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael D
With spouse/partner

Pragtige huisie.

Oulike verblyf met ruim vertkekke & keurig gemeubeleer met alles wat 'n mens nodig het. Gasvrou was ook vriendelik & behulpsaam.

Brigitte N - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brigitte N
With spouse/partner

Ons het sommer dadelik tuis gevoel tussen al die blomme.

Die cottage het 'n goed toegeruste kombuis, baie aandag aan gemaklike en smaakvolle meubels en die binneversiering. Dit was so eie aan 'op die plaas ervaring'. Die son-panele vir elektrisiteit het goed funksioneer en die seil het baie gehelp om in die aand gerieflik op die stoep te kuier. Ons het dit geniet om op die plaas rond te loop. Die verskeidenheid plante is ongelooflik.

Dieter P - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dieter P
Family with teenagers

Noord-Kaap-gasvryheid op sy beste!

Ons gesin het hier oorgebly op pad Kgalagadi toe. Alles en nog meer wat ons benodig was daar en Laetitia is die perfekte gasvrou! Dit was die tweede keer dat ons hier oorgebly het en sal dit vir seker weer vorentoe doen. Die verblyf op die plaas is regtig hoogs aanbeveelbaar en is topklas!

Rona R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rona R

Pragtige plek met alles wat jy nodig mag kry.

Lekker ontspan. Sal beslis weer kom.

Michele F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele F
With spouse/partner

Baie lekker. Mooi omgewing. Baie rustig.

Gasvrou was baie behulpsaam. Plek baie netjies en gerieflik. Mooiste mak bokkies rondgeloop wat jy by jou voorstoep kon sit en bekyk.

Dawid M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid M
Individual traveler

Baie netjies en lieflike, stil natuuromgewing

Ek het die oornag daar baie geniet en sou graag 'n dag of twee langer wou bly om die natuurskoon en rustigheid te geniet. Daar was ’n swerm sprinkane wat oornag ingestorm het - dit was bietjie van 'n verrassing maar ’n blik Doom wat daar gelos was kon darem die probleem hanteer. Alles wat jy van die buitelewe kan verwag met die gerief van netjiese akkommodasie en braaigeriewe. Ek sal definitief weer daar oorbly as ek in die omgewing is.

Riana C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana C

Rustig en baie spesiaal.

Baie dankie vir die lekker kuier in 'n mooi huis met 'n spesiale kuierstoep. So rustig, mooi en lekker. Gerieflik naby aan die N7 en tog doodstil. Baie goeie diens van Laetitia.

Michelle E - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle E
Individual traveler

Baie, baie lekker!

Pragtige area, smaakvolle huisie en vriendelike mense.

Tania H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania H
Individual traveler

Mooiste huisies

Mooiste huisie, so netjies, als wat mens nodig het is daar. Sal definitief net daar gaan bly as ek weer Springbok toe gaan. Kan nie glo dat ek so min betaal het vir die hele huis nie. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal almal aanbeveel om daar te bly, julle sal nie spyt wees nie.

Marinda L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda L
Individual traveler

Fantasties

Die plek is absoluut fantasties. Jy kan jouself weer vind in die stilte en tog is dit nie ver van die dorp af as jy iets nodig het nie. Die gasvrou het ook uit haar pad uit gegaan om seker te maak dat alles reg en in plek is. Ek gaan definitief weer hier kuier.

Monique K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique K
With spouse/partner

Heerlik blomme kom kyk in Springbok.

Krymekaar Cottage was baie netjies en skoon en ten volle toegerus. Ons sal defnitief weer hier kom bly. Laetitia was vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig heerlik gebly.

Bridget W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bridget W
On business

Perfect home away from home.

Excellent accommodation, fully equipped with everything we needed for our stay. Beautiful surroundings. Will definitely stay there again.

Susan P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan P
With friends

Smaakvol, gerieflik waarde vir geld.

Ons het lekker gestap, gebraai en gekuier. Ons is baie hartlik ontvang.

Liza G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza G
With spouse/partner

Hierdie plek gee die Namakwa 'n spesiale spasie in mens se hart!

Ons sien reeds uit na ons volgende reis na Liefland (en sal beslis volgende keer langer bly). Lekkerder kon ons nie bly of kuier nie. Dankie vir 'n spasie wat mens binne welkom met aankoms, 'n huisgevoel en die mooiste uitsig. Hierdie is ons gunstelingplek in die hele Namakwa!

Susann S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susann S
With spouse/partner

Het heerlik daar gebly.

Alles was wonderlik - sal die plek beslis aanbeveel, hetsy as oornagverblyf om of sommer lekker lank daar te kuier.

Maryke E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke E
Family with teenagers

Neat, warm and convenient.

A very nice house in the Namaqualand between quiver trees and hills. The unit has everything one needs to stay comfortable, including solar in the event of load shedding. Cozy living area and patio. The decorations are simple yet heartfelt. The hostess (Leatitia) made contact in advance to make arrangements, and everything went smoothly. We look forward to going again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, hartlik, gerieflik.

‘n Baie oulike huisie in die Namakwaland tussen kokerbome en heuwels. Die eenheid het alles wat ‘n mens benodig om gerieflik te bly, insluitend sonkrag in geval van beurtkrag. Gesellige leefarea en stoep. Die versierings is eenvoudig maar hartlik. Die gasvrou (Leatitia) het vooruit kontak gemaak om reëlings uit te klaar, en alles het glad verloop. Ons sien uit om weer te gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gavin M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin M
Family with teenagers

A great place to stay just outside Springbok.

A wonderful place to stay. We spent hours on the stoep watching the farm and game animals. We'll definitely use this place again if we travel in this area.

Ingrid D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid D
Individual traveler

Wonderlik vir 'n deurreis van Namibië Kaap toe.

Krymekaar Cottage is eintlik te fêncy vir 'n oornagverblyf vir 'n deurreis van Namibië Kaap toe. Daar is selfs 'n wasmasjien! Ek sal weer moet kom en vir 'n week voor die binnebraai kom kuier - veral in die winter! Dankie Laetitia vir jou vriendelike ontvangs!

Jp B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp B
On business

Peace and quiet.

Beautiful location, 5 star self-catering accommodation. Air-conditioning, DStv, fully equipped kitchen with both an inside and patio braai area.

Jeanne T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne T
Family with young children

Beste verblyf in Springbok!

Krymekaar Cottage is skoon, gesellig, goed toegerus, pragtig gemeubileerd en voel soos vakansie van die oomblik wat jy daar instap. Ons sal vir seker weer daar bly! Leatitia is ook baie vriendelik en behulpsaam. Dit is lekker dat dit net buite die dorp is - naby as jy dit nodig het, maar ver genoeg om die plaasgevoel te gee met pragtige uitsigte na alle kante.

Anthea S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthea S
With spouse/partner

Absolutely stunning holiday house. Such tranquillity and beautiful view. Would definitely go there again.

The house is beautiful and spacious.

From
R2 000
per night, for 4 ppl
From
From R2 000
per night, for 4 ppl
From
R2 000
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the N7, 178 Biesjesfontein, Krymekaar Farm, Springbok, 8240, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818e2766c22af458146aa4432c2c4f1289655a0b8314aab776eabec9b77c025ed487d6fdf94c7066cb60a826407ce87e6d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 000  per night, for 4 ppl 48 5 1 5 Off the N7 178 Biesjesfontein, Krymekaar Farm 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.725180837877 17.866872132003
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!