The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kudu Cottages | TravelGround
+28

Kudu Cottages

Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 11 reviews for Kudu Cottages
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Johan G - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With friends

Naby besighede.

Te veel verkeer vir 'n baie ligte slaper.

Karl A - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karl A
With spouse/partner

Rustig en sommer net lekker.

Lekker skoon en netjies. Baie dankie.

Kudu Cottages 's response

Goeiemiddag Karl, baie dankie. Ons waardeer jou terugvoering baie. Vriendelike groete, Tillie.

Kudu Cottages
Esme D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Esme D
Individual traveler

Dis 'n houthuisie met alles wat jy nodig het.

Veilig vir motor ook en netjies, stil omgewing.

Kudu Cottages 's response

Baie dankie Esme, ons waardeer jou terugvoering.
Vriendelike groete,
Tillie

Kudu Cottages
Karlien C - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien C
Family with teenagers

'n Oase op ons langpad.

Die verblyf was inderdaad soos 'n oase op ons langpad. Tillie se gasvryheid was ongekend, ons het laat arriveer en sy het ons mooi beduie tot by die gastehuis. Ons sal definitief weer op pad Noord-Kaap toe daar oornag.

Karien W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien W
With friends

Baie mooi skoon en rustige atmosfeer.

Daar is 'n heerlike onderdakbraai waar jy lekker kan sit en kuier.

Tarryn C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tarryn C
With spouse/partner

Very friendly and comfortable overnight stay.

The cottages are very clean and comfortable. Had a very welcoming arrival as well.

Sandra B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra B
With friends

Die gastehuis is van topgehalte.

5 ster beslis. Julle is tops.

Kudu Cottages 's response

Baie dankie Sandra,
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Ons waardeer julle terugvoering vreeslik baie.
Vriendelik groete
Tillie

Kudu Cottages
Dini R - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dini R
Family with young children

Baie aangenaam, gasvry en kon heerlik rustig raak na 'n lang pad. Lekker braaigeriewe maak kosmaak maklik.

Netjiese verblyf met kraakvars beddegoed. Ons het al 2 keer hierdie bestemming gekies as oornag erblyf.

Kudu Cottages 's response

Baie dankie Dini, dit is altyd 'n plesier om julle te akkommodeer. Vriendelike groete, Tillie.

Kudu Cottages
Eugene G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene G

Baie skoon en netjies!

Tillie het bo verwagting uit haar pad gegaan om ons op kort kennisgewing te akkomodeer. Na lang moeilike dag was dit net die plek en die vriendelike gesig wat mens nodig gehad het!

Kudu Cottages 's response

Baie dankie Eugene, dit was 'n groot plesier om julle hier te verwelkom. Vriendelike groete

Kudu Cottages
Elna W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elna W
Family with teenagers

Als wat mens nodig gehad het was daar, skoon en netjies.

Sal dit vir ander aanbeveel. Stort se water loop net stadig uit, verder is als skoon en netjies gewees. Baie dankie.

Kudu Cottages 's response

Hi, baie dankie! Ons waardeer jou terugvoering en sal altyd moeite doen om die plekkie te verbeter. Vriendelike groete

Kudu Cottages
Daniel P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel P
With spouse/partner

Nice quite place.

I wish I can come back very soon.

Kudu Cottages 's response

Thank you, Daniel. We really appreciate your feedback and will strive to improve our service.

Kind regards,
Tillie

Kudu Cottages
From
R850
per night, for 2 ppl
From
From R850
per night, for 2 ppl
From
R850
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 15:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Kudu Street, Kathu, 8446, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOwMJfAusYdc41XOIbUoBvTgFb9yLChfd8wiChbhZ0RvwV8deVH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night, for 2 ppl 11 5 1 5 2 Kudu Street Kathu 8446 Northern Cape 0860 022 102 15:00-21:00 10:00 -27.695850749802 23.03909417791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!