Marloth Park Accommodation at Kudu Lodge Twins | TravelGround
+51

Kudu Lodge Twins

98 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 98 reviews for Kudu Lodge Twins
Cleanliness
4.3/5
Service
4.4/5
Location
4.2/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.5/5
Cherine H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cherine H

Very nice.

Had a very nice stay. Accommodation is very clean and neat. And easy to find.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Verblyf was skoon en netjies. En maklik om te kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Emma W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emma W

Lovely houses with everything you need.

We had a lovely holiday!

Emma W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emma W

Lovely spot and the houses have everything you need.

We really enjoyed our stay.

Handre V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Handre V
Family with young children

Die huis het alles in gehad wat ons benodig het.

Huis was goed toegerus, plonspoel was net leeg gewees met ons aankoms.

Gabi S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabi S

Baie gerieflik!

Baie lekker gebly, alles wat mens nodig het!

Sonja G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sonja G
Family with young children

Lekker afgesonderde bosgevoel.

Lekker bosveldverblyf. Uiters bekostigbaar.

Gabi S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabi S

Baie gerieflik!

Groot groep met klein kinders het baie lekker gebly!

Nicolene E - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene E
Family with young children

Very nice and comfortable accommodation.

We had a great stay at Kudu Lodge Twins and will definitely do so again. Would just recommend that they sort out the problem with the mice. The cupboard in our room was full of mice droppings. It would thus appear that the room was not properly cleaned. Other than that, we were happy with our accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en gerieflike verblyf.

Ons het baie lekker by Kudu Lodge Twins gebly en sal definitief weer gaan. Sal net aanbeveel dat hulle die muis-probleem uitsort. Ons kamerkas was vol muisgemors. So dit blyk dat die kamer nie volledig skoongemaak is voor ons gekom het nie. Maar verder was ons heel tevrede met ons verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brian B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Brian B

Vuil.

Aanvanklik toe ons arriveer op Sondag 16 Junie 2019 was dit reeds donker en kon ons nie alles ordentlik sien nie. Die volgende oggend het een huis se ketel nie gewerk en die opsigter het 'n ander 1 gebring. Ons was nog nie daardie tyd bewus van die probleme by 113 nie en toe sy vra of ons enige ander probleme het, het ons nee gesê om later by 113 se gaste uit te vind dat plugs bo nie werk nie en dit baie vuil is asook muis of rot ontlasting rondlê en dat die badkamer vuil was bo asook die beddegoed. Die gaste daar moes bo-op lakens en komberse slaap omdat daar kolle op die lakens was. Toe ons die opsigter later kontak het sy met ons meegedeel dat sy gaste het en die Dinsdag sou kom. Die Dinsdag 18 Junie 2019 het sy met my meegedeel sy is vol bespreek. Lang storie kort, sy het nooit opgedaag nie en moes ons self beddegoed vervang en skoonmaak bo in 113. In 114 het nog ook ontlasting gelê en later 'n nare reuk begin kry. Sal dit nie weer bespreek of aanbeveel nie.

Anne-marie M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anne-marie M

Gerieflike veblyf vir oornag vanaf Mosambiek.

Bekostigbare oorbly-plek op ons roete vanaf Mosambiek. Lugreëling bo in huis net effens te warm gestel. Dalk eerder so 21-22° C! Veral ná 'n baie lang, warm rit vanaf Mosambiek. Verder puik. Dankie!

Andre M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
Family with teenagers

Dis skoon en netjies. 'n Uitstekende oornagplek vir die hele gesin.

Ek was lank op die pad gewees en het deur die nag gereis. Het vroeg, lank voor die amptelike inboektyd, gevra of dit moontlik is om in te boek om te gaan slaap. Hulle het my wens met 'n groot toegewing goedgekeur en het ons al vroeg in geboek. Awesome, dankie aan hulle staff.

Annelien V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelien V
Family with teenagers

Worth it!

We only stayed one night, the house was big enough for all 8 of us, with everything we needed. The pool was lovely in the heat! Beautiful setting with wildlife on your doorstep. My daughter's tablet stayed behind and Chantall and Tersia went through a lot of effort to get it and keep it for us! Will definitely recommend Kudu!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Moeite werd!

Ons en vriende het net een nag oorgebly, die huis was groot genoeg vir al 8, met alles wat ons nodig gehad het. Die swembadjie was heerlik in die Des hitte! Pragtige omgewing met wild op jou voorstoep. My dogter se tablet het agtergebly en Chantall en Tersia het baie moeite gedoen om dit te kry en vir ons te hou! Sal Kudu vir seker aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charl V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Charl V
With friends

Baie teleurgesteld.

Huis wat baie vuil gewees. Het baie tyd spandeer om plek eers skoon te maak voordat ons af kon pak. Almal was gebyt deur bed-goggas. Lugverkoeling het nie gewerk nie en het gelek op elektriese skakelaars. Moes self plan maak om kragpunte in kamers reg te maak. Sou 'n goeie verblyfplek gewees het as als reg was voordat mense ingeneem word om daar vakansie te hou.

Elana V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elana V
Family with young children

Nice place but needs attention.

We were a group of 4 families with small children. Overall, it was nice and the children played joyfully. The place needs a decent cleaning - beds have ants, children are bitten in bed (look like fleas) and oven had dead spiders in it. Crockery in the closet was dirty and the closets themselves were also dirty. The bath's plug did not work and the shower heads either, but we fixed it. The alarm did not work and it did not want to pick up on the Field Security system. The Field Security woman was also very unfit and threatened to pay us a fee because we could not put the alarm on. A bonus was the DStv because we forgot our smart card and decoder. With proper cleaning and a little better customer service I would recommend the place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plek maar kort bietjie aandag.

Ons was 'n groep van 4 gesinne met klein kinders. Het oor die algemeen lekker gebly en die kinders het baie lekker gespeel. Die plek kort wel 'n ordentlike skoonmaak - beddens het miere in, kinders is gebyt in bed (lyk soos vlooie) en oond het dooie spinnekoppe in gehad. Daar was van die breekware in kas wat vuil was en kaste self was ook vuil. Die bad se prop wou nie werk nie en van die stortkoppe ook nie, maar ons het dit reggemaak. Die alarm het nie gewerk nie en dit wou nie op die Field Security-sisteem optel nie. Die vrou by Field Security was ook baie ongeskik en het gedreig om ons 'n fooi te laat betaal omdat ons nie die alarm kon aansit nie. 'n Bonus was die DStv wat daar was want ons het ons slimkaart en dekodeerder vergeet. Met 'n behoorlike skoonmaak en bietjie beter kliëntediens sal ek die plek aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sam J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam J
Family with young children

It was great and relaxing weekend enjoyed by all.

Thank you, Kudu Lodge Twins, surprised us. Everything you need and it was very comfortable. Our stay was very unforgettable and the kids enjoyed the animals.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike en ontspanne naweek wat deur ieder en elk geniet is.

Baie dankie. Kudu Lodge Twins het ons verras, daar is alles wat jy moontlik kan nodig hê en dit is baie gerieflik ingerig. Ons verblyf daar was onvergeetlik en die kleinkinders het die diere vreeslik geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corlet B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlet B
With friends

Puik diens, netjies, waarde vir geld.

Ons was baie tevrede, plek is netjies, vinnig en vriendelik ontvang, goeie diens, bederf met vonkelwyn en sjokolade! Dankie!

Shirley B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley B
With friends

Very nice, needs a little bit of TLC but functional.

The only issues we had were the top bunk bed is cracked, so a bit worried to use it. Also, the oven had not been cleaned properly, so could not use it.

Kudu Lodge Twins's response

Good day Shirley,

Thank you for your feedback. We will have our maintenance and cleaning staff attend to these issues immediately and apologise for any inconvenience.

Kind regards
Kudu Lodge Twins

Kudu Lodge Twins
Laetitia F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Laetitia F
Family with young children

Rustig en ontspannend.

Sal enige tyd weer by Kudu Lodge Twins bly. Baie mooi, netjiese plek.

Marelise S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marelise S

Very nice place with enough bathrooms and it's neat.

It's a very nice and neat place. There are 3 bathrooms and has everything that you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulike plekkie met genoeg badkamers en dis netjies.

Dis 'n baie oulike en netjiese plekkie. Daar is 3 badkamers en het als wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robby S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Robby S

We have visited Marloth on several occasions and have stayed in 5 different places. This was by far the best that we experienced.

We would recommend this accommodation to any group, big or small.

Cecelia G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecelia G
With friends

Nice and peaceful area.

Had a very nice time. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustige area.

Baie lekker gekuier. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Deon V
With spouse/partner

Netjiese verblyf. Paar dinge wat onderhoud benodig, wat verblyf nog beter kan maak.

Rioolstelsel en lugversorgers van albei eenhede kort aandag, verder werklik goeie verblyf wat goed toegerus is om ses en meer gaste te akkommodeer.

Angelique B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique B

Netjies en rustig.

Baie netjiese plekkie, met als tot jou beskikking, lekker vir twee huisgesinne wat saam op vakansie kuier. Sal definitief weer gaan.

Jan V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Jan V
Family with teenagers

Rustige verblyf.

Die huis is mooi, maar daar was 'n paar dinge wat nie voldoende was nie. Daar was 'n vuil, stowwerige mat onder die bed in die grondvloerkamer wat ons uitgehaal het en op die stoep gesit het. Die muskietnette het gate in. Die huis was stowwerig en ek sal aanbeveel dat hulle kyk of die vorige gaste die skottelgoed skoon gewas het of 'n skoonmaakdiens inkry, want die glase, borde en eetgerei was vuil, sowel as die mikrogolfoond. Ons het ook net die hoofslaapkamer se badkamer gebruik, die ander twee badkamers het die lig nie bewerkstellig nie, en die boonste se stort en gordyne kort 'n skoonmaak, die braaiplek buite was ook vuil, ons moes skoonmaak voordat ons daar kon sit.

Cathryn C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cathryn C

Beautiful house for a big family.

We were 2 families staying together. Was clean and enough space for all. I liked the fact that it had 3 bathrooms! Would love to stay there again.

Hester B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hester B
Family with young children

Rustig en baie geniet.

Ons lekker gebly, naby die Wildtuin geleë. Mens kan ook by Malelane hek of Krokodilbrug vir 'n dag in die Wildtuin ingaan, wat ons gedoen het.

Elsa L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsa L
Family with teenagers

Very relaxing and the house is well equipped.

We had a great time, just had a crisis with toilet paper. 1 Roll per bathroom is not enough for a long weekend. And maybe ad 2 or more chairs at the braai. Thanks, I'll recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspanne en goed toegeruste huis.

Ons het baie baie lekker gebly, net 'n krisis met toiletpapier gehad. Ek dink 1 rol per badkamer was te min vir 'n langnaweek. Nog so 2 stoele om buite by vuur te sit sal baie lekker wees. Baie dankie, ons sal die plek graag aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin D
Family with young children

Ons verblyf was heel aangenaam en gerieflik.

Daar is 'n paar gebreke wat herstel moet word soos muurproppe wat nie werk nie, elektriese bedrading by boonste badkamer wat los is van muur en elektriese skok mag veroorsaak, buitelig by braai is dood, boonste toilet se water bly spoel, onderste stort se glas het uit rubber getrek en hak dus vas aan raam. Ons het dit self reggestel. 1 plastiek stoel is beskadig en dus nie bruikbaar nie.

Kudu Lodge Twins's response

Hi Martin,

Thank you for the positive rating. We will be carrying out full maintenance on both units this weekend and we will pay special attention to the points you have mentioned. Thank you for informing us and we hope to accommodate you again soon. Kind regards, Kudu Lodge Twins.

Kudu Lodge Twins
Carina P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina P

Breathtaking!

Everything you need for a getaway. Felt at home, as if we were at our own home. One recommendation: braai girds need to be replaced - very rusty and not usable - maybe it should be stored inside the house, underneath the stairs with the gas bottle, then it would be usable for longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend!

Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Ons het tuis gevoel asof ons by die huis was. Een aanbeveling: Braai roosters moet vervang word - erg geroes en onbruikbaar - dalk moet dit eerder binne die huis onder die trappe by die gasbottel gebêre word dan sal dit langer hou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kudu Lodge Twins's response

Hi Carina,

Thank you for your wonderful review and suggestion. We will definitely look at replacing the grids. Hope to accommodate you again!

Kind regards
Kudu Lodge Twins

Kudu Lodge Twins
Jacques S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
Family with young children

Affordable, neat accommodation with everything one would need for an enjoyable vacation.

Very neat place, well equipped. Perfect for a peaceful few days in the bush. Couldn't have asked for more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbare, netjiese verblyf met als wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie.

Baie netjiese plek, goed toegerus. Perfek vir 'n rustige paar dae in die bos. Kan nie vir beter gevra het nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louise B
Family with young children

Pleasant stay but was a bit disappointed.

The house itself is clean, but can do with a few minor maintenance and replacements. The braai grills could really do with replacing as both of them have most certainly had it. It's great that the potjie pot and gas bottle are provided but disappointing that the potjie attachment for the gas bottle is the incorrect size. The shower door in the bottom bathroom needs fixing as it is bent. the upstairs plug that the air con is plugged into cannot accommodate another plug being in it as this then trips the circuit for those plugs. We really were expecting more game being around the house, and it's the first time that I have actually stayed at Marloth park and have not seen any game at the accommodation (we have stayed every year for the last 5 years), not even a mongoose. The other disappointing thing was that the splash pool was not filled, which on our confirmation did say may not be full due to the water restrictions, but every other house that we walked past and drove past had their pools filled so really do not understand why this unit's couldn't be filled. Although the stay was pleasant and the house was clean I really will not be recommending this to any friends or family as we have most certainly stayed at better facilities in Marloth park for a lower rate. I can however say that Chantelle and Jacques were very helpful and quick to respond to the queries that we had so a big thank you for that.

Adriaan S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan S
With friends

Great place to stay.

Everything is clean and neat, would go there again.

Henk D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk D
Family with teenagers

All-in-one (or should I say "two"?) and really affordable. Comfortable and well-equipped. Will definitely be back! Ideal for a function of any kind and/or group social.

Had a nice time. Just too short. Ideal for an event of any sort. Already told my friends about it and will definitely book Kudu Lodge Twins again in the future. More affordable than the Kruger.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles in een (of sal ek sê twee) en voorwaar bekostigbaar. Gerieflik en goed toegerus. Gaan verseker weer! Ideaal vir enige tipe funksie en/of groepkuier!

Lekker gekuier. Net te kort. Ideaal vir enige tipe geleentheid. Het alreeds vir vriende vertel en sal verseker weer van Kudu Lodge Twins gebruik maak in die toekoms. Meer bekostigbaar as die Krugerwildtuin!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herbert S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herbert S
With friends

Not our first time at Kudu Lodge Twins, and not our last time.

The unit is stunning and well furnished.

Ilona H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ilona H
Family with teenagers

Very relaxing.

It was very relaxing, but with a few drawbacks. One thing that's most offensive is the smell of sewerage. Particularly when sitting outside at the braai area! The steak knifes are a danger to anyone handling them, they bent backwards and slip off the plate when you knock on the plate and tip it that way, please replace.

Marlene D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlene D

Little paradise in the bush!

Our family had a wonderful relaxing time and enjoyed the wildlife. Kudu Lodge is excellent value and the accommodation is comfortable and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Klein paradys in die bos!

Ons gesin met baie mense het heerlik ontspan en die wild geniet. Kudu Lodge is absolute waarde vir geld, en die verblyf altyd gerieflik en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alicia H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alicia H
Family with young children

Baie netjiese eenheid gewees. Nie regtig uitsig oor Marloth Park gehad nie.

Wat is die rede dat ons die skottelgoed moes was? Is dit nie hoekom mens betaal om daar te bly nie?

Kudu Lodge Twins's response

Hi Alicia,
Thank you for your feedback. The units are equipped with dish washing machines for your convenience which also assists our cleaning staff when we have a turnaround of guests on the same day.
We hope to accommodate you again in the future. Have a great day!
Kind regards,
Kudu Lodge Twins

Kudu Lodge Twins
Adri D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adri D
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Aanwysings na Kudu Lodge was baie goed weergegee en die huis was skoon en netjies met alles in wat mens nodig gehad het. Die enigste probleem was dat die braaiplek nie skoongemaak was nie, maar dit was nie die einde van die wêreld nie, die res het opgemaak daarvoor.

Willem P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem P
With friends

Very nice with adequate facilities.

We had a great stay and the house was sufficiently equipped.

Lukas V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas V

Fantastic!

Just a few suggestions: electric frying pan or gas frying pan for breakfast and a slow cooker for when you go out all day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Net 'n paar voorstelle: elektriese braaipan en/of 'n gasbraaipan vir ontbyt maak en 'n prutpot (slow cooker) vir wanneer mens heeldag uit was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neels V - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neels V
With friends

Lieflike plek.

Baie lekker gebly. Hou van die mak wild.

Lukas S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lukas S
Family with young children

Rustig en ontspannend.

Volledig toegeruste woning wat jou toelaat om die natuur om jou te geniet.

Marsél V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marsél V
Family with teenagers

Die omgewing is fantasties en as jy in Desember gaan weet jy mos dit gaan warm wees. Kudu Lodge goed geleë en ruim genoeg om werklik 8 te akkommodeer.

Ek wil in my hande huil oor hierdie plekkie. Dit is pragtig, goed uitgelê, ruim, toeganklik en omring met groot bome wat dit leen tot 'n ryk voëllewe, maar ongelukkig was daar 'n paar onderhoudsgoedjies wat gepla het en met relatief min koste en moeite ons ervaring baie beter kon maak. Die swembadjie het jare laas onderhoud gesien, was vol vlekke, 'n seer vir die oog en nie aangenaam om te gebruik nie. Met aankoms was van die kaste en storte nie skoon nie en ook die yskas was lanklaas skoongemaak. Alhoewel dit die volgende dag herstel is, het van die ligte nie gewerk nie, iets wat mens sou verwag nagegaan moes gewees het voordat dit uit verhuur word. Die rioolstelsel het 'n onwelriekende reuk veral in die boma area en stoep gelaat en uit inskrywings in die kommentaar-register was dit duidelik dat dit al lankal 'n probleem is. Die onderhoudspan het wel een of ander middel kom toedien maar teen die einde van ons 10 dae verblyf was die stank steeds ondraaglik. As al hierdie goedjies uitsorteer is, gaan dit 'n ongelooflike plek wees en ek sal terugkeer daarheen, maar soos dit nou is kan ek dit ongelukkig nie aanbeveel nie.

Kudu Lodge Twins's response

Dear Marsél

We appreciate your comments and feedback and as a result, we will be carrying out full maintenance on both of the units before the March 2016 holidays. This maintenance will include re-painting of the splash pools, servicing of the septic tanks, re-varnishing of the decks etc.. We would love to welcome you for another visit to our establishment once the maintenance has been carried and are confident that you will enjoy the stay even more. Have a great day.

Kind regards
Kudu Lodge Twins
Marloth Park

Kudu Lodge Twins
Michelle V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle V
With friends

Ons het heerlik gekuier, maar geen diere by die huis gehad nie.

Ons het heerlik gekuier, maar het geen diere gesien nie. Die lig by die braai en plonspoel was buite werking. Die kombuis is goed toegerus. Die sjampanje en sjokolade was 'n lekker verrassing.

Chanelle K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chanelle K
Family with young children

Awesome, veral as jy van Johannesburg af is.

Hierdie is 'n spesiale ervaring omdat die diere regtig in SA in die strate loop. Ook net in die wildtuin en in Marloth. Dit is enige Johannesburger, wat nie te veel gepla is met goggas en skerpioene nie, se droom om dit hul tweede blyplek te maak. Dit is enige tyd die moeite werd!

Adriaan S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan S
With friends

Amazing!

The place is Amazing and the atmosphere is incredible. A real bush experience.

Lourie K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lourie K
With friends

Excellent value for money!

I have on previous occasions also stayed at Kudu Lodge Twins with family and with friends. Service and accommodation have always been excellent! Absolute value for money! Location is perfect for visiting Kruger Park and also Leopard Creek with the Dunhill Golf Tournament. Lots of game visiting the area around the house that can be viewed such as Giraffe, Kudu, Warthog etc. Can most definitely recommend Kudu Lodge Twins, and will certainly make use of it again in future!

Johan B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan B
With friends

Op kort kennisgewing was die plek baie netjies en skoon.

Baie dankie daarvoor. Sal beslis weer van LekkeSlaap en Kudu Lodge Twins se dienste gebruik maak.

Maritsa J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritsa J
With spouse/partner

Baie lekker dankie!

Lekker gekuier dankie. Die stukkende ketel is vinnig herstel en die warm water was voldoende.

Mieke D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Mieke D

Gezinsvakantie met 11 personen.

We hadden beide huizen gehuurd. Mooi ruime woningen. Aan het einde van het park.

Raymond N - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond N
Family with young children

Ons het baie lekker hier gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Kudu 113 is 'n netjiese eenheid met alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek! Al wat kortkom is 'n lekker groot spieël. Eenheid goed toegerus en baie skoon.

Christine C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christine C
With friends

Marloth Park is 'n wonderlike ongerepte ervaring in die bos. Dit is baie dieselfde as die Krugerwildtuin wat altyd vir ons 'n hoogtepunt is. Daar is sekere items wat nou aandag nodig het. Ons stel voor die eienaar besoek Kudu Lodge en sien wat gaan nou daar aan.

Jaco M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco M
Family with teenagers

Baie lekker gewees!

Goeie waarde vir geld en goeie diens gekry van die personeel aan diens.

Wilma R - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wilma R
With friends

Netjiese en rustige plekkie.

Ons het met die geiser gesukkel en een wasbak was ook verstop. Die kragprobleem is egter gou-gou uitgesorteer.

Martie B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie B
Family with young children

Baie lekker gebly en sal verseker weer kom. Het al klaar aanbeveel en Mnr Steven Weber het al klaar bespreek vir April 2016.

Ons was baie beïndruk met Kudu 113. Ons het so lekker gebly. Die huis was skoon en baie netjies. Daar is alles wat nodig is en het die skottelgoedwasser geniet. Die dek bo was ook heerlik. Die bome buite het gesorg vir heerlike braai aande. Voorwaar 'n wenner!

Elna G - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Elna G

Baie lekker blyplek.

Ons het reünie met ons kinders gehad: groep van 15. Sal weer gaan.

Andre M - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre M
Family with teenagers

Pragtige, skoon plek. Lekker gekuier, al was dit net vir een aand.

Wonderlike plek. Groot verskeidenheid diere. Ongelukkig net mense wat daar rondloop deur die dag wat duidelik nie daar woon nie.

Yvette M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette M
Family with young children

Uitstekend! Ons het nie besef dat alles wat ons nodig het in Marloth te koop is!

Ons was saam met vriende en later ons ouers daar. Dit was perfek. Naby alles, veilig, skoon, gerieflik. Beste wegbreek wat ons in 'n lang tyd gehad het. Een voorstel is om 'n hulp te kry om daagliks binne en die vuurherd buite skoon te maak. Andersins sal ek dit beslis aanbeveel.

Mariette V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette V
With spouse/partner

Absoluut heerlike, goed toegeruste, netjiese, gerieflike blyplek!

Sal altyd terug wil gaan Kudu 114 toe. Baie skoon, ruim, lekker huis wat baie goed toegerus is. Die buite-area is ook perfek. Ek gee julle volpunte vir diens (van Lydia af) asook gerief. Dol oor dié plek!

Isabel V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel V
Family with teenagers

Baie netjies en skoon, baie gerieflik. Mooi en skoon beddegoed en handdoeke.

Ons het baie lekker en gerieflik gebly! Sal beslis weer daar oornag! Dankie vir die druiwesap en sjokolade!

Judith C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith C

Baie stil omgewing!

Huis is ruim vir groot groep! Ons het die natuurskoon geniet! Baie netjies.

Bertus V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus V

Dit was baie lekke!

Ons sal beslis weer hier bly!

Martin V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
Family with teenagers

Baie lekker en ruim. Sal weer gebruik

Baie ruim en baie lekker vir 'n gesin/familie. Elke kamer eie bad kamer maak dit baie gerieflik.

Minenhle C - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Minenhle C
Family with young children

It was fun being at Kudu Lodge, everything was almost perfect

Kudu was a nice place to stay at - however, but they don't have much activities and tourist guides on-site. We had fun in the lodge although most of the time we were away; but the little time we had on-site was nice. A small complaint is that the TV has no sound or small sound - I understand the noise pollution but they should set noise levels to a better listening mode. Also wish an iron and ironing board were available.

Lourens D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens D
Family with teenagers

It was awesome, thanks!!

To be recommended to other.

Chanel J - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanel J
With friends

Lovely

Nice place to stay!!

Hannetjie S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie S
Family with young children

Heerlik heerlik!!!

Dit was baie lekker in Marloth Park. Dis rustig en geniet die diere verskriklik.

Jaco J - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jaco J
Family with young children

Dis 'n ongelooflike ervaring!

Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Teresa O - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa O
Family with young children

Awesome!

Op kort kennisgewing het ons 'n plekkie gekry. Dit was heerlik en goed ingerig, baie dankie.

Lee-anne B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-anne B
With spouse/partner

'n Baie rustige en skoon bestemming.

Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Die plekkie was regtig skoon en alles was op hulle plek. Ons het egter 'n kragprobleem ondervind, maar die probleem is opgelos. Sal enige iemand aanbeveel om hier te kom bly!

Susan T - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan T
Family with young children

Baie netjies en pragtig.

Ons het dit vreeslik geniet. Ons beplan om weer in Desember so vir 'n week te gaan.

Annatjie F - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie F
Family with young children

Gemak en gerief soos by jou eie huis!

Baie dankie, ons het lekker gekuier saam met vriende. Die grondvloer se slaapkamer is lekker vir iemand wat nie trappe kan klim nie. Daar is genoeg badkamers, dankie vir lekker nuwe matrasse vir die beddens! Die buitenste braaiplek het ons geniet. Die sekuriteit is fantasties; ek het per ongeluk paniekknoppie gedruk en hulle was binne minute daar!

Mark V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mark V
Family with teenagers

Spacious place

Quiet and very suitable environment for those who want to experience heaven.

Joseph L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Joseph L
Family with young children

Okay

A fairly okay stay.

Marleen R - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marleen R
With friends

Lekker ontspannend en goed toegerus ... sal definitief weer bespreek!

Dit was heerlik. Die kombuis is baie goed toegerus; dankie vir skottelgoedwasser. Die linne was skoon en kussings genoeg. Dankie!

Marlene D - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene D
Family with teenagers

Heerlik, gerieflik en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Lerato M - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lerato M
With friends

Kudu Lodge is value for money. I will definitely visit again with my family or friends

The house is well equipped, the location is perfect, lots of showers and toilets.

Andre J - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre J
Family with teenagers

Lekker en rustig!

Die eenheid is ruim en skoon. Die swemgat is ietwat klein, maar lekker.

Carol-anne P - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol-anne P
Family with young children

Lekker naweek gehad!

Ons het elke omblik geniet! Sal beslis terug gaan!

Gerda G - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerda G

Aangenaam verras om 'n eenheid met lugverkoeling te kry, veral in dié warm area.

Het baie lekker gebly en het nie klagtes nie.

Kobie O - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie O
With spouse/partner

Catered for all our needs: Value for money, aircon, safety, splash pool, KNP around/corner

Will definately visit again. A real bush experience with all the luxury plus more. Saw the biggest Kudu bull ever roaming around the property as well as Giraffes grazing close to the house. Convenient with Kruger National Park around the corner, this is the ideal place to stay.

Riaan H - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan H
Family with young children

A very nice, well equipped and well maintained house. Excellent, private environment.

The Lodge is very well maintained, lovely setting and excellent for a bigger family. The lodge very well equipped for a nice weekend or longer stay. The beds could be a bit younger but the environment did make up for that. Will definitely g back there again. Riaan Horn

Esmien M - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Esmien M
With friends

Was a great environment and Boma was lovely.

The stay was good, but I did not know it was not serviced daily and would have enquired for servicing if I had known, even if I had to pay extra. I had no cleaning products with and so could not clean bathrooms, kitchens etc. There were not enough black garbage bags. The showers could do with a decent clean. The towels were inadequate, past their sell-by date and also smelled. Drying cloths in kitchen was inadeaquate and smelled. Based on these issues, I will not stay there again.

Corrie V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie V

Lekker man. Lekker.

Ons gesin het dit baie geniet. Die huis het ons herrinner aan ons eie. Dit was sommer net baie lekker.

Henk V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk V
Family with young children

Wonderlik rustig, met gemaklike eienaars. Fantasties

Dit was 'n baie goeie opsie vir 'n groter groep met of sonder kinders. Ouma is in 'n rolstoel en die huis was ruim. Alles wat ons kon nodig kry was daar. Selfs die sebra en vlakvarke het kom "hello" sê. Dankie. Ons beplan reeds die volgende een vir Oktober met nog vriende uit die buiteland.

Christo P - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo P
Family with teenagers

Rustig met vriendelike diere wat kom kuier.

Kudu Lodge is 'n baie goeie vertrekpunt na baie besienswaardigehede. Dis gerieflik geleë na aan die Krokodilbrug-hek van Kruger Park. Daar was vriendelike diere wat elke dag by die huis kom kuier het, en genoeg slaapplek vir die hele familie.'n Skottelgoedwasser kan dalk 'n bonus wees, en ook verlaagde tariewe vir persone wat langer as vyf dae bly. Ons sal beslis weer gaan.

Pieter R - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
Family with teenagers

Baie lekker inniebos!

Dit was baie lekker, goeie waarde vir geld, en naby aan wildtuin.

Barrie R - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Barrie R
On business

The place is a dream

We had a fantastic stay at Kudu Lodge, but must say that they should consider replacing the current double beds.

Amanda S - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
Family with young children

We enjoyed our stay very much. Thanx

We enjoyed our stay very much. There are small things like the toaster tripping the electricity and the rotten floorboards on the deck, but nothing that was a major problem. A gate to keep small children from the stairs would be a bonus. Thank you so much.

Marina S - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marina S
Family with teenagers

Enjoyed our stay, the zebras were a real treat.

I would have appreciated it if one could leave the dishes for a cleaner to do otherwise a dish-washing machine might be a very good improvement, we spent a lot of time washing dishes Sunday after breakfast instead of spending time with the family. Otherwise we enjoyed the time there. The zebras gave a lot of pleasure and joy.

Antoinette F - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Antoinette F
With spouse/partner

Good value for money

Received good customer service while here.

Annerie N - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annerie N
Family with young children

Stunning getaway far from JHB traffic and stress.

We had an awesome time at Kudu lodge. Very nice and private braai area, comfortable rooms and beautiful view of the bush. We had about 11 zebra's visiting us on the stoep - that was great! Will definitely go back!

Tania S - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania S
Family with teenagers

Good

Nice stay, very clean. I was just disappointed in the size of splash pool.

Enna R - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Enna R
With friends

Thanks, we had a great time. Spotted and identified 68 different birds. Saw 3 of Big 5!

Good accommodation. Many bird species, lovely walks. A friendly Warthog even joined us for a carrot treat. Would suggest that the French drain receives a bit of maintenance.

Saartjie W - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saartjie W
With friends

Always fantastic and peaceful

It is a very fabulous place. Clean, several animals roam about. A very good place to recharge your batteries and refresh your soul.

Simone R - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone R

Breathtaking place!!! Loved every waking minute!

Could never have asked for better accommodation! Would suggest you consider a special tariff for those wanting a longer stay, as two days is way too short to enjoy such a wonderful place!! Thank you so much for you accessible user-friendly website otherwise I would never have discovered such luxury!

Hanna E - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanna E
Family with young children

Beautiful surrounds in the bush while still having the neccessary luxuries.

We loved our stay at Kudu Lodge and would definitely like to go again. There were a few small issues with appliances not working but all in all a very pleasurable stay. Thanks and see you soon!

Corne E - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corne E
With friends

Nice

Nice place to stay.

From R1 200
per night (sleeps 8)
From R1 200
per night (sleeps 8)
From R1 200
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Stand 114 , Kudu Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwM2MzMzcxLWY3YTMtNGNlNS1iMGFhLTZlZjNiMDY4ZTk4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 8) 98 5 1 5 Stand 114 Kudu Street 1340 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.392182445526 31.761901080608
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com