The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kudus Crest Bush Retreat | TravelGround
+39

Kudus Crest Bush Retreat

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for Kudus Crest Bush Retreat
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Hendrik K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik K
Family with teenagers

Baie lekker en rustige gesinsvakansie.

Ons het rerig baie lekker gekuier, baie mooi huis en baie gerieflik, baie smaakvol. Dankie vir die hout en voer vir die diere. Daar was baie diere, lekker mooi skoon swembad en baie lekker braai area. Dankie aan Eugene vir goeie diens en whatsapps wat ons ingelig het van gebeure ens. Ons sal def weer by Kudus Crest bly.

Kudus Crest Bush Retreat's response

Baie dankie vir die resensie Hendrik, ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom gerus vinnig weer terug!
Kudus Crest groete,
Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Liandi S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liandi S
Family with young children

Heerlike naweek, het vreeslik tuis gevoel en vir seker gerus.

Fantastiese braaigeriewe asook 'n silwerskoon swembad. Die huis is vreeslik netjies en baie skoon.

Kudus Crest Bush Retreat's response

Baie dankie vir die wonderlike boodskap Liandi. Julle het op 'n tyd van die jaar gekom waar die veld baie droog is en die diere vollop. Hulle daaglikse besoeke maak dit net soveel meer spesiaal.
Kom kuier asb gou weer!
Kudus Crest groete,
Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Lizelle G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizelle G
Family with young children

Uitstekende gesinsnaweek.

Die geriewe en verwagtinge wat geskep was, was bo-verwagting. Sal definitief weer hier bly.

Kudus Crest Bush Retreat's response

Baie dankie Lizelle,

Ons is so bly dat julle dit geniet het - daar is maar niks wat so lekker is soos gesinstyd in die bos nie!

Kudus Crest groete,
Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Lizette D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette D
Family with young children

Baie mooi en netjies, ons sal beslis weer gaan.

Baie lekker en goeie diens.

Kudus Crest Bush Retreat's response

Baie dankie Lizette

Dit was lekker om julle te verwelkom by ons eie stukkie bosveld ... Julle moet asb gou weer kom kuier!

Kudus Crest Bush Retreat
Janita W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Janita W
Family with teenagers

Baie lekker wegbreek!

Netjiese en skoon verblyf! Huis is pragtig gemeubeleer! Alles was puik!

Kudus Crest Bush Retreat's response

Baie dankie Janita.
Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!

Kudus Crest Bush Retreat
Johan M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
Family with young children

Ongelooflike ervaring.

Baie netjiese en goed ingerigte huis wat smaakvol versier is. Elke slaapkamer in die huis is toegerus met sy eie en-suite badkamer. Ons was aangenaam verras met al die wilde diere wat omtrent op ons stoep kom kuier het, en so mak is dat hulle letterlik uit mens se hand eet, en die ongelooflike stilte en rustigheid van die omgewing. Ons sal beslis weer Kudus Crest Bush Retreat besoek vir 'n wegbreek in die toekoms, en kan dit beslis aan enigiemand aanbeveel wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag of sommer net wil ontspan in die natuur. Dankie Eugene vir al die hulp, inligting en aanwysings om ons verblyf net nog meer aangenaam en spesiaal te maak.

Kudus Crest Bush Retreat's response

Hi Johan

Dankie vir jou vriendelike woorde. Ons is so bly dat julle die wonderlike ervaring van die bos met ons kon kom deel, hoop julle kom sommer gou weer kuier!

Kudus Crest Bush Retreat
Ronel W - Jun 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel W
Family with young children

Lekker wegbreek, en die huis het ons dadelik laat gemaklik en tuis voel.

Sal net aanbeveel dat gemakliker stoele met leunings vir buite by die vuur lekkerder sal wees, of om net dalk vooraf te waarsku om jou kampstoel saam te vat. Weet nie of ek dit misgekyk het nie, maar dalk net iets om die braaier skoon te maak (wou nie die huis se skoppie en besem gebruik nie). Ten opsigte van kli├źntediens - almal was baie vriendelik en behulpsaam, net die tannie waar jy sleutels moet optel wat bietjie bot is. Waardeer dat Eugene aanwysings en als vir my vooraf gestuur het. Dit het baie gehelp en dit het my baie welkom laat voel, veral omdat ek alleen met my kinders gegaan het, want my man kon nie saam nie. Sal definitief my man volgende keer saambring.

Kudus Crest Bush Retreat's response

Beste Ronel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom by Kudus Crest Bush Retreat.
Kudus groete,
Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Keagan L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Keagan L
Family with young children

Very nice.

Relaxing, safe and value for money.

Kudus Crest Bush Retreat's response

Thank you for your feedback, it is much appreciated.

We are looking forward to your next visit.

Kudus Crest Bush Retreat
Renate B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renate B
Family with young children

Dit was die beste wegbreek wat ons al gehad het.

Baie diere om huis. Huis is lekker koel. Huis is baie mooi binne. Alles is in plek vir krag- en water-onderbreking. Swembad is net reg. Wonderlik van hulle om vir ons hout te los vir braai en boma. So ook die voer vir die diere. Ons kinders het gehuil toe ons moes sluit om huis toe te kom.

Kudus Crest Bush Retreat's response

Baie dankie vir die terugvoer Renate, ons sien daarna uit om julle binnekort weer te bederf by ons stukkie hemel op aarde.

Kudus Crest Bush Retreat
was R2 550
From R1 658
per night (for 6 people)
was R2 550
From R1 658
per night (for 6 people)
was R2 550
From R1 658
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 3192 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d9bfccd51af135ceea81fd7cf1438860e27209cb35c41c966a607d0b96ee38e07cd14f5a143693ef9e8dbf700e612ba5133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 550, now From R1 658  per night (for 6 people) 9 5 1 5 3192 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -25.337722 31.804514
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!