The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve | TravelGround
+66

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 26 reviews for Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Michal F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michal F
With spouse/partner

Lekker rustige wegbreek in die Bosveld.

Die eenheid was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Fantastiese voëllewe, in 2 winterdae tot 30 spesies identifiseer! Rustig en privaat. Zwartkloof Natuurreservaat is baie netjies en veilig.

Kobus B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus B
On business

Skoon, netjies, gerieflik, bekostigbaar, goeie diens - sal weer van hul gebruik maak.

Heerlikke kort kuier gehad weens werkverpligtinge. Goeie ligging, goeie diens, waarde vir geld.

Elzette T - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette T

Waarde vir geld.

Ons kuier by Kunkuru was uit die boeke gewees. Huis en woonstel was goed toegerus, netjies en skoon. Groot genoeg gewees vir 3 gesinne met tieners. Dankie Teresa dat ons in julle paradys kon deel, julle sien ons beslis weer in die toekoms.

Hope F - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hope F
With friends

Rustig en baie stil, ons het baie diere gesien, en baie goeie waarde vir geld.

Die meeste paaie is geteer, die wildskamp se paaie is baie mooi, en ons het baie diere gesien. Die verblyf is netjies en gemaklik, en ons sal beslis weer gaan kuier, dis ook lekker naby aan Pretoria.

Burnadette J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burnadette J
With friends

Pragtig, skoon en rustig.

Ons het ons naweek hier verskriklik baie geniet. Vriendelike diens, mooi natuur en perfekte wegbreek. Kunkuru sien ons definitief weer.

Zuan P - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zuan P
Family with young children

Baie lekker, modern.

Teressa het ons baie vriendelik ontvang en gratis opgegradeer na die meer ruim hoofhuis. Terrein is baie netjies en ons het die naweek baie geniet.

Carien F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien F
Family with young children

Rus vir jou siel!

Presies wat ons nodig gehad het. Wegbreek van die besige stad! Die eenheid is pragtig met 2 aparte kamers met en suite-badkamers. Ruim kombuis, leefarea, stoep en boma met alles wat mens nodig het. Die eenhede is tussen die bome en is naby die dam. Zwartkloof self word ook mooi onderhou met pragtige teerpaaie, 4x4 paaie, uitkyk punte en piekniekareas. Die bos is net so mooi met baie gesonde wild. Teresa en John Edmond is dierbaar en fantastiese gashere wat uit hul pad gegaan om te verseker ons het alles wat ons nodig het sodat ons net kon rus! Ons sal weer kom en stel hierdie verblyf definitief voor vir almal.

Hilda N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilda N
Family with young children

Rustig, ontspannend en baie mooi versorgde park.

Dit was ’n aangename naweek waar ons heerlik uitgerus het - die lodge het alles wat mens nodig het (baie goed toegerus) en die kinders het heerlik in die swembad ontspan.

Cindy V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy V
With friends

Verwagtinge oortref!

Pragtige luukse huis - met alles wat ons nodig gehad het vir 'n baie lekker kuiernaweek. Baie netjies, en net perfek vir 'n lekker wegbreek saam met familie/vriende. Ons sal beslis weer hier bespreek!

Fundi X - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fundi X
With friends

Peaceful, private, nature, luxury and beautiful! What a wonderful experience.

The place is lovely and the owners are very welcoming. We will definitely be visiting the place again.

Sandra V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
Family with young children

Perfect setting for a family weekend away.

This gorgeous property offers so much and more. We will definitely be back.

Lungi M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lungi M
With friends

Awesome, friendly, proudly SA venue. I would go back again in a flaw. Great hosts indeed and thank you.

Awesome, friendly, proudly SA venue. I would go back again in a flaw. Great hosts indeed and thank you.

Gloria M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gloria M
With friends

It was excellent.

Nice and quiet place for couples.

Lindy C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lindy C

Kan goeie memories opbou, lieflik, rustig, bevrydend.

Dit is pragtig, skoon, privaat en wonderlik, baie wild gesien.

Natasja L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasja L
Family with young children

Baie lekker.

Baie geniet, rustig plekkie.

Wynand M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand M

Pragtige, rustige en stil omgewing, vriendelike diens en waarde vir geld.

Ons was 'n groep van 8 volwassenes en 3 klein kinders tussen 2,5 en 5,5. Ons het die lodge en die twee cottages gebruik. Die klein kinders het dit baie geniet. Hulle kon binne en buite die huis speel, want daar was genoeg spasie. Ons het baie km's gestap in die wildreservaat op die teerpaaie vir oefening en ook na die diere gekyk. Daar is baie diere en die omgewing is baie mooi. John en Teresa was baie vriendelik en behulpsaam en het ook die goed wat ons vergeet het met koerier gestuur. Die feit dat die TV en WiFi deur weerlig uitgeslaan is, het ons nie te veel gepla nie. Die huishoudster, Louisa, was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ons tyd daar baie geniet.

Sarita V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sarita V
With friends

Friendly service and beautiful place.

We had a great time. Everyone was very helpful. The air conditioning was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens en pragtige plekkie.

Ons het baie lekker gekuier. Almal was baie hulpvaardig. Die lugversorging was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Marie B
With spouse/partner

Teleurstellend vanweë gogga-infestasie.

Ek het 'n plekkie bespreek vir my dogter en haar man vir hul huweliksherdenking. Plek het goeie ligging en huisie is goed ingerig, maar hul moes ongelukkig 'n dag vroeër terugkeer a.g.v. 'n spinnekop-infestasie. Het 8 in een kamer gekry! Sal 'n heerlike plek wees as hul net insekbeheer toepas.

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve's response

Dear Marie,
We would like to apologize for the inconvenience caused by the "Spiders".
Sadly though, your children could have asked the staff on duty to move them to another cottage or for assistance to make their stay more comfortable. As bush lodge owners we are aware that spiders can be a nuisance in the home, especially if their presence caused unease and anxiety as in the case of your children. Our lodgings are normally checked before guests arrive, but with the heat and visitors leaving doors and windows open, it is impossible to control what enters whilst they are there.
"Pest control" as suggested by yourself are done when deemed necessary. we after all live in the bush and nature and our Eco system is of great importance to us. Pest control has far bigger consequences than just killing a spider, bug or an ant, we have to consider the bird life and see the bigger picture as our eco system in this drought that we are experiencing are extremely sensitive. We don't profess to encourage spiders but taken as a whole and given the diversity of species assemblages in most ecosystems, spiders' primary niche in nearly every ecosystem is controlling insect populations.
Once again our apologies!

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve
Monique H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique H

Memorable experience.

We enjoyed the stay! Beautiful.

Tonie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tonie V
With spouse/partner

I expected more.

I expected more from the accommodation. Very little game.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek het meer verwag.

Ek het meer verwag van die verblyf. Baie min wild.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marise S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marise S
Family with young children

It exceeded all expectations!

Great for family reunions or large group of friends! Going back in the summer for sure!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het alle verwagtinge oortref!

Fantasties vir familie-reünies of groot groep vriende! Gaan vir seker terug in die somer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carin D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Carin D

Rustig weg van stadsgeraas.

Heerlik gekuier en gerus. Vriendelike gasheer en -vrou, asook personeel. Het uit hul pad gegaan om my man te akkommodeer wat op krukke beweeg het. Wildsrit geniet. Hier kan mens nog die bosveld beleef sonder geraas van ander gaste. Dankie John en Teresa.

Jason W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jason W
With friends

Peaceful and relaxing atmosphere, for the price it exceeded our expectations.

Would have loved to see more wildlife though.

Floyd S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Floyd S
With friends

Excellent.

I personally recommend this place to anyone who wants to plan his or her holiday with friends or family.

Lizelle C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle C
Family with teenagers

Nice place with everything you need.

We had a lovely stay. Friendly service. Will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike plekkie met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly en gekuier. Vriendelike diens. Sal beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Almare S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Almare S

Vir mense met kinders sal ek dit nie aanbeveel.

Kinders was baie verveeld, ons weet nogsteeds nie op daar ‘n winkel in die oord is of nie. Game drives was nie vir ons gegee. Stoele binne en buite was uiters swak. Moes op kampstoele sit.

From R1 850
R1 850 R1 480
per night (sleeps 4)
From R1 850
R1 850 R1 480
per night (sleeps 4)
From R1 850
R1 850 R1 480
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd, Zwartkloof Private Game Reserve Stand 79, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4996bf3dc07eee33cb50817eb3b696999981eff114011bb261c90657b022470d4a64f08d55b277b7edcaf2d596e88e6a619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850, now From R1 480  per night(sleeps 4) 26 5 1 5 R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd Zwartkloof Private Game Reserve Stand 79 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.845716 28.178846
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!