Kwaggashoek Game Ranch
Review Summary
Olwethu M - Mar 2021
Overall score
The long drive from Pietermaritzburg was worth it.
Lorinda B - Mar 2021
Overall score
Met aankoms was ons vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuisgevoel.
Read moreKwaggashoek Game Ranch 's response
Goeiemôre Geraldine.
Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf by ons so geniet het. Dit was vir ons ook baie aangenaam om julle hier te kon hê.
Ons vertrou dat ons julle verseker weer gaan sien.
Beste groete.
Bestuur en personeel.
Kwaggashoek Game Ranch.
Geraldine M - Jan 2020
Overall score
Baie vriendelike mense, heerlik in die kothuis gebly, heerlike aandete, pragtige plek.
Lassie V - Dec 2019
Overall score
Die omgewing is baie mooi, die gasvryheid is fantasties, alles is baie netjies en skoon.
Marina A - Oct 2019
Overall score
Eennag-verblyf vir ons huweliksherdenking.
Andre J - Aug 2019
Overall score
Eerste klas.
Kwaggashoek Game Ranch 's response
Weereens dankie vir julle besoek aan Kwaggashoek Game Ranch.
Ons kyk uit na julle volgende kuier.
Die Bestuur en Personeel
Kwaggashoek Game Ranch
Liana U - May 2019
Overall score
It's a hidden gem.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n juweel wat weg gesteek is.
Kon nie vir beter verblyf gevra het nie. Ons was so verras. Die diens en verblyf was ongelooflik mooi en die omgewing. Hierdie is regtig 'n stukkie juweel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlene A - Apr 2019
Overall score
Pragtig, keurig, vriendelike diens, ontspanning.
Kwaggashoek Game Ranch 's response
Beste Marlene en gesin.
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon huisves en is bly julle het die verblyf geniet .
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Kwaggashoek Bestuur en Personeel.
Hendrik D - Mar 2019
Overall score
Vriendelike hulpvaardige personeel. Baie mooi ligging
Lizelle D - Aug 2018
Overall score
Lekker gerus!
Read moreKwaggashoek Game Ranch 's response
Baie dankie Lizelle.
Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê.
Ons vra omverskoning oor die gedrag van sommige van ons ander gaste, maar ons hoop dat dit julle nie daarvan sal weerhou om ons weer te besoek nie.
Ons sien uit daarna om julle weer op Kwaggashoek te verwelkom.
Groete
Die Kwaggashoek span
Rudi V - Jan 2018
Overall score
Good getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie wegkomkans.
Was 'n lekker wegbreek van die stadslewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kwaggashoek Game Ranch 's response
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons hoop om julle gou weer te sien. Ons het dit geniet om julle hier by ons kon te hê.
Bestuurder by Kwaggashoek Game Ranch
Nicolaas V - Jan 2018
Overall score
Very beautiful surroundings, friendly staff.
Carel K - Jan 2018
Overall score
Fantastic!
Kwaggashoek Game Ranch 's response
Thank you for your very positive review.
We enjoyed having you here with us and please come
again.
Kind regards
Management at Kwaggashoek
Willem D - Dec 2017
Overall score
Rustige lekker verblyf, maar te duur.
Kwaggashoek Game Ranch 's response
Thank you for your review.
We enjoyed having you with us. Our apologies for any inconvenience.
Kind regards,
Kwaggashoek Game Ranch
Nisa M - Oct 2017
Overall score
Wonderful stay.
Kwaggashoek Game Ranch 's response
Thank you for your review.
We enjoyed having you here with us. We hope to see you in the near future. Please come again.
Kind regards,
Kwaggashoek Game Ranch
Salmon S - Oct 2017
Overall score
Great, really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, het dit baie geniet.
Heerlike tyd daar deurgebring, het alles terdeë geniet. Baie mooi natuurskoon en rustige omgewing. Lekker gerus en ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kwaggashoek Game Ranch 's response
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Ons het dit geniet, die tyd wat julle saam met ons deur gebring het.
Ons hoop om julle weer gou hier by ons te sien. Kom maak enige tyd 'n draai.
Vriendelike groete
Kwaggashoek Game Ranch
Bertus N - Oct 2017
Overall score
Gasvrye personeel, rustige, pragtige lodge.
George M - May 2017
Overall score
Excellent, service was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, diens was puik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vernon H - Mar 2017
Overall score
Friendly and everything that you need to enjoy accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en alles wat jy benodig om die verblyf te geniet.
Ons het slegs een aand daar gebly. Die blyplek was volledig toegerus met alles wat jy benodig. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Ons sal dit weer doen sonder om twee keer te dink. Stil en rustig, presies wat jy in die bos wil beleef.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yvonne L - Mar 2017
Overall score
Undoubtedly be back for yet another stupendous experience!
Read moreFrancois M - Jan 2017
Overall score
Had a nice rest and stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het lekker gerus en gekuier.
Ons het heerlik gebly in 'n rustige omgewing met vriendelike en hulpvaardige eienaars en personeel waar jy ewe tuis voel om in Afrikaans of Engels te komunikeer. Die binnenshuise braai in die chalet was 'n gewilde fasiliteit wat deeglik aangewend is. Ons sal weer daar kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kwaggashoek Game Ranch 's response
Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.
Belinda D - Jan 2017
Overall score
Very relaxing and will visit again - staff is pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ontspannend en sal wel wil teruggaan - personeel is aangenaam.
Sal graag wil terugkeer in die winter. Baie lekker gebly. Personeel is aangenaam en kan lekker met almal kommunikeer en laat jou gemaklik voel. Aandetes was baie lekker maar daar kan dalk gekyk word na die spyskaart (gaste moet kan kies tussen rooivleis of witvleis aangesien nie almal rooivleis of hoender eet nie - gee hulle 'n keuse - maar andersins was die kos baie lekker voorberei). Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise K - Jan 2017
Overall score
Baie vriendelike diens, 'n mens het baie welkom gevoel en akkommodasie was puik.
Marteli G - Dec 2016
Overall score
Heerlik rustig in natuurskoon.
Mike O - Nov 2016
Overall score
Outstanding.
Melinda D - Oct 2016
Overall score
Pragtige akkommodasie, rustige omgewing. lekker gekuier.
Juanita B - Apr 2016
Overall score
Dit was ongelooflik!
Jacqueline H - Apr 2016
Overall score
We had a wonderful time at Kwaggashoek and will definitely go back.
Ben L - Jan 2016
Overall score
Dit was 'n aangename drie dae by Kwaggashoek Game Ranch.
Kevin C - Jan 2016
Overall score
Kwaggashoek is boring.
Read moreJoey O - Dec 2015
Overall score
Rustig en baie stil.
Danie M - Jul 2015
Overall score
Heerlike verblyf in 'n baie mooi deel van die noordelike Drakensberg.
Rachel S - Apr 2015
Overall score
Ons het slegs oornag, maar sal graag meer tyd daar spandeer.
Karien W - Jan 2015
Overall score
Heerlike verblyf in 4-bed chalet.
Chris B - Jan 2015
Overall score
Dit was baie lekker!
Read moreAlta S - Jan 2015
Overall score
Dit was baie lekker verblyf, maar te ver van die meeste besienswaardighede af. Uitstekend vir iemand wat nie wil rondry nie en net die uitsig en rustigheid wil geniet.
Margreth D - Jun 2014
Overall score
Prachtige lokatie!
Deirdre T - May 2014
Overall score
Fantasties!
Annamarie S - Apr 2014
Overall score
Die chalet was baie netjies en goed ingerig.
Louise M - Mar 2014
Overall score
Mooi dekor en omgewing baie stil.
Albie S - Mar 2014
Overall score
Die chalet het 'n pragtige uitsig en verblyf was aangenaam.
- Capacity: 25 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Kwaggashoek Game Ranch, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- All ages welcome