L'Escalier 206
Review Summary
Magda V - Apr 2022
Overall score
Ons het baie lekker gekuier.
L'Escalier 206 's response
Hi Magda. Baie dankie vir die mooi review. Veral om dit te kan skryf na die KZN vloede en alles wat daarmee saam gegaan het. Dankbaar. Sien jul weer spoedig( die keer sonder die vloede) R
Peter M - Apr 2022
Overall score
Enjoyable.
L'Escalier 206 's response
Thanks a lot Peter! See you again soon.
Jj V - Mar 2022
Overall score
Wonderlike uitsig, wonderlike mense.
L'Escalier 206 's response
Hi JJ. Baie dankie vir die mooi review! Sien jul gou weer! Roland
Ashwin I - Feb 2022
Overall score
Amazing.
L'Escalier 206 's response
Thx for the review Ashwin. See you again soon. Roland
Elsabe V - Jan 2022
Overall score
Fantasties.
L'Escalier 206 's response
Baie dankie vir jou review, Elsabe. Sien jul gou weer. Vriendelike groete. Roland
Jermina M - Jan 2022
Overall score
It is definitely a good place to be with family.
Nicole B - Jan 2022
Overall score
Rustige vakansie.
Read moreL'Escalier 206 's response
Hi Nicole. Ek is jammer oor die dinge wat jy bo gemerk het. Sou verkies het as jy ons onmiddelik onder die aandag daarvan gebring het op ons Whatsapp groep, waar ons jul en die agent gesit het, wat onmiddelik kon aandag gee daaraan en regstel tydens julle verblyf. Ons maak onmiddelik werk daarvan om ondersoek in te stel en reg te maak. Dankie. Groete, Roland.
Mia N - Nov 2021
Overall score
Fantasties, skoon en als wat jy benodig!
L'Escalier 206 's response
Jul was great gaste. Sien jul sommer gou weer.
Charmaine N - Oct 2021
Overall score
Just awesome, home away from home.
L'Escalier 206 's response
Hi Charmaine. You are too kind, see you soon. Thanks for the great review! Roland and Anel
Braam H - Oct 2021
Overall score
Excellent
L'Escalier 206 's response
Thank you Braam!! See tou again soon
Addie B - Sep 2021
Overall score
Short vacation.
L'Escalier 206 's response
Dankie vir jou review Adam. Sal kyk na Asblik en tafel.
Anche S - Mar 2021
Overall score
Heerlike kuier.
L'Escalier 206 's response
Ons waardeer jou resensie opreg.
Dankie Anche en sien julle gou weer.
Julle was goeie gaste. Roland
Mariska P - Jan 2021
Overall score
Lekker, veilig, rustig, waarde vir geld!
L'Escalier 206 's response
Hi Mariska
Jislaaik, wat 'n mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en sien jul sommer gou weer. Vriendelike Groete. R
Sharon K - Dec 2020
Overall score
Loved it!
L'Escalier 206 's response
Baie dankie vir jou resensie Sharon. Waardeer dit. Sien gou weer. R
George S - Dec 2020
Overall score
Baie rustig en ontspannend.
L'Escalier 206 's response
Dabkie vir jou review George. Sien sommer gou weer. Roland
Andre O - Nov 2020
Overall score
Uitsig, uitsig, uitsig.
L'Escalier 206 's response
Hi Andre. Waardeer jou review opreg. Baie baie dankie. Sien jul sommer gou weer. R
Liezel S - Feb 2020
Overall score
Die woonstel is baie netjies en skoon en die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik.
Read moreL'Escalier 206 's response
Hi Liezel! Ons waardeer jou mooi review! Jul was puik gaste!
Dankie.
Sien jul weer.
Roland
Theo E - Jan 2020
Overall score
Baie sentraal geleë in Amanzimtoti. Loopafstand vir meeste winkels. Sal vir seker weer van blyplek gebruik maak.
L'Escalier 206 's response
Baie dankie vir die terugvoer Rassie! Sien jul weer!
Roland
Marinda R - Jan 2020
Overall score
Baie netjies, skoon en veilig.
L'Escalier 206 's response
Dankie Marinda. Groetnis en sien weer. Roland
Arthur K - Nov 2019
Overall score
Amazing.
Wessel O - Nov 2019
Overall score
Very neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en gerieflik.
Baie lekker gebly, naby alles, woonstel mooi netjies en skoon. Het net partykeer gesukkel om opsigter te kry om fan vir braaier aan te sit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabri V - Oct 2019
Overall score
Skoon. Netjies. Plesier van bespreking tot uitklok.
Tanya P - Oct 2019
Overall score
Dit is 'n baie lekker plek.
L'Escalier 206 's response
Baie baie dankie Tanya!! Waardeer die mooi terugvoer! Sien jul weer!
Jaco E - Sep 2019
Overall score
Alles wat jy nodig het by die kus.
L'Escalier 206 's response
Dankie Jaco. Ja. Het al 2 maal n 2de stel sleutels gehad en dan ry die gaste met een stel weg. ?? Sal dalk 2 stelle maak en mense ekstre deposto laat betaal v die 2de stel. Dankie vir die mooi terugvoer
Gert B - Aug 2019
Overall score
Very nice and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gerieflik.
Baie lekker en gemaklik, miskien net meer beligting op balkon en vir braaier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanetha B - Jul 2019
Overall score
Heerlik ontspannend en ten volle toegerus!
L'Escalier 206 's response
Baie dankie Jeanetha! Hoop om jul vinnig weer terug te sien.
Andre K - Jun 2019
Overall score
We really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit geniet.
Woonstel is ruim en goed toegerus. Die braaigeriewe op die balkon is 'n wenner. Sekuriteit is uitstekend en parkering is veilig en groot. Ons is drie vriende wat saam kom en die drie slaapkamers werk goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
L'Escalier 206 's response
Baie dankie vir die terugvoer Andre. Waardeer. (al is dit nou n tydjie later)
Magriet S - Mar 2019
Overall score
Pragtige woonstel met onderdakparkering, ongelooflike see-uitsig uit sitkamer en hoofslaapkamer.
Read moreL'Escalier 206 's response
Baie dankie vir jou mooi en eerlike resensie Magriet! Sien jul hopelik sommer spoedig weer.
Roland
Theunis V - Jan 2019
Overall score
We enjoyed the apartment and the swimming pools.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die woonstel en swembaddens geniet.
Ons het dit baie geniet. Die tieners kon lekker swem en die ouer mense het die uitsig oor die see waardeer. Sal weer eendag daar kom vakansie hou. Baie veilig en winkels kort loopafstand weg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
L'Escalier 206 's response
Baie dankie Theunis vir jou review. Sien jou weer binnekort.
Eunice E - May 2018
Overall score
Puik, skoon, netjies, gerieflik en pragtige uitsig.
Henk K - Mar 2018
Overall score
Baie aangename verblyf.
L'Escalier 206 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Henk. Ek kan bevestig dat ons sopas die sitkamerstel heeltemal met n nuwe een vervang het. Dis n jammerte dat die son ons ou stel so bygekom het.
Vriendelike groete en sien jul weer.
Roland
Magda S - Oct 2017
Overall score
Die verblyf was baie lekker.
Antoinette J - Sep 2017
Overall score
Baie aangenaam skoon plek uitstekend onderhou.
L'Escalier 206 's response
Goeiedag Antoinette,
Baie dankie vir die resensie. Dit maak ons harte warm om te weet dat julle ten spyte van die storm julle dit geniet het.
Sien julle weer.
Roland
Riaan D - Jul 2017
Overall score
Enjoyed it a lot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie geniet.
Die eenheid was skoon, netjies en ruim. Pragtige see uitsig. Al negatiewe opmerking is dat die twee badkamers se extractor fans baie raas wanneer die ligte aangeskakel word, verder was alles puik en beslis waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta L - Jun 2017
Overall score
Unbelievable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik!
Wat 'n wonderlike verassing was die blyplekkie nie! Ongelooflike uitsig oor die see. Skoon en netjies en die beddens ongelooflik gemaklik. Ons het alles wat ons nodig gehad het in die woonstel gehad en dit het soos huis gevoel. Ons is definitief weer terug. Ons het die plek ongelooflik baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
L'Escalier 206 's response
Hi Alta! Kan ek vir jul 5 sterre terug gee?? Jul was self ongelooflike gaste! Baie dankie! Sien uit om jul weer te sien ! Roland
Martie V - May 2017
Overall score
Beautiful apartment with ocean view, clean and neat. Would gladly go back there for another vacation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n pragtige woonstel met 'n see-uitsig, skoon en netjies. Ek sal weer enige tyd daar gaan vakansie hou.
Dit is 'n pragtige, netjiese woonstel. Hy het alles in wat jy benodig as jy met vakansie is. Al wat kort gekom het in die hoofslaapkamer is 'n spieëlkas en stoeltjie om jou hare te stileer. Ek sal altyd weer daar gaan vakansie hou as ons Amanzimtoti toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martie V - Mar 2017
Overall score
Baie rustige vakansie.
Marinda M - Mar 2017
Overall score
Awesome view. Comfortable accommodation. Good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome uitsig. Gemaklike blyplek. Goed geleë.
Dalk maar net paranoïes oor ons van Gauteng af kom, nie in die aande veilig gevoel om skuifdeure oop te laat nie - sekuriteitshekke kan werk - mens mis maar daai golfies in die ore.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
L'Escalier 206 's response
Dankie vir jou resensie, Marinda.
Aangesien ons op die 2de vloer is (2 vloere bo grondvloer) het ons nog nie enige insidente van die see aansig se kant gehad by enige van ons eenhede by L'escalier nie. So jy kon maar met jou skuif deure oop geslaap het. Die 24 uur sekuriteit wat patrolleer, palisades en electric fencing sorg natuurlik verder vir absolute sekuriteit in ons kompleks.
Bykans onmoontlik om van onder af tot daar te klim met die gebou se ontwerp. Sal aan diefwering dink aangesien ander gaste seker ook so mag voel. Dankie vir die terugvoer.
Maar dit was baie lekker om jul daar te hê en hoop om jul weer te sien saam jou rakker! Jul was great gaste!
R
Estelle S - Feb 2017
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Ek en my man het daar gebly, wou glad nie huis toe kom nie. Naby alles, skoon en net awesome gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan L - Jan 2017
Overall score
Superb, affordable accommodation for the whole family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik, bekostigbare verblyf vir hele gesin.
Voorwaar 'n oase in die warboel van kus-vakansies. Rêrig waarde vir geld en die rustige atmosfeer laat mens toe om die natuurskoon te waardeer. Sonsopkoms oor die see sigbaar vanaf die stoep met koppie koffie in die oggende was 'n seëning. Lekker bosveld-braai in die aande gehad! Waarlik huis weg van die huis af. Dankie Roland, puik diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizet F - Dec 2016
Overall score
Comfortable, safe accommodation coupled with good customer service and an ocean experience second to none.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Gemaklike, veilige verblyf saam met goeie kliëntediens en 'n see-ervaring soos min.
Die woonstel se wenresep is die uitkyk oor die see en die ervaring wat dit bring. Om elke oggend wakker te word en te gaan slaap met die seeklanke en bries is iets wat Gautengers nie maklik ervaar nie. Dit was gemaklik en het alles wat jy kan nodig kry. Mense wat uit hulle pad sal gaan om dadelik 'n oplossing te kry vir wat ook al die behoefte. Sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reshlie S - Dec 2016
Overall score
Ideally located with stunning views.
Rina S - Nov 2016
Overall score
Very nice and beautiful place.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en mooi plek.
Die ligging is goed, mooi see-uitsig gehad, plek is baie netjies en skoon, en ons het alles gehad wat nodig was. Al waarvan ons nie gehou het nie, was die skoonmakers wat een oggend 8 uur ingekom het terwyl ons nog geslaap het, ek stel voor kry 'n "do not disturb" of "No Housekeeping" bordjie wat mens kan opsit om so iets te vermy. Ek weet die hysbak wat stukkend was met ons aankoms is onvoorsiene omstandighede, maar dit was nogals ongerieflik. Verder was die plek great! Sal dit vir seker aanbeveel en weer soontoe gaan sou ons weer Amanzimtoti toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre W - Nov 2016
Overall score
Luxurious, spacious and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Luuks, ruim en ontspannend.
Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Die woonstel is stapafstand van die strand en die winkelsentrum. Dit is ook reg langs Funland. Die woonstel is beter ingerig as die meeste woonstelle waarin ek al gebly het. Ons sal definitief weer kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lodewyk B - Oct 2016
Overall score
Wonderful and well located holiday flat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike en goed geleë vakansiewoonstel.
Wonderlike en gerieflike vakansiewoonstel. Die diens was ongelooflik en professioneel. Die woonstel self was baie netjies en lekker naby die strand. Dit was 'n plesier om daar te bly en beveel die woonstel aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daleen E - Sep 2016
Overall score
5-ster.
L'Escalier 206 's response
Baie dankie vir die resensie Daleen.
Ek waardeer dit opreg!
Sien jul weer!
Groete
Roland du Plessis.
Sulayman C - Jul 2016
Overall score
Superb, would recommend anytime.
Read moreL'Escalier 206 's response
Sulayman
I can say the same to you as guests. All round 5 star back to you! Such a wonderful experience with grateful and polite guests. We are looking forward to receiving you or any of your acquaintances again!
And at the same time thanks to Rentia that helped you with the laundry!
So great to actually receive compliments when one does walk the extra mile.
Thank you once again for the review!
Roland
Anton O - Jul 2016
Overall score
Very comfortable and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en skoon.
Hierdie was ons tweede bespreking by die woonstel. Dit was elke keer gerieflik, skoon en netjies. Baie goed toegerus met smaakvolle meubels en decor. Baie ruim woonstel met genoeg plek en `n awesome see-uitsig. Die diens van die eienaar is uitstekend en hulle sal enigiets moontlik doen om die vakansie vir jou gerieflik en gemaklik te maak. Ek sal die woonstel enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
L'Escalier 206 's response
Anton
Waardeer jul review! Baie dankie!
Sien ook uit om jul familie van England te akomodeer oor 'n maand!
Vriendelike groete!
Roland
Chantel C - Jul 2016
Overall score
Amazing view! Perfect location on the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige uitsig! Perfek geleë voor teen die strand.
Baie dankie vir 'n baie lekker vakansie. Die eenheid was perfek gewees vir ons. Sal dit definitief aanbeveel. Loopafstand vanaf restaurant en speelarea vir die kinders. En die balkon was so lekker gewees ─ die mooiste uitsig. Baie veilig. Sal julle definitief weer sien in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
L'Escalier 206 's response
Chantel.
Baie dankie vir die review . Sien uit om jul ook weer te sien
R
Pieter L - Jun 2016
Overall score
The owner interfered with my organisation and charged the DStv at R40 a day extra without consulting me.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eienaar het ingemeng met die reëlings en het die DStv teen R40 'n dag gevra sonder dat daar vir my daarvan gesê is.
Alles was nie in die kwotasie uiteengesit nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
L'Escalier 206 's response
Pieter
In die meer as 30 suksesvolle afgehandelde besprekings wat ons tot dusver hanteer het het ek nog nie enigsins aan die kwotasie of dokumentasie formaat verander nie. Dit die eerste maal wat die gas dit nie van die begin af raaksien nie. Die 14 resensies onder getuig ook duidelik hiervan. Soos in die oorspronklike webwerf kwotasie(voordat u dit aanvaar het en wat ek ook weer vir u aangestuur het as bewys van die totaal ongeldige stelling soos wat u bo maak), was dit baie duidelik uiteengesit. Dit was ook 2 maal aangedui in beide kere wat ek ons standaard besprekings dokumentasie vir u aangestuur het en waarop u ook gereageer het (dus het u dit ontvang).
Die opsionele DStv van R40.00 /dag en terugbetaalbare breekskade deposito van R1000.00 werk ek by die finale betalings in sodat dit meer koste effektief vir die gas is. As ek dit by die oorspronklike kwotasies sit sal dit duurder uitwerk aangesien die webwerf dan op die bedrae ook kommissie aftrek. Dit word teen kosprys aangebied tot voordeel van die gas en niemand maak geld hieruit nie.
Tweedens het ek nie ingemeng nie en het ek u bespreking soos enige ander bespreking professioneel hanteer. Die webwerf is net 'n platform waardeur die besprekings gedoen word en is ek in beheer van die bespreking van die begin af. (Ek reik die kwotasie persoonlik self deur die webwerf uit). Die oomblik wat die bespreking bevestig is en ek jou kontak besonderhede van die webwerf ontvang is die webwerf nie meer betrokke nie en hanteer ek (soos enige ander bespreking op die webwerf) direk alle verdere korrespondensie en betalings soos uiteengesit in die dokumentasie wat ek direk na bespreking aanstuur (u het dit 2 maal ontvang).
Verder het u 'n ekstra dag bespreek wat ek vir u teen afslag prys aangebied het. Die ekstra dag het oor 'n naweek met hoër tariewe geval en ek het dit vir u aangebied teen dieselfde daaglikse prys van u bespreking ten koste van die feit dat ek vir die een ekstra dag die moontlikheid van 'n volle naweek bespreking teen hoër tariewe moes prysgee.
Dis ook die heel eerste maal wat 'n gas eers meer as halfpad deur die verblyf vir die uitstaande 80% van die bespreking betaal nadat ek 'n finale ultimatum moes stel. Soos per kwotasie en dokumentasie was dit 14 dae voor aankoms al benodig gewees soos meeste ander besprekings by enige ander vakansie verblyf en wat elke vorige gas sonder enige probleme nakom.
Jammer vir die onaangenaamheid en misverstand omdat u nie die kwotasie en dokumentasie nagegaan het of die besprekings proses van die webwerf verstaan nie.
Vriendelike groete
Roland du Plessis.
Richard C - May 2016
Overall score
Lovely views!
Lorraine S - Apr 2016
Overall score
Oulike woonstel met 'n pragtige see uitsig!
L'Escalier 206 's response
Dankie Lorraine vir die resensie! Jul was baie aangename gaste! Sien jul spoedig weer! Roland en Anel du Plessis
Riekie E - Apr 2016
Overall score
Heerlik ontspannend.
L'Escalier 206 's response
Dankie vir die mooi review Riekie!
Was heerlik om jul as gaste te hê en sien darna uit om jul weer te sien!
Bly dat dit ook vir jul gerieflik en gemaklik was vir die person wat normaalweg met 'n rolstoel oor die weg kom.
Vriendelike Groete!
Roland.
Stephan S - Mar 2016
Overall score
Perfek!
L'Escalier 206 's response
Baie dankie Stephan!
Ons glo die Wittebrood was iets om te onthou en dat ons jul weer sal sien!
Groete!
Roland
Elsabe S - Feb 2016
Overall score
Rustige atmosfeer.
Elaine C - Feb 2016
Overall score
Awesome.
L'Escalier 206 's response
Baie dankie Elaine vir die terugvoer!
Was lekker om sulke bedagsame gaste te hê!
Sien jul weer!
Groete
Roland en Anél
Edgar S - Feb 2016
Overall score
Baie skoon en netjies.
Willie P - Jan 2016
Overall score
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Liezl O - Nov 2015
Overall score
Verblyf was heerlik. Net jammer dit was so kort. Woonstel was perfek gewees.
L'Escalier 206 's response
Hi Liezl
Baie dankie vir die review! Sien jul spoedig weer.
Roland du Plessis.
Jan C - Oct 2015
Overall score
Puik.
L'Escalier 206 's response
Dankie vir die terugvoer Jan!
Baie jammer oor die TV wat buite werking was. Ons het dit in dieselfde toestand gekry toe ons hier gekom het . Ons moes die kabels vervang vanaf die DStv dekodeerder na die TV en dit het die probleem uitgesorteer! Jul moes ons laat weet het dat ons dit kon uitsorteer vir jul. In elk geval is ek baie bly dat jul die res van jul verblyf baie geniet het. Hoop om jul weer terug te sien. Sal die DStv diens dan vir jul verniet gee saam met verdere afslag op jul bespreking. Groete.
Roland
Ndisha M - Oct 2015
Overall score
My family enjoyed staying at 206.
Rassie E - Sep 2015
Overall score
Exceeds expectations.
Read moreL'Escalier 206 's response
Thank you very much for the great review! Looking forward to see you again!
Sanil D - Jul 2015
Overall score
Perfect!
Lukas M - Jun 2015
Overall score
Ek het lekker vakansie gehou!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 09:00 - Address: L'Escalier 206, 9 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome