Review Summary
Henk H - Feb 2019
Overall score
Uitstekende diens.
La Barune Guest House's response
Goeiemiddag,
Baie dankie! Ek is so bly julle het die kort tydjie by ons geniet. Ek hoop die res van die naweek was ook 'n treffer. Dit sal baie oulik wees as ons julle weer sien as julle weer in Tzaneen is. Vriendelike groete,
Lara Luis
Algemene Bestuurder
Morne H - Oct 2018
Overall score
Skoon. Gerieflik. Vriendelik.
Tanya D - Aug 2018
Overall score
Beautiful, neat, clean and spacious house. Breakfast was delicious and they put in a lot of effort for our 3 young children.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, netjiese, skoon en ruim huis. Ontbyt was heerlik en baie moeite gedoen vir die 3 jong kinders.
Ek sal graag weer La Barune Guest House gebruik in die toekoms. Baie skoon en netjies. Ons was met aankoms ingelig van aktiwiteite in en om die dorp, en was ook aangebied om 'n restaurant van ons keuse vir ons te bespreek. Kan regtig aanbeveel vir enige gesin met klein kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Barune Guest House's response
Baie dankie, Tanya. Dit was wonderlik om jou hier by ons te hê. Ek hoop julle sal weer by ons kom bly as julle weer in Tzaneen is. Groete, Lara
Elise F - May 2018
Overall score
Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies.
Verblyf was baie skoon en netjies met heerlike ontbyt, gerieflik vroeg in die oggend. Gasvrou het moeite gedoen om vir my te wag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Barune Guest House's response
Beste Elise,
Baie dankie, ek is bly ons kon help met die akkommodasie! Ons sal graag vir Robert terug verwelkom op sy toekomstige reise na Tzaneen.
Vriendelike groete,
Lara
Abraham W - Dec 2017
Overall score
Gerieflik.
La Barune Guest House's response
Baie dankie, ons sal jul graag terug verwelkom op jul toekomstige reise na Tzaneen.
Vriendelike groete,
Yvonne
Lerika D - Dec 2016
Overall score
Wonderful hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gasvryheid.
Ons het wonderlike 2 nagte hier kon deurbring. Die mooiste aansit-ontbyt. Die gasvryheid en vriendelikheid voel soos by jou eie huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornelia V - Oct 2016
Overall score
Ons verblyf was gemaklik.
La Barune Guest House's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer.
Ons is geëerd dat jul La Baruné gekies het om by oor te bly.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete.
Yvonne
Jurg En Issie B - Aug 2016
Overall score
Tidy and nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en lekker!
'n Baie netjiese gastehuis, met veilige parkering en 'n baie vriendelike gasvrou en lekker ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Barune Guest House's response
Baie dankie Neil. Dit was 'n voorreg om jul by La Baruné te verwelkom.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete.
Yvonne
Christell V - Jul 2016
Overall score
Short.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kort.
Baie vriendelik, hulpvaardig en professioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Barune Guest House's response
Baie dankie vir die mooi verwysing, Christell.
Ons sien uit om jul weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Yvonne
Erna E - Jan 2016
Overall score
Gasvry, stylvol en netjies.
La Barune Guest House's response
Beste Erna,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer te verwelkom by La Baruné.
Vriendelike groete,
Yvonne
Jakkie V - Nov 2015
Overall score
Baie netjies en vriendelik met 'n fantastiese ontbyt!
La Barune Guest House's response
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer en poog gedurig om uit te blink in elke opsig.
Leruo K - May 2015
Overall score
Overall stay way good. Very friendly staff!
Mpumelelo T - May 2015
Overall score
Lovely place with great service.
Hennie P - Feb 2015
Overall score
Dit was angenaam en vergelyk goed aangesien ek by baie gastehuise oorslaap vir werk.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Pieter Joubert Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- All ages welcome