The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at La Bri Guest House | TravelGround
+18

La Bri Guest House

61 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 61 reviews for La Bri Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.7/5
Alana V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alana V
With spouse/partner

Lekker, gemaklik, uitgerus, rustig en vreedsaam.

Ek en my vriend het dit werklik baie geniet om die rustige tydjie daar te spandeer. Dit was naby aan al die plekke waarby ons moes wees en ons het werklik lekker uitgerus van ons besige lewens.

Charles B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles B
With spouse/partner

’n Onvergeetlike tydjie, waartydens ons die wêreld kon uitsluit en ons verbeel ons is alleen op aarde.

La Bri se rustige atmosfeer en die omgewing, bied aan jou 'n ontvlugting wat elke mens aan hulleself nverskuldig is - om weer nuwe moed te skep vir die lewe se uitdagings.

Daniel K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel K
Individual traveler

Goed toegerus, ruim en gemaklik

Ek het heerlik gebly by La Bri. Die ou herehuis is tussen pragtige wingerde geleë, wat dit 'n heerlike afgesonderde gevoel gee. Die huis is goed ingerig en daar is niks lekkerder as om op die stoep te sit en te kyk hoe die son oor die berge sak nie. Carina was ook 'n baie behulpsame gasvrou. Ek kan verblyf by La Bri sterk aanbeveel.

Karlo En Corine M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlo En Corine M
With spouse/partner

Rus vir jou siel!

'n Lieflike ou plaashuis met groot ruim vertrekke met die mooiste oudhede en antieke meubels. Die badkamer is baie modern. Daar is die mooiste, rustigste groot stoep met 'n pragtige uitsig en ’n groot houer met baie lekker beskuit. Ek sal La Bri aanbeveel vir enige gaste. Dit het alle verwagtinge oortref!

Ansofie V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansofie V
On business

Ouwêreldse rustigheid.

'n Pragtige huis met ouwêreldse sjarme en 'n rustigheid onder die bome terwyl jy uitkyk op die berge. Baie mooi skoon, lieflike stort en 'n hartlike ontvangs. Ek het heerlik gebly en sal dit aanbeveel vir enigeen.

Dirk T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk T
With spouse/partner

Rustig, pragtig en goed ingerig.

Die tipiese Kaapse huis met sy wit mure en gewels is geleë op 'n plaas met wingerdstokke. Die plaas is gepas om op rond te stap (stroll) en het die mooiste uitsig van die berge in die verte wat 'n groot bederf is as jy wil wegbreek vir bietjie stilte. Ons was goed ontvang en mooi ingelig. Die interieur self is pragtig en niks lyk afgeskeep nie. Dis ook nie te ver geleë van oulike plekkies om te eet en die nodige goed om te koop vir 'n self-catering plek nie. Sal definitief die plekkie weer besoek met ons volgende fietsresies. Baie dankie!

Danie O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie O
With friends

Baie gasvry, skoon en netjies.

Alles was in orde en baie skoon en netjies. Voldoen aan Covid-vereistes.

Magdalena J D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdalena J D
With spouse/partner

Heerlik gebly. Baie interessant om die antieke en geskiedkundige agtergrond te beleef. Wonderlike uitsig.

Het van tevore ook daar gebly en sal weer gebruik. Dit het ou hartsnare geroer om bekendes op die geskiedkundige foto's te kon eien. Die geskiedenis van die huis praat in elke vertrek. Sentraal geleë in een van die mooiste omgewings in die Boland. Baie ruim, gerieflike en gemaklike en netjiese verblyf. Verder voel jy deel van 'n Bolandse wingerdplaas met die wingerde vol druiwe wat jou begelei na die voordeur. Baie dankie Carina vir jou vriendelikheid. Een wenkie: 'n Los laken onder die vere-duvet sal in die somer goed te pas kom vir diegene wat maklik warm kry, maar darem net ietsie oor hul wil trek vir die nag.

Natasha B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasha B
With spouse/partner

Skoon, netjies en vriendelik verwelkom.

Baie vriendelik verwelkom. Moeite is ingesit in die badkamers met handdoekies en ook ekstras.

Liezl F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liezl F
With friends

Peaceful and beautiful, will surely use La Bri again and recommend it.

The Owner is very kind and accommodating, helpful. We enjoyed our stay thoroughly and can only recommend them.

Martha D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha D

What an experience it was to stay here!

Thanks to our stay at La Bri, we as a family can really look back at a special wedding of our youngest sister. On arrival we felt at home and welcome through the way our hostess, Carina, welcomed us. The space, atmosphere and nature around this particular destination also contributed to this. On departure on Sunday, March 24, we promised each other that we would make it an institution every year to come here and make memories for a weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n belewenis was dit om hier te kon tuisgaan!

Danksy ons verblyf by La Bri, kan ons as gesin werklik terugkyk op 'n besondere troue van ons jongste sus. Reeds met ons aankoms het ons tuis en welkom gevoel deur die manier waarop ons gasvrou, Carina ons ontvang het. Die ruimte, atmosfeer en natuur rondom hierdie spesifieke bestemming het ook verder daartoe bygedra. Met ons vertrek op Sondag, 24 Maart, het ons vir mekaar belowe dat ons dit elke jaar 'n instelling gaan maak om as 'n familie vir 'n naweek hier te kom herinneringe opbou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aura K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aura K
With friends

Peaceful and safe.

Had a wonderful stay in this beautiful house, thanks Carina.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en veilig.

Het heerlik in hierdie pragtige huis gebly, dankie, Carina.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louw S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louw S
With spouse/partner

Pragtige, rustige plaashuis.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Andre V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Gerieflik.

Baie lekker oornag. Veilig.

André V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André V
With spouse/partner

Goeie oornaggeriewe.

Lekker geslaap. Geriewe goed.

Myron H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Myron H
With spouse/partner

It was an absolutely blissful experience filled will pure relaxation and comfort that I won't mind enjoying again.

The stars say it all.

Petrus B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus B
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Goedgeleë huis, sentraal in die vallei met outentieke plaasatmosfeer, kamers is groot en gerielik.

Johan A - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan A
With spouse/partner

Akkommoderende gasvrou en baie oulike verblyf vir 'n vreeslike goeie prys.

Die pragtige ou plaashuis is baie ruim en groot, ons was gelukkig om die hele huis vir ons self te hê, maar selfs al was al drie kamers uitgeboek sal dit nog steeds perfek gewees het. Mooi karakter aan die plaas maak dit definitief 'n plek om weer na toe terug te keer.

Albert & Cobie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Albert & Cobie V
With spouse/partner

Gemaklike, skoon en netjiese verblyf.

Baie gemaklike bed in 'n groot gerieflike kamer met en suite. 'n Stil en rustige omgewing.

Melissa V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melissa V
With spouse/partner

Lovely farmhouse accommodation with everything you need catered for. Quiet, calm and beautiful get away.

Good service and clean rooms. Lovely stay in a farm house with big rooms.

Megan W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Megan W
With friends

Peace and relaxation.

Perfect destination if you just want to rest and relax. Lovely, spacious farmhouse with everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid en ontspanning.

Die prefekte bestemming om net te rus en ontspan. Lieflike groot plaashuis met alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christopher Dan Joshua G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Christopher Dan Joshua G
Individual traveler

Good and quick response from management on such short notice.

Except for the door key that was missing, everything up to standard.

Johan F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan F
With spouse/partner

Fantastiese plek om uit te span.

Baie rustige omgewing. Lekker stoep om te ontspan. Geriewe is uitstekend, alles wat mens nodig het.

Hannelie M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie M
With friends

Pragtige ou, statige huis, netjies en skoon, ruim en stil.

Ons was net 2, LekkeSlaap se diens en opvolg was puik. Ons het die gasvrou ontmoet, lifelike dame. Tip: die huis is ideaal vir 'n groep van vriende of 'n gesin. Die kamers is ruim en stil. Daar is 3 kuierareas, 1 met 'n lekker kaggel.

Magdalena J D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdalena J D
With spouse/partner

Comfortable and peaceful.

Spacious and relaxing. Shower / water system needs attention. Neat and good impression, but the plumbing is noisy! Top sheet would have come in handy if beautiful down duvet became too hot during the night. Otherwise excellent and interesting, especially if you remmber the people from Goudini from a few decades ago!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en rustig.

Ruim en rustig. Stort/waterstelsel vra vir aandag. Netjies met goeie druk, maar geluide in pype! Bo-laken sou goed van pas gekom het vir wanneer pragtige donsduvet te warm raak in die nag. Verder uitstekend en interessant, veral as jy die mense van Goudini van 'n paar dekades gelede nog onthou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arthur N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arthur N
With spouse/partner

Nostalgia in a nice warm farmhouse.

A beautiful old farmhouse, stunning old furniture, nice warmth in the cold, with all the facilities you need. Very clean and neat. Really no complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eertydse nostalgie, in 'n lekker warm plaashuis.

'n Mooi ou plaashuis, met mooi ou meubels, lekker warm in die koue, met al die geriewe wat 'n mens soek. Baie netjies en skoon. Regtig geen klagtes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fc K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Fc K
With friends

Very tranquil farm atmosphere.

La Brie is an old farm house from the 1850's. All of the facilities are modern however. If you want to book on your own it is better to book the entire house to have privacy because the kitchen and lounges are shared. We were all friends so it wasn't a problem for us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige plaas-atmosfeer.

La Brie is 'n ou plaashuis wat uit 1850's dateer. Alle geriewe egter modern. As jy op jou eie wil book is dit beter om die huis uit te book as jy privaatheid wil hê want kombuis en sitkamers word gedeel. Ons was almal vriende so vir ons was dit nie 'n probleem nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalla R - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kalla R
With spouse/partner

Beautiful, neat, and clean.

The rooms were spacious and neat, bathrooms very well equipped. Carina made a lot of effort to make our stay unforgetable. Stunning view of vineyards/mountains from the bedroom and patio.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, netjies en mooi skoon.

Kamers is ruim en netjies, badkamers baie goed toegerus. Carina doen moeite met klein goedjies wat die verblyf onvergeetlik maak. Pragtige uitsig van wingerde/berge uit slaapkamer en stoep.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonel R - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sonel R

Peaceful.

Ideal accommodation if you just need a place for the night. It is neat and clean, especially the bathrooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Die verblyf is ideaal vir mense wat net 'n oornagplekkie soek om te bly. Dis netjies en skoon, veral die badkamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madely V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madely V
With friends

Beatifull suroundings.

The towels is so clean and soft. Carien is friendly and helpfull. Very peaceful and quiet setting. Loved it.

Licinda G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Licinda G
With spouse/partner

This house stole my heart!

This is my dream house - I want to buy it with all the furniture! The receptions was friendly and informative.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis het my hart gesteel!

Dis my droom huis - ek wil die hele huis met meubels koop! Ontvangs was vriendelik en insiggewend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie C
Family with teenagers

Slept just one night, very nice and fantastic views over the crops and mountains.

Fantastic, very peaceful farm atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net een nag geslaap, baie lekker en fantastiese uitsig oor landerye en berge.

Fantasmagories, baie rustige plaasatmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gloudina P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gloudina P

Die gastehuis is besonders en verblyf was heerlik. Die ontvangs met aankoms was onvriendelik en teleurstellend.

Die gastehuis is 'n droomhuis en absoluut ideal vir 'n groep soos wat ons was. Ons het my seun se troue bygewoon en ek en my ander kinders met hulle metgeselle het die gerief en prag van die huis terdeë geniet. Die groot stoep is ook 'n heerlike lekkerte. Ek sal baie graag weer met my hele gesin vir 'n langer tydperk wil oorbly by La Brie. Die aanwysingsborde na La Bri is nie baie goed nie en ons het met vele rondsoek ons weg daarheen gevind. Die ontvangs met ons aankoms daar was baie onvriendelik en doen afbreek aan die pragtige huis.

Marietjie V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
With spouse/partner

Very nice, relaxing and recommended.

Highly recommended. Great farm atmosphere. Relaxing and nice stay. Will be back

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam, rustig en aan te beveel.

La Bri is aan te beveel. Uitstekende plaas-atmosfeer. Rustige en aangename verblyf. Sal beslis weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelize K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Annelize K
With spouse/partner

Quiet, relaxing farm feeling.

Home with spacious rooms and lovely verandah with a view on the vineyards - the ideal way to end off and start a day. Ideal for a group.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, rustige plaasgevoel.

Huis met lekker groot vertrekke en 'n lieflike stoep wat uitkyk op die wingerd - ideaal om die dag op af te sluit en te begin. Huis sal ideaal wees vir groter groep wat dan die hele huis vir hulleself sal hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ghita R - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ghita R
Family with teenagers

Beautiful surrounds, a big old farmstead. Good beds, warm, neat and clean.

The accommodation is comfortable, clean, neat and has beautiful surrounds!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi omgewing, groot ou plaashuis. Goeie beddens, warm, netjies en skoon.

Die verblyf is gerieflik, skoon en netjies, en pragtige omgewing!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andreas S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andreas S
Individual traveler

Would love to go again.

Please see the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer gaan.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janitha D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janitha D
With spouse/partner

Mooi, gerieflike, bekostigbare verblyf in Rawsonville.

Die historiese huis is baie mooi en gerieflik geleë. Die badkamers is ruim en die beddegoed was van die beste wat ek nog in 'n gastehuis gehad het. Lekker snoesig vir die winter. Ons het die koffie en beskuit op die groot stoep met die mooiste uitsig baie geniet.

Susan D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan D
With spouse/partner

Klassieke ou plaashuis in pragtige omgewing.

Baie gawe gasvrou en heerlik gebly in pragtige gastehuis.

Maryna B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna B
With spouse/partner

Terapie vir 'n moeë siel.

Pragtige natuur-omgewing. Beste toegeruste selfsorg-eenheid. Die ys in die vrieskas het ons baie beïndruk. Ons sal beslis weer gaan kuier maar dan vir langer as 'n nag. Mevrou de Villiers, jy het 'n juweel van 'n plek.

Jinny P - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jinny P
With friends

A very comfortable, beautiful, gracious home. We so enjoyed the spectacular view over the vineyards and across to the mountains.

The website should advertise that this accommodation is situated on a working wine farm. The views are spectacular overlooking vineyards with mountains in the distance. (La Bri is underrated on the website!)

Andre L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Andre L
With spouse/partner

Ontspannend en lekker stil.

Dis baie ontspannend en lekker stil. Amper te stil, maar dit is fantasties as jy net wil ontspan en die natuur geniet. Baie ruimte en veilige parkering. Die natuurskoon is asemrowend!

Frik V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Frik V
With friends

Wat 'n voorreg om vir een aand te voel of jy 'n wynplaas bewoon!

Heerlike oorstaan vir 'n groep vriende wat sommer self kan kos aanmekaarslaan en die plaas atmosfeer indrink. En met spasie vir alles en almal.

Derenthea V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Derenthea V
With friends

Goed.

Stel voor dat ontbyt ingesluit word vir die prys van die akkommodasie.

Yvette A - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette A
With spouse/partner

Pragtige plek, vriendelike eienaar.

Ek sal enige iemand aan beveel om daar te bly!

Gerda B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda B
With spouse/partner

Naweekverblyf vir 2 mense, weg van die stadsgewoel, maar naby genoeg aan winkels, wynplase, ens.

Carina van La Bri was vriendelik, uiters behulpsaam en het ekstra moeite vir ons gedoen. Die huis en kamer was skoon en netjies en die personeel was baie professioneel en vriendelik. Die plaas is rustig en stil. Ons sal dit beslis weer besoek en aanbeveel.

Antoinette E - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antoinette E
With friends

Ons het baie lekker gebly.

Dit is op 'n pragtige plaas met die mooiste uitsig. Als was goed ingerig en lekker knus. Ek sal weer hier bly.

Tina V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Tina V
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Netjies en baie ruim.

Verwarmer was aangeskakel toe ons daar kom. Al waarom ek veiligheid nie beter geresenseer het nie was omrede daar nie toesluitgeriewe/heining vir die motor is nie. In die huis self het ek baie veilig gevoel.

Danie G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie G
With spouse/partner

Baie mooi en baie lekker!

Lekker statige ouwêreldse weelde in mooiste omgewing in die wêreld.

Marilet T - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marilet T

Ons het by La Bri oornag vir 'n troue in die omgewing.

Baie netjiese en skoon verblyf. Vars beddegoed en dit het soos nuwe matrasse gevoel - heerlik. Die vars beskuit saam met die koffie en tee was 'n wenner. Ons het baie lekker gebly.

Lynn B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn B
Family with young children

Daar is regtig niks waaroor ons kon kla nie, want als was netjies en bitter skoon.

Dit is 'n pragtige ou plaashuis met baie geskiedenis.

Wilco R - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilco R

Wonderlike en rustige verblyf op die plaas. Die huis is baie goed toegerus en die diens is goed.

Ek sal beslis weer teruggaan, op my eie of saam met vriende of familie. Die huis is heerlik en die omgewing wonderlike sielsgenot. Ek is mal oor die onontdekte Breedevallei en hoop dit bly so. Vriendelike mense, beste wyn en uitstekende waarde vir geld!

Celesta K - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celesta K
With spouse/partner

Fantasties!

Carina het ons baie welkom laat voel. Die akkommodasie was netjies/skoon en alles wat ons benodig het.

Piet R - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet R
With spouse/partner

Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

'n Pragtige plek om na te ontsnap. Die verblyf bied al die fasiliteite wat benodig word vir 'n rustige wegbreek uit die stad. Die verblyf is ruim en kan maklik 'n groep mense akkommodeer sonder dat jy die gevoel gaan kry dat die plek oorvol is. Die aandag aan detail, maak dit 'n plesier om oor te bly.

Johan S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan S
On business

Hierdie is nie net 'n gastehuis nie - dit is 'n plaaservaring wat altyd sal bybly!

Die verblyf was heerlik - die oprit na die pragtige woonhuis maak jou klaar opgewonde! Die absolute yslike kamers het die mooiste badkamers ooit!

Andrew M - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew M
Family with young children

Baie, baie gerieflik!

Die plek is baie gerieflik en die huis was uitsonderlik met 'n mooi uitsig. Die plek was netjies en skoon. Ons wil graag weer eendag gaan kuier.

Frikkie J - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Frikkie J
Family with teenagers

Baie rustig en gerieflik!

Enige TV sal welkom wees, want dit is regtig te stil wanneer oorslaap vir besigheid en nie vir verlof, veral vir jong mense, want as jy nie geselskap het nie, moet jy regtig te vroeg gaan slap.

Ronelle H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle H

Sprokie-agtig mooi en rustig.

Ek sal enige persoon aanbeveel om La Bri te besoek. Die omgewing is pragtig en die mense is so vriendelik! Verder is die gastehuis self pragtig en die oudhede binne die huis laat mens voel asof jy in 'n ou wêreld ingestap het en deel geword het van die ou geskiedenis van die huis.

Kobus M - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus M
With spouse/partner

Wonderlike rus vir siel en liggaam!

Baie aangenaam! Wonderlike ontvangs, selfs van die vriendelike hond. Die hele huis, kamers en badkamers is baie ruim. Alles is skoon en al die geriewe is daar ... perfek vir 'n groot familie-kuier.

Hester H - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester H
With friends

Stukkie "oud" uit die hemel!

Wat 'n ongelooflike ervaring ... Dis die mooiste huis uit die verlede en baie, baie netjies en veilig. Ons wou later nie meer na die troue toe gaan nie, dit was te lekker by die huis! Ons gaan verseker weer "ontsnap en wegglip" hierheen. Om die duiwe vroegoggend te hoor, die tarentale mekaar te sien jaag en die uitsig ... iets uit 'n ander wêreld. As dit is hoe die Hemel lyk...

Colin W - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Colin W
With spouse/partner

Enjoyed the stay

The owners were very friendly and helpful. The guest house is beautiful full of history and spacious. There are magnificent views of the vineyards and mountains.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 12:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: La Bri Farm, Rawsonville, 6845, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhNzBmMGM2LTVmMTgtNGMzNi05NDgwLWI3MTUzZDJlZDI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 61 5 1 5 La Bri Farm Rawsonville 6845 Western Cape 0860 022 102 12:00-16:00 10:00 -33.670778284406 19.304593205452
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!