La Carona 3
Review Summary
Isabel M - Jan 2021
Overall score
Safe, friendly and fun.
Christa K - Mar 2020
Overall score
Had a nice stay, slightly cramped for 6 people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly, effe beknop vir 6 mense.
DStv het die hele tyd gesukkel, werk amper nooit. Baie geraas van inwoners oor naweek. Verder lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Piet V - Mar 2020
Overall score
Had a great and comfortable stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gerieflik gebly.
Sal graag weer soontoe wil gaan. Kan die plek aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Carona 3's response
Môre Piet, baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om te hoor julle het dit geniet.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Theo
Gerda D - Jan 2020
Overall score
Baie lekker en rustig.
Jo-marie S - Nov 2019
Overall score
Perfekte plek vir 'n wegbreek.
La Carona 3's response
Goeie more Jo-marie, baie dankie vir julle terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Theo
Christelle R - Sep 2019
Overall score
Heerlik.
Cheralice S - Jul 2019
Overall score
Fantastic place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plek.
Wonderlike see-uitsig asook die stoep is perfek om net rustig te sit en te kyk vir die see! Was gelukkig om 'n hele klomp walvisse te kon sien van die stoep af! La Carona 3 is perfek ingerig en baie mooi. Het niks gekort nie! Ons het dit vreeslik geniet en Theo is baie vriendelik en baie hulpvaardig! Sal definitief weer gaan en aanbeveel aan ander!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Carona 3's response
Goeie naand Cheralice,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet het.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Theo
Telanie N - Jul 2019
Overall score
Very neat little house with the most beautiful ocean views. We had a great holiday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese huisie met mooiste see-uitsigte, ons het lekker vakansie gehou.
Baie netjies, mooiste uitsigte die plekkie is ook mooi toegerus. Sal beslis in die toekoms weer daar gaan vakansie hou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Carona 3's response
Telanie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is bly die plekkie het aan jul behoeftes voldoen. Sien uit om julle weer terug te verwelkom by La Carona.
Groete,
Theo
Lizette D - Jul 2019
Overall score
Fantastiese see-uitsig.
La Carona 3's response
Goeie middag Lizette, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete,
Theo
Ronnie B - May 2019
Overall score
Fantastiese blyplek.
La Carona 3's response
Hello Ronnie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die tydjie geniet en sien uit daarna om julle weer by La Carona te verwelkom.
Groete,
Theo
Danie B - Mar 2019
Overall score
Baie lekker.
La Carona 3's response
Hello Danie,
Dankie vir die terugvoer, en is bly julle het die tydjie geniet.
Ek kan die volgende sê oor die parkering, extra voertuie vir gaste, kan binne in die kompleks stop, dink daar is 6-8 parkeer areas beskikbaar.
Groete
Theo
Deon V - Jan 2019
Overall score
Sal dit beslis weer besoek.
La Carona 3's response
Hello Deon,
Dankie vir die terugvoer, en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom by La Carona 3.
Groet,
Theo
Dirk W - Dec 2018
Overall score
Gerieflike woonstel.
La Carona 3's response
Goeie middag Dirk,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete
Theo
Adriaan H - May 2018
Overall score
Best holiday accommodation ever.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste verblyf vakansie ooit.
Die eenheid was baie netjies oorgegee. Professioneel oorhandig deur die opsigter. Fantastiese eenheid. Puik toegerus. Meer as waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo O - Apr 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Fanie V - Jan 2018
Overall score
Gerieflike tuiste by die kus.
Ria H - Jan 2018
Overall score
Comfy and close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en naby als.
Heerlik gebly. Die eenheid het als wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie. Naby die strand en baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Carona 3's response
Beste Ria,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly jul het die vakansie geniet, kom kuier gerus weer.
Hoop julle het 'n geseënde 2018.
Groete,
Marlyn
Ilna V - Dec 2017
Overall score
Fantasies.
La Carona 3's response
More Ilna ek is jammer om te hoor van Abrie Spies, ons gaan volgende week daar heen dan sal ek dit met hul uit klaar. Baie dankie lekker dag. Groete, Marlyn
Jaco G - Nov 2017
Overall score
Value for money, pleasant service and helpful owner!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, aangename diens en behulpsame eienaar!
Baie dankie vir die vriendelikheid en behulpsaamheid! Netjies, ruim en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het op 'n vakansie. Ek gaan beslis weer terug met die volgende vakansie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois S - Jul 2017
Overall score
Fantasties.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Crown Road, La Carona 3, St Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
- All ages welcome