La Montagne Guesthouse
Review Summary
Yvette F - May 2022
Overall score
Heerlike wegbreek uit die stad.
Read moreJohan M - May 2022
Overall score
Baie sentraal geleë.
Celiscka V - Apr 2022
Overall score
Lieflik.
Phillip P - Mar 2022
Overall score
Lekker gerieflik.
Peter S - Mar 2022
Overall score
Clean, well equipped and comfortable.
Andre S - Feb 2022
Overall score
Sentraal, netjies, vriendelike personeel.
Elma F - Feb 2022
Overall score
Overnight to experience First Fridays.
George E - Jan 2022
Overall score
Clean and simple with life saving AC.
Buddy D - Dec 2021
Overall score
Mooi, maar nie baie gerieflik nie.
Kimberley H - Nov 2021
Overall score
We had a lovely stay, René was very helpful and the Garden Room was beautifully decorated.
Laura L - Nov 2021
Overall score
Prys-kwaliteitverhouding nie goed nie.
Jon O - Nov 2021
Overall score
Perfect stay.
Laurett B - Oct 2021
Overall score
Waarde vir geld, asook uitstekend geleë.
Read moreZabby T - Sep 2021
Overall score
Lekker!
Read moreCornelia B - Sep 2021
Overall score
Pragtige dorp met restaurante, kunsgalerye.
Tom B - Sep 2021
Overall score
Sien sterre.
Greg S - Aug 2021
Overall score
One night only
Danny F - Jun 2021
Overall score
Netjies en skoon. Gerieflik geleë.
Annelize V - May 2021
Overall score
Was nie soos geadverteer nie.
Antoinette E - May 2021
Overall score
Pragtige kamer.
Thys G - Jan 2021
Overall score
Fantastic!
Marisha C - Dec 2020
Overall score
Vinnig en kort, maar lekker.
Elsabe C - Dec 2020
Overall score
Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring.
Peter E - Nov 2020
Overall score
Great location, but needs attention in a few aspects.
Carina R - Nov 2020
Overall score
The outside of the place was lovely and calming and the guesthouse was close by. The staff with which we had telephonic contact were very friendly and helpful - thank you for that.
Gerrit H - Nov 2020
Overall score
Netjies en goed ingerig, sentraal geleë.
Leighton L - Oct 2020
Overall score
Dit was baie netjies, modern en skoon. Ons sal beslis weer terug wil gaan.
Gwynneth M - Sep 2020
Overall score
FUN STAY - Loved our room, close to everything.
Irma S - Mar 2020
Overall score
Ek was maar kort daar. Ontvangs was goed en gelukkig het kamer lugversorging. Was baie warm.
Elmarie P - Jan 2020
Overall score
Pretty cottage, fantastic service and excellent location, you walk everywhere in the town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige cottage, fantasies diens en uitstekende ligging, stap sommer oral in die dorp.
Ons het een nag oorgebly en die plek is pragtig, sal dit heelhartig aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilani D - Jan 2020
Overall score
Stil en rustig.
Rod B - Dec 2019
Overall score
It was an amazing experience!
Marie J - Aug 2019
Overall score
An overnight stay.
Franken S - Jun 2019
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie lekker gebly. Kamers netjies en skoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melissa B - Mar 2019
Overall score
Very nice, cosy, friendly service and a good breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, cosy, vriendelike diens en lekker ontbyt.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ruan T - Mar 2019
Overall score
It was a great experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n lekker ervaring.
Baie lekker gebly. Net 'n groot probleem met miere gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerald G - Feb 2019
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig.
Veilige parkering, goeie ontbyt, goeie en vlink diens. René was vriendelik, hulpvaardig en het baie goed haar taak verrig. Welgedaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aubrey S - Feb 2019
Overall score
'n Heerlike 'home away from home' ervaring.
Lisa S - Jan 2019
Overall score
Lovely stay. We will be back.
Marina H - Nov 2018
Overall score
Rest for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus vir jou siel.
Wonderlike mense-mense. Pragtige kamers. Hier kan 'n mens jou innerlike krag terugkry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawie S - Nov 2018
Overall score
Goeie sentrale verblyf en vriendelike, hulpvaardige personeel.
Charles R - Nov 2018
Overall score
Enjoyed it a lot. Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie geniet. Rustig.
Skoon, vriendelike mense, lekker ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christelle K - Oct 2018
Overall score
Een nag het gevoel soos 'n week se vakansie.
Read moreLa Montagne Guesthouse 's response
Hi, thank you for your good review.
Regards,
Veronica
Douw C - Sep 2018
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Heerlik gebly, maar 'n TV in die kamer kan oorweeg word. Personeel baie vriendelik, kundig en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannetjie C - Sep 2018
Overall score
Wonderlike gasvryheid en gerief.
Nuku V - Sep 2018
Overall score
Super place!
Harrie H - Sep 2018
Overall score
Romantiese verjaardagnaweek.
Helette D - Aug 2018
Overall score
Neat and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en vriendelik.
Die kamers is pragtig, netjies en silwerskoon. Almal met wie ons te doen gekry het was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons sal enige tyd weer daar bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizette D - Aug 2018
Overall score
We were very please with the accommodation and will recommend it to any one.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het vreeslik lekker gebly en sal dit vir enige een aanbeveel.
Die personeel is bitter vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jj V - Jul 2018
Overall score
Clean, neat and good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en goeie diens.
Die ontvangs was uitstekend en kamers wat netjies, skoon en mooi huislik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilze S - Apr 2018
Overall score
Ons het lekker gekuier op Riebeeck Kasteel.
Elishia D - Apr 2018
Overall score
Baie netjies, mooi, vriendelik en behulpsame diens.
Jetske F - Apr 2018
Overall score
Gerieflike verblyf, lekker sentraal geleë in Riebeeck-Wes.
Gertruida R - Mar 2018
Overall score
Central, clean and excellent, friendly reception and service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentraal, skoon en uitstekende, vriendelike ontvangs en diens.
Die ontvangs en registrasie het seepglad verloop. Geen moeite is te veel vir die personeel nie. Eenhede is stylvol afgewerk en netheid opvallend. Dit is goed geleë en alle interessanthede is binne loopafstand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Semona D - Mar 2018
Overall score
Pragtige venue met baie vriendelike diens.
Gaby O - Mar 2018
Overall score
Friendly staff and super breakfast.
Elize V - Mar 2018
Overall score
Was aangenaam.
Wilna B - Mar 2018
Overall score
Prentjie-mooi kamers en heerlike bederf.
Read moreJohan B - Feb 2018
Overall score
Lekker.
Alwyn V - Feb 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld, vriendelike ontvangs en uitstekende ontbyt.
John-bert C - Jan 2018
Overall score
Baie lekker en aangenaam.
Elize V - Jan 2018
Overall score
Skoon, netjies en aan al ons behoeftes voorsien.
Gillian S - Dec 2017
Overall score
Lovely breakfast. Everything very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ontbyt. Alles baie gemaklik.
Verblyf was lekker met heerlike ontbyt. Ons het ons melk vir tee en koffie gebruik met aankoms en voel dit moes miskien "replenish" gewees het, want daar was toe nie vir vroegoggend enige melk in die yskas vir koffie in die bed nie. Verder was als baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolette V - Oct 2017
Overall score
Rustig, netjies en stylvol.
Nadine D - Oct 2017
Overall score
Sal vir enigiemand aanbeveel!
Dieter V - Oct 2017
Overall score
Baie gerieflike akkommodasie en oulike dekor.
Rieth S - Sep 2017
Overall score
Gerieflike en stylvolle verblyf.
Jo-lizna B - Sep 2017
Overall score
Nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Baie netjies. Die ontbyt was heerlik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petro R - Aug 2017
Overall score
Delightful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Die heerlikste ontbyt nog ooit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esther T - Aug 2017
Overall score
Heerlik ontspannend met die vriendelikste personeel.
Shani H - Jul 2017
Overall score
Gerieflik en netjies met 'n yummy ontbyt voorberei deur vriendelike dames.
Belinda G - Jul 2017
Overall score
Friendly staff and cosy guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik personeel en gesellige gastehuis.
Alhoewel ek en my man meestal uit was vir die dag, het ons wel die tydjie by La Montagne baie geniet. Die personeel is baie vriendelik, kamer is netjies, skoon en dit was aangenaam toegerus met verwarmer en warm matras vir die die koue aande. Ek beveel beslis die gevulde pannekoek met muesli, vrugte en joghurt as voorgereg vir ontbyt aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marianne O - Jun 2017
Overall score
Beautiful Victorian house with modern decor in the rooms and walking distance from everything in town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige Victoriaanse huis met moderne dekor in kamers stapafstand van alles in die dorp.
Ons tuinkamer was modern en mooi gemeubileer met lugversorging. Oop badkamer mag dalk mense pla. Geen TV maar daar is plekke in dorp waar jy kan gaan sport kyk. Gasvrou en staf baie vriendelik. Die ontbyt was iets besonders en ruim. Al wat werklik gepla het is dat hekke nie gesluit is saans nie. Dan ook is die mure nie baie klankdig nie jy kan alles hoor wat langs jou in buurkamer bespreek word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles K - Jun 2017
Overall score
Friendly service and stylish accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens en stylvolle verblyf.
Ons was met die intrapslag al verras deur Veronica se aangename persoonlikheid en die gastehuis se smaakvolle dekor. Ons verblyf was perfek en die ontbyt (ingesluit by die tarief) was watertandlekker. Ons sal beslis weer van hierdie verblyfopsie gebruik maak. Dankie aan Louis, Veronica en hul vriendelike span.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanine B - May 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Ek het vir ons troue die hele gastehuis bespreek. Ek het nie self daar geslaap nie maar my gaste was baie gelukkig met hulle verblyf. Die kamers is pragtig en die ontbyt was glo ongelooflik! Dankie aan Veronika Kleynhans vir al jou moeite en goeie diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariette B - Apr 2017
Overall score
Gerieflik en bekostigbaar.
Duncan S - Apr 2017
Overall score
Very enjoyable!
Paul P - Mar 2017
Overall score
Beautiful and romantic place, in the heart of a unique little town, with outstanding service and heavenly breakfast treat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige en romanties plekkie, in die hart van 'n unieke dorpie, met die uitnemende diens en ontbytbederf enig in sy soort.
La Montagne is sentraal, in een van die mooiste dorpies in SA, geleë. Die kamer is ruim en baie netjies met lugversorging. Die personeel is gasvry, baie bekwaam en het ons met uitstekende informasie gehelp om baie van die omgewing in 'n kort tyd te kon ervaar. Die ontbyt is uniek en was beslis die beste afronding vir 'n baie spesiale geleentheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doug P - Mar 2017
Overall score
Overnight for a wedding nearby.
Jurgen S - Feb 2017
Overall score
Breakfast was really good and extra effort was put in to the preparation thereof.
Leonelle B - Jan 2017
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Kamer was netjies en in goeie kondisie en lekker verkoel. Almal wat daar werk is vriendelik en hulpvaardig. Alles was baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wendy V - Jan 2017
Overall score
Great location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ligging is uitstekend!
Stapafstand van die midde dorp. Pragtige ou huis en tuin is netjies. Jammer daar is nie 'n swembad nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jana D - Jan 2017
Overall score
Ideal place for a visit to Riebeek-Kasteel - full of character, friendly, and very stylish.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ideale plek vir 'n kuier in Riebeek-Kasteel — karaktervol, vriendelik en baie stylvol.
La Montagne is regtig 'n lekker plek. Dis mooi, sonder om pretensieus te wees, en het als wat jy nodig het. Mens kan sien die eienaar het uitstekende smaak. Ek kon nie 'n beter plek gekry het vir my en my ouers van Gauteng se trip na die Swartland nie. Sal La Montage definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolandie C - Jan 2017
Overall score
Pragtig, netjies en lekker.
Erika L - Nov 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Veronica is baie gasvry. Heerlike ontbyt bedien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hardi B - Nov 2016
Overall score
A lovely stay in the most beautiful area.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf in die mooiste omgewing.
Wat 'n heerlike plek om te ontspan. Die gasvrou, Veronica, het ons met ope arms ontvang en sommer dadelik welkom laat voel. Alles wat ons kon nodig hê was beskikbaar in die kamer, dit was heerlik gemaklik en ruim. Veronica kon ons alles vertel van Riebeek-Kasteel wat ons wou weet en het ook vir ons 'n paar aanbevelings gemaak vir aandete wat in die kol was. Ons sal definitief weer soontoe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter R - Sep 2016
Overall score
I would be happy to stay at La Montagne in future.
Rentia G - Sep 2016
Overall score
Peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Die gastehuis was goed geleë, netjies en sjarmant. Die staf was vriendelik en behulpsaam en het baie moeite gedoen. Ons het laaste minuut gevra of ons kamers kan skuif en hulle het sonder probleme ons gehelp. Ons is ook toegelaat om vroeër in te boek. Die ontbyt is 'n tweegangmaaltyd, so jy bly nie honger nie! Ek sal La Montagne beslis aanbeveel. Die enigste nadeel was dat die padgeraas nogal opvallend in ons kamer was vroegoggend. Maar ons het dit ook vinnig gewoond geraak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hermien S - Jun 2016
Overall score
We had a very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gekuier.
Gastehuis was baie skoon en netjies. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyte. Het dit baie geniet en sal weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hèlaine C - Jun 2016
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gemaklik.
Pragtige, karaktervolle gastehuis. Baie aandag aan detail - heerlike ontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele B - May 2016
Overall score
Beste ontbyt.
Adele B - May 2016
Overall score
Beste ontbyt.
Tharina C - May 2016
Overall score
Baie mooi plekkie.
Monica D - Apr 2016
Overall score
Baie lekker en pragtige kamers. Die ontbyte was baie baie lekker!
Jan-hendrik N - Apr 2016
Overall score
Paradys.
Louise D - Mar 2016
Overall score
Die ontbyt was fantasties.
Liza M - Mar 2016
Overall score
Gerieflik om die dorp te verken.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 13:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: C/o Royal & Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, 7037, Western Cape
- No children under 12