Review Summary
Rochelle G - Jan 2020
Overall score
Enjoyable, safe environment with friendly staff including hands-on owners.
La Palma Hill Self Catering Units's response
Hallo Rochelle. Thank you for your review. We loved having you and your family here even though it was just for a short while.
Hopefully, your next visit will be a bit longer! Have a blessed year and we are looking forward to seeing you again.
Suzette
Mandisa M - Jan 2020
Overall score
It was excellent. We felt at home.
La Palma Hill Self Catering Units's response
Hi Mandisa
Thank you for buying the time out of your day to do a review. We appreciate every review we get from our guests. We are looking forward to seeing you in June!!
Regards
Suzette
Sean M - Jan 2019
Overall score
Excellent accommodation - excellent staff - excellent hosts.
La Palma Hill Self Catering Units's response
Hello Theresa,
Thank you so much for your positive review. It was lovely having you here. We are looking forward to seeing you and your family again. May you have a fantastic 2019!
Cecilia K - Apr 2018
Overall score
Bekostigbare, gerieflike verblyf.
Pottie P - Feb 2018
Overall score
Gasvry, vriendelik, bekostigbaar, behulpsaam.
Willicia K - Dec 2017
Overall score
Nie wat ons verwag het nie.
La Palma Hill Self Catering Units's response
Hallo Willicia
Ek is jammer om te hoor dat julle die verblyf onaanvaarbaar gevind het. Die ontvangs is in die gebou langs die hoof gebou waar julle eenheid was. Mariska het julle gehelp om in te boek omdat sy daar was en julle die moeite wou spaar om na die ontvangs te loop. Ons weet dat ons gaste ver ry en probeer gewoonlik om te help sodat hulle so gou as moontlik kan uitpak en ontspan.
Dankie dat julle ons daarop wys dat dit onaanvaarbaar was. Ons sal seker maak om die mense in die toekoms te vra of hulle verkies om na die ontvangs te gaan. Dit het natuurlik ook veroorsaak dat sy nie vir julle kon sê wanneer julle uit boek nie. Gewoonlik weet die gaste wanneer hulle gaan en sy moes my gebel het om gou op die sisteem te kyk. Ek kan verstaan dat dit moeilik is om te beplan as mens nie weet wanneer jy moet uit boek nie. Mens wil nou nie 'n dag vroeer vertrek as jy nog 'n dag kan ontspan nie. Die braai area wat ons het is 'n gemeenskaplike braai area wat al die mense gebruik. Jy het dalk nie gemerk dat daar 4 hokkies met roosters is en slegs 2 kamers wat by die area is nie. Julle het versoek om by julle eenheid te braai omdat julle nie wou om loop na die gemeenskaplike area nie. Ons het gese dit is nie vir ons 'n probleem nie maar weereens baie dankie dat julle ons daarop wys. Ek gaan verseker in die toekoms seker maak dat al die gaste braai in die area wat daarvoor gealokeer is. Ek merk dat julle al die punte as een gemerk het. Ongelukkig kan ek niks doen aan die ligging van die fasiliteit nie maar die effektiwiteit van my skoonmakers is iets wat ek graag meer van sal wil hoor aangesien dit die eerste keer is dat iemand vir ons 'n 1 gee vir netheid.
Voel asb vry om vir my 'n e-pos te stuur met presies wat vuil was in die eenheid. Ons het ook nog nooit enige iemand gehad wat probleme ondervind het met die sekuriteit nie. Laat weet asseblief vir my of iemand in die erf gepeuter het terwyl julle daar was. Het iemand probeer om in julle eenheid in te kom of dalk probeer om in julle voertuig in te breek? Het die elektronies hek dalk nie toe gegaan en toegang gegee aan ongewenste elemente? Ek sal dit vreeslik waardeer as julle kan bevestig wat julle onveilig laat voel het sodat ek alles in my vermoe kan doen om dit te verhoed met toekomstige gaste. Hoewel die pallisades dit maklik maak vir mense om deur te kyk was dit, en die feit dat alles rondom die gebou goed verlig is, tot dusver 'n afskrik middel vir enige ongewenste elemente. Ek gaan nie weet as daar mense gepeuter het tensy iemand die moeite doen om my daarvan te se nie. Dankie vir julle bereidwilligheid om dit aan my uit te wys.
Voorspoedige nuwe jaar aan julle en mag dit 'n wonderlike jaar wees.
Suzette
Anton L - Apr 2017
Overall score
Stunning place and people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skitterende plek en mense.
Baie lekker gewees. Diens baie goed en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Palma Hill Self Catering Units's response
Hallo Anton
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer jou moeite om terugvoer te gee. Dit is ongelooflik belanrik vir ons om te weet wat ons gaste dink. Jy moet 'n geseende jaar he en ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete
Suzette
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 796 Bluff Road, Bluff, Durban, 4036, KwaZulu-Natal
- All ages welcome