The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at La Provence d' Afrique | TravelGround
+42

La Provence d' Afrique

64 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 64 reviews for La Provence d' Afrique
Cleanliness
4.1/5
Service
4.6/5
Location
4.2/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.1/5
Oiga H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Oiga H
With spouse/partner

Die kuier was absoluut heerlik en die gehalte van die die kos, was 'n uitskieter!

Die personeel het ons baie beïndruk. Hulle was deurlopend beskikbaar, baie vriendelik en professioneel.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie OLGA waardeer julle review-- kom asb gerus weer kuier later ini jaar om ons restourasie werk aan 'LA PROVENCE' te ondervind!
DIT gaan voorwaar weer BAIE besonders wees!
Sien uit om julle & of VRIENDE & familie dan weer te bederf.
VRIENDELIKE GROETE & sterkte vir die jaar vorentoe,
MARGUERITE & SPANNETJIE.

La Provence d' Afrique
Stephanie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stephanie D
With spouse/partner

Perfek vir paartjies.

Die kosmandjies is ongelukkig effe duur vir die kwantiteit en kwaliteit van die kos, en opsies sou waardeer word. Verder was alles baie lekker. Die gevoel van die plek is besonders. Sal dit definitief aanbeveel.

La Provence d' Afrique's response

Ons waardeer altyd opbouende kritiek. Bly julle het geniet, vriendelike groete tot volgende keer!
Marguerite & spannetjie

La Provence d' Afrique
Marietjie H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie H
With spouse/partner

Genotvolle ervaring langs die Magaliesrivier.

Die Franse atmosfeer is goed uitgebeeld. Uitstekende diens van personeel en smaaklike etes. Die ontbyte langs die rivier was 'n treffer. Die personeel by die spa was baie professioneel en ons het die ligging van die spa geniet.

La Provence d' Afrique's response

Werklike aanmoediging vir ons spannetjie 'dream team' soos ek hulle noem.
Baie dankie vir julle inset, Deon sien uit om julle of vriende en familie weer eendag by ons te bederf.

Vriendelike Franse groete tot dan.
Marguerite en Span.

La Provence d' Afrique
Hennie E - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie E

It was very quiet, beautiful and met all expectations.

Very good service and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig, pragtig en het aan alle verwagtinge voldoen.

Baie goeie diens en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie Hennie ek waardeer julle inset. Ons spannetjie probeer baie hard om 'n spesiale wegkruip & bederf plekkie vir gaste te skep! Vriendelike groete tot volgende keer.
MARGUERITE & SPANNETJIE.

La Provence d' Afrique
Jenny T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny T
With spouse/partner

Net eenvoudig wonderlik van alle kante af.

Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam, dis net 'n lekker atmosfeer en seker die naaste wat ons ooit aan Parys sal kom, die kliënte diens was voortreflik so ook die kos. Beveel dit definitief aan.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie, sommer heerlik om sulke gelukkige gaste te hê. Vriendelike groete tot vlg keer, bring die hele familie!
Marguerite en span

La Provence d' Afrique
Dorothy P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorothy P
With spouse/partner

If you need tranquility in your busy life you should visit La Provence d 'Afrique.

We really enjoyed our weekend. The manager and staff went out of their way to make our time and money there worth while. We would love to see the gardens as soon as summer is here. We have never eaten so much. Compliments to the chef! No complaints on our part.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Indien jy kalmte benodig in jou besige lewe moet jy La Provence d' Afrique besoek.

Ons het ons naweek regtig baie geniet. Die bestuurder en personeel het uit hul pad gegaan om ons tydjie daar die moeite en geld werd te maak. Ons sal graag die tuine wil sien sodra die somer hier is. Ons het nog nooit so baie geëet nie. Komplimente aan die sjef! Geen klagtes van ons kant af nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie Stephen, ons waardeer julle resensie. Ek en my spannetjie probeer baie hard om ons gaste te laat ontspan, lekker te eet en die natuur te waardeer.
Ons tuine word pragtig in die somer. Ek sien julle graag weer.
Vriendelike groete tot dan, Marguerite en personeel.

La Provence d' Afrique
Charmaine V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Charmaine V
With spouse/partner

Something completely different.

It was a treat for my husband for his birthday. The staff were all very friendly and professional. The ladies who did the massage did their job well. We were pleasantly surprised and it was a wonderful experience the decor and output of everything is very good and it really feels like you find yourself somewhere in France.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Iets heeltemal anders.

Dit was 'n bederf vir my man met sy verjaarsdag. Die personeel was almal baie vriendelik en professioneel. Die dames wat die massering gedoen het, het hul goed van hul taak gekwyt. Ons was aangenaam verras en dit was 'n besonderse ervaring die dekor en uitset van alles is baie goed en dit voel regtig of jy iewers in Frankryk jouself bevind.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Merci beaucoup Charmaine,
So bly julle het geniet.
Franse groete tot vlg keer.
Marguerite & Spannetjie

La Provence d' Afrique
Darrel R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Darrel R
With spouse/partner

Great service.

Thoroughly enjoyed our weekend. The service was superb.

La Provence d' Afrique's response

Thanks a lot for your review, we really appreciate it.
Hope to meet friends and family in the future.
Regards,
Marguerite and team.

La Provence d' Afrique
Linda N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda N
With spouse/partner

Fantasties, romanties, uitstekende diens, goeie kos - onverbeterlik!

La Provence se diens is uitstekend, laat jou voel of jy in Frankryk is, kamers is gemaklik (so romanties met eie kaggel) en kos onverbeterlik. Ek kan beslis ook die hot stone massages aanbeveel - beste ooit. Dit was net 'n wonderlike naweek van rus en afskakel. Julle sal ons beslis weer sien.

La Provence d' Afrique's response

BAIE DANKIE ,dit sit sommer weer daar extra huppel in ons werkspan!!
Ons probeer baie hard om dit spesiaal te maak vir ons gaste en waardeer goeie resensies en opbouende kritiek.

Vriendelike groete
MARGUERITE & SPANNETJIE.

La Provence d' Afrique
Charles V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles V
With spouse/partner

Jeremia en sy span het die naweek baie besonders gemaak.

La Provence d’Afrque het al ons romantiese bokse positief gemerk. Van die oggend tot die aand was als net wonderlik. Ontbyt was spesiaal langs die rivier. Aandete was soos 'n liefdesverhaal. Jeremia en sy span het uit hulle pad gegaan om ons naweek baie spesiaal te maak.

La Provence d' Afrique's response

Beste Charles,

Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ek en my span waardeer dit baie. Dit maak al ons detail die moeite werd.

Hoop om al jul vriende en familie by ons te kan bederf!

Franse groete tot volgende keer,
Marguerite en span

La Provence d' Afrique
Petra H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petra H
With spouse/partner

Nice and quiet.

Spacious rooms and a tranquil atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Ruim kamers en 'n rustige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Bly julle kom so rustig wees in hierdie mal wereld daar buite!
Vriendelike groete tot vlig keer.
Marguerite en spannetjie.

La Provence d' Afrique
Annelien J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien J
With spouse/partner

Dit was ongelooflik lekker, sal weer gaan kuier.

Die White linen-huisie was baie netjies en pragtig. Die diens was goed en baie vriendelik. Gasheer en vrou baie vriendelik en dit was lekker om sulke pragtige honde ook daar te sien.

La Provence d' Afrique's response

Beste Annelien,

Baie dankie vir so 'n goeie resensie. Ons probeer ons beste en die personeel voel so wonderlik as gaste hul harde werk so geniet en waardeer word. Opbouende kritiek is ook altyd welkom en help ons om klein probleempies op te los!

Vriendelike groete tot volgende keer,
Marguerite en spannetjie

La Provence d' Afrique
Belinda W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda W
With friends

Beslis 'n moet om jou siel weer te vind.

Sjoe, wat kan mens sê? 'n Alles-in-een. Die beste diens, kos, vriendelikheid, tegemoetkomend. Hier kan jy jou siel weer vind. Beste plek waar ek nog vir 'n naweek was. Briljante idee met die piekniekmandjie-ete. Kos is vorentoe.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie dit doen ons siele goed om sulke goeie komplimente te kry.
Vriendelike groete tot volgende keer.

La Provence d' Afrique
Tessie S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Tessie S
Family with teenagers

What an experience - very different - very nice.

They went out of their way to accommodate us. Very friendly staff - lovely place. Attention to detail huge. Thank you for a wonderful weekend. Love the dogs.

La Provence d' Afrique's response

Thank you for your feedback, we really appreciate it.
Until next time,
Marguerite and Team

La Provence d' Afrique
Dylan V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dylan V
With spouse/partner

Vreeslik rustig met fantastiese diens, plek lyk ook fantasties.

Vreeslik rustig met fantastiese diens, plek lyk ook fantasties met die rivier en afwerkings van die verblyf.

Ilse V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ilse V
With spouse/partner

Fantastiese, romantiese wegbreek.

We celebrated our first anniversary at La Provence and it was wonderful. The staff was very friendly and always willing to help. The food was delicious and we greatly enjoyed our couples massage. We stayed in the La Passion suite, which was very romantic and enjoyed dinner baskets and cheese platters in front of the fireplace. The French street cafe and rest of the interior is also very beautiful and breakfasts alongside the river very relaxing. We had a wonderful weekend away from all the hustle and bustle and will definitely be coming back soon!

La Provence d' Afrique's response

Thank you/merci beaucoup. My team and I always feel so good after a couple has enjoyed all our efforts and special touches and gives us that extra oomph for those next guests.
Hope to have you, some friends and family back soon.
A bientot/until we meet again.
French regards,
Marguerite and team

La Provence d' Afrique
Judy O - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Judy O
With spouse/partner

Fantastic romantic get away.

Although it's very cold at La Provence d' Afrique, it stays a lovely get away for a romantic couple. The food is lovely and something else. The service is very good and everything is very neat.

La Provence d' Afrique's response

It is great to have such happy clients. We would love to have you back with friends and family.
Regards, Marguerite and team.

La Provence d' Afrique
Louise S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S

It was incredibly nice.

La Provence d' Afrique is a little piece of French Country style tranquillity just outside the hustle and bustle of Gauteng. The food is delicious and presented in a unique way during every single meal. The team is very professional, friendly and willing to go the extra mile to ensure guests are well taken care of. The full body hot stone massage is to die for. There were so many small surprises that made our weekend truly delightful. I would love to go back annually for a little breakaway.

La Provence d' Afrique's response

It is so rewarding to get such a good review. My little dream team and I, strive to give our guests that special experience with small detail and those special touches that make memories.
We appreciate your input, and we are looking forward to meeting you again.
Marguerite and staff.

La Provence d' Afrique
Dean T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dean T
With spouse/partner

Fantastic, the food was delicious.

Great location with very good food and good customer service.

La Provence d' Afrique's response

Good day Dean, we really appreciate your input. We loved having you, and we hope to have you and your family or friends again in the near future.
Until we meet again.
Marguerite and the team.

La Provence d' Afrique
Sanette J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette J
With spouse/partner

Franse flair in Afrika

Eiesoortige verblyf. Iets besonders. Heerlik geëet voor warm kaggels. Romanties.

La Provence d' Afrique's response

Good day Sanette, dit was heerlik om julle te ontmoet en ons stukkie paradys met julle te deel.
Ons sien uit om die res van die familie ook te ontmoet en die Franse manier te bederf.
Groete tot dan.
Marguerite en die droom span.

La Provence d' Afrique
Deon V - May 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Deon V
With spouse/partner

Redelik, maar nie regtig waarde vir geld nie.

Nie regtig waarde vir geld nie.

La Provence d' Afrique's response

Dit is baie jammer om so 'n revue te kry, aangesien my spannetjie en ek regtig hard werk om beste diens moontlik te gee. Ons doen kaggels oral, sit elektriese komberse aan, vars blomme, bedien ontbyte by die rivier met warm komberse, doen begeleide woud stap roetes, bak en brou vars op die perseel.
Wees verseker ons sal aanhou probeer.

La Provence d' Afrique
Theresa A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theresa A
With friends

Beautiful, relaxed and intimate.

What a wonderful place to recharge your batteries and relax! Beautiful big trees, excellent service and not far from Pretoria.

La Provence d' Afrique's response

Thank you for your lovely review, this autumn season is so lovely out there it really infuses guest with new enthusiasm it makes us so happy!
Hope to have you, friends and family back in the near future.

Kind Regards
Marguerite

La Provence d' Afrique
Grant R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Grant R
With spouse/partner

If you are looking for something unique and tired of the generic offerings, this is the place for you!

See stars.

La Provence d' Afrique's response

Good day Grant,

We appreciate your constructive input, hope to have you with us again sometime, perhaps with some friends or family!

Kind Regards,
Marguerite and Staff

La Provence d' Afrique
Tanya N - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tanya N
With spouse/partner

Heerlik.

Heerlik! Die beligting in die badkamer kan beter wees, bietjje moeilik om te grimeer as jy nie in die spieël kan sien nie.

La Provence d' Afrique's response

Goeiedag Tanya,
Dankie vir jou opbouende kritiek ons sal definitief na die spieël ini badkamer kyk.
Vriendelike groete
Marguerite en span.

La Provence d' Afrique
Christo H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo H
With spouse/partner

Fantastic experience.

We enjoyed the weekend so much. The accommodation, food, atmosphere was something else. Even the spa experience was wonderful. We will definitely be back in summer. I can just imagine how beautiful it must be in summer. We loved the peaceful, unique atmosphere and everything was spotless and tidy. We can recommend this experience to romantic couples. They ever washed our vehicle before we headed home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ervaring.

Ons het die naweek terdeë geniet. Die verblyf, kos, atmosfeer en diens was uitsonderlik. Selfs die spa ervaring was wonderlik. Ons sal beslis in die somer maande weer gaan. Ek kan net dink hoe mooi dit moet wees in die somer. Ons het die rustige en unieke atmosfeer geniet en alles was pynlik netjies en skoon. Ons kan die ervaring aanbeveel vir romantiese paartjies. Ons voertuig is selfs gewas voordat ons teruggekeer het huistoe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie van almal in ons spannetjie, 'die dream team ' soos wat ek hulle noem, ons beywer ons om al ons gaste met nuwe moed en ontspanne terug te stuur na die 'hectic' stads lewens!
SIEN uit om julle weer ini mooie somer te bederf met veral die masseerings in die woud by die rivier!!
FRANSE groete tot dan, Marguerite -- EIENAAR.

La Provence d' Afrique
Cornie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cornie V
With spouse/partner

'n Wonderlike belewenis!

Die diens was baie goed en die personeel behupsaam en vriendelik. Uitstekend kos met veral die ontbyt ervaring langs die rivier iets om te onthou!

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie, ons bederf julle graag weer.
Groete,
Marguerite en my spannetjie.

La Provence d' Afrique
Nadia S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Nadia S
With spouse/partner

Wonderful staff and venue, but could use some TLC.

The staff at La Provence are absolutely amazing. Jeremiah, Innocence, and Thembani are an asset and the wonderful ladies that gave us the most amazing massages! We stayed in the La Passion room and the decor suits the name perfectly, there are just a few suggestions that I would make, the room could do with new towels and linen and even if the look is 'rustic', it does verge slightly on rundown, it could do with a little TLC and a new coat of paint. We were warned in advance of the road noise, and it does become rather bothersome if you are trying to relax, perhaps thicker curtains to block out some of the noise? The 'pub' outside was wonderful and quaint and we enjoyed your delicious Gluhwein. The tables and chairs in both the pub and the cafe could perhaps do with new tablecloths and covers for the cushions. These are just a few suggestions of an otherwise wonderful experience. The breakfast at the river was wonderful and the dinner in both the cafe and the manor house was relaxed and romantic. Next time we will try one of the cottages, perhaps closer to the river. Thank you for a lovely stay in a unique atmosphere, I can't commend your staff enough.

La Provence d' Afrique's response

Merci, will definitely look into that - the winter sheeting always looks antique but is warm and cosy. This look differs from the crisp, summer cotton look.

I am proud of my little team and they appreciate such lovely comments. Until we next meet!

Regards,
Marguerite

La Provence d' Afrique
Elna L - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna L
Family with teenagers

Stunning, different, great service.

Food and drinks were very expensive. Very expensive for a large family. Self-catering options would be better.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, anders, puik diens.

Kos en drank baie duur. Vir 'n groterige gesin is dit baie duur. Selfsorg-opsies sal beter wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie vir jou resensie. Ons is eintlik meer vir die romantiese paartjies en nie vir families ingerig nie. Ons kospryse is maar in vergelyking met restaurante. Die kinders was darem ook bo 18 jaar, dus eintlik volwassenes.
Ek is jammer jy het my elke keer gemis.
Vriendelike Franse groete
Marguerite

La Provence d' Afrique
Christa D - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christa D
Individual traveler

Small, European country experience in Gauteng.

Extremely friendly staff who went the extra mile to accommodate us. This little house is so typical of the French countryside, beautiful, cosy and unique. Delicious meals from a set menu.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Klein plattelandse Europese ervaring in Gauteng.

Die personeel is ongelooflik vriendelik en gaan uit hul pad om jou te akkommodeer. Die huisie is tipies Franse platteland, pragtig, knus en uniek. Die kos was heerlik met 'n vasgestelde spyskaart.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie vir julle opbouende resensie. Ons waardeer dit, en streef daarna om presies wat julle genoem het, vir ons gaste te skep. Ons hoop om julle sommer volgende keer met die hele familie te bederf.
Groete tot dan.
Marguerite en span

La Provence d' Afrique
Isabel M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Isabel M
With spouse/partner

My expectations were higher.

I enjoyed my stay there and the service was phenomenal. I enjoyed the breakfast by the river and the cute dinner baskets. That was excellent. The rooms were smaller then the images portrayed online. There was not enough lighting. The rooms were a bit too dark for me, other then that I really enjoyed. Thank you.

La Provence d' Afrique's response

Hi there, thanks for your review, my team and I always try our very best to give everyone a lovely Getaway.
The rooms are on low lighting for the romance that most couples are looking for and in which we specialise-- so apologies for that one!
Regards,
Marguerite

La Provence d' Afrique
Dolf  - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Dolf
With spouse/partner

I think it is OK, expected more though, the place isold and the service was only good on Friday, and average after that.

I think there are better places than this and I think it is expensive for what you get. I didn't like the fact that they didn't have card facilities so I had to drive around to get cash. These days people don't carry so much cash on them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek dink dit is okay, het meer vewag, die plek is oudtyds en die diens is net die Vrydag baie goed, daarna gemiddeld.

Ek dink daar is beter plekke as die en ek dink dit is duur vir wat jy ontvang. Wat vir my sleg was, was dat hulle het nie 'n kaartfasiliet nie so ek moes rondry om kontant te bekom, mens loop nie meer rond met soveel kontant aan jou nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Bon Jour vriende,
Ons plekkie stel 'n ou 16de eeu Franse dorpie voor 'outydse Franse ambiance' en ek verduidelik baie mooi in my info dat dit nie vir die moderne persoon is nie, ons noem ook dat ons nie kredietkaart fasiliteite het nie. Jammer, dis nie vir almal nie.
My staf is presies dieselfde persone oor naweke en ek is net nie die heeltyd aan diens nie. Ek is baie trots op my spannetjie.
Hulle is net daar om te help en te bederf waar hulle kan. Daar is 8 staf-lede vir 20 tot 22 mense.
Vriendelike groete,
Marguerite Gotthard, eienaar.

La Provence d' Afrique
Melissa F - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melissa F
With spouse/partner

Breathtaking.

La Provence is something completely different with the most beautiful decor. So peaceful and client service is tops. The food was delicious and the make it very special. Definitely a place to recharge your batteries. The breakfast at the river in the mornings were a highlight. The massage we had was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

La Provence is heeltemal iets anders en het die mooiste dekor. Is so lekker rustig en die kliëntediens is puik. Die kos was vreeslik lekker en hulle maak dit baie spesiaal. Definitief 'n plekkie om te gaan om jou batterye te herlaai. Die ontbyt by die rivier in die oggende is die hoogtepunt. Die massering wat ons gehad het was ook uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie, merci.
Dit is altyd bemoedigend om opbouende kritiek te kry vir my en ons staf. Dit maak die klein detail waaraan ons so hard werk die moeite werd!.
Vars blomme, kerse, spesiale servette, kagel-vure, ensovoorts.
A Bientot tot ons weer ontmoet,
Marguerite

La Provence d' Afrique
Bets D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Bets D
With spouse/partner

The host is really good and does everything to keep you happy. But there are spiders everywhere you look.

It's a beautiful place, but judging by the price I reckoned we had booked a clean place. Old, black, dusty cobwebs hung from the ceiling and when we asked the cleaner to dust a bit, she just laughed and said, "It's spider season." And no, she then didn't clean it. The throw over our bed was dirty and had mouse droppings on it. The meals in a basket are very impractical. The sauces mixed with everything. And there isn't space on the table to put everything down.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gasheer is goed en probeer alles om jou gelukkig te hou. Daar is spinnekoppe net waar jy kyk.

Dit is 'n pragtige plek, maar vir die prys het ek gedink ons bespreek by 'n netjiese plek. Ou, swart stowwerige spinnekoprakke hang van die dak af en toe ek die skoonmaker vra om dit af te stof toe sê sy ag "it's spider season". En nee, sy het dit toe nie van die dak afgestof nie. Die doek wat oor die bed hang, is vuil en het muismis op gehad. Die disse in 'n mandjie is uiters onprakties. Ons souse het in en oor alles geloop. En daar is nie plek op die tafeltjie om alles neer te sit nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Beste Bets,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit klink sowaar nie asof dit ons plekkie is waarvan jy praat nie. Ons het elke dag gaste en ons spannetjie skoonmakers en chefs is deel van die familie vir jare. Ek doen self inspeksie en ja, as daar reënweer is het die grasdakke soms 'n spinnerak binne sekondes, maar definitief nie soos in jou beskrywing is nie.

Ons aandmandjies is wel baie populêr. Ek sal met Jeremiah opvolg oor hoekom daar sous uitgeval het, miskien het dit skeef gestaan?

Ons streef na ietsie anders en besonders en sal weereens alles deurgaan.

Vriendelike groete,
Marguerite Gotthard - eienaar.

La Provence d' Afrique
Gruschenka B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gruschenka B
With spouse/partner

Absolute bliss.

From the moment you arrive Karl and his staff make you feel so at home and the breakfast served at the riverside is fantastic. Karl, thank you for going out of your way to make our stay memorable.

La Provence d' Afrique's response

Thanks for your trouble to review us - it's always so rewarding to us!
Until next time,
Marguerite, Karl & our team

La Provence d' Afrique
Sonia V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia V
With spouse/partner

It was absolutely fantastic!

The weekend away at La Provence d' Afrique was fantastic. Everyone was very friendly and helpful. It was strange being so safe as we are usually behind lock and key in Witbank. Jeremia was always available to find out whether we needed anything. The meals were lovely and the atmosphere very romantic. Breakfast next to the river, dinner by candlelight. It was our tenth wedding anniversary and a weekend we won't ever forget. They did everything to make it extra special. The place is fantastic and so tranquil. We will go back anytime. Even our car was washed before we returned on Sunday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut fantasties!

Die naweek weg by La Provence d'Afrique was uit die boonste rakke. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was vreemd om so veilig te wees aangesien ons in Witbank permanent agter slot en grendel is. Jeremia was kort-kort daar om te hoor of ons iets nodig het. Die etes was heerlik en die atmosfeer super romanties. Ontbyt langs die rivier, aandete by kerslig. Dit was ons 10de huweliksherdenking en 'n naweek wat ons nooit sal vergeet nie. Hulle het alles gedoen om dit spesiaal te maak. Die plek is fantasties en so rustig. Ons sal enige tyd weer terug gaan. Selfs ons kar is gewas voor ons die Sondag terug gery het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer - dit maak sommer ons harde werk soveel lekkerder om te weet die gaste geniet en waardeer al ons dingetjies!
Vriendelike groete tot volgende keer!
Marguerite & ons span.

La Provence d' Afrique
Eola S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Eola S
With spouse/partner

Too noisy being next to the main road.

Lovely venue. Staff are awesome. Food is great. Problem is the walls are too thin, you hear everything from the room next door. Road noise from traffic is terrible.

La Provence d' Afrique's response

Bonjour, Thanx for taking the trouble to give us a review - unfortunately we do have some traffic noise but do mention in our welcome letter that if it's a problem we do supply a very good quality earplugs,.Glad you enjoyed the rest of your stay.
Kind regards until next time , MARGUERITE --- OWNER.

La Provence d' Afrique
Willie A - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie A
With spouse/partner

Top notch.

Service was excellent. Lovely area and atmosphere. Warm water in the morning for a bath would have been nice, but no other complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uit die boonste rakke!

Diens was fantasties. Lieflike omgewing en atmosfeer. Warm water in die oggend vir 'n bad sou lekker gewees het, maar geen klagtes verder.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Merci WILLIE
Ons gaspype vries snags so bad saans IS DIE BESTE, sal n nota daarvan maak, hoop ons sien julle weer ini somer!! FRANSE GROETE tot dan. MARGUERITE eienaar.

La Provence d' Afrique
Petro B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
With spouse/partner

Wonderful experience, we had a very relaxing stay and enjoyed the food.

La Provence d' Afrique was really special with cosy fires everywhere, but the lighting in the room was inadequate. We loved having breakfast down by the river and will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring, het heerlik gerus en baie lekker geëet.

La Provence d'Afrique was regtig spesiaal met heerlike vure oral, maar die beligting in ons kamer was swak. Het dit baie by die rivier met ontbyt geniet, sal hierdie plekkie beslis weer wil besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Provence d' Afrique's response

Dis altyd bemoedigend as gaste ons detail en harde werk waardeer - ongelukkig gaan swak beligting en romanse hand aan hand en verloor n mens die ambiance as ons sterk beligting inbring - ons sal wel kyk waar ons kan verbeter.
Franse groete tot volgende keer,
Marguerite Gotthard - eienaar.

La Provence d' Afrique
Tanya L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tanya L
With spouse/partner

Besonderse unieke en romantiese ervaring.

Dit was 'n wonderlike naweek by 'n baie besonderse plek. Al die staf was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Die etes was heerlik en ons ontbyt-piekniek langs die rivier was iets wat ek vir altyd gaan onthou.

Marlize B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize B
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid en uitstekende diens met heerlike kos.

Pragtige, karaktervolle blyplek met hartlike gasvryheid, uitstekende diens en heerlike etes. Die eienaar Marguerite Gotthard het ons so hartlik ontvang en behandel soos familie. Dit was 'n wonderlike ontspanne naweek.

La Provence d' Afrique's response

Altyd lekker om sulke gaste te bederf - dis waarvoor ons daar is - groet en sterkte daar.
Marguerite, eienaar.

La Provence d' Afrique
Marianne V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Marianne V
Family with teenagers

Onveilig met trappe wat aan een kant nie relings het nie.

Die atmosfeer, vriendelikheid en kos was goed. Net jammer dat dit so donker binne is en dat in my opinie dit onveilig is om op boonste verdieping te slaap. Daar is nie relings aan beide kante van trappe, en op die boonste verdieping net langs die trappe geen reling. Ek sou die sitkamer in 'n kamer omskep het, en die boonste verdieping in 'n sitkamer. Jy wil nie in die nag as jy toilet toe gaan met daardie trappe in die donker afgaan nie!

La Provence d' Afrique's response

Jammer julle het dit nie met my bespreek nie - dan kon ons cottages geruil het.
Dis altyd goed om opbouende kritiek direk van die gaste te hoor en miskien iets te kan verander.
Die cottage langs aan is vir ouer mense en het wel die slaapkamer onder reg langs die badkamer, sou so gou kon verander het?
Dis altyd vir my, as eienaar wat baie tyd aan my gaste spandeer, soos 'n klap indie gesig as gaste nie openlik met 'n mens gesels nie en so 'n swak resensie gee.


La Provence d' Afrique
Bertus S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus S
With spouse/partner

Special experience!

Excellent venue to spend special occasion with special person.

Zandri V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandri V
With spouse/partner

Wonderlike naweek gehad by die mooi plek, uitstekende diens en baie rustige omgewing.

La Provence d'Afrique was 'n wonderlike ervaring, die diens was uitstekend en baie vriendelik. Ek sal definitief weer so maak. Dis n rustige omgewing, rustig en mooi, baie goed vir 'n romantiese wegbreek.

Darren S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darren S
With spouse/partner

Ons ervaring by La Provence het ons verwagtinge ver oorskry!

'n Ervaring vanuit 'n ander wêreld waar verblyf, gasvryheid en atmosfeer nie maklik geëwenaar sal word nie. Aandag word geskenk aan die kleinste detail. Ons het tuisgegaan in La Passion en dit was asemrowend. Ons verblyf by La Provence sal vir altyd in ons gedagtenis ingeprent wees as ons Romantiese Franse Naweek 'n klipgooi van Centurion af. Ons kon net nie genoeg van La Provence inneem met ons kort tydjie daar nie. Ek sal definitief weer teruggaan.

La Provence d' Afrique's response

Baie lekker om ons gaste so op die Franse manier te bederf!!
Kom kuier gerus met vriende in die winter-- heerlik voor die groot kaggel vure,
winters kos en lekker rooi wyn.
Franse Groete --- a bien tot tot volgende keer!
Marguerite-- eienaar.

La Provence d' Afrique
Barbara W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Barbara W

Very friendly, professional service and attention to detail.

The entire staff at La Provence d'Afrique make you feel welcome. They attend to all your needs and give a lot of attention to detail allowing you to relax completely in the beautiful surroundings. Our room was very comfortable and was kept very clean. Breakfast at the river was delicious every morning and the dinner basket was also exceptional. Jeremiah deserves a special mention for his excellent and friendly service!

La Provence d' Afrique's response

Dear Barbara,

Thank you for your review, we enjoyed meeting you guys and appreciate your input.

Kind regards,
Marguerite (owner) & Jeremian (manager)

La Provence d' Afrique
Billy T - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billy T
With spouse/partner

'n Buitengewoon fantastiese en unieke kuier.

Ons het ons huweliksherdenking hier gevier deur twee nagte in die "White Linen" suite deur te bring. Ons hele ervaring vanaf bespreking, vooraf kommunikasie en ontvangs was puik. Jeremiah die bestuurder het ons so professioneel ontvang en ingelig oor etes en ander reëlings. Marguerite het ons persoonlike aandag gegee. Die Franse atmosfeer en straatkafee sowel as piekniekmandjies by die rivier skep so 'n aangename, rustige atmosfeer. Al die gaste was so vriendelik en ons samesyn met hulle was besonders. Die spa behandeling was puik en het my vrou baie goed gedoen. La Provence d'Afrique word beslis aanbeveel.

La Provence d' Afrique's response

Baie dankie dit doen ons goed om sulke komplimente te kry-- ons begin sommer die nuwe jaar met n hupstootjie!
Heerlik gesels en hoop ons sien julle weer in n lekker koue winter met al die kaggelvure aan en heerlike winterskosse!
Tot ons weer ontmoet.

La Provence d' Afrique
Kerry H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kerry H
With spouse/partner

La Provence d’ Afrique is a relaxation destination that enthralled our senses on so many levels.

My stay at La Provence d’ Afrique over New Year’s Eve and New Year’s night was memorable and we will definitely be back as soon as we get the chance. The romantic suite we were in (La Passion) has such interesting décor and ornaments, we were absolutely fascinated as we absorbed the care and thoughtful detail that went into the beautiful and styled décor. It was as if we had stepped into another time and era. The scenery, the river, the forest and the gardens are also stunningly beautiful and tranquil. We were well looked after during our stay, the service we received from Jeremiah, Innocence and the Spa ladies was impeccable. The hot stone therapy Spa massage was wonderfully revitalising. Our privacy was always respected even with the attentive service we received. The food was so tasty that we ate way too much! The evening picnic basket was delicious - a novel idea enjoyed by both of us. Compliments to the chef! For us, La Provence d’ Afrique is so much more than a home away from home - it is a relaxation destination that inspired and enthralled our senses on so many levels. We returned home feeling rested, refreshed and invigorated. Thank you all for your wonderful hospitality at your beautiful La Provence d’ Afrique!

Melanie V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie V
With spouse/partner

Pragtig.

Wat 'n pragtige plek. Ongelooflike diens, vriendelik en behulpsaam. Pragtige venue met absoluut Italiaanse atmosfeer.

Aretha Z - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Aretha Z
With spouse/partner

Algemene ervaring was goed maar die verblyf self het tekortkominge.

Die kos was heerlik en die diens was baie goed. Die lekkerste deel van ons verblyf was die ontbyt langs die rivier en mooi omgewing. Die losstaande eenheid was te oud en te donker na ons smaak - alhoewel ons gewaarsku was. Die eenheid kan doen met insolasie teen die koue van buite sowel as die geraas van die nabye besige pad.

La Provence d' Afrique's response

Dankie vir julle resensie - Outydse Grasdak huisies is definitief n bietjie kouer en donkerder maar bedlampies en staanlampe word verskaf, asook verwarmers, winter lakens, vere duvets en ons noem koue winters ook vir die gaste vooraf - ons is soos in die Drakensberge - koud in die winter - maar probeer dit so knus as moontlik maak. In die somer is dit nou weer 'n heerlike koel en rustige ondervinding.
Die setting en soms besige pad is moeilik om te verander maar aan die ander kant maak die woud SPA en ontbyte by die rivier daarvoor op.
Die etes in die straatcafé met romantiese musiek en outydse 1029 CHEF PUB is ook so uniek - ons probeer werklik met kleiner details soos vars blomme, kerse - mooi romantiese tafel settings en gasvryheid en diens opmaak vir enige ander tekortkominge.

La Provence d' Afrique
Johann V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann V
With spouse/partner

Ek het 'n heerlike ontspanne naweek geniet, iets spesiaals met 'n Europese atmosfeer!

Marguerite baie vriendelik en gasvry, Jeremiah 'n besonderse persoon. Ek het die naweek interessant gevind, die kaggels in die koue aand en mandjie kos was heerlik.

La Provence d' Afrique's response

Dankie vir jou vriendelike inset -- dit maak al ons harde werk die moeite werd!
Vriendelike groete tot volgende keer.
MAarguerite -- eienaar.

La Provence d' Afrique
Annike K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Annike K
With spouse/partner

Absolutely divine.

See the ratings.

Amanda G - May 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Amanda G
With spouse/partner

Sal nie weer daar bespreek nie.

Baie beknop. Jy kan skaars omdraai in die vertrekkies. Die beddegoed is glad nie helder nie. Die ontbyt was heerlik asook die aandete.

Jan A - May 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan A
With spouse/partner

Lekker naby wegkomkansie.

Verskriklik lekker gebly en geëet. Die aandete was fantasties en die ontbytmandjie ook so. Ek het in een van die kothuise gebly. Dis meer privaat as die kamers. Die plek is naby die teerpad, maar dit het ons glad nie gepla nie. Daar kan al bietjie opknappings gedoen word maar oor die algemeen was ons baie in ons skik met die plek en sal dit definitief aanbeveel!

Gerda V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V
With spouse/partner

Baie professioneel en vriendelik.

Hulle het daardie "ietsie ekstra"!

Chris B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris B
With spouse/partner

'n Lekker wegbreeknaweek.

'n Stukkie Frankryk in Gauteng! Vindingryke versiering van kamers en huisies, iets om te beleef. Lekker gekuier en ontspan langs die rivier en by die kaggel in La Provence. Vriendelike personeel en heerlike kos. Goblins Cove vir aandete is 'n moet.

Gerrie C - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie C

Baie lekker wegbreek in die middel van die week!

Sien die sterre hieronder.

Anouska B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anouska B
With spouse/partner

Ons is gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Ons het die gasvryheid geniet en almal het ons laat tuis voel en regtig uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.

Hermien D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hermien D
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Riaan N - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan N
With spouse/partner

Puik, totaal iets anders!

Wonderlik, sal weer daar bly!

Alida D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alida D
With spouse/partner

Opregte gasvryheid in romantiese "Frankryk"!

Selfs voor ons aankoms by La Provence is ons alreeds per foon gehelp om by die bestemming uit te kom. By ons aankoms het die eienares ons vriendelik ingewag en was ons kamer reeds in "tip top" kondisie. Alle besienswaardighede in die omgewing is ons voorgelê en die nodige foonnommers is aan ons gegee vir enige verdere hulp, navraag of reëlings. Jeremia het na al ons behoeftes omgesien soos dit 'n goeie gasheer betaam. Die eienares was elke oggend met ontbyt daar en het met elke gas gesels om te hoor of daar enige klagtes is en sommer net lekker te gesels. Die kos is puik, mense vriendelik en behulpsaam, en die plek skoon. Dis 'n fantastiese plek om te gaan ontspan en te herlaai. Neem gerus 'n geliefde na die rustige romantiese hoekie!

Rosa S - May 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rosa S
With spouse/partner

Very interesting...

Despite the fact that I found our cottage a bit dark and not 100% clean, we still enjoyed the view at the river, the street café atmosphere and the different way they do things! The food was very good, a nice experience. Would not however stay longer than one night.

Eric A - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Eric A
With spouse/partner

Pure relaxation

Pure relaxation at La Provence d' Afrique.

Fanie W - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie W
With spouse/partner

'n Pragtige opset en natuurskoon. Kan doen met meer kelners.

Werklik die moeite werk! Al aanbeveling wat ek kan maak is dat daar meer kelners is wat die gaste kan bedien. Soms kan dit nogal 'n tydjie neem om jou bestelling te ontvang. Sal dit beslis aanbeveel.

Andre S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Uitmuntend!

Uitstekende diens en kos. Die massering was ook baie lekker. Ons het lekker gerus en die "Dinner Baskets" is 'n baie goeie idee en baie lekker.

From R1 398
per night (for 2 people)
From R1 398
per night (for 2 people)
From R1 398
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Rustenburg R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • No children under 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3Y2M2YTY1LWZhMDUtNDNiNS1iZmE4LTQ3MzJhMDk5NmQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 398  per night (for 2 people) 64 5 1 5 Rustenburg R24 Magaliesburg 1791 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -25.995360860383 27.545110550926
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!