Laanhof
Review Summary
Johannes K - Apr 2022
Overall score
Baie gerieflik.
Laanhof 's response
Dankie dat jul by Laanhof oorgebly het, sien jul weer.
Michelle K - Apr 2022
Overall score
Ongelooflike mooi plek - beste waarin ons nog ooit gebly het.
Laanhof 's response
Ons is baie bly dat julle die tyd so baie geniet het, Michelle. Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle spoedig weer met ons te hê.
Eldri S - Apr 2022
Overall score
Puik plek, maar baie swak kliëntediens.
Read moreElana S - Mar 2022
Overall score
Aangenaam.
Laanhof 's response
Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet Elana en hoop om julle weer met ons te hê. Dankie vir die resensie.
Jurgens H - Feb 2022
Overall score
Skoon, gerieflik en veilig.
Laanhof 's response
Ons is bly dat jy so lekker gebly het Jurgens en hoop om jou gou weer met ons te hê.
Dankie vir die resensie.
Nicole B - Jan 2022
Overall score
Great place.
Laanhof 's response
We are glad that you enjoyed your stay so much Nicole. Thank you very much for your review.
Macheli N - Jan 2022
Overall score
A lovely modern apartment, very well organised and furnished.
Laanhof 's response
Good day Macheli
We are glad that you enjoyed your time so much at Laanhof. Thank you very much for your review.
Regards
Laanhof Management
Benida G - Dec 2021
Overall score
Skoon, vriendelik en gerieflik.
Laanhof 's response
Ons is bly dat julle jul veblyf in Laanhof geniet het. Ons sal aandag gee aan ons uitboek prosedures.
Adri D - Oct 2021
Overall score
Baie aangename verblyf.
Laanhof 's response
Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het Adri. Dankie vir die resensie en ons hoop om jou weer spoedig met ons te hê.
Groete
Laanhof
Michael J - Oct 2021
Overall score
Nog steeds 'n wenner.
Laanhof 's response
Dankie dat julle die tyd by Laanhof so geniet het Michael. Sien uit om julle weer hier te hê. Dankie vir die resensie.
Groete
Jack
Odette D - Sep 2021
Overall score
Baie mooi selfsorgeenheid.
Laanhof 's response
Dag Odette
Ons is bly dat julle as familie 'n lekker tyd kon hê. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer spoedig te sien.
Groete
Laanhof
Johannes K - May 2021
Overall score
Baie lekker, my gesin was baie gelukkig!
Laanhof 's response
Ons is bly julle het die verblyf geniet Deon. Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer met ons te hê.
Laanhof
Diana V - Mar 2021
Overall score
Goeie oornagverblyf.
Laanhof 's response
Dag Diana
Ons is bly die oornag verblyf was rustig en gemaklik. Dankie vir die resensie en ons hoop om jou gou weer te kan ontvang.
Groete
Laanhof
Carina K - Dec 2020
Overall score
Perfek.
Laanhof 's response
Ons is regtig bly julle het die verblyf so aangenaam gevind Carina.
Dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms met ons by Laanhof te kan hê.
Groete
Jack
Fanus F - Nov 2020
Overall score
Netjies, skoon, baie sentraal geleë.
Laanhof 's response
Ons is bly dat jul jul verblyf in Laanhof so ervaar het - gerieflike ligging naby aan die dorp.
Anton S - Oct 2020
Overall score
Gerieflik in sentraal Stellenbosch.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie Anton. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle vinnig weer te sien.
Michael J - Mar 2020
Overall score
Highly recommended.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hoogs aanbeveelbaar.
Modern, privaat en goeie ligging. Uitstekende diens ontvang. Dit was ons tweede kuier hier en beslis nie die laaste keer nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie Michael. Ons is bly julle het dit so baie geniet. Ons sien uit na die volgende keer wat julle weer hier by ons in Stellenbosch kom bly.
Alida E - Mar 2020
Overall score
Extremely convenient and very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters gerieflik en baie skoon en netjies.
Vriendelike ontvangs, naby toeriste aantreklikhede, lekker geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie Teana. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle vinnig weer te sien.
Lize V - Mar 2020
Overall score
Lekker verblyf - sal weer kom!
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie Annamie. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle vinnig weer te sien.
Deon D - Mar 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld op die Eersterivier!
Laanhof 's response
Goeiedag Deon
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.
Groete
Jack
Laanhof
Adele S - Mar 2020
Overall score
Saam met tiener.
Laanhof 's response
Baie dankie vir julle resensie Adele. Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle weer vinnig te sien.
Monica J - Feb 2020
Overall score
Baie netjies, alles wat jy nodig het, puik plek.
Laanhof 's response
Baie dankie vir jou resensie Monica.
Ons is bly jy het dit so baie geniet en hoop om jou weer te hê by ons.
Laanhof
Carisa P - Feb 2020
Overall score
Lovely unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike eenheid.
Baie goeie ligging. Ons sal graag weer daar wil bly. Sal net graag volgende keer iets soos beskuit wil sien in die kombuis asook toiletspray in die badkamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie Carisa. Ons is bly julle het dit so geniet en sien uit om julle weer te hê.
Groete,
Jack
Laanhof
Estelle J - Aug 2019
Overall score
Stunning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning.
Die eenhede is ruim, netjies en goed toegerus. Ideaal vir langnaweek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie, Estelle. Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet en hoop.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Jacques Z - May 2019
Overall score
Fantastic.
Laanhof 's response
Good day Jacques,
Thank you very much for your review. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.
Regards
Jack
Laanhof
Wouter V - Apr 2019
Overall score
Great.
Laanhof 's response
Baie dankie vir jou resensie, Wouter. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Laanhof
Michael J - Mar 2019
Overall score
Nice option and good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike opsie en goeie ligging.
Oulike selfsorgverblyf binne loopafstand van Stellenbosch sentraal. Woonstel is keurig gemeubileer, gerieflik en pragtig skoon. Regte Nespresso-koffie word verskaf. Kan Laanhof definitief aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie, Michael.
Ons is bly julle het jul verblyf so geniet en ek hoop om julle weer te sien.
Groete
Jack
Rozanne C - Mar 2019
Overall score
A home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Huis weg van die huis af.
Laanhof is 'n ideale plek om vir 'n vinnige naweek weg te breek - bekostigbaar, netjies en sentraal geleë. Die fasiliteite in die kamer was buitengewoon goed vir 'n selfsorg-eenheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Ons is baie bly dat julle, jul verblyf so geniet het Rozanne.
Dankie vir die resensie.
Groete,
Jack
Lizeth M - Mar 2019
Overall score
Wonderlik! I'm hooked on Laanhof from now on!
Laanhof 's response
Baie dankie vir jou resensie, Lizeth. Ons is bly jy het dit so baie geniet en sien uit daarna om jou weer in die toekoms by ons te kan ontvang.
Groete,
Laanhof
Ed V - Feb 2019
Overall score
Prima, nie soos vakansie nie.
Laanhof 's response
Goeiedag,
Dankie vir die resensie en dat jy lekker gebly het.
Groete
Marietjie
Louise C - Oct 2018
Overall score
Fantastic location, safe, clean and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties geleë, veilig, skoon en baie mooi!
Ons verblyf by Laanhof was wonderlik, alles wat belowe is en baie mooi! Waarde vir geld en privaat. Sal beslis weer daar bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Goeie dag Louise
Ons is bly dat julle jul verblyf so geniet het. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.
Groete
Laanhof
Estelle V - Sep 2018
Overall score
Modern, baie skoon en netjies.
Laanhof 's response
Dit was vir ons heerlik om julle as gaste te hê.
Jansi S - Jul 2018
Overall score
We got a hospitable welcoming and had a great and comfortable stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons is met gasvryheid verwelkom en het heerlik en gemaklik gebly.
Die eenheid se dekor is smaakvol en gesellig. Die kombuis is baie goed toegerus met 'n behoorlike koffiemaak toestel (ons drink nie kitskoffie nie). Aangesien die eenheid so sentraal geleë is, kon ons gemaklik na restaurante en winkels stap. Ons het regtig die kuier baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Ons is baie bly jy kon die Nespresso masjien en/of die plunger, met die koffie wat voorsien word geniet. Laanhof is heerlik sentraal geleë om mens se tyd in Stellenbosch te geniet.
Belinda S - Mar 2018
Overall score
Baie lekker gebly, sal weer daar oornag.
Laanhof 's response
Goeie dag Belinda.
Ons is bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het en dit lekker ervaar het. Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Laanhof Bestuur
June S - Mar 2018
Overall score
Alles en meer wat mens nodig gehad het. Perfek.
Laanhof 's response
Goeie dag June,
Ons is bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het en dit lekker ervaar het. Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Laanhof Bestuur
Sonja D - Feb 2018
Overall score
Baie netjies en modern ingerig.
Laanhof 's response
Goeie dag Sonja,
Ek is bly dat julle jul verblyf so baie geniet het. Dankie vir die resensie.
Groete,
Laanhof bestuur
Hanrie L - Feb 2018
Overall score
'n Ongelooflike ervaring!
Laanhof 's response
Goeie dag Hanrie,
Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer by ons te sien in Laanhof.
Groete,
Jack
Jaco D - Feb 2018
Overall score
Luuks en goed toegerus.
Laanhof 's response
Goeie dag Jaco,
Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer by ons te sien in Laanhof.
Groete,
Jack
Marichen K - Feb 2018
Overall score
Gerieflik en heerlik.
Dieter P - Jan 2018
Overall score
Baie lekker net baie kort gewees!
Laanhof 's response
Goeie dag Dieter
Ons is bly julle het dit so baie geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Laanhof
Johan N - Jan 2018
Overall score
Ongelooflik!
Laanhof 's response
Goeie dag Johan
Ek is bly dat julle dit so geniet het om by Laanhof te bly, en ons hoop om julle weer te sien. Dankie vir die resensie.
Groete
Laanhof
Mariette W - Dec 2017
Overall score
Goeie diens, baie vriendelike personeel, netjies en skoon huis, definitief aan te beveel.
Laanhof 's response
Ons is bly dat julle jul verblyf by Laanhof ervaar hetsoos wat one doel was, gerieflike en rustige.
Alzaine K - Nov 2017
Overall score
Die akkommodasie was aangenaam, die omgewing stil en die eenheid netjies en modern.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie Alzaine. Hoop om julle weer te sien.
Marili B - Oct 2017
Overall score
Clean, modern room. Excellent location in the heart of Stellenbosch.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, moderne kamer. Uitstekende ligging in die hartjie van Stellenbosch.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Goeie dag Marili,
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Anmelize V - Oct 2017
Overall score
Waarde vir geld en uitstekende ligging.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie Anmelize. Hoop om julle weer te sien.
Nadia S - Oct 2017
Overall score
Baie modern en hulle gee aandag aan die fyner goedjies wat hulle kliënt se lewe gemaklik sal maak.
Laanhof 's response
Goeie dag Nadia,
Ek is baie bly het het lekker gebly en dankie vir die resensie wat jy ons gegee het.
George S - Sep 2017
Overall score
Baie sentraal geleë, met 'n klein moderne en baie netjiese eenheid.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie George. Ons is bly jy het lekker gebly en hoop om jou weer in die toekoms te sien.
William H - Aug 2017
Overall score
Modern, ten volle toegerus, Veilig.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie, Wilma. Ek hoop jy het dit baie geniet.
Minette J - Aug 2017
Overall score
Comfy, neat accommodation close to restaurants and schools.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike, netjiese verblyf naby restaurante en skole.
Ons het 'n heerlike ervaring gehad by Laanhof. Die plek is netjies en modern en het al die geriewe wat mens benodig. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Hul was ook akkommoderend ten opsigte van tyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alison B - Aug 2017
Overall score
It was a pleasant and comfortable stay.
Laanhof 's response
We are glad you have enjoyed your stay. The kitchen is fitted with a built-in microwave convection oven.
Thank you for bringing our attention to the air-conditioning, we will attend to it.
Monica J - Aug 2017
Overall score
Baie mooi, skoon, gerieflik! 100% mooi!
Kabous V - Jul 2017
Overall score
Hieper modern.
Laanhof 's response
Baie dankie vir die resensie Jg.
Dries L - May 2017
Overall score
Fantastic place, great value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plek met topwaarde vir geld.
28 jaar gelede het ek in Die Laan gebly as Matiestudent. Daarom het ek weer 'n plekkie in Die Laan gekies - en ek was aangenaam verras! Puik diens deur John en 'n wonderlike kamer met werkende tegnologie (WiFi, vol DStv, lugversorging ens.) en goeie sekuriteit. Moenie nog twyfel nie. Bespreek nou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Laanhof is 'n baie spesiale plek - naby die Eerste rivier, stapafstand van die dorp. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het.
Peggie M - Feb 2017
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Wat my die meeste beïndruk het, was die feit dat daar meer as genoeg kragproppe was en ook USB ports vir selfone ens. Die eenheid is slim en netjies uitgelê vir optimum gebruik van spasie en netheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laanhof 's response
Baie dankie Peggie vir die resensie oor Laanhof. Dit word waardeer. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Groete
Jack Scannell
Laanhof
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 26 Die Laan, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- All ages welcome