The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lagoon Beach Hotel | TravelGround
+60

Lagoon Beach Hotel

Hotel

Review Summary

4.3 out of 5from 10 reviews for Lagoon Beach Hotel
Cleanliness
4.1/5
Service
4.1/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.2/5
Martiens K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Martiens K
With spouse/partner

Mislike mense.

Ek sal eerlik nie weer na daardie hotel toe gaan nie. Pragtige hotel met mooiste uitsig, maar mense is super ongeskik, veral die waiters. Dit help nie jy sit met so 'n hotel en die kliëntediens is daar nie van te praat nie.

Robbie H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Robbie H
With spouse/partner

Service and room was excellent.

The room was not clean by 14:00.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Diens en kamer was swak.

Kamer was teen 14:00 nog nie skoon nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris O
With spouse/partner

Beautiful setting with luxury rooms.

Check-in at the hotel was quick and without any problems. Room was clean and luxurious. Covered parking is free and reassuring. Beautiful view of Table Mountain. Beach is safe and offers the opportunity to go for a long walk. Clearly, the hotel is popular with the number of foreign visitors.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing met luukse kamers.

Inklok by die hotel was flink en sonder enige probleme. Kamer was skoon en luuks. Onderdakparkering is gratis en gerusstellend. Pragtige uitsig op Tafelberg. Strand is veilig en bied geleentheid om lekker lang ente te gaan stap. Duidelik is die hotel gewild gemeet aan die hoeveelheid buitelandse besoekers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Berdine V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Berdine V
Individual traveler

Gerieflik.

Baie aangenaam en skoon. Ruim kamer met alles tot jou beskikking.

Ina P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina P

Ongelooflikste, mees asemrowende vakansie ooit!

Fantastiese uitsig, diens in hotel uitmuntend. Vriendelike ontvangs en baie bedagsame personeel. In kort: 'n wonderlike vakansie!

Lagoon Beach Hotel's response

Geagte Ina,

Baie dankie dat jy Lagoon Beach Hotel gekies het as die plek waar jy jou vakansie herhinneringe wou bou. Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om jou so gou moontlik weer te kan akkommodeer. Mag jy 'n voorspoedige 2016 beleef.

Vriendelike Groete
Andre Turnbull (Algemene Bestuurder)

Lagoon Beach Hotel
Ivonne V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ivonne V
Family with young children

Die verblyf was gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Ons het dit geniet en sal die hotel definitief vir ander gesinne aanbeveel.

Lani V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lani V
On business

Verblyf was aangenaam behalwe vir die kos - dit kort baie aandag.

Lagoon Beach het van die vriendelikste personeel wat ek nog teegekom het, net jammer hulle kos is so aaklig. Die ontbyt laat veel te wense oor, en die res is ook glad nie wat mens verwag van so 'n spoggerige hotel nie.

Lagoon Beach Hotel's response

Liewe Lani,

Dankie vir die terugvoering op u verblyf by Lagoon Beach Hotel. Ons waardeer u konstruktiewe opinie omtrent ons ontbyt wat ons met ons sjef bespreek het.

Ons strewe daarna om seker te maak dat ons gaste ‘n onvergeetlike verblyf by ons het om seker te maak ons sien hulle gou weer. Laat weet gerus die volgende keer wanneer u weer kan kom kuier sodat ons kan verseker dat u behoeftes na omgesien word.

Groete,
Andre Turnbull
Algemene Bestuurder

Lagoon Beach Hotel
Heidi N - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi N
With spouse/partner

Baie mooi venue!

Uiters bekwame personeel, baie mooi en gerieflike kamers met pragtige uitsig en heerlik kos.

Antoinette N - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette N
On business

'n Pragtige hotel met alles wat jy benodig. Vriendelike diens en uitmuntende kamers.

Die uitsig is asemrowend. Heerlike kos! Die diens is puik. Sal weer gebruik maak van dié hotel.

Geoffrey J - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Geoffrey J
With spouse/partner

We had a lovely stay

Thank you for resolving a difficult situation.

From
R1 940
per night, for 2 ppl
From
From R1 940
per night, for 2 ppl
From
R1 940
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 532 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Lagoon Gate Drive, Milnerton, Cape Town, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAulUHa7c2nPwQDXKP3ml2GYXJOPBiANI5afRLklxLDZOHvpqklH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 940  per night, for 2 ppl 10 5 1 5 1 Lagoon Gate Drive Milnerton 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -33.892077777778 18.483255555556
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!