Laguna La Crete 74
Review Summary
Johan M - Dec 2019
Overall score
Ons was aangenaam verras met die diens en netheid, ek sal beslis Laguna La Crete eenheid 74 aan ander aanbeveel.
Herda G - Oct 2019
Overall score
Rus vir jou siel!
Rocco R - Jul 2019
Overall score
Absoluut fantasties!
Babhekile N - Jun 2019
Overall score
Daniel was just a call away from us whenever we needed help.
Eugene S - Mar 2019
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Alles was puik in die woonstel en die weer het ook saamgespeel, sal dit regtig aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizeth V - Jan 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Die uitsig is asemrowend en ons kon in kalmte en rustigheid vakansie hou. Beveel definitief Laguna La Crete 74 aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elaïnne V - Nov 2018
Overall score
Asemrowend besonders lekker en pragtig.
Tamara D - Sep 2018
Overall score
Most memorable experience.
Lona M - Jun 2018
Overall score
Beste uitsig ooit!
Read moreMelissa Jade D - Mar 2018
Overall score
We had an amazing weekend. The place is absolutely lovely and the view is to die for.
Samantha E - Feb 2018
Overall score
Stay was awesome.
Ina V - Jan 2018
Overall score
Owner and agents hands on and very friendly.
Joseph A - Jan 2018
Overall score
Wonderlike see-uitsig by Uvongo.
Petronella D - Dec 2017
Overall score
Fantastic place to relax in the best equipped unit!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plekkie om te ontspan in die beste toegeruste eenheid!
My dogter en 7 van haar maats het hul matriekvakansie in die eenheid gebly. Met die gerief van DStv en WiFi en alle elektroniese toerusting kon hulle dit werklik geniet! Die balkon en uitsig oor die see is awesome! Baie dankie Danie vir 'n wonderlike huislike eenheid!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Precious P - Nov 2017
Overall score
Greatest weekend ever.
Ignatius S - Nov 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Skoon, netjies en baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laguna La Crete 74's response
Dear Johan, thanks very much for the review. We look forward to seeing you guys again.
Rupert V - Oct 2017
Overall score
Luuks en baie goed toegeruste eenheid. Pragtige uitsig.
Laguna La Crete 74's response
Dear Rupert, thank you for taking the time to review. We are delighted to hear that you and your family enjoyed your stay.
Thembeka M - Oct 2017
Overall score
The place was amazing.
Laguna La Crete 74's response
Thanks for the great review, Thembeka. We look forward to seeing you guys again soon!
Marwileen V - Aug 2017
Overall score
Luxurious, comfortable stay.
Laguna La Crete 74's response
Dear Marwileen, thanks very much for the great review. We believe a holiday should be as comfortable as possible. We look forward to hosting you guys again
Tokkie D - Jul 2017
Overall score
'n Baie oulike blyplek met alle geriewe wat nodig is.
Laguna La Crete 74's response
Dear Tokkie, thank you very much for the great review. We really appreciate your kind words. Please keep us in mind for your next holiday
Vanessa P - Jul 2017
Overall score
The accommodation was beautiful and well decorated.
Laguna La Crete 74's response
Dear Ashwin, I am delighted to hear that you found the unit to your liking. Thanks for the great review
Lindeka M - Jun 2017
Overall score
10/10!
Laguna La Crete 74's response
Dear Lindeka, thanks very much for the feedback. We look forward to seeing you again. Kind regards, Danie.
Thandazile D - Jun 2017
Overall score
Best holiday.
Laguna La Crete 74's response
Dear Thandazile,
Great to hear you ladies had a good time, we look forward to seeing you again. We are also in the process of installing an ADSL line, so our guests will soon have access to free Wi-fi internet.
Kind regards, Danie
Ezelna M - Jun 2017
Overall score
It was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties.
Ons het die naweek by Laguna la crete 74 vreeslik geniet. Die balkon het 'n asemrowende uitsig en die eenheid se dekor is "on point". Ons sal definitief weer na Laguna la crete 74 gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laguna La Crete 74's response
Baie dankie Ezelna, ek is bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete,
Danie
Carmen N - May 2017
Overall score
The place is great!
Laguna La Crete 74's response
Dear Carmen, thank you very much for the feedback. We look forward to seeing you guys again.
Kind regards,
Danie
Sthembile B - May 2017
Overall score
Really enjoyed it. I'll like to go back. The owner went to extra mile, really like the place.
Laguna La Crete 74's response
Dear Blose, thank you very much for the kind words. I trust your son had a memorable birthday in Uvongo.
Regards,
Danie
Maresa M - Apr 2017
Overall score
Perfect place to reload your batteries!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte plek om batterye te herlaai!
Ons gesin het vir meer as 'n week in hierdie pragtige eenheid tuisgegaan. Alles was net so mooi soos geadverteer. Die kommunikasie, reëlings t.o.v. sleutel en hulp van eienaar/opsigter was werklik voortreflik! Hierdie eenheid is baie ruim en puik toegerus. Alles was pragtig skoon! Die uitsig vanaf die ruim balkon is eenvoudig onverbeterlik! Die woonstelblok is reg langs die strand geleë en dus paar treë van die strand af. Ons sal met die grootste graagte hierdie vakansiewoonstel aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laguna La Crete 74's response
Beste Marésa,
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Danie
Trinity D - Apr 2017
Overall score
Best holiday accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste vakansie-akkommodasie nog!
Die eenheid was perfek. Netjies en ten volle toegerus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laguna La Crete 74's response
Beste Trinity,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete,
Danie
Elisha C - Mar 2017
Overall score
It was everything and more I expected.
Laguna La Crete 74's response
Dear Elisha, thanks very much for the feedback. It was a pleasure having you guys there. I look forward to seeing you again.
Kind regards, Danie
Marlene H - Mar 2017
Overall score
Had a very nice stay and the flat is beautiful and conveniently equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het baie lekker gebly en die woonstel is baie mooi en gerieflik ingerig.
Dit was 'n baie lekker plekkie om in te bly. Lekker gerieflik naby die strand en die plekkie is mooi ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laguna La Crete 74's response
Baie dankie vir die goeie terugvoering; ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete, Danie
Cecilia H - Mar 2017
Overall score
Ons vakansie was baie lekker! Verblyf uit die boonste rakke! Skoon, netjies met alles wat jy mag nodig kry, kan Laguna La Crete 74 aanbeveel.
Laguna La Crete 74's response
Cecilia, ek is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Baie dankie vir die aanbeveling en ons hoop om julle weer te kan help met julle volgende vakansie. Van April 2017 af sal ons ook DStv Premium insluit teen geen addisionele koste nie.
Groete
Danie
Marise F - Mar 2017
Overall score
Exceeded expectations.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Verwagtinge oortref.
Die woonstel is baie gerieflik en nuut oorgedoen. Spierwit handdoeke en linne. Kussings en matrasse is van baie goeie gehalte. Stunning views en lekker groot stoep. Breakers restaurant, C-Bali vir cocktails met 'n view en Waffle House in Ramsgate is bitter naby. Ons het ons tyd by Laguna La Crete 74 vreeslik geniet en ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel en selfs weer teruggaan. Dankie Danie vir jou gasvryheid en jou bereidwilligheid om altyd te help. Sien julle vinnig weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laguna La Crete 74's response
Liewe Marise,
Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het, en dat julle die klein dingetjies soos ordentlike beddegoed, linne en handdoeke waardeer. Persoonlik hou ek glad nie daarvan om goedkoop linne te kry wanneer ons weggaan nie.
Ons hoop om julle weer te sien; van April 2017 af sal ons ook DStv Premium insluit by die verblyfspakket teen geen addisionele koste nie.
Groete,
Danie
Magda F - Dec 2016
Overall score
Was absoluut wonderlik.
Laguna La Crete 74's response
Liewe Magda,
Ek is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf - en die uitsig - geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning; ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Danie
Madeleine V - Nov 2016
Overall score
Lovely place! Will definitely come to this specific unit again.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike plek! Sal beslis weer kom na hierdie spesifieke eenheid.
Die eenheid is presies soos die foto's! Veilige kompleks en perfek geleë. Dit is een van ons Top 10 verblyfplekke wanneer ons weer see toe kom, dis verseker! Die enigste negatiewe punt is dat dit verduidelik jy moet jou dekodeerder en kaart bring vir die TV. Ons het aangeneem dis vir DSTV kanale en nie ons dekordeerder en kaart saamgeneem vir die naweek weg nie. Toe ons daar aankom het ons besef geen dekodeerer, geen TV-kanale nie. Nie eens SABC 1, 2, 3 of E-TV nie. Ander eenhede noem standaardkanale beskibaar, vir meer bring dekodeerder. Verder sal ek beslis aan al my familie en vriende aanraai om Laguna La Crete 74 te probeer. Jy sal nie teleurgesteld wees nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laguna La Crete 74's response
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons het na hierdie bespreking ondersoek ingestel en sal moontlik nou SABC 1 2 3 en E TV kan voorsien.
Ons sien uit om julle weer te help met julle volgende vakansie.
Rawson Groete
Ahmed E - Aug 2016
Overall score
Excellent facilities.
Laguna La Crete 74's response
Dear Ahmed,
I am very happy to hear that you found the condition of the apartment to be to your liking. We try very hard to offer guests a memorable and hassle-free stay. I apologise for the lights that were out of order; we have taken steps to ensure that this does not happen again.
You will be happy to know that we are in the process of making DStv dual-view available to our guests at no extra charge. We will have this in place before the coming 2017 April school holidays.
I trust that we will see you again at Laguna 74.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Corner Lilliecrona Road And Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- All ages welcome