The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lavender Guest House | TravelGround
+23

Lavender Guest House

14 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 14 reviews for Lavender Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.6/5
Casper D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper D
On business

Lieflik, skoon en vriendelik.

Baie vriendelike ontvangs deur Maxine. Alles was baie netjies en baie smaaklike ontbytpakkie was gereed vir ontbyt. Baie dankie Maxine.

Lavender Guest House's response

Casper, baie dankie vir jou goeie resensie van Lavender Guest House.
Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan.
Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te kan huisves.
Vriendelike groete
Maxine

Lavender Guest House
Judy J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Judy J
With spouse/partner

In White River for school sports.

We had a wonderful stay at Lavender Guest House. The service was very good and Maxine made extra effort for us with our little baby. The breakfast was also delicious. Very close to the schools. Would definitely recommend this guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

In Witrivier vir skolesport.

Ons het heerlik by Lavender Guest House gebly. Die diens was baie goed en Maxine het ekstra moeite gedoen vir ons met ons klein baba. Die ontbyt was ook heerlik. Baie naby aan die skole. Sal hierdie gastehuis vir seker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavender Guest House's response

Baie dankie vir julle mooi resensie Judy.
Ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Maxine

Lavender Guest House
Charlotte C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlotte C
With friends

Friendly breakfast staff.

Clean and comfortable, but note that there are only showers, no baths.

Lavender Guest House's response

Thank you for your great review Charlotte. We hope to see you back soon.
Best regards,
Maxine and staff

Lavender Guest House
Casper D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Casper D
On business

Netjiese akkommodasie en vriendelike ontvangs.

Ek is baie vriendelik deur Maxine ontvang en tuis laat voel. Vir 'n sakereisiger is 'n lessenaar in die kamer gemaklik op gou bietjie op te vang met e-posse, maar het ontbreek. Daar is wel 'n klein tafeltjie met stoele net buite die kamer en sitkamer was beskikbaar. Die res van die kamer is voldoende en was baie netjies en skoon. Die WiFi was nie waffers nie, maar is verduidelik met aankoms dat daar 'n probleem is wat deur tegnikusse reggestel gaan word. Parkering vir jou voertuig is buite op die sypaadjie, maar het genoegsame beligting en ook 'n kamerastelsel. Dit het my nie baie gepla nie. Ontbyt was ook heerlik, maar net so 10 minute later as wat ek versoek het.

Lavender Guest House's response

Casper,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Omdat ons daar streef om elke gas gelukkig te maak, waardeer ons elke kompliment en ook positiewe en opbouende kritiek. Dankie daarvoor. Ons vertrou dat jou volgende besoek aan ons nog meer gemaklik sal wees!
Vriendelike groete
Maxine & Personeel

Lavender Guest House
Lynn E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynn E
With spouse/partner

Comfortable and convenient in a quiet, peaceful and attractive suburb, close to everything we needed.

We traveled to White River in less-than-happy circumstances. We were made to feel at home and given all the help we needed while also being given the space we needed.

Lavender Guest House's response

Dear Lynn,
It was only a pleasure to have you stay with us although we wish that it was under happier circumstances. We hope that when you visit White River again, we will be your first choice to stay.
Best regards,
Maxine & Staff

Lavender Guest House
Nellie B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nellie B
With friends

Friendly, hospitable and very helpful.

Friendly welcome and very helpful. In a good, safe area and easily accessible. Thank you to Beth and Zisie for making a nice meal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam.

Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. In 'n goeie, veilige area geleë en maklik toeganklik. Dankie vir Beth en Zisie wat die lekker kos maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavender Guest House's response

Baie dankie vir jou pragtige waardering vir jou verblyf met ons in Julie 2018. Ons sien baie daarna uit om jou weer by ons te huisves.
Vriendelike groete
Lavender Guest House Span

Lavender Guest House
Louis V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis V
With spouse/partner

Jovial and homely.

Pleasant accommodation at an affordable price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemoedelik en huislik.

Aangename verblyf teen bekostigbare prys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavender Guest House's response

Baie dankie vir jou mooi waardering hier Louis. Ons hoop om jou weer binnekort te kan huisves.

Vriendelike groete
Lavender Guest House Span

Lavender Guest House
Johan W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan W
With spouse/partner

Gemaklik, ligging is goed en voel soos huis.

Ligging met betrekking tot hoofroetes is besonders goed. Bied als wat nodig is, netjies en skoon. Billike ontbyt.

Lavender Guest House's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Johan, ons hoop om julle op julle volgende kuier in Witrivier ook te kan huisves.

Groete,
Lavender Gastehuis

Lavender Guest House
Cathrina G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathrina G
With spouse/partner

Awesome.

Awesome verblyf, baie netjies.

Lavender Guest House's response

Goeiemiddag Juanette,

Baie dankie vir jou goeie resensie! Ons hoop om julle sommer gou weer te sien en dat Witrivier nou julle voorkeur bestemming word vir 'n vinnige en rustige wegbreek uit die stad uit!

Lavender Guest House
Elmarie D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie D
Family with young children

Goeie waarde vir geld en gerieflik naby.

Die plek was baie gerieflik geleë gewees. Die kamer was meer as voldoende en was baie gerieflik. Die ontbyt was ook heerlik en goeie waarde vir geld. Alles in alles sal ek dit aanbeveel.

Lavender Guest House's response

Baie dankie Elmarie. Ons hoop om julle sommer gou weer te kan akkommodeer!

Lavender Guest House
Bernard V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bernard V
With spouse/partner

Comfortable.

Cute guest house, delicious food and very central!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Oulike gastehuis, lekker kos en baie sentraal!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavender Guest House's response

Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop om jou weer binnekort te kan huisves hier in ons mooie Laeveldse dorpie Witrivier.

Vriendelike groete
Lavender Guest House Span

Lavender Guest House
Gert C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gert C
With friends

Pleasant, comfortable accommodation in White River.

Pleasant and comfortable. Delicious breakfast! Good location close to schools.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename en gemaklike verblyf in Witrivier.

Aangename en gemaklike verblyf. Baie lekker ontbyt! Goed geleë naby skole.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavender Guest House's response

Baie dankie Gert! Hoop om jou sommer gou weer te sien!

Lavender Gastehuis

Lavender Guest House
Adele D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele D
Individual traveler

Fantastic!

Friendly people, awesome room, perfect service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Vriendelike mense, asemrowende kamers, perfekte diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavender Guest House's response

Baie dankie Adele! Ons sien uit na jou volgende verblyf by ons!

Lavender Guest House
Reg S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reg S
With spouse/partner

Gasvry en uitstekende diens.

Briljant! Ek sal dit altyd aanbeveel.

Lavender Guest House's response

Baie dankie vir jou wonderlike resensie Reg ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou weer binnekort te sien hier in ons mooie Laeveldse dorpie Witrivier.

Vriendelike groete
Lavender Guest House Span

Lavender Guest House
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 9 John Barker Street, White River, 1240, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYmJjMzc4LTljYmYtNGYwMi1iZGQwLTMyZjIwMTcxYmQwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 14 5 1 5 9 John Barker Street White River 1240 Mpumalanga 0860 022 102 15:00-20:00 11:00 -25.33034892144 31.007055044174
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!