The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lavender & Roses B&B | TravelGround
+7

Lavender & Roses B&B

Review Summary

4.3 out of 5from 32 reviews for Lavender & Roses B&B
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
3.9/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.3/5
Juanita S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juanita S

Kamer was skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap.

Ons het baie lekker gebly. Gasvrou was baie vriendelik.

Almarie S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Almarie S
With spouse/partner

Comfortable, clean and quiet.

I would recommend Lavender & Roses B&B to anyone. Nice and clean. Good Service.

G J A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
G J A
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Daar is hier en daar onderhoudswerke nodig in die self-catering woonstel. Soos 'n handvatsel wat afgebreek het of krane wat los is. Die TV kan 'n bietjie opgegradeer word. Die ontvangsdame is definitief 'n bate vir die gastehuis. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad. Sal definitief weer teruggaan soontoe.

Vallintina C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vallintina C
On business

Good service. Manager went extra mile for the team.

Good service from the manager.

Elaine S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Elaine S
On business

We stayed there wonderfully and the breakfast was really special.

The lady who looked after us was great, wish I could take her along so spoiled were we. Everything was clean and tidy after we were on the road for 7 hours, it was refreshing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik daar gebly en die ontbyt was regtig besonders.

Die dame wat na ons omgesien het was puik, wens ek kon haar saamvat so lekker bederf was ons. Alles is skoon en netjies nadat ons 7 ure op die pad was, was dit verfrissend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erik B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erik B
With friends

Baie verras met aangename, vriendelike, professionele diens.

Was innig dankbaar vir hulle hulp op kort kennisgewing en dat hulle bereid was om die ekstra myl vir ons te loop, met betrekking tot sekere behoeftes. Lekker vriendelike mense, wat professioneel en bedagsaam is, enige uur van die dag.

Gail Dundas-starr S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gail Dundas-starr S
With spouse/partner

Close to where we needed to be.

There are only two things I would change. White unlined curtains do not make the room very dark, which made it difficult for me to fall asleep, I ended up sleeping with my running shorts over my eyes. The bed seemed very small, my husband and I ended up sleeping top to toe but still disturbed each other. The bed was comfortable though.

Michelle D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle D
With friends

Clean and perfect for the night.

Had a good overnight stay, the rooms were more than adequate and a feast for breakfast. Unfortunately there was no water in the town, which made things difficult as we had travelled far to attend a wedding. Perhaps a water tank should be considered to accommodate guests needs. Martie did supply buckets of water, but a warm shower was what we needed. Breakfast at 08:00 after a late night out was also somewhat inconvenient.

Gerhard V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
With spouse/partner

Gasvryheid, ligging en netheid. Hou dit so.

Geen verdere kommentaar. Soos reeds genoem was die diens en verblyf puik en tariewe aanvaarbaar.

Senzo R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Senzo R
With spouse/partner

Best hospitality ever.

Best hospitality and friendly.

Deon K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon K
With friends

Gemaklik.

Alles was goed en baie gemaklik.

Andre G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre G
With spouse/partner

Netjies, gerieflik, vriendelike diens, bekostigbaar.

Gerieflike verblyf, baie netjies. Vriendelike diens, heerlike ontbyt en waarde vir geld.

Jaco B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With friends

Baie netjies, voel dadelik tuis.

Baie dankie, sal vir seker weer kom kuier.

Athol & Shareen M - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Athol & Shareen M
With friends

Very comfortable with lovely rooms and home cooked breakfasts by a friendly team!

Travelled to Bergville for a wedding and thoroughly enjoyed our 2 night stay! The 3 rooms which we had booked were all clean, the staff were all friendly and the breakfasts were delicious!

Thailia C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thailia C
With spouse/partner

Hospitality at its best!

Thank you very much Marcelia, for three nights of great rest and delicious breakfast! Thank you for your professionalism and kindness. See you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid op sy beste!

Baie dankie, Marcelia, vir drie nagte se lekker slaap en heerlike ontbyt! Dankie vir jou professionaliteit en vriendelikheid. Wederom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marijke S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Marijke S

Min privacy.

Die kamer was netjies, maar baie basic. Badkamer net een gedeeltelike afgeskermde hoekie van die kamer en die selfcatering was 2 potte en 2 plate. Geen swembad, geen internet, slegte opvang van vodacom internet. Daar was een stoepie en net langsaan nog 'n selfcatering kamer. Gelukkig was dié leeg, want ons sou by mekaar op die knieg gesit het. Voor die stoepie was die parkeer-area van die hele gastehuis en dan die straat. Jy kon eintlik nie buite sit nie, net binne met die gordyne toe.

Lavender & Roses B&B's response

Marijke, ek is jammer dat die gastehuis nie aan jou standaarde voldoen het nie. Die gastehuis word nie geadverteer met 'n swembad nie. Ek kan ook nie verantwoording doen vir die swak Vodacom netwerk in ons area nie. Ek hoop jy het die tydjie in die berge baie geniet. Voorspoed vir 2017. Marcelia

Lavender & Roses B&B
Caren R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caren R
With spouse/partner

Ons het ons tydjie terdeë geniet. Gasvrou so professioneel en het ons tuis laat voel. Alles was goed georganiseerd en het ons tydjie baie aangenaam gemaak.

Alles het glad verloop. Van die dag wat ons in Bergville aangekom het tot ons vertrek het. Die diens was uitstekend en ons was baie tevrede met ons besluit om daar te bly. Dit is sentraal en was maklik om by al ons bestemmings uit te kom. Sal beslis Lavender & Roses aanbeveel. Skoon, smaakvol en het 'n mens besonders tuis laat voel.

Yolandi V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yolandi V
With spouse/partner

Vriendelik, netjies en skoon!

Ontvangs by die gastehuis was so vriendelik, ons het sommer dadelik tuis gevoel! Die gastehuis is netjies en skoon en die kamers het alles wat mens nodig het. Ontbyt was heerlik en daar is 'n lieflike restaurant 3 km vanaf die gastehuis geleë wat perfek is vir aandete. Ons sal beslis weer Lavender & Roses besoek as ons in die omgewing is en dit ook vir ander aanbeveel.

Thokozile M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thokozile M
Individual traveler

Wonderful peaceful place

Beautiful, tranquil and super clean! I enjoyed my stay at Lavender and Roses and will be going back just to relax. Warm welcome and my request for early check in was granted without any hustle. The place is easy to find. Breakfast was delicious. Décor is to die for! Just wished there was mini bar fridge in the room. What I like the most was what I saw online when I booked is exactly what I found when I arrived! I will be going back to Lavender and Roses again that for sure!

Lavender & Roses B&B's response

It was a great pleasure to have you as my guest.

Marcelia

Lavender & Roses B&B
Louise-marié V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise-marié V
On business

Huis weg van my huis af.

Ek was verstom om sulke warm en huislike akkommodasie te vind in die hartjie van die Drakensberge. 'n Baie netjiese en skoon kamer het vir my gewag wat goed toegerus was. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Lavender & Roses B&B's response

Dit was baie aangenaam om jou hier te kon huisves en ek is baie bly dat dit vir jou soos huis gevoel het.

Aangename dag vir jou.

Marcelia

Lavender & Roses B&B
Annchen M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Annchen M
With friends

Vuil en teleurstellend.

Die matjies voor die bed is vol swart vuilkolle. Die ketel het op die vloer onder die spieëlkas gestaan. Aanvanklik het die kamer netjies gelyk, maar dan sien mens die kamer word nie ordentlik skoongemaak nie. Beide spieëls in die kamer en badkamer was vol spatsels. Die stortmatjie van hout is gebreek met oop spykers. Die staanoppervlak van die stort is vuil en lanklaas behoorlik skoongemaak. Die badkamerruit is vol ou spatsels en lanklaas skoongemaak. Die handdoeke was vuil en die beddegoed vol hare. Hoekom is daar nie los lakens op nie? Word die duvet regtig elke keer gewas? Die haardroër se handvatsel is taai en ons moes papier om dit draai vir gebruik.

Lavender & Roses B&B's response

Goeie dag Annchen,

Ek is so jammer vir die teleurstellende ervaring wat jy gehad het. Ek sou dit waardeer het as jy dit gedurende jou verblyf onder my aandag gebring het sodat ek dit onmiddellik vir jou kon reg stel.

Groete,
Marcelia

Lavender & Roses B&B
Adri K - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri K
With spouse/partner

'n Mooi, netjiese plek in 'n rustige omgewing op die buitrwyke van die dorp.

Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer baie tuis gevoel. 'n Pragtige netjiese plek met heerlike ontbyt. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Xolani M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xolani M
With friends

Lovely!

Lovely place to stay and very clean and warm house. Enjoyed the under floor heating and delicious food.

Marietta V - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietta V
With spouse/partner

Elegant!

Ons was baie vriendelik ontvang. Veilige parkering, lieflike ruim kamers, skoon beddegoed en gerieflike bed. Ons het elke nag rustig geslaap, goeie ontbyt gehad, heerlike koffie en geen ander etes is beskikbaar nie. Daar is 'n restaurant naby wat baie goeie etes verskaf. Ek beveel Lavender & Roses aan vir mense wat in Bergville wil oorslaap.

Karlien C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien C
With spouse/partner

The hospitality was great, the rooms exceeded our expectations, and breakfast was a king's meal.

We went to Bergville to run the Arthur Cresswell Marathon. Our hostess was super accommodating, the rooms neat and spacious, with a lovely view of the Drakensberg. We enjoyed a late breakfast that may be compared to a king's meal. We will definitely stay at Lavender & Roses when we return to Bergville.

Rodney R - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rodney R
With spouse/partner

Enjoyable and comfortable

Well appointed and courteous reception.

Wayne C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wayne C
With friends

Very neat inside. Rooms were spacious and very well "kitted" out.

Would definitely recommend this as a stop over or even if staying for a few days. Marcelia was extremely helpful, as we arrived a bit later than is normal.

Lida O - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lida O
With friends

Baie aangenaam!

Netjies, baie gerieflik.

Pieter D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pieter D
Family with teenagers

Nice

A nice place to stay on your way to the Coast.

Abel/gang X - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Abel/gang X
With spouse/partner

Everything is fine

It was a clean stay, but it is not ideal to spend so much money when staying in this small town, as Bergville is far from N3 / not as close as Winterton to Drakensburg mountains/resorts.

Tracy M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tracy M
With spouse/partner

Beautifully decorated, extremely clean and wonderful hostess!

Sien die sterre hieronder.

Marceleen C - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marceleen C
With friends

Skoon, netjies en vriendelike diens!

Netjiese verblyf en persoonlike diens deur eienaar. Heerlike ontbyt. Kamers is ruim en modern.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Ridge Road, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZTY0YWM0LWRiYmYtNDIzOC04MzVhLTMzZjE5NDdjZmIzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (for 2 people) 32 5 1 5 5 Ridge Road Bergville 3350 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.73470280551 29.349496480426
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!