The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Le Domaine Self Catering Farm Cottages | TravelGround
+10

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 18 reviews for Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Chereen P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chereen P
Family with teenagers

Very nice cottage with perfect layout.

Cottage was neat and clean. The atmosphere was peaceful and quiet with spectacular views. Glenda's hospitality were excellent. We will definitely go there again.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Thank you for your kind words and great review. Looking forward to welcoming you back on the farm.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Kelly S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kelly S
Family with young children

Baie lekker.

My kuier by Le Domaine was baie lekker, net te kort. Sal definitief langer bly met my volgende besoek daar.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Kelly,

Dit was baie lekker om julle op die plaas te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Vriendelike groete
Melanie

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Martin B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin B
With friends

Plek is netjies, goed geleë, pragtige uitsig oor Montagu.

Blyplek is goed toegerus met al die nodige. Swembad en braaiplek is netjies. Blykplek is baie maklik om te kry, pragtige geleë tussen die vrugte bome met mooi uitsig oot Montagu. Stil en rustig, kan lekker ontspan.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Martin, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer gou terug te verwelkom in die nabye toekoms.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Gadija A - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gadija A
Family with young children

Lovely and peaceful place.

It’s a lovely and peaceful place. I would recommend that they get better stoves and fridges that keep cold and the pool can be looked after properly. Other than that, we wouldn’t have mind to extend our stay.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Gadija,

Thank you for the review. We will definitely look into your suggestions.
Hope to welcome you back soon.

KInd Regards
Melanie

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Franziska A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franziska A
Family with teenagers

Calm and comfortable.

Calm, friendly and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, en gemaklik.

Rustig, vriendelik en gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Kom kuier gou weer!

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Rayner B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rayner B
With friends

Beautiful and accessible location with friendly help.

Friendly people with a beautiful house and view. We enjoyed our stay a lot and definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige en toeganklike ligging met vriendelike hulp.

Vriendelike mense met 'n pragtige huisie en uitsig. Ons het baie lekker daar gebly en beveel dit beslis aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Dankie Rayner! Hoop ons sien jul volgende jaar met die Classic weer.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Angelic B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Angelic B
Family with young children

It was a fantastic place and ideal breakaway.

All was perfect from arrival to departure. Wonderful people to deal with. Friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasiese familietyd en ideale plek.

Alles was perfek van aankoms tot huis toe gaan. Dit was wonderlike mense om mee te deel. Vriendelik en baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Angelic

Dankie vir die positiewe terugvoering. Was lekker om julle as ons gaste te ontvang.
Sterkte vir die jaar wat voorlê en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Melanie

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Gawie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gawie V
Family with young children

Netjiese akkommodasie, sentraal geleë vir besoeke aan ander dorpe op die R62-roete.

Akkommodasie is skoon en word goed instandgehou. Oop ruimtes en swembad is baie netjies. Diens van die plaaseienaar en admin was goed. LekkeSlaap het ons per sms op hoogte gehou van besprekingsproses.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Melanie

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Colin M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin M

You cannot go wrong with Le Domaine.

Le Domaine is very beautiful and modern. It has everything you need for a nice and relaxing time away. I loved the place and look forward to going back again.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Thank you Colin. We are looking forward to your next visit.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Brendan B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brendan B
Family with young children

Die ideale plek om jou batterye te herlaai.

Ons verblyf by Le Domaine was baie lekker. Die fasiliteite is baie goed, veral as jy jong kinders het. Die omgewing is pragtig en ideaal as jy wil wegbreek vir 'n rustige tydjie weg van die geraas van die stad. Die cottages self was baie gemaklik en goed ingerig, en die beddegoed was kraakvars skoon, ek het die skoon Stasoft-reuk gekry toe ek in die bed kruip.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Thank you Brandon. We hope to see you again soon.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Ansie A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie A
With friends

Baie lekker, stil maar tog naby die dorp.

Baie vriendelik ontvang. Die huisie was baie goed ingerig. Als wat jy nodig het. Skoon en netjies. Bed was 'n plesier om op te slaap. Sal definitief weer daar gaan bly.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Sal fantasties wees om jul weer in die toekoms te ontvang vir die volgende herdenking.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Anneke G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke G
With friends

Sonskyn, vars lug, geluk.

Oor ons tydjie By La Domaine kan ons net goeie terugvoering gee, ons is verwelkom met baie vriendelikheid en was verheug deur die pragtige plaas, en super netjiese tariewe met feitlik alles wat mens benodig. Hier het ons tot laataand die opelug geniet, en heerlik geslaap by Le Domaine. Kamers is lekker ruim en alles is mooi uitgelê. Ons sal sommer gou terug keer na Le Domaine. Baie dankie.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Dankie Anneke, dit sal heerlik wees om jul weer in die toekoms te verwelkom.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Adele R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele R
With friends

Gerieflike huisies en bonus van ten volle toegeruste lapa vir lekke saamkuier.

Ons drie gesinne het heerlik gekuier daar gekuier in Maart, veral omdat daar so goed voorsiening gemaak word vir groepe mense wat saam wil kuier. Die huisies was gerieflik met ekstras soos DSTV, lugverkoeling en eie alarm. En dan was daar die heerlik groen grasperke, swembad en groot klimraam waar die kinders kon baljaar. Maar die grootste attraksie vir ons was die lekker kuier lapa met genoeg tafels, stoele eetgerei en goed toegeruste kombuisie sodat ons as groep vriende lekker saam kon kuier. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek.

Hennie S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
Family with teenagers

Nice and relaxed in a stunning environment.

Really enjoyed this stunning place. The house is well appointed and the fruit and wine upon arrival was such a spoil. Great value for money and the kids enjoyed the swimming pool. We will come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker ontspanne in 'n pragtige omgewing.

Heerlik gekuier in 'n pragtige plek. Huisie baie goed ingerig en vrugte en wyn by ontvangs was 'n groot bederf. Baie goeie waarde vir geld en kinders het swembad baie geniet. Ons gaan weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons sien daarna uit om julle weer op die plaas te verwelkom.
Le Domaine

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Meryl L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meryl L
Family with young children

Most amazing place.

This place is awesome. Friendly welcome great service only a call away. We had a great time at Le Domaine. Everything you need is there. The place is peaceful and very neat. We are planning on returning soon. Value for your money. They are definitely a 5 star resort in my opinion. I would recommend Le Domaine to anyone. We will be back soon.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

It will be great to welcome you back!

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Rachida O - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachida O
Family with teenagers

Wonderlik en pragtig.

Ek dit baie geniet, dit is heerlik, rustig en 'n mooi uitsig oor die dorp. Baie netjies en skoon.

Le Domaine Self Catering Farm Cottages's response

Dankie Theresa, dit sal heerlik wees om jul weer in die toekoms te ontvang!

Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Dorothy Z - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorothy Z
Family with young children

Aangename, gerieflike verblyf, met uiters gasvrye eienaars wat puik diens gelewer het, en ons vakansie onvergeetlik gemaak het.

Le Domaine was 'n aangename plek om 'n wegbreek-kans uit die stad te geniet, veral oor die feesseisoen. Ons 2 jarige seun het die klimraam terdeë geniet. Die veilige swembad-area was ook 'n pluspunt. Vars vrugte met ons aankoms, netjiese skoon eenheid, ten volle toegerus, tot op vuurhoutjies en braai-roosters het ons baie beïndruk. Gasvryheid en hulpvaardigheid van die bestuur van die oord is uitstekend. Ons vakansie was onvergeetlik en ek kan hierdie verblyf ten sterkste aanbeveel.

Tasneem J - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tasneem J
Family with young children

Tranquil, peaceful and great for kids.

Tranquil, peaceful location. Great for kids and adults alike. Such great welcome and small touches that added to a wonderful weekend getaway!

From R1 250
per night (sleeps 4)
From R1 250
per night (sleeps 4)
From R1 250
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Le Domaine Farm, Montagu, 6720, Western Cape
  • No children under 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NDk3ZTIzLTQ4YjItNDMyNi1iZGQzLTI3OGE3YTQ1NjY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 4) 18 5 1 5 Le Domaine Farm Montagu 6720 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.785788199873 20.136832312317
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!