Hoedspruit Accommodation at Leadwood Lodge | TravelGround
+75

Leadwood Lodge

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 22 reviews for Leadwood Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Eloise K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise K
With spouse/partner

Lovely and peaceful.

Tammy is an absolute gem. We stayed longer than we planned and she went out of her way to make things easy and convenient for us. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig.

Tammy is 'n absolute gem. Ons het langer gebly as wat ons beplan het en sy her uit haar pad gegaan om dinge vir ons maklik en gerieflik te maak. Sal beslis weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leadwood Lodge's response

Dearest Eloise.
It was an absolute pleasure having you both stay !
Thank you for the great review
You are more than welcome to visit anytime!
Take care until then.
Kind regards,
Tammy.

Leadwood Lodge
Anton K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton K
With spouse/partner

Verfrissend, herlaai jou batterye.

Ons is baie ingenome met die algemene opset, gasvry ontvang, beslis 'n aanbeveling as jy jou batterye moet herlaai. Sal beslis weer gaan.

Leadwood Lodge's response

Thank you, Anton, for such a great review.
You are most welcome anytime in the future to visit again.
Kind regards,
Tammy

Leadwood Lodge
Willem V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
With friends

Host most enjoyable, spacious and pleasant accommodation.

Pleasant host, Tammy. Difficult to find the location. Place nice and quiet. Will book again if we are in the area.

Leadwood Lodge's response

Hi Willem,
Thank you for the super-review.

It is always appreciated
You are welcome anytime.
I hope you enjoy the rest of your stay in SA.
Kind regards
Tammy

Leadwood Lodge
Lesley H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley H
With spouse/partner

Ons verblyf was oulik. Glamping.

Glamping is darem baie beter as kamp. Tammy het 'n mooi plek vir 'n veilige bosveld-ondervinding.

Stefan M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan M
With spouse/partner

Memorable.

Puik diens deur Tammy, ons oorweeg om weer te besoek.

Leadwood Lodge's response

Dear Stefan,
Thank you for the lovely review.
It is always appreciated!
You are very welcome to visit us anytime in the future.
Kind regards,
Tammy

Leadwood Lodge
Albertus S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertus S
With spouse/partner

Good accommodation for a family wanting to stay for more than one night.

It's a very nice, well-equipped unit for a family that wants to spend more than one night. It is a modern home with everything needed for guests' disposal. Silence and rest after a long day on the road. Suitable for guests looking for forest adventure. The directions to the lodge, however, were not very clear, as the lodge is away from other residential units between the trees. There is also no road to the lodge available and we had to carry our luggage across a forest path through the forest to the lodge. For us as seniors it was very uncomfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf vir gesin wat meer as een aand daar wil oornag.

Dis 'n baie mooi, goed toegeruste eenheid vir 'n gesin wat meer as een aand wil oornag. Dit is 'n moderne woning met al wat nodig is tot die gaste se beskikking. Stilte en rus na 'n lang dag op die pad. Geskik vir gaste wat die bos-avontuur soek. Die aanwysings na die lodge was egter nie baie duidelik nie, aangesien die lodge weg van ander woon-eenhede tussen die bome is. Daar is ook nie 'n pad tot by die lodge beskikbaar nie en ons moes ons bagasie oor 'n grondpaadjie deur die bos tot by die lodge dra. Vir ons as seniors was dit baie ongemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leadwood Lodge's response

Good day Albertus,

Thank you for your review it is always appreciated .
Regarding directions. Very clear directions were sent to you on sms and on WhatsApp .
Unfortunately we do try to retain the eco system and keep the surrounding bush as natural as possible , there is only 30 meters to walk to the lodge decking from the car park area .
I’m sorry that it was a bit of a disappointment for you with the luggage .
Take care.

Regards,
Tammy

Leadwood Lodge
Leonard M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leonard M
With spouse/partner

Baie lekker in die natuur. Veilig en afgeleë. Ware belewenis.

Sien sterre.

Leadwood Lodge's response

Thank you, Leonard, for your lovely review. It was wonderful having you stay at our lodge, I’m happy you enjoyed it so!

Kind regards,
Tammy

Leadwood Lodge
Agnes V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Agnes V
With spouse/partner

My own house in the bush.

Very quiet, safe house in the bush on a wilderness estate. Friendly owner nearby to further accommodate your needs.

Leadwood Lodge's response

Dear Agnes,

Thank you so much for the lovely review, I am always happy to hear that my guests have enjoyed their stay!

You are always welcome to visit us again anytime in the future.

Take care and safe travels further.

Kind regards,
Tammy

Leadwood Lodge
Mariaan O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan O
With spouse/partner

Absolutely amazing!

It really is very comfortable accommodation with everything needed. The pool was a blessing in the heat and we enjoyed every moment. Thank you Tammy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut amazing!

Dit is regtig baie gemaklike verblyf met alles wat nodig is. Die swembad was 'n seën in die hitte en ons het elke oomblik geniet. Baie dankie Tammy.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leadwood Lodge's response

Dear Mariaan,
Baie Dankie! I am so happy that you enjoyed your stay at our lodge.
You are most welcome anytime to visit us again!
Have a good week,
Kind regards,
Tammy

Leadwood Lodge
Nelia S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nelia S
Family with teenagers

Teleurgesteld.

Oulike plek met potensiaal. Ons het in Lodge 1 gebly. Lyk soos die foto's, behalwe die plek kort opknapping, bv. stukkende loopvlakke op die paadjie en in die storte. Geen verwelkoming, dus wonder jy waar jy moet heen as jy daar aankom. My grootste ergernis is dat elke kas of vol ander mense se goed gepak is, of toegemaak is met kabels. Daar is nêrens om jou klere uit te pak nie. Ek dink ook dis onvanpas om vroue produkte en onderklere in die laaie te vind. Ek het nie betaal om binne mense se huis te bly nie. Die kombuis se asblik kan nie oop of toe nie. Tammy het verduidelik toe ek kla dat ek hom maar moet ruk tot hy oopgaan. Die geiser het gebars en die kaste beskadig en hulle kon nog nie dit vervang nie. Daar word ook daaglikse skoonmaakdienste geadverteer. Dis nie die geval nie. Ek het met Tammy gereël en dan sit ons maar en wag tot die meisie kom, nadat daar gesê is sy kom op 'n spesifieke tyd. Wanneer sy wel daar was, word net die skottlegoed gewas. Geen beddens, vloere of badkamers was aan die kant gemaak nie. Die een skuifdeur kan nie meer oop nie. Toe ons vir Tammy kontak het sy verduidelik dat hulle 'n termiet probleem gehad het en die deur nou nie meer skuif nie. Op sig self nie 'n probleem nie. Dis net omdat daar geen lugversorging is nie, soek mens die deure oop. Die plek was lekker sentraal geleë en daar is heelwat wild te sien sommer vanaf die stoep. As jy nie omgee om tussen ander mense se goed te bly of jou tasse gepak hou sal jy dit hier geniet.

Morne M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne M
With spouse/partner

'n Baie lekker en netjiese wegkruipplek vir die natuurliefhebber.

Dit was lekker om so 'n stil en rustige plekkie naby aan die dorpie Hoedspruit te kry. Baie netjies, skoon, en privaat.

Elsabé V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsabé V
With spouse/partner

Lieflike eenheid in die bos.

Ons was aangenaam verras deur die pragtige, ruim eenheid. Dit is baie mooi en smaakvol ingerig met alles wat 'n mens moontlik kan nodig hê, teen vier-ster-kwaliteit. Dit was duidelik dat Tammy moeite gedoen het om dit besonders te maak. 'n Mens het egter beslis lugversorging nodig in die somerhitte - die waaier was ongelukkig nie voldoende in Desember se smeulende temperatuur nie. Ons was ongelukkig onder die indruk toe ons na die opsomming en foto's gekyk het en ons verblyf bespreek het, dat die twee eenhede aan mekaar geheg is / reg langs mekaar is en die swembad deel. Ons het dus aangeneem dat die gebruik van die swembad in ons eenheid ingesluit was. In die geweldige hitte was dit vir ons 'n groot teleurstelling dat dit nie die geval was nie. As ons dit vooraf besef het, sou ons die ander eenheid bespreek het wat toe nog beskikbaar was. Dit sal beslis help as dit duidelik so in die opsomming gestel kan word. Tammy was egter baie vriendelik en akkommoderend en het ons toegelaat om in die swembad te swem voor en na die ander gaste weg was, wat ons baie waardeer het. Sy was 'n baie aangename gasvrou en baie behulpsaam - sy't ons kom ontmoet net voor ons weg is en ons het lekker gesels wat 'n positiewe persoonlike "touch" aan die ervaring by Leadwood Lodge bygevoeg het. Die eenheid was lieflik, en daar was net 'n paar kleinigheidjies wat ons sou voorstel wat kan help om 'n mens se verblyf in die toekoms nog beter te maak: - Ons sou 'n klein asblikkie in die badkamer of kamer waardeer, sodat 'n mens nie net die kombuis-asblik het om te gebruik nie; - Daar was 'n paar hondehare op ons duvet - nie erg nie, maar tog 'n bietjie onverwags en effens steurend vir my wat nie 'n hondeliefhebber is nie. Toe ons na die ander eenheid gaan kyk het, het ons gesien dat die honde op die perseel heen-en-weer in die eenheid rondgeloop het terwyl die vrou wat daar werk die beddegoed omgeruil het, wat dit verklaar het. Regtig oulike honde, maar as hulle net buite gehou kan word wanneer daar skoongemaak word sal dit hiermee help. - 'n Bolaken op die bed sou wonderlik wees, want dit was 'n warm duvet, so ons kon nie daarmee slaap nie, en het die duvet-oortreksel afgehaal om dit as 'n bolaken te gebruik. Dit sal nog 'n bonus wees as daar ook 'n koeler duvet in die somer is; - 'n Bietjie meer pakplek vir mens se klere sal help. Die kas het net 'n hangdeel gehad met omtrent 4 hangers. Daar is 'n laaikassie, maar dis volgepak met komberse en ekstra benodigdhede. - Dit sou wonderlik wees as 'n muskietnet voorsien kan word vir die bed. Muskietgaas by die deure en vensters kan ook help, maar lugversorging kan die nodigheid vir muskietgaas wegneem. - Ek weet meeste plekke voorsien dit nie meer deesdae nie, maar ek waardeer dit altyd as 'n klein handdoekie saam met die groot handdoeke voorsien word vir wanneer ek my hare was. Behalwe vir hierdie paar kleiner dingetjies was dit wonderlik, en ons sal beslis weer daar kom bly as ons of in die winter kom, of die ander eenheid bespreek, of beide eenhede saam met familie of vriende. Baie dankie Tammy!

Leadwood Lodge's response

Hi Elsabe
I apologise of any inconvenience caused over the pool ... it is an issue that we are trying to resolve soonest ,especially for the summer months.
The little positive criticism iis great and all the little recommendations to make our future guests more comfortable.It will be noted and changed for sure !
You are always welcome ,anytime ,and thank you again for choosing our lodge.
Take care
Kindest regards,
Tammy

Leadwood Lodge
Delene L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delene L
With spouse/partner

We enjoyed the stay at Leadwood.

Will definitely visit again.

Leadwood Lodge's response

Hi Kristel,
Thank you for your review it's always appreciated. You are welcome to visit us anytime in the future
Take care.
Regards,
Tammy

Leadwood Lodge
Liza V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liza V
With friends

Very beautiful and tranquil.

Clean, neat and tranquil, very beautiful place! Would love to stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en rustig.

Skoon, netjies en rustig, baie mooi plek! Sal graag weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leadwood Lodge's response

Dankie Liza,
Ons is baie bly u het dit so geniet.
U is altyd Welkom om terug te kom.
Groete,
Tammy

Leadwood Lodge
Lelanie B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelanie B
With spouse/partner

Wonderlik

Hierdie plekkie is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Dis rustig en alleen, niemand pla jou nie, as jy wil rus en jou kop skoon maak, is dit die plekkie vir jou! Wonderlike dienste en heerlike om daar te ontspan.

Leadwood Lodge's response

Baie dankie Lelanie.
Ek is bly julle het ons plek so baie geniet.
U is altyd welkom om terrug te kom.
Groete,
Tammy

Leadwood Lodge
Estelle A - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Estelle A
With spouse/partner

Excellent except that the code needed to leave the reserve was not passed on to us on time and delayed us leaving drastically.

As noted above, only the delay due to no exit code being provided was a great frustration.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, behalwe dat die kode nodig om die reservaat te verlaat nie betyds aan ons deurgegee is nie en ons uitgaan drasties vertraag het.

Soos hierbo aangedui was slegs die vertraging by gebrek aan die vooraf verskaf van 'n uitgaankode 'n groot frustrasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leadwood Lodge's response

Hi Johann
Ek vra verskoning vir my Afrikaans, maar ek gaan probeer.
Ek is so bitter jammer oor die uitgang kode, as ek sou geweet dat julle so vroeg wil ry, sou ek vir julle baie vroeg die uitgang kode na jou toe gestuur het.
Dit was een van die dae wat ek my foon in die kamer gelos het en dit nie hoor lui nie.
Meeste van ons gaste vertrek omtrent so 10:00 se kant.
Once again, I really do apologize for the code problem.

Mooi bly
Beste
Tammy

Leadwood Lodge
Charne C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charne C
With spouse/partner

Spotless.

Perfect place if you need to get away from busy city life.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon.

Perfekte plek om weg te kom van die besige stadslewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leadwood Lodge's response

Dankie Charne.
Ons is baie bly julle het ons Lodge so geniet.
Vriendelike groete
Tammy

Leadwood Lodge
Chris S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris S
Family with young children

Neat and spacious unit.

Pleasant unit, good location. We couldn't lock the doors and we have a two year old son who loves openinge doors. A heap of rubble was lying next to the unit which was a bit unsightly but otherwise we had a good night's rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eenheid was baie netjies en ruim.

Aangename eenheid wat goed geleë is. Die deure kon nie sluit nie en ons het 'n seuntjie van 2 wat baie lief is vir deure oopmaak. Daar het 'n hoop bourommel langs die eenheid gelê wat 'n bietjie onooglik was maar verder het ons lekker geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leadwood Lodge's response

Hi Chris
Jammer vir die Engels.
Thank you for your review it is greatly appreciated!
As the Lodge Chalet 2 is newly built , the rubble was moved to one side ,and will be removed as soon as possible,we have had continuous bookings making it difficult to remove while guests are here.
PG Glass is attending to the locks on the doors this week, so all will be sorted soonest!

Kind regards
Tammy

Leadwood Lodge
Lizette W - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette W
Family with young children

'n Pragtige, eenvoudige, netjiese en skoon huisie! Ons het dit vreeslik geniet en is spyt ons het net vinnig oorgeslaap - sou graag meer tyd hier wou spandeer.

Leedwood Lodge is pragtig! Dis 'n netjiese skoon en ruim huisie met alles wat mens nodig het - in die bos. Baie veilig met baie vriendelike diens! Ons het baie welkom gevoel en het heerlik geslaap! Ons is net spyt ons het net vinnig daar gedraai op pad Krugerwildtuin toe - volgende keer bly ons vir seker langer!

Leadwood Lodge's response

Baie dankie Lizette,
Dit was net n Plesier om vir julle te hulp. Ons sien uit darrna dat julle al weer kom kuier.

Leadwood Lodge
Bonita P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonita P
With spouse/partner

Excellent.

It is exactly what is shown on the web. Service is the best of the best. Clean, neat, best stay I have had in a long time.

Leadwood Lodge's response

Hi Amanda, Andre and Bonita.
Thank you for your review and I am so happy you enjoyed your stay!
Looking forward to hosting you and your family in the future!
Kind regards
Tammy at Leadwood 695

Leadwood Lodge
Henri V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Henri V
Family with young children

Sal dit beslis aanbeveel vir ander!

Puik bestemming as oornagpunt vir Wildtuin. Moderne huisie met alles wat moontlik kan nodig hê!

Leadwood Lodge's response

Baie dankie Henri
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Hopelik sien ons julle weer

Groete
Tammy By Leadwood Lodge 695

Leadwood Lodge
Arthur D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arthur D
With spouse/partner

Fantastic, spotless, comfortable and tastefully furnished.

Friendly welcome by staff, beautiful setting, comfortable and clean accommodation, close to amenities with a short distance to Orpen Gate at Kruger Park. We can highly recommend Leadwood Lodge.

Leadwood Lodge's response

Thank you, Arthur. I am glad you enjoyed your stay with us!
You are welcome anytime in the near future
Kind regards,
Tammy at Leadwood Lodge

Leadwood Lodge
was R1 000
From R800
per night (for 2 people)
was R1 000
From R800
per night (for 2 people)
was R1 000
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO8dZwLG9cAxZaog3pp8xvfX94pDni4vre0224xL2il1d91KQcz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, now From R800  per night (for 2 people) 22 5 1 5 695 Hardekool Straat Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -24.342204606911 31.008804147357
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com