The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Leafy Lane Cottage | TravelGround
+9

Leafy Lane Cottage

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 22 reviews for Leafy Lane Cottage
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Caeley G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caeley G
Family with young children

It was warm and welcoming.

Thank you for a beautiful little cottage. It was a perfect place for a little getaway and great access to Stellenbosch.

Armand B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Armand B
With spouse/partner

Gesellig, vriendelik en knus.

Die aankoms en verwelkoming is uitsonderlik en die uitsig vanuit die kamer is pragtig. Die plekkie is knus en het alles wat jy nodig het. Die slaapkamer is wel op die tweede verdieping, so enige persoon wat nie so gemaklik met trappe is nie sal dalk nie die volle genot van die plekkie kan waardeer nie.

Leafy Lane Cottage's response

Dankie vir jou terugvoer, ons is bly dat jy jou verblyf by ons knus ervaar het en die uitsig ook so geniet het.

Leafy Lane Cottage
Curtley C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Curtley C
With spouse/partner

Excellent

Beautiful, clean and safe cottage. The hostess was very friendly and helpful. Kept an important item safe which we forgot after we departed. Highly recommended place for a small family to enjoy a getaway.

Irene M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene M
Family with teenagers

Ons het baie lekker gebly en Marleen het ons regtig laat tuis voel.

Die woonstel het mooi, rustige dekor en is goed toegerus. Daar is ook besondere fyn detail en klein "finishing touches". Marleen is vriendelik en hulpvaardig. Dit was 'n koue aand, maar die elektriese komberse en ekstra komberse het ons snoesig gehou. Ons sal terug wees.

Leafy Lane Cottage's response

Dankie vir julle gedetaileerde terugvoer en julle moeite daarmee.

Leafy Lane Cottage
Judy S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy S
Family with teenagers

Very comfortable. Great location. Friendly host.

LekkeSlaap as well as Leafy Lane were easy to book, communicate with, access and utilise. It was a good experience with a personal touch.

Riaan L - May 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan L
With spouse/partner

Dit was goed as 'n oornagbestemming.

Die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het, en die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Ons het net gevoel dat die eenheid nie heeltemal so skoon was as wat dit kan wees nie.

Leafy Lane Cottage's response

Ons is bly dat julle lekker hier gebly het. Dankie vir julle positiewe terugvoer en dat julle ons attent gemaak het sodat ons kon opvolg om elke hoekie weer mooitjies na te gaan.

Leafy Lane Cottage
Liese K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liese K
With friends

Wonderlike plekkie, vol lig en in 'n veilige buurt.

10 uit 10 vir gasvryheid!

Nicojan B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicojan B
With spouse/partner

Perfekte ligging net bietjie buite die besige dorp.

Klein winkelsentrum net om die hoek. Ons het heerlik gesels met Marleen. Die plekkie is skoon, netjies en baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Baie dankie.

Leafy Lane Cottage's response

Baie dankie. Dit was vir my ook heerlik om met julle te gesels. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.

Leafy Lane Cottage
Marlize V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize V
Family with young children

Rustige omgewing.

Netjies en goed toegerus.

Leafy Lane Cottage's response

Baie dankie vir julle goeie terugvoer.

Leafy Lane Cottage
Matt B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matt B
With spouse/partner

Quiet location, beautiful setup and friendly hosts.

The cottage itself was magnificent, and more than what we expected. Cosy, homely and comfortable with everything we needed for our one night stay. Self check-in was very straight forward.

Leafy Lane Cottage's response

It is wonderful to hear that you had such a good stay.
Thank you.

Leafy Lane Cottage
Dp K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dp K
Family with teenagers

Cosy and beautiful.

A cosy cottage, with a beautiful view and awesome hosts

Leafy Lane Cottage's response

We appreciate your lovely feedback.

Leafy Lane Cottage
Chantel V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel V
With friends

Stunning plek.

As ek 10 ster kon gee, het ek! So lekker en rustig daar!

Leafy Lane Cottage's response

Ek is bly jy het so lekker daar gebly Chantel!
Dankie vir jou positiewe resensie.

Leafy Lane Cottage
Annelene K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelene K
With spouse/partner

Netjiese en skoon verblyf.

Geen klagtes. Dit is net ongemaklik en moeilik om by die wasbak in die badkamer gesig te was.

Leafy Lane Cottage's response

Dankie vir jou positiewe en bruikbare terugvoer Annelene. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Die klein paneeltjie bo die wasbak skuif in en uit soos verlang soos bv. om gesig te was.

Leafy Lane Cottage
Jaun L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaun L
Family with teenagers

Was puik.

Die cottage was uitstekend en die hele ervaring was perfek. Uitstekende gasvrou - baie vriendelik en hoflik.

Marlize H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlize H
With spouse/partner

Baie oulike cottage, lekker geslaap en lekker gestort en koffie gedrink.

Ons moes gaan vir 'n 50ste verjaarsdag en het net slaapplek nodig gehad. Hierdie was perfek, goeie ligging en 'n vriendelike gasvrou wat ons toegelaat het om in te lê omdat sy vry was die Sondagaand. Baie dankie!

Almero O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Almero O
With spouse/partner

Heerlike bekostigbare verblyf in Stellenbosch.

Marleen is 'n vriendelike en aangename gasvrou. Die eenheid is netjies en goed toegerus.

Lappies V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lappies V
Family with teenagers

Lieflike klein plekkie met als wat jy benodig

Vir die doel waarvoor ons hier bespreek het kon ons nie vir beter gevra het nie, nogmaals baie dankie.

Leafy Lane Cottage's response

Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te ontmoet, ons het julle hartlikheid geniet. Ons is bly dat julle die verblyf by ons so positief ervaar het.

Leafy Lane Cottage
Elsa V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa V
With spouse/partner

Oornag in Stellenbosch.

Heerlike, goed toegeruste plekkie om wynroetes te verken. Dis lekker naby die dorp en winkels maar in 'n rustige, stil omgewing.

Esther D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther D
With friends

Vriendelik, veilig, netjies.

Marlene is 'n warm en caring gasvrou, sonder om privaatheid te skend. Die gastehuis is baie sentraal geleë en veilig. Dit is goed toegerus. Ons twee dae verblyf tydens die Woordfees was baie aangenaam.

Elna V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna V
Family with young children

Beautiful, pleasant, spacious, successful.

A definite plus that children are welcome. Everything was clean and neat. In addition to the personal reception by the owner, the way the keys are managed is convenient. We could walk with a pram to the town centre of Stellenbosch as well as to the nearest shopping centre. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, aangenaam, ruim, suksesvol.

'n Besliste pluspunt is dat kinders welkom is. Alles was skoon en netjies. Bo-en-behalwe die persoonlike ontvangs deur die eienares, werk die manier waarop die sleutels bestuur word, gerieflik. Ons kon met 'n kinderstootwaentjie na die middedorp van Stellenbosch asook na die naaste inkopiesentrum stap. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renee J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee J
With spouse/partner

Relaxing and peaceful.

Leafy Lane Cottage is a beautiful and comfortable little cottage. Marlene was a wonderful host and all her little touches made the stay even better! It is within walking distance from a shopping centre with a little restaurant. I wish we could have stayed a little longer! We will definitely be back!

Leafy Lane Cottage's response

Thanks for your lovely feedback. We are glad you had such a positive experience. We are looking forward to hosting you again. Kind regards, Marleen.

Leafy Lane Cottage
Cornel T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel T
With spouse/partner

Lieflike plekkie.

Baie mooi en rustige verblyf, met 'n oulike gasvrou.

Leafy Lane Cottage's response

Beste Cornel,

Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle jul tydjie en verblyf by Leafy Lane geniet het, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Groete,
Marleen

Leafy Lane Cottage
From
R1 399
per night, for 4 ppl
From
From R1 399
per night, for 4 ppl
From
R1 399
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Culemborg Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguBdReRw8nRSNea711Vr55onx6Rb820Q1OQeCpfBW8ZFAxmKir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 399  per night, for 4 ppl 22 5 1 5 23 Culemborg Crescent Die Boord 7600 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.944717 18.848764
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!