The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at LekkeRus | TravelGround
+35

LekkeRus

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 19 reviews for LekkeRus
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Dave W - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dave W
Individual traveler

Dit was gerieflik.

Was daar vir golf. Alles baie lekker.

LekkeRus 's response

Baie dankie, jy was 'n ster inwoner. Kom gerus weer.

LekkeRus
Antonie W - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Antonie W
With spouse/partner

Baie rustige oornagblyplek.

Die kamer was effens klein en warmwater was louwarm. Ons het gerieflik geslaap en was te moeg om enigsins die blyplek te geniet. Bure in huis langsaan was lastig.

LekkeRus 's response

Beste Antonie,

Baie dankie vir julle besoek so in die reenweer.
Ek het die warmwater opgevolg en dit was normaal. Ek vermoed tydens jul besoek was daar dalk 'n waterdruk probleem.
Ek het ook met die bure opgevolg. Dis so jammer dat julle nie my geroep of dadelik geskakel het nie, want dan sou ek verseker dadelik met beide probleme opgevolg het. Ja, die kamer is klein met dubbelbed vir 'n langer man soos jy, maar het darem lugreeling, DStv, Wi-Fi, 'n yskassie, ruim stort en 'n privaat tuinjie voor. As julle weer kom, bespreek gerus kamer 1 of 9 wat ruimer is.

Vriendelike groete
Corinne

LekkeRus
Pieter V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Baie gerieflike oorslaapplek vir troues.

Het LekkeRus gebruik as oorslaapplek vir 'n nabygeleë troue, dit is alles wat nodig is vir 'n oorslaapplek.

LekkeRus 's response

Beste Pieter

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.

Vriendelike groete
Corinne

LekkeRus
Regan H - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regan H
With spouse/partner

LekkeRus het ons tye uitstekend akkommodeer toe ons 'n troue in Vereeniging bywoon.

LekkeRus het ons tye akkommodeer vir aankoms en ek sal aanbeveel dat die ontbyt gevat word, dit was heerlik. Dankie LekkeRus.

LekkeRus 's response

Beste Regan

Dit was 'n groot plesier om by jul tyd aan te pas. Ek is dankbaar dat julle die ontbyt aanbeveel.

Vriendelike groete

Corinne

LekkeRus
Danita D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danita D
Individual traveler

Lekker oornagplekkie.

Baie dankie. Ek sal julle weer besoek.

LekkeRus 's response

Jy is meer as welkom want jy was 'n voortreflike gas.
Baie dankie,
Corinne.

LekkeRus
Santie E - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie E
With friends

Very nice bathroom - clean and neat throughout.

One matress needs attention and the reading material is outdated.

LekkeRus 's response

Beste Santie,

Baie dankie vir julle besoek.
Ons het die matras vervang. Ek het gedink dis die tipe leesstof van tydloos is maar het probeer opdateer.

Vriendelike groete
Corinne

LekkeRus
Daleen M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen M
With friends

Gemaklik!

Lekkerus was die perfekte verblyf vir ons. Ons het net oorgeslaap vir 2 nagte. Was die hele dag besig met inkopies. Kon veilig, gerieflik en skoon slaap. Baie stil omgewing.

LekkeRus 's response

Beste Daleen.
Baie dankie vir jou positiwiteit. Omdat ek toegewyd is sal ek ook alles opvolg en verbeter. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Corinne

LekkeRus
Anton V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton V
With spouse/partner

Heerlik ontspan in smaakvolle kunssinnige atmosfeer.

Swembad gebruik, omelet en ontbyt kon ons elke dag eet, gasvry, kunssinnige, ontspanne atmosfeer. Sou graag meer van ons gasvrou se skilderkuns wou besigtig, was net 2 aande daar. Aanbeveelbaar vir knus ingerigte tikkie kunskamer - doen naam gestand.

LekkeRus 's response

Beste Anton.
Baie dankie vir die komplimente. Dit kos innemende kliënte om sulke positiewe aanmerkings te maak. Kom kuier weer. Ek sal probeer tyd inruim vir meer kunswerke.

Vriendelike groete
Corinne

LekkeRus
Joe H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe H
With spouse/partner

Very accommodating and approachable hosts.

Guests had to arrive late and they bent over backwards to assist where they could.

LekkeRus 's response

Thank you, Joe, for the positive review. It was such a pleasure to accommodate you.
Feel welcome to visit again.

LekkeRus
Martha P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha P
With spouse/partner

Lovely place.

The place is nice and clean. My partner and I really had a good time. We're planning to go back soon.

LekkeRus 's response

Dear Martha,
Thank you so much. You are so welcome to come again.
Kind regards
Corinne

LekkeRus
Renee C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee C
With spouse/partner

Clean, comfortable, exceeded my expectations.

Thanks Corinne. You were a wonderful host. The small touches were noted. We will definitely be back next year!

LekkeRus 's response

So kind of you Renee. I would be honoured to have you here again.
Kind regards
Corinne

LekkeRus
Tshegofatso M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tshegofatso M
With spouse/partner

I was there for one night. Amazing rooms, super clean and affordable.

Affordable, best comfort. Loved it!

LekkeRus 's response

It was a real pleasure to accommodate you. Please visit again and I hope to give even better service.

LekkeRus
Platjie K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Platjie K
With spouse/partner

Very quiet place with good family values.

We were made to feel very welcome during our stay. It is away from the busy area which makes it very quiet and nothing was too much trouble to make us feel comfortable and at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig plek met goeie familie waardes.

Ons was baie welkom laat voel tydens ons verblyf. Dit is uit die besige area wat dit baie rustig maak en niks was te veel moeite om ons gemaklik en tuis te laat voel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

LekkeRus 's response

Baie dankie Kobus.
Julle was die tipe mense wat n mens met plesier wil laat welkom voel.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Corinne

LekkeRus
Chris F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris F
Individual traveler

Waarde vir geld.

Rustige atmosfeer, baie privaat, stil ligging.

LekkeRus 's response

Baie dankie Chris vir jou positiewe inset. Besoek ons gerus weer.
Groete Corinne

LekkeRus
Amanda B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda B
With spouse/partner

Was only used over-night for sleeping, met our expectations.

We found our very short stay met our expectations .

LekkeRus 's response

Baie dankie Amanda vir jou positiewe terugvoer. Ons sien jou ook graag weer hier.
Corinne

LekkeRus
Adele S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele S
Individual traveler

Fantastiese verblyf!

My verblyf was een van die bestes wat ek nog gehad het. Vriendelike gasvrou, netjiese en skoon kamer, veilige parkering in die eiendom, naby eetplekke, en inbeletes. Ek kon die Cape Gate Vaal gaan doen en terugkeer om die sleutel terug te neem na ek 04:15 moes vertrek na die wedloop. Dit was fantastiese verblyf en sal definitief terugkeer na hierdie gastehuis.

LekkeRus 's response

Baie dankie vir jou besoek en pragtige woorde. Sien uit na volgende jaar.

Voorspoed
Corinne

LekkeRus
Henk T - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk T
With spouse/partner

Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang, dit voel soos 'n huis weg van die huis.

Corinne en haar dogter en kleinseun het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons was baie tuis, selfs die katte was vriendelik!

LekkeRus 's response

Dit was so groot plesier om julle te kon huisves en om julle te kom ontmoet. Julle het 'n leemte gelaat met jul vertrek. Dierbare groete in die Vrystaat en ek hoop julle sien die kleinkinders gereeld.

LekkeRus
Sherryn M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sherryn M
With spouse/partner

Very neat, tidy and homely.

Corinne is a lovely host. Her guest house has everything you need and she asked if we need anything else to just ask. Her art work available to purchase is all around the rooms and house and her talent is a God given gift. Beautiful! We were very satisfied customers. Thank you!

LekkeRus 's response

Dear Sherryn,

How kind of you. It was a pleasure having you here. Thank you for your positive comment. Hope to see you soon again.

Kind regards
Corinne

LekkeRus
Charleen B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charleen B
Individual traveler

Baie aangenaam en waarde vir geld!

Baie vriendelik ontvang, goed geleë, skoon, netjies, baie privaat. Alles wat nodig is as jy nie by jou eie huis kan slaap nie!

LekkeRus 's response

Beste Charleen, Baie dankie dis dierbaar van jou. Dis was so n plesier om jou te ontmoet. Hoop jy besoek weer.
Beste wense, Corinne

LekkeRus
From
R485
per night, for 1 person
From
From R485
per night, for 1 person
From
R485
per night, for 1 person
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 16:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Almond Street, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2tN36R28gXa2iZBXPPFIgKWe0CWqtdMjFhguH21JFM8MYde0Nf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R485  per night, for 1 person 19 5 1 5 19 Almond Street Three Rivers 1929 Gauteng 0860 022 102 16:00-21:00 10:00 -26.653462 27.99768
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!