The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lemberg Wine Estate | TravelGround
+12

Lemberg Wine Estate

48 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 48 reviews for Lemberg Wine Estate
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Vera P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vera P
With spouse/partner

Pragtig tussen die berge.

Vriendelike personeel, gerieflik en skoon.

Chantal H - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chantal H
With spouse/partner

Pragtige ligging.

Heerlike huisie op 'n pragtige plaas. Probleem met bad waarvan hulle bewus is en nie vooraf uitgesorteer het nie. Doe hele huis was onderwater.

Gerswin H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerswin H

Beste plek om weg te breek van die stadslewe.

Die stilte is iets wat mens makeer as jou lewe 'n haas is. Ons het die stap op die plaas so geniet, hoenders wat jou wakker maak in oggend, waar ervaar jy dit nog. Sal hierdie plek aanbeveel as jy 'n wegbreek soek. Die wynproe is meters vanaf die kothuis en die staf is baie behulpsaam en vriendelik.

Lemberg Wine Estate's response

Dit was so lekker om julle hier te he. Baie bly julle het die wegbreek geniet.
Sien uit om julle weer te sien.

Lemberg Wine Estate
Delia B - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delia B
Family with young children

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Ons kom weer terug.

Tanya U - May 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tanya U
With spouse/partner

Baie basiese grasdakrondawel.

Die dames by die wynproe was baie vriendelik en het 'n lekker eetplek vir die aand aanbeveel, maar daar was geen ontbyt of aandete beskikbaar op die perseel nie. Mens is nie altyd lus om weer in jou kar te klim nadat jy ingeklok het nie.

Donovan L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Donovan L
With spouse/partner

See stars.

Great place with amazing views. Friendly service.

Herman D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman D
With spouse/partner

Die rondawel is ruim en privaat.

Alhoewel dit op 'n werkende plaas is, is die rondawel ruim en privaat. Almal was vriendelik en behulpsaam. Ons kan ook die heerlike wyne aanbeveel.

Irna L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irna L
Family with teenagers

Die perfekte plek as jy bietjie wil wegbreek en ontspan.

Ons gesin het almal die kalmte en rustigheid geniet. Die uitsig oor die berge en die dammetjie was ongelooflik. Die rondawel was netjies en goed toegerus. Die perfekte naweekwegbreek!

Vivian H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vivian H
Family with young children

Lovely stay in a quiet location.

Lovely cottage on a working farm with gorgeous views of the mountains. Zelna, Marickus and the Lemberg team went above and beyond to accommodate us and make us feel welcome. Cottage was spacious and spotlessly clean, perfect for a family of 4. Kids loved swimming in the dam. A great option if you want to get away from the crowds. Highly recommended. The website does not do it justice!

Darron F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Darron F
Family with teenagers

Gemaklike verblyf, lekker vir as jy honde het.

Die persoon wat ons ontvang het nie gegroet, sowel as my vrou wat haar twee keer gegroet het van die motor. Die linne was baie gekreukel en daar is spinnerakke in die kombuis tussen die breekgoed. Die WIFI het nie gewerk nie en daar was nie DSTV beskikbaar nie. Die kothuis is heel gemaklik en rustig. Ten spyte van die bogenoemde sal ek weer daar gaan want dit is rustig en die honde kon saamkom.

Susan K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan K
Family with young children

Pragtig, netjies rustig!

Die rondawel is pragtig binne en ons het baie lekker geslaap en gekuier. Die plaasatmosfeer was rustig en kalmerend en ons het die aand se wegbreek terdeë geniet.

Adriëtte L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriëtte L

Sal beslis weer hier bly!

Stil, rustig, met 'n uitsig op die plaasdam vanuit die hoofslaapkamer se vensters. Alles wat jy sou kon nodig kry word voorsien en alles is skoon, netjies en luuks sonder om opgesmuk te wees. Dis net so 'n paar kilometer buite Tulbagh, wat ons perfek gepas het vir kort uitstappies na die dorp. Lemberg se wynproe is ook by verre die moeite werd en ek sal ander aanbeveel om hier te bly.

Lilla T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lilla T
With spouse/partner

Baie lekker gebly . Bottel wyn was `n bonus. Ligging van Lemberg was ideaal vir ons doeleinde.

Ons blyplekkie was netjies en goed toegerus.

Johan D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan D
With spouse/partner

Ons het baie lekker gekuier.

Die rondawel is baie ruim en gemaklik. Daar is pragtige kunswerke in die rondawel en die proelokaal. Lemberg maak heerlike wyn.

Jani B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jani B
Family with young children

Onvergeetlike naweek.

Fantastiese verblyf op ’n wynplaas, wat meer kan mens sê. Ideaal vir ’n wegbreek in die natuur met lekker paadjies vir fietsry as gesin. Die wynproe en komplimentêre wyn was ’n bonus. Ons sal vir seker weer gaan.

Roy B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy B
With spouse/partner

Very pleasant.

Had a pleasant quiet time. Great walks, cozy evenings and great drives. Tulbagh not to far if anything needed. Good eateries nearby.

Carlo A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carlo A
Family with teenagers

The accommodation was lovely, pity the dam has no fish, that was a let down as it is advertised as having a dam for fishing.

Lovely accommodation, loved the fact that we could take our pet. Very peaceful venue.

Udo A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Udo A
With spouse/partner

Ongelooflike rustige verblyf.

Ongelooflike rustige verblyf, geen tyd wat jou jaag, die vriendelike gasvryheid met MC en die lekker gesels, dit word opreg waardeer, sal Lemberg aanbeveel.

Arne R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arne R
With spouse/partner

Lemberg surprised us, the tranquillity, the calm water of the dam.

We initially watched the dam, with the boat, from a distance. Later we put our feet in the water and were brave enough to take the boat out. Very nice place to relax, with the boat as a means of transport. We walked around the premises and were impressed with the tranquillity. Create a really nice atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lemberg het ons baie lekker verras, die rustigheid, die kalm water van die dam.

Ons het aanvanklik die dam, met die bootjie, so van 'n afstand dop gehou. Het later ons voete in die water gesit en braaf genoeg gewees om die bootjie uit te neem. Baie lekker ontspanningsplek, met die bootjie as vervoermiddel. Ons het rondgeloop op die perseel en was beïndruk met die stilligheid. Skep 'n baie lekker atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frances R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frances R
With spouse/partner

Iets uit 'n ander wêreld.

Lemberg Wine Estate het die mees asemrowendste 360° grade-uitsig. Die uitsig op die berge, oor boorde en dam is meer as genoeg om 'n mens se asem weg te slaan. Die rondawel is toegerus met alles wat 'n mens sal nodig hê. Indien jy opsoek is na 'n rustige wegbreek is Lemberg Wine Estate die plek vir jou.

Lucette P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucette P
With friends

Tussen berge op 'n wynplaas wat meer wil jy hê!

Regtig een van ons topverblyfplekke op ons toer. Die rondawel is pragtig, goed toegerus en die uitsig! Jy kan van hier die wonderlike area van Riebeek Kasteel, Riebeek-Wes, Tulbagh ens. besoek. As jy wil rus is hierdie die plek.

Kobus E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus E
With spouse/partner

Very nice and quiet environment.

Warmly received, basic but very neat and clean rondavel, beautiful surroundings. All at an affordable price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en stil omgewing.

Hartlik ontvang, basies, maar baie netjies en skoon rondavel, pragtige omgewing. Alles teen 'n bekostigbare prys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frik S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik S
With spouse/partner

Very very nice.

Great to be able to taste wine right from your room with the best guests. They went out of their way to welcome us after hours. Thanks a lot!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie baie lekker.

Lekker om vanuit jou kamer wynproe te kan gaan doen met beste gaste. Uit pad gegaan om ons na-ure te ontvang. Baie dankie julle!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizl F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizl F
Family with young children

Ideal location to relax and recharge.

Everything we needed for our week long stay.

Amy L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy L
With spouse/partner

'n Pragtige en netjiese plek!

Ons was 3 mense wat gebly het by Lemberg en al 3 van ons was so so so verbaas en gelukkig! Die staf was bitter baie vriendelik en die plek baie mooi en naby aan alles! Nie eers te praat oor hulle baie lekker wyn wat mens kan proe en koop nie! Lemberg, julle sal vir seker ons weer sien!

Michelle B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle B

Pragtige plekkie, vriendelike mense.

Het baie lekker daar gebly. Die plekkie is baie pragtig, goed uitgerus, als wat jy nodig het. Was baie vriendelik ontvang. Kon lekker stap op die plasie en roei op die dam. Sal die plek aanbeveel.

Rinette B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rinette B
With friends

Wonderlike wegbreek in die beste verblyf in Tulbagh!

Pragtige kothuis met die mooiste uitsigte en vriendelike mense! Ons het dit so baie geniet en lekker gebly! Dankie vir die moeite en skoon verblyf! Ons kom beslis weer terug!

Pieter R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
With spouse/partner

Neat cottage and definitely value for your money.

Lovely accommodation in a neat cottage with a beautiful view of the mountain. Owner is hospitable and the boutique wines of the farm are exceptional. Worth a visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese kothuis en beslis waarde vir jou geld.

Heerlike verblyf in 'n netjiese kothuis met 'n pragtige uitsig op die berg. Eienaar is gasvry en die boetiekwyne van die plaas is besonders. Beslis 'n besoek werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sunette S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette S
With spouse/partner

A beautiful place.

I will stay there again. It is a beautiful place with the most beautiful view of the mountains and win elands. Very friendly and hospitable people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Pragtige plek.

Ek sal enige tyd weer hier tuis gaan. Dis 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die berge en wynlande. Baie vriendelike en gasvrye mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerrit J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gerrit J
Family with teenagers

Very calm atmosphere.

The staff were very friendly with our arrival. The unit's kitchen is very small, but sufficient. The kids could swim in the dam and ride canoes. There are a lot of spiders, probably due to the thatched roof, but it didn't bother us that much. The complimentary bottle of wine was a great surprise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige atmosfeer.

Die personeel was baie behulpsaam met ons aankoms. Die eenheid se kombuis is baie klein, maar voldoende. Die kinders kon in die dam swem en kanovaart. Daar is baie spinnekoppe - seker a.g.v die grasdak, maar dit het ons nie te veel gepla nie. Die komplimentêre bottel wyn was 'n groot verrassing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Betsie L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Betsie L
Family with teenagers

Lovely.

We had a lovely stay, it was quiet and very beautiful. Enjoyed the rowing a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Ons het heerlik gebly, dis rustig en baie mooi. Het die roei baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizel G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizel G
With spouse/partner

Baie rustig en netjies, met alles wat jy benodig, en baie mooi ligging.

Rondawel was baie netjies met alles daarin wat mens mag nodig kry. Die omgewing/ligging is pragtig en baie rustig - goed vir 'n mens se siel. Dit was ook ideaal geleë vir ons doeleindes aangesien ons 'n troue op Morgansvlei gehad het. Sal definitief weer daarheen gaan iewers in die toekoms, en ook aanbeveel aan ander mense. Dankie.

Wiebke V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiebke V
With spouse/partner

Beautifully furnished house, comfortable, big bed, friendly, easy reception. Met all our needs for a one night stop en route to the North.

We also enjoyed walking in the surrounding area. Our lack of time made us skip the wine tasting, and therefore the complementary bottle of Lemberg wine is a great treat!

Jannie H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie H
With spouse/partner

Nice and quiet.

We were warmly welcomed and the bottle of red wine was a bonus. We enjoyed the place. You have to bring everything with you to a self catering unit, but these days the owners usually provide things like coffee, sugar and milk. Some owners even provide rusks! But the bottle of wine perhaps made up for this, Would've appreciated it if they warned us about the power outage that happened at 09:00 (they knew it was bound to happen).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Ons was goed ontvang en die bottel rooiwyn was 'n bonus. Ons het die plek geniet. 'n Mens moet seker alles saambring na 'n selfsorg-eenheid, maar deesdae gee die eienaars gewoonlik goed soos koffie, suiker en melk. Sommiges gee selfs beskuit! Maar die bottel wyn het seker opgemaak hiervoor. Sou waardeer het as hulle ons gewaarsku het dat die krag om 09:00 sou af wees (hulle het geweet dit sou gebeur).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Odette D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette D
Family with young children

Beautiful area and friendly people.

The host is very friendly. We had a wonderful stay and it met our needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing en vriendelike mense.

Die gasheer is regtig baie vriendelike mense. Ons verblyf was heerlik en voldoende aan ons behoeftes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christelle M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christelle M
Family with young children

Nice relaxing and very pretty.

Very pretty area. We enjoyed the peace and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig en baie mooi.

Baie mooi omgewing. Ons het die rustigheid geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Lovely farm atmosphere with quietness and harmony.

I'll strongly recommend Lemberg Wine Estate. Lovely, peaceful atmosphere that relaxes you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plaasatmosfeer met stilte en harmonie.

Ek sal Lemberg Wine Estate ten sterkste aanbeveel. Heerlike, rustige atmosfeer wat jou laat ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Dit was rustig en ontspannend.

Ons het die drie nagte wat ons by Lemberg deurgebring het, baie geniet. Dit is in 'n stil en rustige en mooi omgewing en die mense is vriendelik. Vir my persoonlik was die matrasse op die beddens nie ferm genoeg nie. Dit is egter my persoonlike smaak. 'n Voetmat aan beide kante van die dubbelbed sal ook goed wees. Daar was net 'n voetmat aan die een kant van die dubbelbed.

Andre G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre G
With friends

Alles baie skoon, netjies en gemaklik.

Met ons aankoms was ons verwelkom and selfs 'n bottel komplimentêre wyn gegee. 'n Hoop vuurmaakhout vir die aand se braai en 'n ontspannende stappie om die plaasdam en nabye wingerd was genotvol.

Ilse B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse B
Family with young children

Loved it.

The kids loved it and we had a really nice, relaxing stay.

Debbie S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie S
With spouse/partner

Fresh air!

Very friendly staff, very neat place and a green view. Will definitely recommend anyone to go there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vars lug!

Baie vriendelike personeel, baie netjiese plek en 'n grasgroen uitkyk. Sal definitief enige een die plekkie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorette E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorette E
Family with young children

Absoluut heerlik en baie rustig!

Die rustigheid van die natuur en die behuising is fantasties. Ongelukkig nie baie tyd gehad vir besienswaardighede in die omgewing nie, maar word sterk aanbeveel!

Anton L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anton L
With spouse/partner

Baie netjies.

Baie netjies en gerieflik, sal enige een aanbeveel om daar te kuier. Baie om te sien en so rustig. Daar is baie plekke om te sien en om Ceres toe te ry is ook net om die draai.

Lydia P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lydia P
Family with young children

A wonderful break!

Lovely dam and mountains and close to te town of Tulbagh.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike ruskans!

Pragtige dam en berge en naby die dorp Tulbagh geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanell T - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanell T
Family with young children

Ons was baie gerieflik en het ons verblyf geniet.

Het haardroër en 2 punt plug gemis. Stel ook voor hulle vervang die komberse. Andersins skoon en netjies. Sal weer hier bly. Goeie waarde vir geld. Ons was baie gerieflik.

Jodri L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jodri L
With friends

Ongelooflik mooi en waarde vir geld.

Dankie vir 'n heerlike aand, ons sal julle beslis aanbeveel.

Lemberg Wine Estate's response

Goeiedag Jodri.
Baie dankie vir julle terugvoer oor julle tyd op Lemberg.
Ons sien uit daarna om julle weer vorentoe te akkommodeer.
Vriendelike groete.
Lemberg Wynlandgoed.

Lemberg Wine Estate
Anthea G - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anthea G
Family with young children

Peaceful.

Fantastic accommodation, peaceful and very cozy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Saligheid.

Fantastiese blyplek, rustigheid en super gesellig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lemberg Wine Estate's response

Goeiedag Anthea.
Baie dankie vir jou terugvoer oor julle tyd op Lemberg.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike groete.
Lemberg Wynlandgoed.

Lemberg Wine Estate
Nathalie S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nathalie S
With friends

Beautiful and peaceful stay. If you like nature and animals you will love it!

Beautiful and peaceful getaway perfect for wine lovers exploring the Tulbagh wine route and surrounding.

Lemberg Wine Estate's response

Dear Nathalie.
Thank you very much for your review.
We look forward to accommodate you again in the future.
Kind Regards.
Lemberg Wine Estate.

Lemberg Wine Estate
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Straatskerk, Lemberg Wine Estate, Tulbagh, 6820, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMjgzMmI3LWNhOWMtNGZlNC1iNDQ3LWUxNWU3OGRiZDhjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night (sleeps 4) 48 5 1 5 Straatskerk Lemberg Wine Estate 6820 Western Cape 0860 022 102 12:00-18:00 10:00 -33.302404 19.10644
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!