Lemoenkloof Farm
Review Summary
Johan C - Jan 2021
Overall score
Baie aangenaam.
Pauline T - Dec 2020
Overall score
Baie dankie Riette en Hendrik vir julle gasvryheid, julle het ons sommer laat tuis voel met die stilhou.
Colleen K - Nov 2020
Overall score
Uitstekend.
Antoinette S - Nov 2020
Overall score
Heerlike wegbreek. Baie netjes en kon net heerlik ontspan.
Andrew B - Oct 2020
Overall score
The farm is very quiet and perfect place to unwind.
Ivan Roger L - Oct 2020
Overall score
Fantasties. Baie gemoderniseerd. Die eienaar is baie vriendelik en goed georganiseerd.
Riaan E - Sep 2020
Overall score
Great
Veruschka W - Sep 2020
Overall score
Rus en vrede.
Cecile D - Sep 2020
Overall score
Baie goed toegerusde verblyf en vriendelike eienaars
Kumra T - Sep 2020
Overall score
Net oornag, maar vriendelike en gasvrye mense met asemrowende omgewing.
Hettie V - Sep 2020
Overall score
Skoon, mooi uitsig, veilig.
Jan J - Sep 2020
Overall score
Een nag oorgeslaap, gebraai en gerus!
Ansie C - Sep 2020
Overall score
Heerlik, anders, mooi.
Marinda H - Sep 2020
Overall score
No hesitation, to visit again.
Deon S - Aug 2020
Overall score
Return visit. As always, a fantastic stop.
Elmarie B - Aug 2020
Overall score
Ons het 'n wonderlike 4 nagte deurgebring op rustige plaas - so ’n goeie ligging en so rustig.
Adriaan V - Aug 2020
Overall score
Vriendelike diens en skoon, ruim kamers. Seuns het die plaasdiere baie geniet.
Steven And Heather M - Jul 2020
Overall score
Good, comfortable, well appointed, enjoyable, quiet and relaxing atmosphere.
Jeann S - Mar 2020
Overall score
Lekker plaasomgewing, waar jy net rustige na die plaasgeluide kan luister.
Anina V - Feb 2020
Overall score
Lovely farm feeling.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike plaasgevoel.
Tydjie was net te kort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zuzanne D - Feb 2020
Overall score
Lekker plaasgevoel, naby aan hoofpad, maar nie nie so naby dat jy die verkeer hoor nie.
Beverly C - Jan 2020
Overall score
Dit was asemrowend,naby maar ook ver, heerlike warme ontvangs van eienares.
Read moreGustav M - Jan 2020
Overall score
Very good.
Rudy D - Jan 2020
Overall score
It was nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was lekker en rustig.
Baie netjies en pragtige tuin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charlton S - Jan 2020
Overall score
Nice.
Johan J - Nov 2019
Overall score
Recommendable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aan te beveel.
Hoewel hulp vir bagasie aangebied word het ons die afstand vanaf die parkeerplek na die kamer ver gevind. Dit kan lol as dit sou reën. Ongeag het ons lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natasha V - Nov 2019
Overall score
Very quiet, safe stay on a farm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige, veilige verblyf op 'n plaas.
Ons het baie lekker geslaap, die kamers is baie mooi, skoon en het als wat jy nodig mag hê. Heerlike beskuit om saam met jou koffie te geniet. Die hondjie wat kom kuier het, het ons lekker laat lag. Ek kan Lemoenkloof beslis aanbeveel. Riette en haar man het ons dadelik tuis laat voel op hulle pragtige plaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marina V - Oct 2019
Overall score
Silwerskoon, netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Chanay W - Oct 2019
Overall score
It was wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wonderlik!
Ek sal enige tyd weer terug gaan na Lemoenkloof. Die tydjie daar was baie lekker en gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Günter P - Oct 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie mooi, netjies en veilig. Asook heerlik geslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Allan W - Sep 2019
Overall score
Oornagverblyf.
Louis V - Sep 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly. Baie goeie waarde.
Gerald B - Sep 2019
Overall score
Uitstekende ontvangs en onverbeterlike verblyf.
Melanie M - Sep 2019
Overall score
Altyd lekker om hier oor te slaap op pad na volgende vakansie.
Justine K - Sep 2019
Overall score
Easy and simple.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en eenvoudig.
Riette en Hendrik was baie vriendelik en het ons uitgehelp met 'n braai voor ons kamer. Die kamer en beddegoed was baie skoon. Perfekte stopplek op die N7. Ek sal wel voorstel dat daar 'n wasbak in die kombuisarea gesit word om die plek 100% selfsorg te kan noem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annatjie B - Sep 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
'n Heerlike, lekker blyplek, met alles wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter B - Aug 2019
Overall score
Aangename ervaring. Sal weer kom.
Francois M - Aug 2019
Overall score
On the way to Clanwilliam for the flower show overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Daar oornag op pad na Clanwilliam vir die blommeskou.
Heerlike blyplek! Die buite-kombuis/braai-area is goed toegerus en ‘n heerlike kuierplek vir ‘n reisende groep. Beter beskerming teen koue, soos ons ervaar het, sal ‘n groot aanwins wees, veral aangesien die eienaars nie toelaat dat binne die kamers kosgemaak en geëet mag word nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John F - Aug 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Die wooneenheid was baie netjies en skoon. Baie gerieflik en gasvrye eienaars. Ons het net die webtuiste se beskrywing misverstaan en gedink dat daar 'n kombuis ingesluit was, maar aan die einde van die kuier was dit heerlik om saam met die ander gaste die gesamentlike geriewe te gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George N - Aug 2019
Overall score
Wonderlik.
Karien M - Aug 2019
Overall score
Heerllik rustig en mooi natuurskoon-omgewing.
Clinton M - Jul 2019
Overall score
Tog te lekker.
Brigitte R - Jul 2019
Overall score
Excellent farm stopover on N7 near Klawer.
Nantus B - Jul 2019
Overall score
Slaap gereeld in gastehuise, hotelle, ens. maar hierdie is 'n uitsondering, rustige omgewing, sal vir seker weer hier oorbly.
Maryka T - Jul 2019
Overall score
Absoluut puik diens! Skoon en netjies!
Tlou M - Jul 2019
Overall score
Peaceful, neat, spacious - overall, a very pleasant stay.
Gerhard B - Jun 2019
Overall score
Fantasties, die beste vir enige reisiger op N7.
Andelie Z - Jun 2019
Overall score
Neat, beautiful and friendly. The bonus was the warm reception of the 3 dogs that were so happy to see us!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, mooi en vriendelik. Die bonus is die warm ontvangs van die 3 honde wat so bly was om ons te sien!
Rustige atmosfeer op 'n pragtige plaas met ruim vertrekke en vriendelike mense en diere. Bekostigbaar en net wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frederic L - May 2019
Overall score
Nice place to get away and relax.
Sue E - May 2019
Overall score
A lovely venue, peaceful and tranquil with great hosts. It was stunning!
Chandree H - Apr 2019
Overall score
It's incredibly beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis is ongelooflik mooi.
Ek het dit vreeslik geniet. Dit is ongelooflik mooi. Ek sal enige toeris aanbeveel om soontoe te gaan. Ons het onmiddellik tuis gevoel en alles was in plek. Ek sal beslis weer soontoe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gareth G - Apr 2019
Overall score
Uitstekende verblyf op reis na Namibië.
Marita S - Apr 2019
Overall score
Very pleasant quiet overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename rustige oornagverblyf.
Slaapkwartiere en badkamer heeltemal voldoende en goed toegerus. Die aparte buitekombuis kan dalk 'n problem skep indien dit ongure weersomstandighede is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bossie K - Apr 2019
Overall score
We had a lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gebly.
Mooi omgewing. Goed ingerigte, netjiese kamers, ruim badkamer met bad- en stort-opsie. Heerlike braaigeriewe. Bietjie misleidend dat hout beskikbaar is - ons moes koop. Ek, net ek, het nie van die honde gehou nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lisa L - Apr 2019
Overall score
Lekker plaasatmosfeer en lekker gebly.
Sharlene S - Mar 2019
Overall score
Baie skoon, netjies en heerlike ontspanningsplek.
Jaco V - Mar 2019
Overall score
Goeie oornag slaapplek tussen Wes-Kaap en Noord-Kaap.
Andrea C - Mar 2019
Overall score
Lovely setting. Great value.
Rolien B - Mar 2019
Overall score
Netjies, vriendelik, ruim - die perfekte verblyf!
Karel B - Mar 2019
Overall score
Pleasant owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename eienaars.
Het my probleem met krag vir my yskas gou vir my uitsorteer. Kamer baie netjies en lekker groot met baie plek vir alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle P - Mar 2019
Overall score
Excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens.
Goed ontvang, plek pragtig skoon en prakties. Fees om daar te bly. Dis ons 2de keer en sal weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arthur C - Mar 2019
Overall score
Relaxed.
Erna E - Mar 2019
Overall score
Lemoenkloof is vreeslik gavry en gaan uit hul pad om gaste te akkommodeer.
Hannes B - Feb 2019
Overall score
Vriendelik en gaaf. Lekker wegbreek
Arnell R - Feb 2019
Overall score
Rustiek en ontspanning.
Kitty R - Jan 2019
Overall score
Was great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik!
Baie lekker gebly. Plek was aangenaam skoon en alles was lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter B - Jan 2019
Overall score
Home on the farm.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Tuis op die plaas.
Sjoe, hier het ons ongelooflik lekker gebly. Riette en haar man is regtig wonderlike gasvrou en gasheer. Die plaasatmosfeer is iets wat elkeen moet beleef. Die skape is so mooi, baie dankie dat ons na hulle toe kon gaan. Ons was privaat, maar nie afgesonder nie, en dit is wat dit so lekker maak om hier te bly. Die braai-area is regtig besonders en daar is alles wat mens nodig het om heerlik te kuier en te braai. Bella (hond) is beslis die beste vermaak, en kan aansluit by die sirkus. Haha. Baie dankie vir die lekker geselsies wanneer ons julle raakgeloop het. Dit laat mens baie tuis voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carina S - Jan 2019
Overall score
Beautiful and tranquil!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik mooi en rustig!
Kan hulle enige tyd aanbeveel vir enige iemand - ons het oorspronklik net bespreek vir een nag, maar op kort kennisgewing gevra vir nog 'n nag en is dadelik gehelp. So mooi en rustig baie goed toegerus met alles - jy kan werklik daar ontspan...sal hulle graag aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Franzette K - Jan 2019
Overall score
Lieflike uitspan op die plaas is soos 'n oase in die woestyn.
Bennie V - Jan 2019
Overall score
Rustige omgewing met kwaliteit verblyf.
Estian V - Dec 2018
Overall score
Tranquil.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Ons kon heeltemal afskakel op Lemoenkloof, ons het die vier nagte daar so geniet. Die pragtige tuin en die honde en katte het ons drie-jarige vir ure besig gehou terwyl ons lekker kon ontspan op die stoep. Die eenheid was heerlik ruim, mooi, skoon en netjies met al die basics, selfs tee, koffie en heerlike beskuit. Ons sal baie graag weer daar gaan kuier en ons dogtertjie praat omtrent elke dag van “Lemoenplaas”, sy wil net terug gaan soontoe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melanie M - Nov 2018
Overall score
Always nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Altyd lekker.
Ons was nou al 'n paar keer hier en geniet dit elke keer. Perfekte oorslaapplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shirley S - Nov 2018
Overall score
Very peaceful.
Susan L - Oct 2018
Overall score
Baie netjies ingerig, skoon en 'n baie rustige atmosfeer.
Gladys L - Oct 2018
Overall score
Heerlike ontspanne plaasatmosfeer, gasvrye ontvangs, het met ons terugkeer huis toe besluit ons wil weer by Lemoenkloof oorslaap!
Sonika H - Sep 2018
Overall score
Wonderlike ligging! Baie vriendelike diens. Sal dit aanbeveel!
Sandra M - Sep 2018
Overall score
Lovely farm experience. Enough space. Well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike plaaservaring. Genoeg spasie. Goed ingerig.
Goed vir gesinne ook.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus S - Sep 2018
Overall score
Dit was baie aangenaam om daar tuis te gaan.
Amanda C - Sep 2018
Overall score
Rustige plaasatmosfeer - verblyf uitgerus met alles wat nodig is.
Justus H - Sep 2018
Overall score
Aangenaam.
Ettiene T - Sep 2018
Overall score
Lekker geslaap en die gemeenskaplike kombuis is gesellig.
Ivan V - Sep 2018
Overall score
Fantasties.
Marie C - Sep 2018
Overall score
Netjies, gasvry, uit die boeke, beste plek in ons land, beveel dit ongetwyfel aan.
Anneke S - Sep 2018
Overall score
Rustig, bekostigbaar, het alles wat jy benodig en mooi!
Bill S - Sep 2018
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie netjies, skoon en baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carel G - Sep 2018
Overall score
I won't drive past there ever again. What a pleasant place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nooit weer sal ek net daar verby ry nie. Wat 'n aangename plek.
Net fantasties, wat 'n plesier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beatrix R - Sep 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Marina V - Aug 2018
Overall score
Wonderlik.
Mary Anne J - Aug 2018
Overall score
Lieflike ruim vertrekke en gasvrye mense wat jou laat tuis voel.
Marcelle V - Aug 2018
Overall score
Neat accommodation and hospitality in a beautiful area!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese verblyf en gasvryheid in 'n pragtige omgewing!
Heerlike, salige verblyf in 'n pragtige omgewing, ek het die plaas atmosfeer geniet. Die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik en die blyplek netjies. Ek sal dit aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melanie M - Aug 2018
Overall score
Lekker oornagplek.
Jackie L - Aug 2018
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Baie gerieflik. Hulle kan dit egter oorweeg om warm water by die opwasgeriewe in die buitekombuis aan te bring. Verder baie aangename verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bertha S - Aug 2018
Overall score
Rustige plaasverblyf, uitstekend toegerus en kraakskoon - ons sal Lemoenkloof onthou en aanbeveel!
Read moreElmine B - Jul 2018
Overall score
Very comfortable and pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en aangenaam.
Ons het oornag oppad na en vanaf Namibië en dit was perfek en privaat. Heerlike groot en gerieflike kamers met alles wat jy nodig het. Die buite kombuis en braai-area is aangenaam met 'n pragtige uitsig oor die plaas. Dit sal ook ideale verblyf wees vir die blomtyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle V - Jul 2018
Overall score
Fantasties!
Natasha P - Jun 2018
Overall score
Very nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Baie lekker gekuier. Baie rustig. Die plaasdiere maak dat dit so 'n lekker plaasgevoel is dat jy net daar wil bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter V - Jun 2018
Overall score
Netjies en funksioneel.
Werner G - May 2018
Overall score
Great place to rest after a long day's work.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker plek om te rus na 'n lang dag se werk.
Baie mooi en rustige plek om te rus na 'n lang dag se werk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
André S - May 2018
Overall score
It was really nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was regtig lekker.
Die mense is gasvry. Die kamer was ruim en baie netjies. Die plaas is net voor die dorp en dit is baie veilig. Kan dit werklik aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lynette V - May 2018
Overall score
Pleasant stopover.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename oorslaapplek.
Ons het goed hier kon rus voor die laaste skof van ons 6000 km reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sharon V - May 2018
Overall score
Ideale, goed geleë oornagplek op pad van / na Noord-Kaap of Namibië toe.
Bruce A - Apr 2018
Overall score
A feeling of home away from home.
Gerrit V - Apr 2018
Overall score
Lovely place and people.
Floris B - Apr 2018
Overall score
Very neat and clean and worth the money spent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon en waarde vir jou geld.
Heerlike rustige plaasatmosfeer sonder die geraas van voertuie. Baie mooi skoon en regtig 'n lus vir die oog. Alles was perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda S - Apr 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Mooi, skoon met wonderlike gashere.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius D - Apr 2018
Overall score
Baie netjies waarde vir geld.
Johannes Petrus D - Jan 2018
Overall score
Dit was verbasend baie lekker gewees. Dit sal van nou af my plek wees waar ek sal bly as ek daar in daardie area bespreek.
Jeni G - Jan 2018
Overall score
A great value for money place to stay.
Danie M - Jan 2018
Overall score
Rustig met lekker plaasatmosfeer en dieregeluide, veral die donkie geniet.
Nico V - Jan 2018
Overall score
As jy wil rus, is hierdie die regte gastehuis vir jou!
Gerhard E - Jan 2018
Overall score
Quiet, safe and well-equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, veilig en goed toegerus.
Goeie plek om te oornag op reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marianne P - Jan 2018
Overall score
Heerlik rustig, netjies en alles wat ons nodig gehad het.
Etrecia S - Dec 2017
Overall score
Rustig en baie ontspanne.
Garreth R - Dec 2017
Overall score
Stil en ontspanne
Melanie M - Nov 2017
Overall score
Comfortable overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike oornag tuiste.
Ons het laat gearriveer maar was goed verwelkom. Baie mooi braaiplek buite en netjies kamer. Parkering veilig en gerieflike groot tuin. Baie mooi versorgde plaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andriaan K - Nov 2017
Overall score
Was baie lekker sal dit vir enige iemand voorstel.
Lucinda B - Oct 2017
Overall score
Die plek was netjies, skoon en rustig.
John M - Oct 2017
Overall score
Fantastiese lewenservaring.
Ineke V - Oct 2017
Overall score
Geweldig onderkomen in rustige mooie omgeving.
Jan R - Oct 2017
Overall score
Baie netjies en skoon, rustig en ons kom baie lekker ontspan.
Jeremy D - Oct 2017
Overall score
Had a such a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie baie lekker gebly.
Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Donald T - Oct 2017
Overall score
Uitsonderlike waarde vir eersteklas akkommodasie.
Dries M - Sep 2017
Overall score
Puik akkommodasie en plaas-atmosfeer en baie vriendelike gasheer en gasvrou wat jou verwelkom.
Johannie B - Sep 2017
Overall score
Uitstekend.
Barbara B - Sep 2017
Overall score
Rustig, sentraal vir Weskus.
Harry V - Sep 2017
Overall score
Baie ruim, netjies en skoon. Rustige atmosfeer, uitstekende geriewe. Goeie waarde vir geld.
Koos B - Sep 2017
Overall score
Very nice stay on the farm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters lekker gekuier op die plaas.
Baie netjiese en skoon woonstel met privaatheid wat 'n persoon geniet. Braaigeriewe is ook baie skoon en netjies. Tuine is pragtig en dit was werklik 'n plesier om daar te oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bennie V - Sep 2017
Overall score
Lovely stay in clean and neat self-catering unit which is fully equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf in skoon en netjiese selfsorg-eenheid wat ten volle toegerus is.
Die ontvangs was hartlik en te alle tye was die gasvrou vriendelik. Die eenheid is baie ruim met plek en spasie waar jy jou bagasie kan wegpak. Alles wat in die advertensie genoem was was daar en ons het die twee dae opreg geniet in 'n veilige opset.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Neels V - Sep 2017
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik baie lekker.
Geheel en al die moeite werd. Pragtige mense. Die diere absoluut 'n bonus. Netjies, skoon en goed ingerig. Of jy nou oorbly vir 'n nag of langer, ons beveel dit definitief aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sanette J - Aug 2017
Overall score
Lovely farm, talented hostess.
George J - Aug 2017
Overall score
Wonderfully tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike rustig.
Dit was ons as 'n paartjie se 2de keer maar my gesin se eerste. Hulle was baie beïndruk deur die gasvryheid, netheid so ook die rustige plaas atmosfeer. Hulle kan nie ophou praat van die wonderlike tydjie daar nie. Ons gaan beslis as gesin weer gaan, ook 'n paar vriende saam sleep.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wynand F - Aug 2017
Overall score
Wonderful stay on farm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike blyplek op plaas.
Baie hartlike ontvangs. Besondere verblyf naby Klawer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.