Joubertina Accommodation at Lemontenara | TravelGround
+62

Lemontenara

65 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 65 reviews for Lemontenara
Cleanliness
4.1/5
Service
4.5/5
Location
4.2/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.3/5
Alfred L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alfred L
Family with young children

Lovely environment, and kid friendly.

Sunrise on the mountains is an experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike omgewing,en kindervriendelik.

Sonsopkoms op die berge 'n belewenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With spouse/partner

Fantastic.

Peaceful, lovely views, lovely place, friendly service.

Desmond C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desmond C
Family with teenagers

Was very nice and quiet.

The setting is beautiful. Beautiful bird life early mornings. Was our second visit and will stay again overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker rustig.

Die omgewing is pragtig. Pragtige voel lewe vroeg oggende. Was ons tweede besoek en sal weer oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hans V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hans V
With spouse/partner

Baie rustige atmosfeer in die prag van die Langkloof.

Huisies is gemaklik en rustig. Lekker gebly, dankie.

Suzette S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette S
With friends

Very nice and quiet.

We had a very nice stay, it was very cold. The cottage had a heater and warm blanket on the bed which was very welcome, will definitely go back again. Petro was very friendly and helpful with the directions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly, dit was baie koud. Die huisie het 'n verwarmer en warmkombers op die bed gehad wat baie welkom was, sal definitief weer teruggaan. Petro was baie vriendelik en behulpsaam met die aanwysings.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre E - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre E
Family with young children

Very very nice (bit cold). Petro superb.

Had a very nice stay. Petro was superb, even borrowed her own pot to us. Will definitely go back again.

Cassie D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Cassie D
With spouse/partner

Was very quiet because we were the only visitors there.

Quiet location, but lacks a lot of maintenance on building site, braai facility as well as the pool. Reception was friendly but would not stay there again. Although the price sounded good, I think they should upgrade to justify it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie rustig, want ons was die enigste besoekers daar.

Rustige plek, maar kort baie instandhouding op gebou, terrein, braai-fasiliteit asook die swembad. Ontvangs was vriendelik, maar sal nie weer daar tuisgaan nie. Hoewel die prys goed geklink het, dink ek hulle moet opgradeer om dit te regverdig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolandi D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi D
Family with young children

Baie rustig en kalm atmosfeer.

Die beste plek om die Langkloof te aanskou.

Nadene K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Nadene K
With spouse/partner

Die blyplek was vuil

Plek was vol goggas en vuil.

Lemontenara's response

Dit is jammer dat u ons akkommodasie so negatief ervaar het. U was welkom om dit dadelik onder my aandag te bring sodat dit reggestel kon word. Soos ek altyd vir ons gaste aanbied, kontak my indien u iets wil weet of as iets nie reg is nie. U het my wel gekontak 3 ure nadat u ingeboek het om te sê dat u ongelukkig Jeffreysbaai toe moet gaan en 2 ure later weer nadat u in Port Elizabeth arriveer het.

Lemontenara
Tinus R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus R
With spouse/partner

Very peaceful, quiet and relaxing.

Enjoyed our stay, peaceful.

Renee E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Renee E

Swak in vergelyking met vorige verblyf.

Beddegoed en handdoeke onder standaard. Tweeplaatstofie vuil en geroes. Het nie gemaklik gevoel om kombuisware te gebruik nie, het ons eie gebruik.

Deon N - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon N
With spouse/partner

Eenvoudige selfsorg plaasverblyf.

Die aanwysings na Lemontenara is foutief, maar Petro het 'n pin gestuur en ons telefonies aanwysings gegee. Ons huisie was toegerus vir self kosmaak, maar aangesien jy ver van winkels is, moet jy alles saambring wat jy benodig. Die binnenshuise versiering is oud en nie op 2018 standaard nie. Gasverwarmer en bad was groot pluspunte, want dit was baie koud. Die slaapkamer was klein en die bed is op die minimum standaard.

Terecia S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Terecia S

Ongemaklik.

Dit was nie skoon nie. Oud, afgeleef, vol spinnerakke, ruik bedompig en na rook. Het my eie eetgery gebruik - was nie gemaklik met wat beskikbaar was nie, aangesien die res van die huis nie skoon is nie. Beddegoed was ook vol merke so ons het net daar gebly aangesien my ouers uitgeput en moeg was na 'n lang dag op die pad.

Sinah G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sinah G
With spouse/partner

Perfect.

The area is peaceful, staff is friendly and the environment is amazing. Definitely will go back there again.

Magda L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magda L
Individual traveler

Aangename en vriendelike diens.

Dit was voorwaar 'n veilige, aangename en rustige oornagbestemming tussen Kaapstad en Grahamstad. Die diens was vriendelik met baie duidelike aanwysings na bestemming. Eenhede is goed toegerus met alles wat benodig word vir selfsorg akkommodasie.

Riette D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riette D
Family with teenagers

It was absolutely amazing, thanks.

Except for the pool being damaged due to drought, we had an amazing stay.

Theuns H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theuns H
With spouse/partner

Rustige plaas-stilte.

Ons het net 1 nag daar oorgebly op pad PE toe. Mense was vriendelik en behulpsaam. Plek was netjies en redelik goed ingerig. Ons sou gehou het van 'n tafel en stoele ook, maar vir een nag se oorbly was dit okay. Die aanwysings na die plaas was nie baie duidelik nie - ons moes by 2 padvurke stop en eers die borde soek voor ons dit raakgesien het - die borde is daar, maar nie baie opvallend nie. Maar ons sal weer daar oorbly.

Heather B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heather B
With spouse/partner

Was baie rustig en ontspannend.

Akkommodasie was netjies. Petro was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker rustig atmosfeer.

Lemontenara's response

Dankie Heather vir jul besoek.

Lemontenara
Marie V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V
Family with teenagers

Baie netjies toegeruste Backpackers verblyf.

Ek het nie reg gelees nie, dus het ons nie beddegoed gehad nie en baie koud geslaap. Tyd van inboek 14h00 - 17h00 is dalk bietjie vroeg vir ons wat alles besigtig in omgewing?

Lemontenara's response

Beste Leana
Soos genoem het die eenheid nie beddegoed en handdoeke nie. Ek is jammer dat jy my nie gekontak het in verband daarmee nie, dan kon jul na 'n ander eenheid oorgeskuif het en net die verskil inbetaal het.
Die kantoor word tot 17:00 beman. Ons tref net die nodige reëlings as gaste na 17:00 gaan arriveer. Dit is geensins 'n probleem nie.
Groete

Lemontenara
Leon G - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Leon G
With friends

Reasonable for one night's stay.

The general feeling of the accommodation is worn. The bedding and towels should be replaced and Huise no, 2 shouldn't bee rented as enough space for 4. The mattresses are very thin. There is no table to eat at. In the bathroom there is only 1 nail for a towel - nothing to hang another towel on. Nowhere to place toiletry bags or put your clothes except on the floor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Redelik vir een nag se oorslaap.

Die algemene gevoel van die verblyf is afgeleef. Die beddegoed en handdoeke kan gerus heeltemal vervang word en Huisie no 2 behoort nie as geskik vir 4 volwassenes verhuur te word nie. Die matrasse is baie, baie dun. Daar is geen tafel om by te eet nie. In die badkamer is net 1 spyker vir 'n handdoek - niks om ander handdoek of klere te hang nie. Nêrens om toiletsakkies of klere te sit behalwe op die vloer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lemontenara's response

Dankie ons sal aandag skenk daaraan.

Lemontenara
Shaun S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shaun S
With spouse/partner

More than enough for a getaway to the quiet of the countryside.

Very neat and Petro is very hospitable. Definitely a good getaway from the citylife.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Meer as genoeg vir 'n wegbreek na die stilte van die platteland.

Baie netjies en Petro is baie gasvry. Definitief 'n goeie wegbreek van die stadslewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jannie R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jannie R
With spouse/partner

Peace and quiet in nature, it was fantastic.

Outstanding hospitality from Petro. The chalet was excellent and neat, and all our needs were met. Maybe they should think about intalling a safety gate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustigheid in die natuur was fantasties.

Petro se gasvryheid was besonders. Die chalet was puik en netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Daar kan miskien net 'n veiligheidshek aangebring word by die deur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
Family with young children

Good value for money, off the grid, quality stay.

Neat, quiet, good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld, "off the grid", en kwaliteit verblyf.

Netjies, stil, goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynette D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette D
With spouse/partner

Vars skoon lug, rustig en stil, lekker om net die berge in te stap - ontsnap die stad se gewoel.

Petro baie behulpsaam en vriendelik. Beddens heel gemaklik. Sal net aanbeveel dat daar 'n afslaantafel teen leefarea se muur aangebring word waar mens kan sit en eet.

Lemontenara's response

Dankie Lynette vir die terugvoering en aanbeveling. Ons sal dit definitief oorweeg.

Lemontenara
Vicky H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Vicky H
With friends

Friendly service, but accommodation needs attention.

Friendly reception. House needs cleaning and kitchen equipment need attention.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens, maar huisvesting kort bietjie aandag.

Vriendelike ontvangs. Huisie kort egter skoonmaak en kombuisgeriewe kort baie aandag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lemontenara's response

Goeiedag. Dis teleurstellend in die toestand waarin jul eenheid 3 gelos het niks is skoongemaak nie, die skottelgoed is nie eers gewas nie alhoewel dit selfsorg is. Van ons kant poog ons dat als skoon en netjies is maar ek kan dit ongelukkig nie van alle gaste sê nie.

Lemontenara
Wayne M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wayne M
With friends

Rustig atmosfeer.

Ons het baie rustig verkeer en die plaasatmosfeer geniet.

Marianna B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marianna B
With spouse/partner

Netjies, waarde vir geld en goeie ligging.

Ideale plek as jy stilte soek. Baie lekker gekuier. Ontvangs deur Petro was uitstekend. Baie vriendelik. Huisie netjies en skoon met al die nodige geriewe ingerig. Baie veilig gevoel.

Elsie J - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie J
Family with teenagers

Wow! Waterfalls, amazing!

Lemontenara is the place to be if you need peace and quiet. The blessings that we experienced and the calmness said everything. Thank you Petro for your kindness and help. You're a star. Very farm-like.

Robyn S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Robyn S
With friends

Lovely accommodation.

Very peaceful, lovely location. The accommodation was really nice, the bath was especially awesome!

Gretha S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gretha S
Family with young children

Vriendelik.

Sien die sterre.

Desmond C - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desmond C
With spouse/partner

Ongelooflik.

Die rustigheid was so lekker, die geblêr in die oggend van die skape was pragtig. Ongelooflike mooi sonsopkoms.

Lemontenara's response

Ons is bly jul het die plaas, die rustigheid en natuur geniet!

Lemontenara
Dee V - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dee V
With friends

Thought someone would check that everything was all right but saw no-one.

We enjoyed our stay in a fairly basic cottage but have never stayed somewhere where nobody has checked that we were all right and everything was in order. Fortunately, it was.

Tessa K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tessa K
With spouse/partner

Goeie ontvangs, maar die water ruik sleg.

Hier is 'n mooi plekkie, maar dis nie in 'n goeie toestand nie. Dis skoon, maar daar is miere oral.

Lemontenara's response

Ja, die versengende hitte en erge droogte gedurende Februarie het sy tol geëis wat die miere en water betref. Dank die Vader het ons Maart 'n bietjie reën gehad en lyk dinge nou beter.

Lemontenara
Babs T - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Babs T
With spouse/partner

Rustig en vreedsaam, 'n moet as jy wil afskakel.

Dankie Petro vir jou gasvryheid. Ek sal dit beslis aanbeveel vir ander gaste. Ons sien jul dalk binnekort weer.

Elsa V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elsa V
With spouse/partner

Pragtige natuurskoon.

Vir wat mens betaal het kan jy nie veel kla nie behalwe net dat die eenheid waarin ons gebly het nie baie skoon was nie.

Margaret B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Margaret B
With spouse/partner

Oornagverblyf op pad na Oos-Londen.

Lemontenara was die ideale plek om te oornag op pad van Kaapstad na Oos-Londen. Alles was netjies en skoon. Die swembad was baie welkom op 'n baie warm dag. Ons het weer daar gebly op pad terug.

Justine A - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justine A
With spouse/partner

Baie mooi en uit die stadsgewoel.

Hierdie is 'n baie mooi plek en het baie vriendelike eienaar. Baie lekker geriewe vir kinders.

Christo G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo G
Family with young children

Baie rustig en aangenaam.

Ons het nie baie verwag nie, maar het baie gekry.

Shawn W - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn W
Family with young children

Rustig en stil.

Sien sterre.

Richelle B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Richelle B
With spouse/partner

Rustig en baie lekker.

Mooi uitsig, stil en rustig. Naby aan die dorp Joubertina.

Marilynn L - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilynn L
With spouse/partner

Lekker rustige omgewing laat jou uitrus.

Dit was 'n rustige stil naweek. Geen gejaag of geraas, net die rustige natuur. Wou nie terug gaan huis toe nie.

Philip E - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip E
With spouse/partner

Uitstekend!

Lieflike plek met baie vriendelike Petro wat ons gehelp het.

Diane F - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Diane F
With spouse/partner

Dit was absoluut waarde vir geld.

Alles was skoon, netjies, alles het gewerk en Petro het selfs ekstra moeite gedoen om vir ons vuurmaakhout af te lewer. Ons het dit baie geniet.

Vincent K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vincent K
With spouse/partner

Baie goed!

Petro was vreeslik behulpsaam en die eenheid waar ons gebly het, is baie gerieflik. My metgesel het die visvang baie geniet!

Fourene S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fourene S
With spouse/partner

Baie rustig.

Het nie eenheid 3 gekry wat bespreek was nie, toe ek gevra het vir eenheid 4 toe word daar gesê dit is nie beskikbaar. Iemand anders was in eenheid 3 en 4 was leeg. Eenheid 2 het 'n goeie skoonmaak nodig (spinnerakke). Die voetslaanpaaie moet beter aangewys word.

Daneel S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daneel S
With spouse/partner

Baie lekker plekkie!

Pragtige natuurskoon, baie om te doen en te sien, mooi visgevang - 8 in totaal! Sal vir seker weer kom kuier.

Coen D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coen D
With spouse/partner

Our third time staying here, very conveniate place to stop over on our way home.

Great stay yet again.Thank you.

Maude V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maude V
With friends

Ons het ons tydjie daar rustig en aangenaam gevind.

Sien die sterre.

Coen D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coen D
Individual traveler

Great place to stay at

This is the 2nd time we have used Lemontenara accommodation on our way to back to East London. As a result of the easy user-friendly reservation and booking system, I have also joined TravelGround with my guest house.

Eliza S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Eliza S
With friends

Die huis was nie skoon nie.

Die diens was goed maar die plaashuis was nie wat ek verwag het nie. Dit was vuil en daar was baie vlieë. Ons was 6 mense en het gevind dat 1 toilet nie genoeg is nie. Die kombuiswasbak en -krane het werk nodig. Die plaas was lekker rustig maar dis bietjie ver van enigiets af. Die braaiplek op die stoep is lekker. DStv was ook beskikbaar. Dankie.

Peter A - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peter A
With spouse/partner

Lovely quiet area to get away from it all!

Facilities were all we needed for our holiday. Neat, well-run chalets - will come back again!

Jan U - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jan U
With spouse/partner

Kort aandag.

Die damme op die plaas is onvoldoende vir visvang. Die een dam is toegegroei met riete en ontoeganklik. Die ander, groter dam is vol watergras en geen "spinner" vir Swartbaars kom deur die watergras nie. As die damme nie skoongemaak word nie, moet dit asb. van die verblyf se lys verwyder word wat visvang betref. Die huisie is skoon geverf maar vol spinnerakke bo teen die plafon, wat met 'n lang stoffer maklik verwyder kan word.

Elize B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B
With spouse/partner

Rustige atmosfeer, heerlike ontspanning.

Sien die sterre hieronder.

Coen D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coen D
Family with teenagers

Highly recomended.

We arrived very late on a stop over between Cape Town and East London. Despite our late arrival we were met with great hospitality and service at Lemontenara. Absolutely loved the feel of the place, will defiantly stay again.

Pieter S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Ek en my vrou het oorgeslaap op pad na PE.

Aanwysings van die pad af kan moontlik bietjie duideliker wees.Verder geen klagtes nie. Petro is 'n baie gawe en vriendelike mens wat jou laat tuis voel. Sal enige tyd weer oorslaap.

Ernst J - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst J
With friends

Great value for money. Great location and warm hospitality!!

Really loved the setting.

Liezel C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel C
Family with teenagers

Baie Lekker

Die eenheid is regtig silwerskoon en het alles in wat nodig is. Die natuur en waterval is 'n bonus en die rustigheid van die plaas is onvergeetlik. Baie vriendelike mense.

Nico B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nico B
With spouse/partner

Lekker oorgeslaap!

Ons het regtig net oorgeslaap by Lemontenara, maar dit was uitstekend. Ons sal definitief weer terugkom en vir langer bly.

Rene R - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rene R
With spouse/partner

Lekke!

Sien asb. die sterre hieronder.

Heidi K - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heidi K
With spouse/partner

The cottages are very convenient to the main road and are in a beautiful setting.

Excellent location with space to walk, visit waterfalls, watch birds and farm life. Comfortable and clean cottages with all that is needed.

Henda V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henda V
With spouse/partner

'n Wonderlike en mooi omgewing, blyplek kort onderhoud en skoonmaak.

Die omgewing was baie mooi en rustig, Petro het dadelik gehelp as daar 'n probleem was. Eenheid 2 kort onderhoud en 'n ordentlike skoonmaak. Die badkamer kan uitgeverf word.

Brian H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian H
With spouse/partner

Petro was very helpful and saw to our every need

Access to the dams needs to be improved and water weed and reeds cleared. Better signage to waterfalls is required (though this is not their fault). Pedestrian access over cattle grids is needed. Otherwise, fantastic customer service and very safe.

Genevéve D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Genevéve D
With friends

Lemontenara is so rustig, ons groep vriende kon werklik lekker uitrus.

Lemontenara is 'n skoon, pragtige en rustige plek. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel wat op soek is na rus en vrede. Ons was 'n groep van 8 vriende wat in ons 20's is en ons het so lekker gekuier. Lemontenara is werklik 'n plek wat mense van alle ouderdomme sal geniet.

Henri D - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henri D

Lekker skoon! Plattelandse rustigheid in rustieke, skoon en baie goed toegeruste chalet.

Ons het baie lekker ge-chill. Die vriendelike, hulpvaardige ontvangs en gratis pedikuur was uit die boonste rakke!

Deon S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon S
On business

Lekker rustig en mooi.

Ruim, skoon en netjiese verblyf. Daar was alles wat 'n mens nodig het, selfs 'n wasmasjien!

From R440
per night (sleeps 2)
From R440
per night (sleeps 2)
From R440
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 27 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Môreson Farm, Tweeriviere, Joubertina, 6410, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYWNlYzVlLWU1ODYtNDc4Ni04MTAzLTRjYThhYTNlOTlmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R440  per night (sleeps 2) 65 5 1 5 Môreson Farm Tweeriviere 6410 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.818946547708 23.895435333252
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com