Leopard Lily B&B
Review Summary
Stephanie V - Nov 2020
Overall score
Sien sterre.
Leopard Lily B&B's response
Baie dankie. Waardeer.
Ria W - Apr 2018
Overall score
Uitstekende verblyf.
Read moreLeopard Lily B&B's response
Baie dankie bly jul het dit geniet.
Andrie B - Mar 2018
Overall score
Baie rustige area.
Leopard Lily B&B's response
Thank you very much, we appreciate it.
Owner
Adele B - Mar 2018
Overall score
Lovely guest house. Very comfortable.
Leopard Lily B&B's response
Appreciates your kind review. Thanks for choosing us.
Sho Leopard lily
Andre T - Jan 2018
Overall score
It was absolutely fantastic.
Leopard Lily B&B's response
'n Hartlike dank, ons waardeer dit baie.
Monika R - Oct 2017
Overall score
Lovely rooms with beautiful decor and fine detail.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike kamers met pragtige dekor en fyn detail.
Leopard Lily is ons eerste keuse wanneer ons in Potch tuisgaan. Sentraal geleë in veilige omgewing naby alles. Pragtige kamers, met alles wat jy dalk vergeet het, inspirerende dekor en die vriendelikste ontvangs wat jy kan kry. Sal oor en oor teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leopard Lily B&B's response
Wat 'n verrassing Monika. ons waardeer die wonderlike resensie opreg.
Annelien B - Oct 2017
Overall score
Leopard Lily is nie 'n besigheid nie dis 'n warm tuiste!
Leopard Lily B&B's response
Baie dankie.
Dis dierbaar waardeer.
Natasja E - May 2017
Overall score
Very convenient and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en netjies.
Baie gerieflik en netjies. Ideaal geleë, naby die Universiteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leopard Lily B&B's response
Ek waardeer dit, baie dankie.
Anette O - Mar 2017
Overall score
Very enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het ook dadelik tuis gevoel. Dis lekker naby die universiteit en nie te ver om te ry nie. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leopard Lily B&B's response
Ag vreeslik dankie. Ek waardeer dit opreg.
Layla S - Feb 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ek sal van nou af slegs by Leopard Lily aanklop wanneer ek in Potchefstroom moet oorbly. Dit is sowaar nou 'n plekkie waar mens kan "LekkeSlaap". Shoana is een van die mees gasvrye mense wat ek nog by 'n B&B ontmoet het. Sy laat jou tuis voel van die oomblik wat jy daar instap. Die etes is fantasties en baie beslis die prys werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leopard Lily B&B's response
Thank you so much. It is appreciated.
Engela O - Sep 2016
Overall score
Wonderful.
Leopard Lily B&B's response
Ek waardeer dit baie.
Daleen S - May 2016
Overall score
Perfect place to stay over.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte plekkie vir oornag.
Ek het net daar oornag om vir 'n vriend in Potchefstroom te kuier, maar dit was 'n baie lekker plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leopard Lily B&B's response
Baie dankie.
Laetitia S - Sep 2015
Overall score
Ons het oorgeslaap vir 'n troue in Potchefstroom.
Leopard Lily B&B's response
Baie dankie waardeer. Leopard Lily groete.
Ilona H - Aug 2015
Overall score
Happy with the accommodation.
Leopard Lily B&B's response
Baie dankie.
Jan D - Feb 2015
Overall score
Verblyf was uiters verkwikkend vir gees en liggaam.
Leopard Lily B&B's response
Hartlike dank. Waardeer. Leopard Lily groete
Henry H - Aug 2014
Overall score
Lekker rustig.
Leopard Lily B&B's response
Ek waardeer dit. Sho
Helen M - Mar 2014
Overall score
Enjoyable stay
Leopard Lily B&B's response
Waardeer baie. Leopard Lily groete
Celeste E - Mar 2014
Overall score
Puik en baie goed toegerus!
Leopard Lily B&B's response
Ek waardeer dit baie. Sho
Barney L - Sep 2013
Overall score
Dit was wonderlik
Read moreLeopard Lily B&B's response
N Besonderse dankie! Leopard Lily groete
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 13:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 117 Rissik Street, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, North West
- All ages welcome