The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lethula | TravelGround
+91

Lethula

38 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 38 reviews for Lethula
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Patritia V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patritia V
Family with young children

Kindervriendelike verblyf in die Bosveld met nagklanke van leeus wat brul.

Pragtige, rustige verblyf. Groot woning ingerig met alles en nog meer. Swembad en swaaie vir die kinders en die dam naby skep heerlike atmosfeer. Heerlike boma vir kuier om die vuur asook onderdakbraai ingeval dit reën. Ons het regtig heerlik gekuier en die verskeidenheid voëls en selfs bokke geniet. Enigste iets wat dalk kan pla, veral met ‘n langer kuier, is dat daar nie selfoonopvangs is nie.

Naomi B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi B
With spouse/partner

Die plek was pragtig en mooi uitgerus en baie skoon gewees. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons sal definitief weer gaan.

Johmare B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johmare B
Individual traveler

Lieflike blyplek en goed toegerus, rustig, stil, mooi omgewing.

Die huis was baie mooi skoon, pragtige meubels en alles daar wat mens kan benodig. Die omgewing is mooi en rustig en mens kan heir regtig ontspan en afskakel.

Melinda S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda S
With spouse/partner

Net die regte plek om te ontspan.

Die eienaars het ons vriendelik ontvang en ons sommer dadelik laat welkom voel. Die huis is skoon en netjies en alles wat jy nodig het is daar. Ons het heerlik uitgerus. Dit is ook nie te ver nie en jy kan maklik ’n naweekwegbreek neem. Sal definitief weer soontoe gaan.

Jan Paul B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan Paul B
With friends

Wat 'n awesome naweek.

Baie dankie vir Linda hulle dat hulle ons so goed ingelig het oor alles by die blyplekke. Ons was 'n couple alleen Vrydagaand en toe join vriende ons die Saterdagaand en dit was net vet pret. Baie dankie vir die plek, dis skoon, ten volle ingerig met alles wat jy sal benodig. Ons sal definitief weer daarna toe gaan.

Audette M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Audette M
With spouse/partner

Beautiful accommodation. It's clean and everything you need is there.

It's quite difficult to find the turn off from the Moloto Road - there is no signage.

Uys C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Uys C
With friends

Wonderlik, heerlik, rustig.

Linda was die mees gepaste gasvrou wat mens voor kon vra. Alles was netjies silwerskoon en ons het nie 'n tekort aan niks gehad nie. Julle sien ons weer! Nota aan toekomstige gaste - julle moet mooi soek vir selfoonopvangs, laat eerder jou familie weet jy is weg vir die naweek met geen opvangs. Sit jou selfoon af as jy daar kom en wees net rustig. Dit doen eintlik wonders vir die siel! Die aandag wat hulle skenk aan selfs om Blitz vir jou te gee bewys net die mense gee om om jou wegbreek lekker te maak.

Charmaine B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine B
With friends

Fantastiese plek.

Wat 'n wonderlike ervaring in die natuur! Die huis is smaakvol gemeubileer en het alles wat jy nodig het. Die kleinste detail waaraan jy kan dink is daar. Linda en Henk is pragtige mense wat baie behulpsaam is. Ons het heerlik op die stoep gekuier en het vlakvarke, volstruise, apies en baie voëls gesien. In die aand hoor jy die leeus in die verte brul of 'n hyaena wat roep. Dit is stil en rustig as jy net wil wegbreek van die alledaagse gejaag van die stad. Die swembad is baie skoon en daar word goed na die grasperke omgesien. Ons kan Lethula beslis aanbeveel. Ons sal vir seker teruggaan en beslis langer bly die keer!

Danielle N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle N
Family with young children

Peaceful.

Clean, peaceful, relaxing, fun for the kids, enjoyable.

Mahlatsi B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mahlatsi B
Family with young children

Exciting.

Wonderful experience.

Dr. Christo P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dr. Christo P
With spouse/partner

Rus en vrede in 'n luukse huis en 'n pragtige omgewing.

Linda, die eienaar, is 'n uitstekende gasvrou. Die verblyf is luuks met alles wat jou hart begeer; selfs jou eie swembad. Pragtige omgewing. Netwerkontvangs is beperk wat ook sy eie rus en ontspanning verseker het.

Danelle P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle P
With friends

Heerlike rustige wegbreek 30 minute uit Pretoria.

Die eenheid was ongelooflik goed toegerus, met alles waaraan jy kan dink. Drie kamers, elk met 'n eie badkamer, netjies en modern, vir die prys, is absoluut ongehoord. Die uitleg van die eenheid, die kuierstoep, onderdakbraai-area, boma en privaat swembad en speelplek vir die kinders maak Lethula 'n wenner. Daar is ook 'n alarm wat ekstra gemoedsrus gee. Die feit dat dit in 'n wildreservaat is, is 'n verdere bonus.

Jeanré V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanré V
Family with young children

Heerlike kuier.

Baie skoon en netjiese verblyf!

Liz W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz W
With friends

Heerlike kuier plek in die bosveld.

Sal defnitief Lethula aanbeveel. Stunning plek, lekker gekuier & heerlik uit gerus. Dankie Linda.

Veronica B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica B

Voël Liefhebbers se Paradys

Perfekte wegbreek vir 'n naweek. Stukkie paradys. Albei huise smaakvol gemeubileer en voorsien in alles wat jy nodig het. Boma's perfek ingerig vir lekker kuier om die vuur. Die groen loweruike grasperke om die huise was 'n verassing. Die volop voël lewe bied kalmte vir die siel. Pragtige swembaddens 'n lafenis vir die liggaam. Henk en Linda se gasvryheid en behulpsaamheid was oorvloedig. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie. Veronica

Adeline B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adeline B
With spouse/partner

Luxury living in the bushfield!

We had the best break away! Lethula 2 is as neat as a pin and beautifully decorated. It had everything we needed and more and is truly a hidden gem. Was awesome to hear the lions roaring at night and sit around the big boma. We will definitely be back! Linda and Henk were excellent hosts, we appreciate their commitment.

Marileen J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marileen J
Family with young children

Bosveld lekkerte met padda geluide in die aand.

Ons het lekker gebly by Lethula met 'n baba en 'n 2 jarige. Daar was tot klein stoeltjies vir die kleintjies! Alles is baie mooi en skoon. Die swembad is mooi toegemaak met 'n heining wat ook vir ons belangrik was met ons kleintjies. Daar was wel toegang tot 'n dam, so moes steeds baie mooi dophou dat sy nie afdwaal nie. Dis jammer dat Lethula nie binne die Dinokeng Reservaat is nie.

Natasha N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha N
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Het ons verwagtinge oortref. Die eienaars het regtig aan alles gedink toe hulle Lethula beplan het. Die beste surprise was om die wilde diere (Leeuw, Hyenas en Jakkalse) te hoor in die aand. Die eienaars, Oom Lappies en Tannie Linda is twee amazing mense en gee glad nie om om uit hul pad te gaan indien nodig. Ons sal definitief weer terug wees by Lethula.

Tracy D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy D
Family with young children

A wonderful, peaceful stay in nature.

We had such a great stay at Lethula 2. The house is beautifully decorated and spotlessly clean. It had everything we needed, we couldn't think of a single thing that the should have provided. Small details are thought of like a wonderfully fluffy blanket to cuddle up with and enough braai tools and plastic storage containers. The private pool was especially great in the time of covid and the kids even swam in winter! We enjoyed walks down to the dam and the kids rode their bikes along the dirt road. We did a few self-driven game drives and saw a lot of animals. We loved seeing the giraffe up close! We had issues with getting hold of the owners at the conservancy gate which resulted in a 1 hour wait. This was due to vodacom cable theft. I would recommend pre-organising setting a time to meet them otherwise you're stuck outside. We had a lovely relaxing time and would love to return one day.

Elmi B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmi B
With spouse/partner

Ongelooflik!

Baie mooi en netjies. Als wat mens nodig het en meer. Ons het baie lekker gerus. Perfek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad. Ons sal binnekort weer 'n draai maak! Ek sal Lethula beslis aanbeveel!

Adele V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V
Family with young children

Baie rustige plek en baie goed toegerus.

Die huisie is baie goed toegerus en gemaklik. Pragtige uitsig, grasperk en 'n baie lekker kuierarea buite die huis. Ons kinders het die tuin en die swaaie baie geniet. Alles binne die huisie was baie luuks en elke detail is oordink om ons verblyf baie lekker te maak, baie dankie!

Lize-mari D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize-mari D
With spouse/partner

Unwinding, peaceful.

Very nice place, very neat and clean. Perfect for unwinding from the busy city. Beautiful view. We loved it. Thank you so much.

Bianca V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca V
With spouse/partner

Salig.

Wonderlike plek, nie ver van die stede af nie. Die feit dat daar nie sein is nie is nog beter.

Carel O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel O
Family with young children

Amazing stay, with all the needed luxuries.

Well situated establishment. Friendly host. Modern living in the bush at its best!

Nicayla B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicayla B
With spouse/partner

Clean, neat, relaxing, convenient.

Beautiful and relaxing place. Attention to detail is amazing. Games under the coffee table, earbuds and cotton face pads in the bathroom and small treats on the bed. Very clean and neat place. Has all the necessary equipment for a break away from everyday life.

Sabine V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sabine V
With spouse/partner

Definitely recommend.

We throughly enjoyed our stay at Lethula. Peaceful stay with everything you require. Definitely recommend.

Mariette V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette V
Family with young children

Dit is so mooi, rustig en privaat! Linda het ons persoonlik ontvang en dit is 'n pluspunt! Daar is absoluut geen sein, berei daarop voor.

Die plekkie is so luuks en gerieflik!

Willie S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie S
With spouse/partner

Unmatched hospitality and amenities.

The amenities and hospitality are totally unbeatable. Thank you so much, Linda.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onverbeterde gasvryheid en geriewe.

Die geriewe en gasvryheid is totaal onverbeterlik. Baie dankie, dit was puik, Linda.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis O
Family with young children

Awesome.

Great place to visit.

Bronwyn B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwyn B
With spouse/partner

Wonderful stay, had everything that we needed for self catering.

Having the house and pool to ourselves was the highlight.

Lethula's response

Dear Bronwyn,

Thank you for the nice review. Take care and looking forward to welcoming you again.

Kind regards,
Linda

Lethula
Lizmarie R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizmarie R
With spouse/partner

Perfect getaway!

Our weekend at Lethula was perfect. From the hosts to the house and everything in between. Linda and her husband was extremely friendly and helpful. The house was neat and clean with everything we needed. The surroundings and pool area was just beautiful. We will definitely be back!

Louis Z - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis Z
Family with teenagers

Ongelooflike skoon en netjiese huis. Heerlik gekuier vir 'n paar dae daar. Baie dankie Linda.

Sien sterre.

Lethula's response

Baie dankie dat julle by ons kom bly het en dat julle die plek so netjies gelos het, ek waardeer dit baie. Ek hoop julle sal gou weer kom kuier.
Vriendelike groete
Linda

Lethula
Chanel S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanel S
Family with young children

Heerlike akkommodasie as jy 'n stil, rustige plekkie soek.

Ons is baie mal oor die plekkie, alles het ons verwagtinge oortref. Sal definitief weer 'n draai maak. Ons geniet die stilte en afgesonderdheid van die plekkie. Al wat ek kan vra, is dat hulle asb. in die toekoms die kliënte in kennis stel voor die tyd dat daar nie selfoon opvangs is nie. Soos met die reëlings moet jy die gasheer/vrou in kennis stel wanneer jy by die hek aankom, maar omdat daar nie opvangs is nie, is dit bitter moeilik. Wat ek voorstel is dat hulle dalk 'n pinpad voor by die hekke sit en vir kliënte die pinkode stuur vooraf wat jy kan gebruik met aankoms. Verder kan ek net weereens dankie sê vir die pragtige plekkie.

Lethula's response

Beste Chanel
Baie dankie dat julle van die plekkie gehou het. Ons is jammer oor die selfoon opvangs, daar gaan 'n ekstra toring opgerig word, wat die hek betref dis die bewarea se hek en dis die veiligste manier om dit oop te maak deur die hek te bel. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete

Lethula
Cindy W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy W
Family with young children

Fantasties skoon en lekker privaat.

Was die ideale plek om te gaan met ons kinders. Baie te sien en doen in die omgewing.

Lethula's response

Beste Cindy,
Julle is 'n baie oulike gesin en dit was' n plesier om julle hier te hê. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete.

Lethula
Jaco S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco S
With spouse/partner

Dit was heerlik en baie rustig.

Die rustigheid en natuurlewe het die naweek perfek gemaak. Die eenheid was baie netjies en het alles wat jy nodig het. Baie dankie aan die eienaars. Julle is wonderlike mense. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Lethula's response

Baie dankie Jaco en Karen, ek is bly julle het dit geniet. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Groete
Linda

Lethula
Karlien V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien V
Family with young children

Als was puik!

Ons het die wegbreek terdeë geniet, en maak graag weer so. Daar is voorsiening vir beurtkrag gemaak! Dankie Linda!

Lethula's response

Beste Karlien
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek hoop ons sien julle en julle 2 oulike seuns gou weer.
Groete
Linda

Lethula
Marlize P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize P
Family with young children

Absolutely awesome!

Absolutely awesome! Beautiful place with plenty of space, lovely pool and outdoor braai. Many interested and friendly people who will really go the extra mile for your convenience. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut awesome!

Absoluut awesome! Pragtige plek met genoeg spasie, heerlike swembad en buite braai. Baie belangstellende en vriendelike mense wat regtig die ekstra sal stap vir jou gerief. Sal beslis weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lethula's response

Beste Marlize,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Hoop dit gaan goed en sien uit daarna om julle gou weer te sien. Dankie dat julle alles so netjies gelaat het.
Vriendelike groete
Linda

Lethula
Stephen P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen P
Family with young children

Was very quiet and having your own pool a bonus.

Stayed in Lethula 2. Everything new and well kept.

Lethula's response

Dear Stephen,

Thank you for your nice review. Take care and looking forward to welcoming you again.
Regards
Linda

Lethula
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R628, Leeuwgedacht Conservancy, Dinokeng, 0001, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdSiIJzSNFu4dnlHoqezZB99bwX2MENlHvtKdtKvHT3AlwB3Ogo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 38 5 1 5 R628 Leeuwgedacht Conservancy 0001 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.490857 28.458188
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!