The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Liefland Cottages | TravelGround
+81

Liefland Cottages

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 53 reviews for Liefland Cottages
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Lauren S - Oct 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren S
Family with young children

Gemaklik. Netjies. Modern.

Liefland cottages is baie modern ingerig, eienaars het baie goeie dekor smaak, dis gemaklik, gerieflik en dis definitief 'n plek waar ek oor en oor sal kom bly.

Vic V - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vic V
With spouse/partner

Vrede, rustigheid in 'n baie netjiese, moderne, goed toegeruste blyplek met solar-krag.

Die plek is baie goed geleë. Nie ver vanaf die dorp Springbok nie. Goed uitgeleë vir 'n lekker rustige kuier, met die natuur en rustigheid om jou.

Peter S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter S
With friends

Op pad na Richtersveld.

Hierdie was sekerlik van die oulikste plekke wat ons nog in gebly het. Keurig gemeubileer, kwaliteit beddegoed en handdoeke.

Peter S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter S
With spouse/partner

Ons het twee heerlike dae (drie nagte) by Liefland deurgebring. Alles was werklik uit die boonste rakke.

Dis lanklaas dat ons êrens gebly het waar daar soveel aandag aan die detail gegee is. Die meeste goed on die huisie is doel- en handgemaak. Daar was werklik 'n strewe na perfeksie. Ons het dit baie waardeer.

Madeleine C - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine C
With spouse/partner

Rustig en luuks.

Hierdie rustig geleë en goed ingerigte eenheid het deel gemaak van 'n wonderlike ervaring! Die stilte en gerief is 'n wen-kombinasie!

Elfie K - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elfie K
With friends

Fantastiese plek met alles wat jy nodig het.

Mooiste en beste verblyf op ons hele blommetoer. Knus kaggel binne en 'n braai op die stoep. Alles waaraan jy kan dink, is in die huisie. Vriendelike eienaares en ons was goed ingelig voor die tyd via WhatsApp

David A - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David A
With spouse/partner

Would definitely stay at Liefland again if visiting the area.

Spacious, very well equipped with high quality products and the log fire was a real winner. We only stayed two nights but wished it was considerably longer. Thoroughly enjoyed our visit and have already recommended Liefland to friends who will be visiting the area in the future.

Bernard S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard S
With spouse/partner

Ver bo verwagting.

Uiters smaakvol met alle geriewe. Toerusting uitstaande. Sal dubbel die prys betaal.

Dobri S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dobri S
With spouse/partner

Great weekend away.

The accommodation was excellent, highly recommended.

Henk P - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk P
With spouse/partner

Lekker omgewing.

Alles blinkskoon en baie goed toegerus. My eerste keuse in Springbok om te bly.

Jacques H - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques H
With spouse/partner

Fantastic accommodation and location.

Friendly welcome by landlord. Cottage and garden was perfect. Quality furnishings and facilities were much appreciated. I will stay in no other place in that area should I go that way. Certainly it will be my choice for next year's flowers.

Chris L - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris L
With spouse/partner

Heerlike verblyf.

Alles in die huisie is baie mooi en van hoë kwaliteit, met selfs jou eie toegekampte erfie. Die blomme rondom is pragtig. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Hendri F - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendri F
With spouse/partner

Luukse, rustige oornagakkommodasie.

Ons is op 'n 24-dae toer en Liefland is by verre die luukste akkommodasie ooit teenoor die ander plekke. Vir koue wintersdae sou ek net 2 aanbevelings doen om te verbeter, maar het nogsteeds ons tydjie terdeë geniet.

Erasmus S - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erasmus S
With spouse/partner

Rustig op die plaas gebly.

Die huis was goed ingerig met alles wat jy moontlik kan nodig hê en meer.

Attie H - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Attie H
With spouse/partner

Absoluut uitstekend.

Na 'n toer van 26 dae het Liefland Cottages weggestap met die louere. Alles spreek van 'n fyn oog vir detail en absolute kwaliteit regdeur. Dankie Liefland, ons hoop om julle weer te sien.

Magda F - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda F
With spouse/partner

Sprokies-mooi.

Wat 'n mooi plek. Pragtige omgewing. Gerieflik ingerig. Sal definitief weer kom bly. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Arnold C - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Arnold C
With spouse/partner

Knus, pragtig versierde verblyf, met heerlik braai wat die hele stoep verwarm!

Knus, pragtig gedekoreerde verblyf, netjies, skoon en goed toegerus. Die braai op die stoep verwarm sommer die hele stoep op kouse Wintersaande. Ook baie gerieflik as jou woonwa saamreis, i.t.v. parkeerplek, kragpunte, ens.

Karen W - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen W
With spouse/partner

Wow what a magical place. A hidden gem.

This was the best stay. The cottage was beautiful and classy, well equipped, very clean, with luxury bedding etc. and extremely comfortable. Can highly recommend this to anyone. The location is easily accessible, close to the town centre should you need to shop and we felt safe and comfortable. Such peaceful surroundings and we truly relaxed. We had cottage no. 1 which has a wood-fired hot tub and what a treat. The communication with Laeticia was efficient and professional. We would 100% recommend this establishment. We will definitely be back.

Enrike V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enrike V
With spouse/partner

Liefland Cottages is 'n juweel.

Liefland is die tipe plek wat mens vir jouself geheim wil hou, in die hoop dat daar altyd plek beskikbaar sal wees wanneer jy deur die Namakwaland reis.

Quentin P - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quentin P
With spouse/partner

Pragtige stukkie rustigheid.

Liefland Cottages het ons in alle opsigte baie beïndruk. Dis maklik om te kry - net van die N7 af - maar genoeg uit die pad dat die verkeer jou nie pla nie. Die "cottages" is toegerus met alles wat jy kan nodig kry en die pragtige meubels en stylvolle binneversiering maak dat jy lekker gemaklik bly. Ons gunsteling deel was om op die beskutte stoepie vuur te maak en oor die vlaktes uit te kyk met 'n glas wyn en ons enigste spyt is dat ons nie bietjie langer kon bly nie.

Tinus T - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus T
Family with teenagers

Die huisie was puik en ons het die omgewing buite Springbok baie geniet.

Sal enige tyd weer gaan.

Hardus D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hardus D
With spouse/partner

Fantastiese plek en mense.

Wat 'n wonderlike plek met luuksheid wat jou verwag ting oortref. Ons beplan al reeds om met kinders en kleinkinders weer daar te gaan kuier, maar beslis vir langer as 1 dag. Die eienaars is super vriendelik en behulpsaam. Die tipe mens saam met wie jy kan kuier. Ligging is puik, fasaliteit puik, letterlik alles is puik. 10 uit 10 aan Liefland om so 'n fantastiese plek en diens aan ons beskikbaar te stel teen uiters billike tariewe. Ons verlang reeds terug.

Andre M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With spouse/partner

Asemrowend mooi.

Meer as wat foto's kan vertel.

Liefland Cottages 's response

Dankie vir besonderse mooi review.

Liefland Cottages
Sybrand D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sybrand D
With spouse/partner

Ruim, skoon akkommodasie.

'n Stil, skoon en ruim oornagplek met al die geriewe wat 'n mens vir oornag nodig het. Die sterk WiFi is 'n aanwins. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Klein negatief: die kussings op die bed was te styf, groot en ongemaklik vir ons, maar sommige hou waarskynlik daarvan.

Elsje B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsje B
Family with young children

Heerlik gebly, dankie Liefland.

Pragtige goed toegerusste en netjiese huisies met n pragtige uitsig en rustige plaas-atmosfeer.

Sylvie H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvie H
Individual traveler

Een van die mees gemaklikste en wel toegeruste kothuise in SA.

Alles wat jy sal benodig vir 'n gemaklike vakansie is daar. Pragtig gemubileerd. Baie goeie kwaliteit bed/linne. Ek vertoef gereeld by Liefland en geniet dit elke maal. Die eienaars is tegemoetkomend en baie baie vriendelik! Ek sal met graagte en gerustheid vriende verwys na die prag plekkie. Dankie Laetitia vir al jou moeite altyd.

Louis R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis R
With spouse/partner

Rustig om in die nag sterre te kyk.

Pad na plaas effens sinkplaat, maar ons was op vakansie en het stadig gery.

Gordon S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gordon S
With spouse/partner

Cleanliness and attention to detail is immaculate.

Laetita was very responsive in our last minute request for overnight stay and cottage was immaculate throughout with everything we needed. Already recommended to friends.

Michelle E - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle E
Individual traveler

Ruim, netjies en rustig.

Dit was baie aangenaam.

Johann A - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann A
With spouse/partner

Pragtig. Netjies, goed en pragtig toegerus.

Ons het dit baie geniet. Sal dit hoog aanbeveel.

Gordon S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gordon S
With spouse/partner

Near and clean. Good attention to detail immaculate.

Great overnight stay away, quiet with amazing views.

Marlene K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene K
With spouse/partner

Pragtig en still. Perfek in alle opsigte. Sal beslis weer kom.

Daar is regtig niks waaroor ek kan kla nie. Elke ding werk perfek. Alles is skoon en netjies. Eienaars is vriendelik so ook skoonmakers. Area en geriewe pragtig. 10 uit 10. Ons het dit regtig geniet en het lekker in die natuur en op die plaas rondgery en geloop saam met ons hondjie. Tot sy was in haar element. Kan beslis aan beveel.

Pieter V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Lieflik

Ons het in nommer 2 gebly. Baie netjies en baie goed ingerig. Sal dit blymoedig vir enige iemand aanbeveel en sal weer as ons deur Springbok reis gebruik.

Sarita P - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarita P
With spouse/partner

An unexpected gem!

Beautiful, clean, well-equipped and tastefully decorated. In the perfect location for a tranquil stay to explore the NC. Highly recommended!

Darryn M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Darryn M
With spouse/partner

Peaceful.

Great getaway, relaxing.

Elna C - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna C
With spouse/partner

Meer as puik.

Wat 'n verrassing om hier te stop! Dis gehalte van alles hier is so goed soos 'n 5-ster-hotel. En ons normale siele kon dit bekostig teen normale ons- prysklas. Ek wil nie iets uitsonder nie, want dan gaan ek tot more skryf. Vanaf die diens van die webtuiste se opvolgboodskappe dwarsdeur tot by die gasvrou se diens was uit die boek. Wonderlik om te kon ontdek dat mense trots is op wat hul doen en aanbied.

Anja S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja S
With spouse/partner

Liefland is an oasis.

This is not the first time we've been to Liefland, and it will not be the last. Liefland comes highly recommended: ultra comfortable cottages, fitted to contemporary standards, luxurious bedding, spacious bathroom with proper shower (good water pressure), kitchen with all necessary crockery/cutlery and electrical appliances. Lovely secluded patio with BBQ to enjoy sundowners and braai. The cottages are perfectly situated within close proximity to the N7, providing quick and easy access, without the traffic noise being an issue. We even had wood delivered to our cottage. We will not consider staying anywhere else.

Francois M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois M
With spouse/partner

We stayed at Liefland for two nights as part of our road trip.

The cottage is well appointed and the finishes are classy. The host was great and let us in early and she came and checked in with us. The cottage is really spacious and the view from the braai area is calming and serene.

Casper V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper V
On business

Uitstekende waarde vir geld en besonders netjies en uitstekend gemeubileerd. Het die plaasatmosfeer geniet.

Sal julle plek met graagte aanbeveel.

Chantelle B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle B
Individual traveler

Baie netjiese en skoon plek.

Ek sal vir seker volgende keer my gesin saamneem. As jy by die venster uitkyk sien jy die bokkies wat wei ... die landskap is pragtig.

Stephanus V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus V
With spouse/partner

Rustige plek en kan net uitkyk op natuur wat dit so lekker maak.

Die plek is rustige en van Liefland het my vooraf ingelig en my op hoogte gehou van die plek.

Hennie V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Die keurigste gemeubileerde plek. Silwerskoon. Alles wat jy nodig het en rus en vrede.

Uit die 4 plekke wat ons die naweek besoek het (en ander in die verlede) kan ek met vrymoedigheid sê dat die plek ons verwagting by verre oorskry het. Ons het dit werklik geniet. Die privaatheid is besonders. Daar was niks oud en afgeleef nie. Alles het gewerk. Die springbokkies net buite die heining, so kan ek aangaan, tot julle dit dalk nie meer sal glo nie, so ek hou nou op. Moenie Springbok verbyry sonder om hier te stop nie.

Carla P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla P
With spouse/partner

Wens ons kon langer bly.

Dis 'n vreeslike rustige en lekker plekkie en sal graag weer kom inloer in Springbok en by Liefland.

Wilet M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilet M
With spouse/partner

Baie oulike plekkie.

Ons was vriendelik ontvang en alles was 100%. Baie bly 'n ekstra persoon kon ook geakkommodeer word.

Daan D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daan D
With spouse/partner

Die huisie is baie goed en netjies, met regtig als wat jy nodig het, lekker stil en rustig asook baie rustig, sal dit sterk aanbeveel.

Dit is regtig baie lekker daar op die plaas, niks om oor te bekommer nie en niks om oor te kla nie. Dit is 'n voorreg om daar te kan bly.

Pieter F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter F
With spouse/partner

Very luxurious accommodation with exceptional freedom.

We stayed over for three days during our flower tour. We had absolute freedom to move about the farm. Our hostess, Laetitia, went out of her way to make our stay special. The fireplace/braai in the dining room was a winner in the evenings. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie luukse verblyf met oordadige vryheid.

Ons het drie dae oorgeslaap tydens ons blommetoer. Ons het absolute vryheid gehad om op die plaas rond te beweeg. Ons gasvrou, Laetitia, het uit haar pad gegaan om ons kuier spesiaal te maak. Die kaggel/braai in die eetkamer was 'n treffer in die aande. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jh V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jh V
With spouse/partner

Very nice and safe.

Very nice place to stay. Neat and very safe.

Petra M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra M
With spouse/partner

Luuks, waarde vir geld, persoonlike diens.

Die dierbaarste mense.Mooiste en stylvolste plek. So mooi gedoen en beste kwaliteit linne. Heerlikste stoep. As ek geweet het dis so mooi en lekker het ons definitief langer gebly. Sal beslis aanbeveel. Topklas blyplek en baie goeie waarde vir geld.

Gerdahomann H - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerdahomann H
With spouse/partner

Heerlik gebly.

Baie lekker so tussen die blomme. Vriendelike mense en gerieflike huisie.

Keelyn G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keelyn G
With spouse/partner

Wonderful stay!

We had a wonderful one night stay on route back to Cape Town from Namibia! The Bymekaar cottage had everything we needed and more! Wish we had more time to enjoy our stay, hope to be back sometime soon!

Faan G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faan G
With spouse/partner

Skoon, netjies en gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Pragtige plek met die vriendelikste mense! Rustige plaasomgewing geskik vir die wat sielsrus wil ervaar. Sal beslis weer besoek!

Hennie B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
With spouse/partner

Alles en meers as wag verwag het.

Pragtige huisie met alle geriewe wat nodig is om heerlik te bly in die koudste winter. Die dekor is so kunstig en smaakvol en die meubels is pragtig en gemaklik. Ons het so lekker gebly dat ons langer gebly het, dit was gelukkig beskikbaar.

Kobie B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie B
With spouse/partner

Pragtige en rustige oornagplek.

Wat 'n pragtige oornagplek op 'n rustige plaas. Die gasvrou het alle nodige inligting verskaf. Die plek is baie smaakvol gemeubileer - 'n fees vir die oog. 'n Fantastiese oornagplek met skoon lug en plaas-rustigheid. Baie beslis sal ons weer kom.

From
R1 000
per night, for 2 ppl
From
From R1 000
per night, for 2 ppl
From
R1 000
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: N7, 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm, Springbok, 8240, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da7c906fea71b7c8df183226444adcc3f38984c38d20daa1984e098dec717818587ab9998409af01812c7dd8dad77af1cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night, for 2 ppl 53 5 1 5 N7 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -29.725140031414 17.861121438112
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!