Groblersdal Accommodation at Lion's Guesthouse | TravelGround
+24

Lion's Guesthouse

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 13 reviews for Lion's Guesthouse
Cleanliness
4.1/5
Service
4.2/5
Location
4.3/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.3/5
Liezel N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel N
On business

Uitstekende gastehuis en verblyf!

Die gastehuis is skoon en netjies. Die personeel is baie vriendelik. Aandete en ontbyt was heerlik. Ons sal definitief in die toekoms weer by Lion's Guesthouse oorslaap. Baie dankie!

Jennifer K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jennifer K
Individual traveler

Baie tevrede en gemaklike plek om in te bly.

Vriendelik ontvangs en baie lekker kamers.

Rudi L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rudi L
With spouse/partner

Teleurgesteld.

Ontvangs was goed. Eerste indrukke van buite was baie goed. Kamer ongelukkig nie skoon nie. Baie lanklaas afgestof op rakke. Stort vol ou watervlekke, stortkop is vuil en die skimmel sit dik aangepak bokant stort. Die geraas van die personeel (ek vermoed dit is personeel aangesien dit 'n buite gebou is reg agter ons kamer) was van so aard dat ek eers hier naby middernag tot ruste kon kom. Restaurant moes ons eers kla oor die vuil eetgerei asook die plekmatjies wat vol kos was. Die klein bordjie wat ek gehad het, was taai aan die onderkant. Verder was daar die onaardigste musiek wat ons twee keer versoek het omte wysig, af te sit of self dan sagter te sit, maar als was op dowe ore totdat ek moeilik geraak het hieroor. Tydens ontbyt was ons die enigstes daar, en het daarom gevoel die musiek kan afgesit word. Die kos was wel goed voorberei en die kelner wat ons bedien het, het uit sy pad gegaan om als beter te maak. Vir die prys en hoe die advertensie lyk is ek baie teleurgesteld.

Liezel N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel N
On business

Excellent guest house and accommodation!

It was the second time that we've stayed at Lion's Guest House. We had both supper and breakfast. The food was excellent and of the highest standard. The rooms were neat and clean and we slept soundly. We will definitely see you again next year when we have to stay over in Groblershoop. Thank you so much! This guest house can definitely be recommended!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende gastehuis en verblyf!

Dit was die 2de keer wat ons by Lion's Guesthouse tuis gegaan het. Ons het aandete en ontbyt genuttig. Die kos was voortreflik en uit die boonste gehalte. Die kamers was netjies en skoon en ons het baie lekker geslaap. Ons sien julle definitief weer volgende jaar, as ons weer in Groblersdal moet kom oorslaap. Baie dankie! Die gastehuis kan definitief aanbeveel word!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Astrid T - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Astrid T
With spouse/partner

Excellent service and outstanding value for money, meals were delicious and menu catered for all people.

We had an excellent stay. The room was spotless and the service was excellent. The meals were delicious and we got outstanding value for money.

Cobus V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus V
On business

Het baie lekker gebly by Lion's.

Sien die sterre.

Jafrey M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jafrey M
With spouse/partner

I had a real good time.

The food was nice service was tops as well.

Ada V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ada V
Family with teenagers

Ons het baie lekker by julle gebly.

Ek kan enige tyd die Lions Gastehuis aanbeveel. Ag dit was heerlik om daar te bly en ons het die ontbyte wat bedien is, verskriklik baie geniet.

Marlene K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Marlene K
With spouse/partner

Glad nie waarde vir geld nie.

Het baie meer verwag vir R750 as 2 enkelbeddens en 'n kamer wat glad nie eers mooi is nie! Ek is seker ons is in 1 van die "budget" kamers ingegooi. Rêrig 'n tereurstelling. Die plek sien my nooit ooit weer nie! Uiters slegte verblyf met absoluut geen waarde vir geld. Sal dit glad nie aanbeveel nie!

Sias D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sias D
On business

Baie netjies, baie vriendelike, aangename werkers en bestuur!

Sien die sterre.

Enrique M - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Enrique M
Family with young children

Baie aangenaam, sal dit definitief aanbeveel!

Die fasiliteite is netjies en skoon. Hou dit so!

Hannelie K - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hannelie K
On business

Baie lekker bederf deur die personeel!

Sien die sterre hieronder.

Stephanie F - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie F
With spouse/partner

Very nice place

Was very nice to stay there. Will do so again if I am in that area. Thanks for recommending this guest house.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 25 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YzRiNzdjLWU2NzMtNDg3NS1iYTA5LWQ5MTVjMjlkNGZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 13 5 1 5 25 Haarhoff Street Groblersdal 0470 Limpopo 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -25.17374 29.39468
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com