Jongensfontein Accommodation at Little Rock Guest House | TravelGround
+33

Little Rock Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for Little Rock Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Chris J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris J
With spouse/partner

A lovely B&B right by the sea.

Sadly we arrived a bit late to fully appreciate this small village and it was out of season. However we had a lovely room, it was well appointed and more than satisfied our needs. Great sea views from our room. The manager was more than helpful and breakfast in the morning was fresh and plentiful with great sea views too.

Alet V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet V
Family with teenagers

Dit was heerlik om daar te bly.

Uitstekende ligging. Pragtige dekor. Vriendelike mense. Baie lekker ontbyt.

Noelle V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noelle V
With spouse/partner

Ongelooflike verblyf. Lekker gerus. Teenaan alles.

Definitief aanbeveling vir gesin of paartjies.

Mona A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mona A
With spouse/partner

Wow!

Beautiful beachfront accommodation. Staff and service were excellent. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow!

Prentjiemooi op die strand akkommodasie. Personeel en diens was puik. Hoogs aanbeveelbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Little Rock Guest House's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering Mona. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Marlet Swart.

Little Rock Guest House
Malinda R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malinda R
Family with teenagers

Will remember it for the right reasons.

It was our first time in Jongensfontein and I will always go back to this guesthouse. Excellent service, friendly, helpful, thoughtful and neat. It did not feel like a guesthouse. We will return!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal dit vir die regte redes onthou.

Dit was ons eerste keer in Jongensfontein en ek sal enige tyd teruggaan na hierdie gastehuis toe. Uitstekende diens, vriendelik, hulpvaardig, bedagsaam, netjies. Dit het nie soos 'n gastehuis gevoel nie. Ons gaan weer terug!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Little Rock Guest House's response

Dankie vir die pragtige terugvoering Malinda. Ek is bly julle het dit geniet. As iemand weer wil terug gaan, spreek die kompliment vanself. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Groete, Marlet Swart.

Little Rock Guest House
Penna O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Penna O
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie lekker gebly en gasvryheid geniet. Fantastiese uitsig, lekker ontbyt.

Little Rock Guest House's response

Baie dankie vir die teruvoering en komplimente. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Little Rock Guest House
Johan B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Netjiese plekkie gewees.

Kamers was baie netjies, en baie mooi uitgelê! Baie mooi uitsig en baie vriendelike mense. Soveel moeite gedoen vir my en my vrou.

Little Rock Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Little Rock Guest House
Wilma S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma S
With spouse/partner

Fantasties.

Sal Little Rock Guest House beslis weer gebruik. Vriendelike personeel, kamers was silwerskoon en pragtig. 'n Wenner! Julle kan trots wees op jul gastehuis. Sien weer!

Little Rock Guest House's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer en komplimente. Dis altyd lekker as gaste jou weer wil gebruik. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Little Rock Guest House
Danie L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
Family with teenagers

Lieflike see-uitsig vanuit kamers en eetsaal, met baie vriendelike gasvrou en personeel.

Modern, smaakvol en gerieflike kamers met alles wat jy nodig het om jou vakansie aangenaam te maak. En daarby besondere vriendelike en hulpvaardige personeel. Mooi see-uitsig en reg by die see. Ons sal gewis weer daar tuisgaan.

Little Rock Guest House's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer en komplimente. Ons sal julle gerus weer by Little Rock wil sien.

Little Rock Guest House
Riana G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana G
With spouse/partner

Baie mooi en so netjies.

Dit was heerlik om daar te vertoef. Alles is plek en netjies. Miskien kan hulle die warmwater-geyser bietjie laer stel. Dit is doodbrand warm water.

Little Rock Guest House's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Die geyser is verstel. Kom kuier gerus weer by ons.

Little Rock Guest House
Mandie V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mandie V
Individual traveler

Absolutely fantastic.

What an unbelievable overnight stay. I recommend Little Rock Guest House to anyone. Clean linen, beautiful decor, view of the ocean from your bed and fantastic service! You feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Wat 'n ongelooflike lekker oorslaap. Ek beveel Little Rock Guest House vir enige iemand aan. Skoon linne, pragtige dekor, lê en kyk die see van jou bed af en fantastiese diens! Heerlike "homie" gevoel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Little Rock Guest House's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoering en komplimente. Kom kuier gerus weer by ons.

Little Rock Guest House
From R1 500
per night (for 2 people)
From R1 500
per night (for 2 people)
From R1 500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9kQTUYNHvyZg02ojJow3TsEgRUsheUNYmhv2XNoscq00DpB2qd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (for 2 people) 11 5 1 5 20 Strand Street Jongensfontein 6675 Western Cape 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -34.427879 21.33679
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com