The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Loerie's View | TravelGround
+16

The Loerie's View

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 27 reviews for The Loerie's View
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.9/5
Lenette M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenette M
With spouse/partner

Fantastic.

The Loerie's View is the most wonderful place. We attended a congress at the hotel and it was so close. It was so beneficial. To see loeries at arm's length was an outrageous privilege. The balconies upstairs and downstairs were lovely to enjoy the day's first cup of tea in nature. The house is beautifully decorated and can you believe that there is a power plug next to the mirror! And to surpass it a lovely hairdryer. No Loerie's View, you may definitely! We stayed lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

The Loerie's View is die wonderlikste plek. Ons het 'n kongres by die hotel bygewoon en dit was so naby. Dit was so voordelig. Om loeries in lewende lywe op arm lengte te sien was 'n buitensporige voorreg. Die balkonne bo en onder was heerlik om die dag se eerste koppie tee in die natuur te geniet. Die huis is wonderlik ingerig en kan mens glo daar is 'n kragprop by die spieël! En om dit te oortref 'n lieflike haardroër. Nee Loerie's View, julle mag maar! Ons het heerlik gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Loerie's View's response

Hallo Lenette,
Dankie vir die terugvoer.
Ek is baie bly julle het die kuier geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer by The Loerie's View te verwelkom.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Salome S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome S
Family with young children

Very surprised by small, thoughtful gestures, eg. coffee filter pot, beach towels and chair in a very homely environment.

Would like to request that you upgrade your pillows again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie verbaas oor klein, bedagsame gebare, bv. koffiefilterpot, strandhanddoeke en stoel in 'n baie huislike omgewing.

Sou graag wou versoek dat u miskien net weer die beddens se kussings opgradeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Loerie's View's response

Hallo Salome,
Ek is baie bly julle het die kuier by The Loerie's View geniet!
Dankie vir jou terugvoer oor die kussings. Ons het dadelik aandag daaraan gegee.
Hoop om julle sommer binnekort weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Ansa

The Loerie's View
Lance M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lance M
With spouse/partner

Fantastic.

The house is very neat and well equipped. The perfect little breakaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Huis baie netjies, goed toegerus. Die perfekte wegbreekplekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Loerie's View's response

Hallo Lance,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek is baie bly julle het The Loerie's View geniet.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Marita N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marita N
With spouse/partner

Absoluut wonderlik!

Gerief! Uitsig! Wonderlik toegeruste huis! Kan niks meer vra nie!

The Loerie's View's response

Hallo Marita,
Ek is baie bly julle het die kuier geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Michelle I - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle I
Family with young children

Huis was perfek, alles wat jy benodig is daar.

The Loerie's View, het dit verskriklik geniet, sal definitief weer teruggaan. Sal dit definitief aanbeveel. Die uitsig is pragtig!

Lizelle K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle K
With friends

Fantasties.

Pragtige, skoon en netjies plekkie met alles wat mens nodig het. Heerlik gekuier en sal beslis weer gaan.

Johan K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Relaxing and comfortable. Everything is there.

Cute place, but for us the safety wasn't up to standard. There is a alarm, but the main purpose of the alarm is for our insuarance purposes and not to protect people. The safety issue made the place less relaxing and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, ontspanne en gemaklik. Alles is daar.

Oulike plek, maar vir ons was die veiligheid nie op standaard. Daar is wel 'n alarm, maar die hoofdoel van die alarm is vir ons versekeringsdoeleindes en nie om mense te beskerm nie. Die veiligheid het die rustigheid, mooiheid en gemak wat The Loerie's View bied, gedemp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie-louise F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-louise F
Family with teenagers

Loerie's View is een en van die beste akkommodasie-plekke wat ons al ooit beleef het. Het dit baie geniet.

Die ligging is ideaal aangesien alles loopafstand is. Dit stil en rustig. Die uitsig is pragtig. Die huis is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Dit het ons verwagtinge oortref! Ons het die baie geniet en sal beslis terug gaan.

The Loerie's View's response

Hallo Marie-Louise

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ek waardeer dit.
Ek is baie bly julle het lekker by The Loerie's View gekuier, en dit sal baie lekker wees om julle weer te akkommodeer.

Vriendelike groete
Ansa

The Loerie's View
Elna C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna C
With spouse/partner

Puik, heerlik, ontspannend, een van die beste akkommodasies wat ons al ooit beleef het ... en die skoonmakers kom beslis vanaf 'n ander planeet!

Met die intrapslag het ons al besef: hierdie plek was die regte plek om te kies. Die algemene gevoel: mens voel nie of jy in die eienaars se privaat vakansieplek instap nie, wat vir ons erg belangrik is. Die meubels, als, is van baie goeie gehalte. Dus, ons voel nie afgeskeep nie. Die omgewing, die uitsig, die dekke, dis heerlik. Ons wou nie eers gaan uiteet nie, want om op die dek te sit en 'n vleisie te braai, dit het ons laat ontspan en rus, wat ons so nodig gehad het. Die skoonmaakster en opsigter moet vanaf 'n ander planeet ingevoer wees. Marike se gereelde sms'e is pure, welkome, uitstaande diens. Die Knysnaloerie was die absolute "ultimate". Al wat gepla het was die feit dat die boonste dek by ons kamer die oggend voor ons middag aankoms hervernis was, so die sterk reuk was erg en het my baie laat hoes en hoofpyn gegee. Die volgende middag was die reuk weg en kon ons die see- en die boslug diep inasem.

Carina B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina B
With spouse/partner

Was 'n stukkie hemel.

Regtig 'n ongelooflike tyd daar gehad. Het soos ons eie huis gevoel. Fantasties ingerig. Ons wil so gou as moontlik terug gaan vir 'n langer periode.

The Loerie's View's response

Hallo Carina
Baie dankie vir die positiewe resensie, ek waardeer dit.
Ons sien uit na julle volgende kuier by The Loerie's View.
Groete
Ansa

The Loerie's View
Olma V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olma V
With spouse/partner

The scenery, especially the birds (touracos) is breathtaking!

Location is ideal. View beautiful. Quiet area. No noise! Equipment and facilities are good. Alarm for safety. No traffic. Walking distance from the businesses. A lot of activities to take part in in nature and the area. Close to George Airport.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die natuur, veral die voëls (loeries) is asemrowend mooi!

Ligging is ideaal. Uitsig pragtig. Stil omgewing. Geen geraas! Toebehore en geriewe voldoende. Alarm vir veiligheid. Geen verkeer. Loopafstand vanaf besighede. Baie aktiwiteite om aan deel te neem in die natuur in die omgewing. Naby George lughawe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Loerie's View's response

Beste Olma,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit en ons hoop om julle sommer gou weer by The Loerie's View te verwelkom.

Vriendelike groete,
Ansa

The Loerie's View
Andre M - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With spouse/partner

Fantastic.

Absolutely wonderful. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Absoluut wonderlik. Waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Loerie's View's response

Baie dankie vir die review.
Ek waardeer dit.
Hoop om julle sommer gou weer by The Loerie's View te verwelkom!!
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Sonja C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja C
Family with teenagers

Wat 'n ervaring - The Loeries View het ons vakansie by Wildernis ekstra spesiaal gemaak!

Die huis was skoon, netjies, uiters goed toegerus, en het ons verwagtinge oortref! Ons is elke dag getrakteer op besoeke van loeries, suikerbekkies en muisvoëls - reg op die stoep. Die slaapkamers was uitstekend, badkamers meer as voldoende. Daar was veilige parkering en 'n alarm vir gemoedsrus. Ansa en haar span en The Loeries View verdien 'n 11/10 van ons kant. Baie dankie julle, ons het ons vakansie terdeë geniet! Ons maak beslis weer so!

The Loerie's View's response

Hallo Sonja,
Baie dankie vir die pragtige review!! Ek waardeer dit en hoop om julle sommer gou weer by The Loerie's View te verwelkom.
Lekker naweek en baie groete,
Ansa

The Loerie's View
Ian M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ian M
With spouse/partner

Great location, nice friendly people, will be back.

Great location, wonderful views, easy walk to restaurants and shops. Property has everything you need. We have already booked to come back next year.

Kaye C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kaye C
With friends

A relaxed and comfortable retreat.

What a comfortable stay! Fully furnished, comfortable beds, beautiful view – definitely worth a 2nd and 3rd visit!

The Loerie's View's response

Dear Kaye,
Thank you very much for the review. I appreciate it.
We would love to accommodate you again!!
Kind regards,
Ansa

The Loerie's View
Hendrik V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik V
Family with young children

Onbeskryflik!

Ek sal enige tyd weer Loerie's View toe gaan. Dit was soos 'n sprokie en ek kan dit nie beskryf nie. As ek kon sal ek sommer daar bly.

The Loerie's View's response

Hi Hendrik,
Baie dankie vir die goeie review. Ek waardeer dit en ons sien baie uit om julle weer by The Loerie's View te verwelkom!
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Francina S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francina S
With friends

To sum it up: fantastic!

It felt like our own home. Various beautiful views from the house. So many facilities. Very homey. Stunning nature. Close to other towns. And the loeries who came to beg for banana really completed the whole experience of the lovely accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was met een woord fantasties!

Soos ons eie huis gevoel. Verskillende asemrowende uitsigte vanuit die huis. Soveel geriewe. Lekker huislik. Pragtige natuur. Naby ander dorpe om te besoek. En die Loeries wat piesangs kom bedel het ons lekker verblyf se prentjie volmaak afgerond.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Loerie's View's response

Baie dankie vir die pragtige resensie!
Ek is baie bly julle het die vakansie geniet en hoop ons sien sommer gou weer!
Vriendelike groete,
Ansa

The Loerie's View
Emmerentia L - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emmerentia L
On business

Rest for body and soul after a day's work.

Attention to detail, such as the box of matches, proper coffee, an emergency light in case of a power outage, makes you feel welcome. The alarm can be activited by remote control and the night function makes you feel safe if you go out in the evening. The loerie begged us for food and it was a nice to get an up-close view of this beautiful bird. The view is wonderful. We slept sweetly on the quality matrass and pillows, and the ocean provided the background music.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir liggaam en siel na 'n dag se werk.

Die aandag aan die klein dingetjies, soos 'n boks vuurhoutjies, ordentlike koffie, 'n noodlig vir as die krag dalk sou af wees, laat mens ekstra welkom voel. Die woning het 'n afstandbeheer-alarm vir wanneer mens uitgaan en ook 'n nagfunksie wat bydra tot mens se veiligheidsgevoel. Daar was 'n loerie wat my aangemoedig het om vir hom kos te gee en wat 'n lekker bonus om hom van naby te kon sien. Die uitsig is wonderlik. Die kwaliteit matras en kussings sorg voorwaar vir 'n goeie nagrus en dan nog die bonus van die see as agtergrondmusiek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Loerie's View's response

Baie dankie vir die pragtige review.
Ek waardeer dit!
Groete,
Ansa

The Loerie's View
Susan V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
With spouse/partner

'n Belewenis wat niemand moet misloop nie..

Ek beveel beslis LekkeSlaap aan as besprekingsagente. Van daar is die kommunikasie oorgegee na Loerie's View wat net so uitstekend was. Dis die eerste en enigste gastehuis wat ek van weet wat swemhanddoeke aan gaste verskaf. Alles is daar. Dis asof jy jou huis saamgebring het. Dit was smaakvol gemeubileer, toegerus, rustig en die uitsig onverbeterlik. Die Loerie en ander voëlbesoeke was uit die boeke uit. Baie dankie dat julle dit met ons gedeel het.

The Loerie's View's response

Baie dankie vir die terugvoer en komplimente!
Ek is baie bly julle het die wegbreek by The Loerie's View geniet en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Ansa

The Loerie's View
Judith V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith V
Family with young children

Wonderlik!

Ons het dit vreeslik geniet daar! Alles was fantasties!

Christie F - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie F
With friends

Baie goed toegeruste huis met 'n puik ligging en mooi uitsig.

Die huis is gerieflik vir 4 mense en het alles wat jy nodig het. Dit het 'n knus warm atmosfeer en ons sal graag weer daarheen gaan.

Char L - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Char L

It was a lovely place to stay, we all really enjoyed it.

Lighting in bathrooms could be better.

Karlien J - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien J
With spouse/partner

Home away from home

Very neat and well equip

Davina D - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Davina D
With friends

'n Pragtige, perfek ingerigte plekkie - het ons verblyf verleng!

Ons het so lekker gebly, wil verseker weer daar tuisgaan. Alles was perfek! Heerlik ingerig met elektriese komberse, braaier, wasmasjien, tuimeldroër, DSTV ... en pragtige omgewing!

Johan H - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Baie gerieflik, skoon en lekker ligging. Die baddens was 'n lekker bederf, veral na al die gehol.

Dit was luukse bederf in die mooiste omgewing. Ons was mal oor die loeries op die stoep.

David L - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David L
With spouse/partner

Lovely place. Nice setting with great views.

Not only a great place but everything you might need is provided. All the furniture and fittings are of top quality.

Dominic M - Apr 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dominic M
Family with young children

Very neat

Clean, neat, very well kitted out, very comfortable. Good value for money.

From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Young Terrace Road, 729 Constantia Kloof, Wilderness, 6560, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MzNhNjI3LWViZGUtNDYwZS1iMzQzLTY2NGFlNjk4MGRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 4) 27 5 1 5 Young Terrace Road 729 Constantia Kloof 6560 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 09:00 -33.991791768376 22.577151060104
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!