The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Love, Joy and Peace Cottage | TravelGround
+18

Love, Joy and Peace Cottage

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 38 reviews for Love, Joy and Peace Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Lara D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lara D
Individual traveler

Gerieflik en netjies.

Die ligging is goed, veilige parkeerplek en netjiese verblyf.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Dankie vir die mooi resensie Ilse. Jy is altyd weer welkom!

Love, Joy and Peace Cottage
Annemi G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annemi G
With spouse/partner

Rustig

'n Pragtige plek in 'n rustige omgewing, jy word wakker met voëlgesang. Welgeleë naby hospitale en winkels. Sal belis weer daar bly as ons dokters moet besoek.

Andries V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With spouse/partner

Goed.

Sal die plek met liefde aanbeveel.

Thinus D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus D
Individual traveler

Baie bedagsame Eienaars en plek is uitstekend geleë vir knie-kliniek.

Probeer gerus die plekkie - daar is verrassing in die yskas!

Annette V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette V
With spouse/partner

Was baie aangenaam en is vriendelik ontvang.

Ons het slegs daar oornag vir 'n afspraak by Life Groenkloof Hospitaal, dus was die ligging ideaal vir ons.

Janine W - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine W
With spouse/partner

Stunning cozy and private.

Thank you Hermi for your friendliness. We really enjoyed the stay and will surely visit again soon.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Thank you so much for the kind words. Looking forward to host you again.
Blessings Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Dirk C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dirk C
Individual traveler

Baie tevrede in alle opsigte met verblyf daar.

Hermi is baie vriendelik en behulpsaam, sal hulle verseker aanbeveel. Gastehuis is goed geleë en maklik om daar uit te kom.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Jul sal altyd weer welkom wees by Love, Joy and Peace Cottage.

Love, Joy and Peace Cottage
Jackie F - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie F
With spouse/partner

Thoroughly enjoyable.

Fantastic hosts. Great accommodation with plenty of bird life.

Andre C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre C
With spouse/partner

Ons is hartlik ontvang en het heerlik knus en veilig gekuier en met goeie wense afgesien.

Die kothuis is klein en kompak, goed toegerus en netjies. Die sekuriteitsligte om die bure se huise het die kamer helder verlig, wat weer berusting gee vir veiligheid en sekuriteit. Daar was genoeg warm kombers en die elektriese kombers het goed gewerk (het dit sommer gou afgesit). Dankie aan die gasheer gesin vir die heerlike slaapplekkie.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Baie liefde
Louis en Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Bernice B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice B
With spouse/partner

Baie lekker en vriendelike diens.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie! Ons ontvang jul graag weer!

Love, Joy and Peace Cottage
Elza H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elza H
With spouse/partner

Groenkloof Hospitaal voor en na behandeling.

Die cottage is ideaal geleë vir 'n hospitaalbesoek maar ook naby alle ander geriewe, winkels, komplekse, ens. Uitstekende verblyf.

Hennie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang.

Love, Joy and Peace Cottage is baie sentraal met waar ons moes wees en baie naby Jakaranda Hospitaal. Enige persoon wat die hospitaal moet besoek sal ek aanbeveel om hulle te kontak.

Leon V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon V
With spouse/partner

Vrou moes heupvervanging ondergaan by Life Groenkloof Hospitaal. Ligging perfek.

Ligging perfek vir ons doeleindes.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie Leon. Ons ontvang jul graag weer indien nodig.
Groete Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Sharon H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon H
With spouse/partner

Love, Joy and Peace Cottage 'ticked' all the boxes for us. Hermi was very efficient and welcoming!

This accommodation worked perfectly for us and had everything we needed.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Many thanks Sharon! You are most welcome to stay with us in the future!

Love, Joy and Peace Cottage
K. Alexander D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
K. Alexander D
With spouse/partner

'n Plekkie wat met soveel passie en smaak ingerig is!

Dit is 'n wonderlike ou plekkie wat baie privaat is met alles wat mens nodig het. Die gasvrou en gasheer is fantastiese mense wat ons onmiddellik tuis laat voel het, terwyl hulle ons privaatheid volledig gerespekteer het. Die plekkie is baie skoon en word mooi skoon gehou. Die kleure van die woonstel is smaakvol gekies en die inrigting is baie gesellig en aangenaam! Ons beveel hierdie plekkie met entoesiasme aan en sal self beslis weer terugkom ─ en nie net vir een keer nie!

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons het sommer dadelik vir julle 2 spesiale mense lief geword. Ek hoop ons sien mekaar gou weer. Ons is opgewonde oor jul nuwe seisoen wat voorlê.

Love, Joy and Peace Cottage
Ronel V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Gerieflik.

Die cottage het alles in gehad om ons verblyf gerieflik te maak. Onderdakparkering met 'n remote control hek wat ons laat veilig voel het. Die gasvrou was vriendelik en het ons privaatheid gerespekteer. Ons sal weer in die toekoms daar bly.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie Ronel ons ontvang jul graag weer.
Baie seën vir jul.
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Martiens G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martiens G
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en netheid het voorwaar beïndruk.

Die beperkte ruimte in die badkamer kan 'n probleem wees vir groter geboude persone. Die rustigheid en ligging is voorwaar 'n wenner.

Gert V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Ons is van Middelburg, Mpumalanga en ek moes vir 'n operasie gaan in Groenkloof Hospitaal. Hulle is baie naby aan alles en die een nag wat my vrou alleen moes oornag was ek gerus dat sy veilig was. Ek sal hulle aanbeveel.

Frieda S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frieda S
With spouse/partner

Baie lekker blyplekkie. Sal weer gebruik maak.

Rustigheid geniet, baie stil omgewing. Blyplek is baie mooi, netjies en skoon. Loopafstand van winkel sentrum. Baie bederf. Pragtige behulpsame gas vrou. Baie dankie. Sal definitief weer gebruik.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek ontvang jul graag weer in die toekoms.

Love, Joy and Peace Cottage
Mariechen J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariechen J
With spouse/partner

Ontspanne, gemaklik

Ek het heerlik gebly. Hermi was so gaaf en vriendelik en baie tegemoetkomend.

Cato D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cato D

Neat, friendly and safe.

Meets overnight needs, the perfect stopover and close to Life Groenkloof Hospital. Peaceful atmosphere, excellent communication from your friendly host Hermi. Delicious treats on your bed and in the fridge. Thank you so much Hermi. We will certainly stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, vriendelik en veilig.

Voldoen aan oorslaapbehoeftes, die perfekte oorslaapplek en naby geleë aan Life Groenkloof Hospitaal. Rustige atmosfeer, uitstekende kommunikasie vanaf jou vriendelike gasvrou Hermi. Heerlike bederfies op jou bed en in die yskas. Baie dankie Hermi. Ons kom vir seker weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie Cato vir 'n pragtige resensie. Ek sien uit om julle weer te ontvang. Wonderlike gaste.

Love, Joy and Peace Cottage
Emarie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emarie D
Individual traveler

Simply superb hospitality.

Hermi the owner, went out of her way during my stay. Not only her hospitality is a cut above the rest, but her ongoing moral support during my mom's sickness is amazing. The cottage has an ambiance of peace and tranquility, perfectly situated close to all amenities. I would highly recommend Love, Joy and Peace. Well done and thank you to awesome hosts.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Emarie, duisend dankies vir jou pragtige, opbouende boodskap! Dit word so baie waardeer. "Love Joy Peace Cottage" sal altyd vir jou gereed staan.
Liefde,
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Alma V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma V
With spouse/partner

Friendly hostess, clean, neat cottage with everything you need.

Highly recommend the cottage!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik gasvrou, skoon, netjiese kothuis met alles wat jy nodig het.

Beveel die kothuis aan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rene M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene M
With spouse/partner

Very nice and peaceful. It felt like home.

Lovely place, especially if you want to be close to the hospital. Everything is clean and beautiful. Had a lovely time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker rustig. Dit het soos huis gevoel.

Heerlike plek, veral as mens naby die hospitaal wil wees. Alles skoon en pragtig. Heerlik gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie vir die pragtige resensie! Sien uit om jul weer in die toekoms by Love Joy, Peace Cottage te huisves.
Liefde en sëen,
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Martin L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin L
With spouse/partner

Aangenaam.

Hermi was 'n vriendelike gasvrou. Kamer netjies en skoon. Aangename verblyf.

Olivia P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Olivia P
With spouse/partner

Lovely accommodation.

We had such a great time at the cottage. It had everything we needed and was close to everywhere we needed to be as we were attending a bodybuilding competition nearby. The hosts were very friendly and helpful and made our stay comfortable.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Thank you Olivia,
You will always be welcome again!
Blessings,
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Bridget J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bridget J
With spouse/partner

Welcoming, cosy cottage.

The cottage was tastefully furnished and lovely and clean. We had everything we needed. My only criticism is that the bed was way too soft and not comfortable at all!

Theo M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo M
With spouse/partner

Baie gerieflik en voldoende vir een nag of meer.

Die ontvangs en verwelkoming was meer as wat mens sou verwag. Ons het dadelik tuis en welkom gevoel. Sekuriteit is baie goed. Die geriewe is baie netjies en voldoende, kan maklik meer as een dag daar bly met gerief. Die tarief per nag is baie billik en in die kol.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Dankie Theo ons huisves jou met graagte weer!

Love, Joy and Peace Cottage
Ben O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben O
With spouse/partner

Fantasties.

Sou dit by enige persoon aanbeveel. Was vriendelik ontvang, kamer uiters netjies.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Duisend dankies vir die pragtige terugvoer, Ben. Ai ek waardeer dit so baie! Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom!

Love, Joy and Peace Cottage
Amanda G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda G

Baie mooi en rustig!

Pragtige plekkie, skoon en rustig. Alles wat jy nodig het is daar.

Melanie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie S
Family with teenagers

Stil, privaat, netjiese en veilige verblyf.

Baie vriendelik ontvang. Cottage was skoon en netjies met alles wat jy kan benodig vir jou verblyf. Perfek geleë naby hospitale, skole en winkelsentrums. Baie privaat en veilig en kan kom en gaan soos nodig. Klein ekstratjies wat dit spesiaal maak. Sal vir seker weer by Love, Joy and Peace tuisgaan.

Deonita O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deonita O
With spouse/partner

Peaceful and neat.

Was very satisfied and very friendly hostess. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en netjies.

Was baie tevrede en baie vriendelike gasvrou. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sias L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sias L
On business

Uitstekende waarde vir geld.

Love, Joy and Peace is geleë in 'n rustige woonbuurt en die selfsorg woonstel is netjies, privaat met al die geriewe wat nodig is. Dit is 'n selfsorg-eenheid, maar daar was muesli en jogurt vir ontbyt sowel as beskuit, koffie en melk. Sal beslis weer hier bly in die toekoms.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie vir jul ondersteuning en pragtige terugvoer! Ek ontvang jul graag weer.

Blessings Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
Liezel H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel H
With spouse/partner

Lovely!

See stars. We were warmly welcomed at this cozy cottage. We slept so nicely. Would definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Sien sterre. Ons is baie gasvry ontvang by hierdie knus kothuisie. Ons het snoesig geslaap. Sal beslis weer hier oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit so baie! Julle is altyd welkom!

Love, Joy and Peace Cottage
Marjorie G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marjorie G
With spouse/partner

Baie gerieflik naby hospitaal. Netjies met al die geriewe wat ons nodig gehad het.

Veilige parkering, goeie ontvangs en ideaal vir persone wat oornagslaapplek soek.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie Marjorie!! Ek huisves jul graag weer in die toekoms!

Love, Joy and Peace Cottage
Casper N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper N
With spouse/partner

Fantastic, peaceful, friendly reception, neat and clean, we enjoyed it a lot.

What a nicely organised accommodation with a friendly reception. We had such a nice time, it is well located in a security complex, close to the hospital we had to be at. We will recommend this place with pleasure and will stay there again. Very friendly and helpful management, thank you Hermi for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fatasties, rustig, vriendelike ontvangs, netjies en skoon, ons het dit baie geniet.

Wat 'n goed georganiseerde verblyf met vriendelike ontvangs. Ons het vreeslik lekker gebly, baie goed geleë in veiligheidskompleks, naby aan die hospitaal waar ons moes wees. Ons sal hierdie plek met graagte aanbeveel en sal vir seker self ook weer daar gaan oornag. Baie vriendelike en hulpvaardige bestuur, dankie Hermi vir jou gasvryheid!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie, baie dankie vir die pragtige aanbeveling, Casper. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te huisves!

Ons bid net die beste vir julle toe.

Groete,
Love, Joy and Peace Cottage

Love, Joy and Peace Cottage
Fanie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Fanie S
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en hanteer alles was in plek en lekker gebly.

Was net 'n plesier om van die bly plek gebruik te maak.

William D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William D
With spouse/partner

Rustig, vriendelik en uiters gemaklik.

Dit was een groot bederf, alles gevind wat ons benodig het, ons het tuis gevoel vanaf ons aankoms tot ons vertrek. Sal beslis weer gebruik.

Love, Joy and Peace Cottage's response

Baie dankie William. Dit was 'n plesier om julle te huisves! Hoop om jul gou weer te sien.

Groete
Hermi

Love, Joy and Peace Cottage
From
R650
per night (sleeps 2)
From
From R650
per night (sleeps 2)
From
R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 13:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 36 Van Wouw Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZHFH2JBzx06pZXmVHyqKeBxhPsDldtpsIeVJbLiUY9DIFE55I2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night(sleeps 2) 38 5 1 5 36 Van Wouw Street Groenkloof 0181 Gauteng 0860 022 102 13:00-20:00 10:00 -25.774771572853 28.212425974899
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!