The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Loxley House & Conference Centre | TravelGround
+45

Loxley House & Conference Centre

Guest House

Review Summary

3.7 out of 5from 7 reviews for Loxley House & Conference Centre
Cleanliness
4.0/5
Service
3.3/5
Location
4.0/5
Safety
3.6/5
Value for money
3.4/5
Philip V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Philip V
Family with teenagers

Alles is daar, maar die uitvoering is afwesig.

Ek het Loxley House bespreek (2 kamers) vir ons as gesin a.g.v. die goeie resensies en ligging. Bereid om Daardie tarief in die dorp te betaal, maar dan verwag ons alles moet reg wees. Met aankoms was daar niemand by ontvangs! Ek moes letterlik in die huis inloop en 'hallo' roep vir aandag. Onaanvaarbaar. Kamers gewys. Niemand het aangebied om ons bagasie te help aflaai nie. Onaanvaarbaar. Gevra na aandete: Nee, ons doen dit nie. Het by die hotel bespreek. Die ete by die hotel was baie goed! Badkamers baie swak ontwerp. 'n Stort binne in bad in die prysklas is eenvoudig nie aanvaarbaar nie. Dan lek die stort só dat die hele badkamervloer nat is daarna. Nee, nee, nee. Terug by Loxley House na ete by hotel besef ons MTN het geen of baie swak selfoonopvangs. Ons is nie Wi-Fi kodes gegee by aankoms nie. Laat aand en die gastehuis is verlate. Geen nommer in kamer om te skakel nie. Baie, baie ongerieflik. Enigste gaste in gastehuis. Ons het werklik onveilig gevoel aangesien al die deure van die huis ongesluit gelos word. Volgende oggend by ontbyt - dame met verkoue wat ons bedien. Niemand wat vra of alles reg was nie. 'n Ander dame in haar gym klere het verbygekom en gevra of ons op pad is om vakansie te gaan hou. Ek aanvaar sy was die bestuurderes? Ons het weer self al die bagasie in die voertuig gelaai. Ek het weer in die huis ingegaan om te sê ons vertrek. Weereens niemand om mee te praat nie. Swak. Vertrek sonder enige kontak. Ek sal niemand aanbeveel om hier te bespreek nie. Die aanbod is nie die prys werd nie.

Rebecca S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rebecca S
With spouse/partner

Comfortable with good facilities.

The only complaint I have is that the rooms are so close together that you didn't have a lot of privacy. It would be fine if the people next to you were part of your party, but it was a bit intrusive with strangers right on the doorstep!

Louis B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Louis B
With spouse/partner

Die algemene ervaring was uit die boonste rakke!

Ons verblyf by Loxley House was regtig 'n baie aangename ervaring. Personeel is baie goed opgelei en uiters professioneel. Eienaar en personeel gaan uit hulle pad om jou gemaklik en tuis te laat voel. Dis 'n pragtige omgewing waar mens maar 'n dag of twee kan deurbring om asem te skep. Enigste negatiewe (let wel nie vir my nie, aangesien ek 'n groot diereliefhebber is) is die feit dat daar verskeie honde en 'n kat in die gastehuis bly. Dit kan mense pla wat nie groot diereliefhebbers is nie, aangesien die honde en kat hulleself baie maklik en ongevraagd op jou skoot sal tuismaak as jy van die gemeenskaplike areas benut. Andersins 'n onvergeetlike ervaring.

Loxley House & Conference Centre's response

Thank you so much for the wonderful review it means so much to us when we are complimented on our hard work and service, which we strive for - my apologies about the dogs and cat - I seem to forget they are running around with me and not at home as they should be .
I look forward to having you back with us at Loxley House

Loxley House & Conference Centre
Margaret N - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Margaret N
With spouse/partner

Thank you we enjoyed our stay.

We will be back.

Anton V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Anton V
Family with teenagers

Swak. Slegte ervaring.

Loxley House se webtuiste roem op hul buitengewone etes wat hul bied. Dit was een van die redes hoekom ons besluit het om soontoe te gaan. Op pad soontoe was ons egter meegedeel "that we are not catering tonight because there are not enough guests". Ook nie die volgende aand nie. Hulle het wel vir ons 'n bespreking by 'n plaaslike restaurant gemaak, maar dit het beteken dat ons moes ry. Iets wat ek spesifiek wou vermy. Die plat laken op ons bed was geskeur en die een handdoek in die badkamer ook. Geen sjampoe of haarbehandeling of stortseep in die badkamer nie. Daar is honde van alle groottes en vorme in die sit- en eetkamer. Ek het nie 'n probleem daarmee nie, maar wel met die honde mis wat ek op die mat agter my stoel in die eetkamer gekry het met ontbyt [foto beskikbaar]. Die "vrugtesap" met ontbyt is net flou aanmaak-koeldrank. Dan wag ons nog steeds vir die die gasvrou om te vra of ons lekker bly of geslaap het. Oor die algemeen 'n baie sub-standaard ervaring en beslis nie waarde vir geld nie. Glad nie aan te bevel nie.

Sharron G - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sharron G
Family with teenagers

A real gem in this beautiful part of the country

We so enjoyed our 2 night stay at Loxley, it is a really beautifully appointed lodge. The common areas were cosy and inviting, and the bedrooms were lovely. We were impressed by the service provided by the friendly and professional staff, and above all, we were delighted by the antics of Choco, the chocolate lab, and the 2 pugs.

Andrew V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andrew V
With spouse/partner

The place is warm and comfortable, and the hostess is warm and friendly.

Angie and her team are professional, and the place is beautiful. The breakfast warm and delicious.

From R1 990
per night (for 2 people)
From R1 990
per night (for 2 people)
From R1 990
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Clifton School Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNDRlYjk2LWQyZDEtNGMyYi05ODRlLWFkNWJlZjU5NWRlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 990  per night (for 2 people) 7 5 1 4 Clifton School Road Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.352983437903 29.984827760452
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!