Lupela Lodge
Self Catering • Lupela Lodge, Lady Grey, 9755, Eastern Cape
Overall Review:
Average rating of 35 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jan C - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jan C
With friends
Unbelievable, different, an experience, nice.
We were a party of eight and all slept comfortably. The place is well equipped and the fireplace inside burned until late, after we braaied outside. Unfortunately we could only stay one night. I'm going back for a week.
Ongelooflik, anders, 'n ervaring, lekker.
Ons was 'n geselskap van agt en het almal gerieflik geslaap. Die plek is goed toegerus en die kaggel binne het tot laat gebrand, nadat ons buite gebraai het. Ongelukkig kon ons net een nag bly. Ek gaan terug vir 'n week.
This review has been translated, to view the original version
Denise's Response
Hallo Jan,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het julle verblyf hier geniet.
Lupela Lodge
Estelle F - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Estelle F
Individual traveler
Weg van alles omring deur natuur.
Snoesig, prakties, heerlike omgewing t.s.v. die droogte. Rivierswem my hoogtepunt.
Denise's Response
Hallo Estelle
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Lupela Lodge
Karin S - Aug 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Karin S
Gaan vir seker weer; stukkie hemel op aarde as jy wil wegkom van alles.
Die ligging, die stilte, die natuurskoon, die gebrek aan tegnologie maak dit super spesiaal. Die verblyf, ons was 'n groep van 7 wat vir vier nagte oorgebly het, in Lupela Cottage was fantasties. Baie goed toegerus, kaggel, kroegie, kombuis. Ons het deeglik gebruik gemaak van vuurput en kaggel alhoewel die weer lekker gematig was. Die beddens en beddegoed uit boonste rakke. En elke kamer het sy eie badkamer. En ek kon, met spesiale vergunning van die gasvrou, Denise, twee van my vierbeenkinders saamvat.
Denise's Response
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was n plesier om ons mooi plek met julle te kon deel.🤗
Lupela Lodge
Henk C - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Henk C
With spouse/partner
Very peaceful.
We spent a long weekend here. We will definitely return.
Baie rustig.
Ons het 'n langnaweek hier deurgebring. Ons sal definitief terug wees.
This review has been translated, to view the original version
Theo J - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Theo J
With spouse/partner
Heerlike verblyf in pragtige still omgewing met wonderlike natuurskoon.
Dit is in 'n pragtige omgewing geleë. Die toegangspad is waarskynlik effens ongemaklik met 'n sedanmotor. Die rit is deel van die pret. Uitstekende verblyf.
Denise's Response
Hallo Theo thank you for your review. We enjoy it if our guests enjoy our unique setting.
Lupela Lodge
Lynette J - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lynette J
Individual traveler
Beautiful setting.
Everything was neat and clean and the environment was beautiful. Would love to stay longer next time.
Pragtige omgewing.
Alles was netjies en skoon en die omgewing is pragtig. Sou graag volgende keer langer wou bly.
This review has been translated, to view the original version
Denise's Response
Baie dankie Lynette, ons sien uit daarna om julle volgende keer weer hier te verwelkom.
Lupela Lodge
Annelise K - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annelise K
Family with young children
Lovely quiet, very comfortable and beautiful views and surroundings.
We were 4 adults with 2 children aged 6 and 5 as well as 2 dogs staying in the Lupela Cottage and enjoyed the weekend. The owner, Denise, was very friendly and accommodating and the cottage was very well equipped with even coffee, tea and sugar and milk in the fridge. We climbed up the hill behind the house and then back through the dry stream, wonderful scenes, plants, stones, etc. and so right up our alley. Despite the drought, it is still very beautiful and the children and dogs could cool down in a pool of water. We can highly recommend Lupela ...
Read moreHeerlik rustig, baie gerieflik en pragtige uitsig en omgewing.
Ons was 4 volwassenes met 2 kinders van 6 en 5 jaar asook 2 honde wat in die Lupela Kothuis gebly het en het die naweek baie geniet. Die eienaar, Denise, was baie vriendelik en tegemoetkomend en die kothuis was baie goed toegerus met selfs koffie, tee en suiker en melk in die yskas. Ons het teen die koppie agter die huis uitgeklim en toe deur die droë spruit weer terug, wonderlike tonele, plante, klippe, ens en so reg in ons kraal. Ten spyte van die droogte is dit nog steeds baie mooi en kon die kinders en honde in 'n poel water afkoel. Ons kan ...
Read more
This review has been translated, to view the original version
Denise's Response
Hallo Annelise,
Baie dankie vir die terugvoer en hopelik as julle weer kom is daar 'n rivier vol water om in te baljaar.
Lupela Lodge
Marietjie P - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marietjie P
With spouse/partner
Very nice.
The house was wonderfully spacious, neat and well equipped. I just wanted better directions to the fly fishing areas. The river is also not easily accessible. We only caught one tiny trout. The river is very low so it may be the reason for the few fish. However, I would have preferred being informed beforehand that it is not worth trying to fish and not paying another rod fee.
Baie lekker.
Die huis was heerlik ruim, netjies en goed toegerus. Ek sou net beter aanwysings na die vlieghengel areas wou gehad het. Die rivier is ook nie maklik bereikbaar nie. Ons het ook slegs een piepklein forel gevang. Die rivier is baie laag so dit kan dalk die rede wees vir die min vis. Ek sou egter dan vooraf wou ingelig wees dat dit nie die moeite werd is om te probeer visvang nie en nie dan nog 'n stokfooi ook betaal nie.
This review has been translated, to view the original version
Denise's Response
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ongelukkig is dit nie altyd moontlik om aanwysings aan te bring na die rivier. Die rivier is maklik bereikbaar en ons het nog nooit so 'n versoek gehad nie. Ons sal daarna kyk maar bietjie moeilik want hoeveel borde moet ons opsit en waar. Visvangs die vorige week was goed en omdat die rivier bestaan uit groot poele waar vis is as die water laag raak het ek nie gedink dat dit vir julle 'n probleem sou wees nie. Jammer daaroor.
Lupela Lodge
Werner B - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Werner B
With friends
Oase.
Lupele sal ons weer sien. Dis 'n pragtige oase in 'n baie mooi kloof langs die Karringmelkspruit. Dit was die ideale oornagplek na 'n dag se reis van af die "Hole in the Wall" in die ou "Transkei" en 'n pragtige toer via Potrivier en Naude's Neckpas. Sal Lupele enige tyd aanbeveel.
Denise's Response
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer die mooi woorde en is baie bly dat julle dit geniet het.
Lupela Lodge
Piet M - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Piet M
Family with young children
Lupela Lodge het ongelooflik rustige atmosfeer.
Ons was groep van 9. Vyf grootmense en vier kinders. Ons het heerlike rustige nag gehad op pad na Lutsheni.
Denise's Response
Ons hoop julle het julle vakansie verder geniet en dankie vir die terugvoer
Lupela Lodge
Ulrich V - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ulrich V
Family with young children
Pragtige plaas wat jou 'n gevoel van vryheid gee.
Die plaas is pragtig en die verblyf is netjies en skoon met gerieflike fasiliteite. Die omgewing is iets om te sien.
Denise's Response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer
Lupela Lodge
Wouter S - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wouter S
Family with teenagers
Ongelooflik mooi. Pragtig en rustig.
Lupela Lodge is vir seker een van die mooiste plekkies in ons land. Mooiste natuurskoon. Ons het in die Silo huisie gebly. Was nou lekker. Warm geslaap. Stilte so tussen die berge en die riviertjie wat vloei. Nou mis ek die plekkie. Moes langer gebly het. Dankie vir die heerlike oornaggeriewe. Tien uit tien.
Denise's Response
Baie dankie vir die mooi woorde ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het.
Lupela Lodge
Pieter S - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter S
Family with teenagers
Fantasties as jy hou van afgeleë plekke in die mooiste natuur.
Mooiste omgewing met pragtige rivier, interessante rots en bergformasies en honderde dinge om te doen. Geen selfoon ontvangs nie. Beste ooit!
Denise's Response
Hallo Pieter, baie dankie vir die terugvoering en ek is baie bly julle het dit geniet.
Lupela Lodge
Ina Z - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ina Z
With spouse/partner
'n Stukkie hemel!
Gasvrye hosts in 'n pragtige ligging. Sal dit beslis aanbeveel!
Denise's Response
Hallo Ina baie dankie vir die terug voer ons is baie bly dat julle dit hier geniet het en dat ons ons pragtige area met julle kon deel.
Lupela Lodge
Enid D - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Enid D
Individual traveler
Unieke verblyf in pragtige omgewing.
Baie netjiese en goedversorgde "silo" verblyf in pragtige omgewing. Privaat, en veilig vir kort fotografie-ekskursies.
Sune B - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sune B
Family with young children
Soul feeding!
We had a lovely stay and appreciated the quiet and absolutely stunning scenery. This is an off the grid, soul-feeding type of place. A little piece of heaven!
Denise's Response
Hi Sune, ons is so bly julle het dit hier geniet.
Lupela Lodge
Lupela Lodge
Nina V - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nina V
With friends
It was lovely.
A tranquil atmosphere and a fantastic place to stay while travelling.
Dit was heerlik.
'n Rustige atmosfeer en 'n fantastiese plek om oor te bly as jy op reis is.
This review has been translated, to view the original version
Andrea P - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andrea P
With spouse/partner
Pragtige natuur.
Gerieflike verblyf. Lekker stapplek en mooi rivier.
Nanetta M - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nanetta M
Family with teenagers
This was an amazing experience staying at Lupela Lodge clean, neat with the most amazing view.
We really enjoyed our stay at Lupela Lodge, beautifully clean and the surroundings are tranquil and peaceful. Beautiful walks.Thank you.
Denise's Response
Good Day Nanetta, Thank you for your review we are really pleased to know that you have enjoyed your stay with us.
Lupela Lodge
Steve L - Jun 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Steve L
With spouse/partner
Relaxing.
Beautiful, neat place, clean and good location if you want to explore the mountain passes in the Eastern Cape.
Ontspannend.
Baie mooi netjiese skoon plek goed geleë om Bergpasse van Oos Kaap aan te pak.
This review has been translated, to view the original version
Denise's Response
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is dankbaar dat julle ons mooi area kom besoek het en was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Hoop julle geniet julle vakansie.
Groete,
Denise en Alf Ross
Lupela Lodge
Michiel B - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Michiel B
With spouse/partner
Beautiful view.
We stayed in the little river house. It has a beautiful river view. Beautiful area and opportunity for long walks.
Pragtige uitsig.
Ons het in die rivierhuisie gebly. Dit het 'n pragtige uitsig oor die rivier. Pragtige omgewing en geleentheid om ver ente te stap.
This review has been translated, to view the original version
Anjie H - Feb 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anjie H
With spouse/partner
Very comfy.
Good value for money and comfortable.
Baie gerieflik.
Waarde vir geld en baie gerieflik.
This review has been translated, to view the original version
Denise's Response
Hallo Annie, thank you for the review. In our part of the country we are still crime free and never had any burglaries and never had the need to put burglar proofing etc. on any of our places. It is definitely something we will look into if that would make our guest feeling more safe.
Regards,
Denise Ross
Lupela Lodge
Stan C - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Stan C
Family with young children
Beautiful place, quiet, wonderful!
We really enjoyed! It is very beautiful there and the accommodation is well-equipped. I will definitely go there again if I'm in the area.
Pragtige plek, stil, wonderlik!
Ons het dit verskriklik baie geniet! Dit is baie pragtig daar en die verblyf is goed toegerus. Ek sal vir seker weer 'n draai maak as ek weer in die omgewing is!
This review has been translated, to view the original version
Denise's Response
Baie dankie, Stan, vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet en sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Groete
Denise Ross
Lupela Lodge
Johan G - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan G
Family with young children
Fantastiese mooi plaas, behulpsame opsigter.
Goed ingerigte huis.
Denise's Response
Baie dankie vir die mooi terug voer. Dit was n voorreg om Hier die mooi area en plaas met julle te deel. Net jammer dat dit so droog is.
Lupela Lodge
John Almero O - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
John Almero O
With spouse/partner
Lovely nature, quiet ... splendour.
Lovely accommodation in Silo. Lovely farm, mountainous, beautiful nature. Secluded in a stunning part of the country.
Lieflike natuur, stilte ... prag.
Aangename verblyf in Silo. Plaas is lieflik, bergagtig, vol natuurskoon. Lekker afgeleë in een van die mooiste areas in die land.
This review has been translated, to view the original version
Denise's Response
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons is baie bly dat julle julle verbly hier geniet het.
Lupela Lodge
Kara P - May 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kara P
With friends
Mooi omgewing.
Die huisie het 'n pragtige uitsig en goed toegerus. Ontvangs vriendelik en hulpvaardig.
M P - Apr 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
M P
With friends
Pragtige ligging in die berge van die Oos-Kaap met uitsigte oor die rivier.
Dis ideaal vir 'n naweekwegbreek, want dis slegs drie ure se ry van Bloemfontein af. Ons was drie ouer dames met 'n klein sedan motor, wat steeds die lodge redelik maklik kon bereik. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou. Die wooneenheid was pragtig ingerig en het al ons verwagtinge oortref. Dit is daagliks skoongemaak.
Mary F - Apr 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mary F
With spouse/partner
Absolutely amazing views, cute silo cottage with everything you could possibly need.
The walks and views are amazing. The silo is very well laid out with everything you need. The drive in is a little rough, (I have a low car) but it is so worth the trip, it's only a short 5 km dirt road. Accessibility to rivers is a bit lacking, perhaps some attention needs to be spent on that, if it is advertised as a fishing destination.
Willem R - Feb 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem R
With spouse/partner
Beeldskoon.
Ongelooflike mooi plek langs die Karnmelkspruit. Die verblyf was alles wat ons nodig gehad het en ons sal vir seker weer terugkom.
Beulah A - Feb 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Beulah A
Rustig.
Lupela Lodge was wonderlik. Alf en Denise is wonderlik. Ons gaan weer daar bly. Sal dit hoogs aanbeveel vir voëlkykers, natuurliefhebbers en omgewingsvriendelike reisigers.
Denise's Response
Goeie dag Beulah,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n voorreg gewees om julle hier te kon hê en ons is baie bly dat julle jul tydjie hier geniet het. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Denise Ross
Lupela Lodge
Retha D - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Retha D
With spouse/partner
Mooi omgewing.
Ons verkies meer privaatheid. Die huisies te na aan mekaar. Pragtige plek.
Denise's Response
Goeie dag Retha,
Baie dankie vir die terugvoer. Vir toekomstge gebruik sal ons die "The Look Out Cottage" aanbeveel wat verder van die ander plekke is.
Groete,
Denise Ross
Lupela Lodge
Judene B - Aug 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Judene B
With spouse/partner
Besonderse gasheer.
Ons het baie lekker oorgeslaap. Interessante plaas en baie mooi natuur.
Marilyn J - Dec 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marilyn J
With spouse/partner
We stayed in the cottage by the river and it was excellent.
We want to come back again - really enjoyed our night here!
Piet G - Nov 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Piet G
With spouse/partner
Die omgewing is besonders.
Silo is 'n goeie ondervinding om in te slaap. Besoekers moet nie deur die Transkei reis nie.
Michiel R - Oct 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Michiel R
With spouse/partner
Mooi omgewing en lekker privaat!
Sien die sterre hieronder.
Guests that viewed Lupela Lodge also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |