Transgariep Accommodation at Lushof Lodge | TravelGround
+26

Lushof Lodge

10 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for Lushof Lodge
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Deon J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon J
With spouse/partner

Rus vir jou siel.

Lise is 'n fantastiese gasvrou, het lekker gesels en ons laat tuis voel. Met ons aankoms was daar lekker koue vrugtesap en melk in die yskas. Daar was ook lekker beskuit en kitspap vir ons in die huis. Die huis was gerieflik en skoon. Die uitsig vanaf die stoep was asemrowend en die rus en vrede vir 'n moeë vakansieganger is soos die mense sal sê priceless.

Lushof Lodge's response

Baie dankie.

Lushof Lodge
Dutliff B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dutliff B
With spouse/partner

Mooi area, gerieflike verblyf, eg Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Geleë ongeveer twintig kilometer noord van Gariep is Lushof perfek as oornagverblyf vir reise tussen Johannesburg en Kaapstad of P.E. Reeds 14 jaar in bedryf en toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg, tot 'n buitebraai met hout en 'n braai rooster. Netjies en skoon tweevertrekeenhede met slaapplek vir 5 volwassenes met TV en lugversorging teen die mees bekostigbare prys denkbaar. Gaan gerus tuis by Lushof en maak seker dat jy nie jouself die geleentheid ontneem om Lisa en gesin se gasvryheid en vriendskap te geniet nie.

Lushof Lodge's response

Baie dankie, ons sien uit na julle volgende kuier.

Lushof Lodge
Fanie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie V
With spouse/partner

Baie goed, hoogs aan te beveel.

Baie skoon. beddegoed kraakvars en goeie gehalte. Goed toegerus. Sal weer daar oorslaap.

Herman B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman B
With spouse/partner

Stunning peaceful Karoo location.

Great location. Awesome Karoo views. Great value for money. Lovely touches such as fire wood, coffee, rusks, cereal, milk juice etc. Very clean.

Gerald L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald L
With spouse/partner

Dis nou ons kerk se mense. Sal altyd daar oorslaap.

Sal al my vriende vertel en hulle aanbeveel.

Adri D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
Family with young children

Skoon, ruim, goed toegruste verblyf. So rustig en stil. Ons het heerlik gebly.

Ons bly graag by Lushof Lodge. Altyd netjies en so goed toegerus.

Lushof Lodge's response

Baie dankie Adri, ons sien uit na jul volgende kuier.

Lushof Lodge
Buks K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Buks K
With spouse/partner

Perfek vir ons.

Pragtige oase in vaal Karoo. Alles het gewerk. TV, aircon etc. Lekker gebraai.

Lushof Lodge's response

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuier.

Lushof Lodge
Toni B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Toni B
Family with young children

Soveel moeite vir ons gedoen. Ek sal beslis weer daar oornag.

Mevrou Van der Merwe was gedurig met my in kontak en ons het eers 12 uur die nag daar aangekom. Die rustigheid en moeite het opgemaak vir die moegheid. Dankie vir alles.

Lushof Lodge's response

Baie dankie, ons sien uit om jul weer te ontvang.

Lushof Lodge
Mario S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mario S
With spouse/partner

Netjies, skoon en baie stil.

Heerlik rustig na 'n lang dag op die pad. Netjies, skoon en gerieflik.

Wynand T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand T
Family with teenagers

Lekker stil, rustige plek met privaatheid en lieflike uitsig.

Ons is baie bly ons het hierdie juweel van ‘n plek ontdek. Naby die N1, maar ver genoeg van verkeerslawaai om totaal in vrede te kan ontspan en oorslaap. Lekker kos, vriendelike diens, ons gasvrou Lise is dierbaar! Ons sal beslis terugkom, dit is baie gerieflik halfpad tussen Gauteng en die Tuinroete. Besonderse uitsig, mens kan net sit en uitkyk, of lekker in die veld gaan stap.

Lushof Lodge's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om jul weer te ontvang

Lushof Lodge
From R640
per night (for 2 people)
From R640
per night (for 2 people)
From R640
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Lushof Farm, Gariepdam, 9922, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R640  per night (for 2 people) 10 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -30.477374 25.564237
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com