The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mabalingwe Elephant Lodge | TravelGround
+25

Mabalingwe Elephant Lodge

51 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 51 reviews for Mabalingwe Elephant Lodge
Cleanliness
4.0/5
Service
4.3/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.1/5
Marius C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius C
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Ons het die diere terdeë geniet wat tussen die huisies deurloop en baie mak is.

Alan N - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alan N
With spouse/partner

Loved the stay, very wild, had multiple animals passing our place daily.

Great place, really enjoyed our stay and our host was very flexible and understanding. We had some great visitors on a daily basis including warthogs, nyala, klipspringers and a herd of elephants. Great stay.

Chilindy M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chilindy M
With spouse/partner

Was baie lekker gewees.

Ek sal net verkies dat daar vir ons gesê was dat daar loadshedding sou plaasvind en dat daar gebou word reg langsaan. Ons was vroeg die Saterdagoggend wakker gemaak as gevolg van die gebou wat plaasvind.

Cora B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cora B
With spouse/partner

Lovely stay in the bushveld.

Friendly and helpful staff. Good facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik in die bosveld gekuier.

Vriendelike en behulpsame personeel. Goeie fasiliteite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Evlyn M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Evlyn M

Warm!

Eenheid was nie 14:00 skoon toe ons wou inboek nie en die lugreëling, wat die belangrikste item in Desember is, het uitmekaar gehang aan die muur. Toe ek die eienares kontak het sy net gesê sy is jammer. Dis nie goed genoeg vir my nie. So ek sal die lodge aanbeveel maar nie die eenheid waarin ons gewoon het nie.

Petro V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro V
With spouse/partner

Aamazing gewees om in die natuur te bly en rustig te wees.

Ek en my verloofde het dit baie geniet. Was rustig en wie sal nie tyd in die natuur wil spandeer nie.

Johan S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Johan S
With spouse/partner

Not good.

Mabalingwe Elephant Lodge is nice to stay at as it is close to all amenities. The Unit (168A) we stayed in just needs a lot of work. There is a list of items that should be in the unit, but many of them are not there. In total, 16 items. I passed it on to Sonja (the owner) and Christa (housekeeping). Sonja's attitude was that she would sort it out tomorrow. The unit was not prepared for new visitors at all. The safe was locked and we could not lock up our valuables. The DStv's remote control didn't work at all and I even had to put in new batteries. There was no bathroom mat in the bathroom and according to the list there should be one. We just had to slip-slide across a tile floor. There were no wine glasses, but according to the list there had to be 4 wine glasses. Only got 2 wine glasses a day later. There was no bottle opener and it was replaced with a can opener. On our second last day, the cleaner only cleaned the place at 12:30 because she was unsure whether it was our last day or not. At least I would expect that, after reporting all the stuff, at least Christa or Sonja would find out if everything was okay, but it didn't happen.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huishouding nie na wense.

Mabalingwe Elephant Lodge is lekker om by te bly aangesien dit naby alle fasiliteite is. Die Eenheid (168A) waar ons gebly het, kort net baie werk. Daar is 'n lys van items wat in die eenheid moet wees, maar baie van dit is nie daar nie. In totaal, 16 items. Ek het dit deurgegee aan Sonja (die eienaar) en Christa (huishouding). Sonja se houding was dat sy dit eers more sal uitsorteer. Die eenheid was glad nie voorberei vir nuwe besoekers nie. Die kluis was gesluit en ons kon nie ons waardevolle besittings toesluit nie. Die DStv se afstandbeheer werk glad nie en ek moes selfs nuwe batterye insit. Daar was nie 'n badkamermatjie in die badkamer nie en volgens die lys moet daar een wees. Ons moes maar gly-gly oor 'n teelvloer. Daar was geen wynglase nie, maar volgens die lys moes daar 4 wynglase wees. Het eers 'n dag later 2 wynglase gekry. Daar was nie 'n botteloopmaker nie en dié was vervang met 'n blikoopmaker. Die skoonmaker het op ons tweede laaste dag eers 12:30 die plek skoongemaak omdat sy onseker was oor of dit ons laaste dag is of nie. Ek sou ten minste verwag dat, nadat ek al die goed gerapporteer het, Christa of Sonja ten minste sou uitvind of alles in orde is, maar dit het nie gebeur nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adele L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adele L
With spouse/partner

Mooi Bosveld-omgewing.

Lekker naby aan Pretoria om op ‘n Vrydag na werk te besoek. Kompakte eenheid met gerieflike bed. Ongelukkig was daar ander besoekers wat baie lawaai gemaak het en geraas en musiek van die swembad asook vanuit motors was steurend by tye. Indien hierdie lawaai beheer kan word, sal dit ‘n ideale bestemming wees om die Bosveld ten volle te geniet.

Johan M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Was incredibly nice.

Upon arrival, security at the entrance was very helpful. On arrival at 168b everything was nicely clean. Cleaners were very friendly. Went to a restaurant where food was very tasty and staff very friendly again. All the passing staff greeted at all times. I will introduce Mabalingwe to all my friends and have already planned our next stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was ongelooflik lekker.

By aankoms was sekuriteit by ingang baie hulpvaardig. By aankoms by 168b was alles mooi skoon. Skoonmakers was baie vriendelik. Het by restaurant gaan eet waar kos baie lekker was en personeel weer baie vriendelik. Al die personeel wat verby ry, het ten alle tye gegroet. Ek sal Mabalingwe aan al my vriende voorstel en het alreeds ons volgende verblyf beplan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janet V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janet V
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal weer gaan.

Richard D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Richard D
With friends

Kort herstelwerk.

Die oggend van ons aankoms het ek 'n e-pos ontvang wat sê ons is in 'n ander kamer ingeklok oor herstelwerk. Met aankoms was ander mense in die eenheid en ons was toe maar weer terug na die oorspronklike eenheid. Stortkop gebreek en spuit hele wêreld vol. Oor die algemeen kort plek herstelwerk.

De Clercq M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Clercq M
With spouse/partner

Fantastic experience.

My wife and I had a great experience at Elephant Lodge ever since we booked, till after our stay. The rooms are very neat and has a warm atmosphere when you arrive. The private boma was the cherry on top. The biggest part of the camp spoke Afrikaans and that made us feel right at home. Our experience in terms of game in the reserve was great as well. The elephants were a highlight. I would recommend it to anyone. We'll definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ervaring.

Ek en my vrou het die hele ervaring by Elephant Lodge verskriklik geniet. Van die aanvanklik kontak met Sonja tot die vertrek. Die kamers is uiters netjies en jy het sommer 'n warm atmosfeer as jy daar aankom. Die privaat boma's was die kersie op die koek. Die grootste deel van die kamp was ook meerderheid Afrikaans, wat dit nog meer tuis laat voel het. Die ervaring in die reservaat was net so lekker met klomp diere om te sien met die olifante natuurlik die hoogtepunt. Ek sal dit vir enige paartjie aanbeveel wat wil wegloop vir die naweek. Hulle sal ons vir seker weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter J
With spouse/partner

Die fasiliteite in die eenheid is van topgehalte. Die braai geriewe is nie so goed soos mens sal wil he nie.

Die ervaring was baie aangenaam en ek sal weer dit bespreek vir 'n naweek weg. Die enigste ding is dat die webtuiste sê dat die boma 10 m van die huisie af is, terwyl dit in werklikheid omtrent 30 m weg is, met geen alternatiewe braaigeriewe nader aan die huisie en opgrawings tussen die huisie en die boma, was dit nie die mees gemaklike braai nie. Ek kan wel niks kritiseer met die binnekant van die huisie nie.

Marius S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius S
With spouse/partner

Stil, ontspannend gedurende die week.

Ons verblyf was baie lekker maar die volgende het gepla: Die eenheid is donker en somber binne, gelukkig was ons meestal buite. Ons het 'n paar keer oor die trappies geval en sal dit vir ouer gaste nie aanbeveel nie. Die skoonmakers was raserig. Die vloeroppervlak na die kombuis het 'n klein trappie en omdat die teel-kleur nie op die trap verander nie, het ons 'n paar keer daaroor geval. Die wasbak-kraan in die kombuis is gebreek/los. Ons was onder die indruk dat dit 'n losstaande eenheid is, maar ons moes 'n braai met ons bure deel. Die bomas is vervalle en kort onderhoud. Die kaarte van die paaie in die area is nie op datum nie en ook nie volgens skaal nie. Ons het van die volgende gehou: Heerlike stort. Jy kan op jou eie rondry en wild besigtig. Mak wild wat by die eenheid verbystap. Paaie is in 'n goeie toestand ten spyte van die onlangse reën. Als wat jy nodig het in die chalet, behalwe 'n oond.

Wilhelm C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wilhelm C
With spouse/partner

Mabalingwe was lekker ontspanne en was lekker om vir naweek weg te breek.

Die verblyf by Mabalingwe Elephant Lodge was netjies en skoon. Die boma-braai langs die waterstroompie is 'n pluspunt. Die volgende het egter afbreuk aan 'n andersins genotvolle naweek gedoen: 1. Die afstand beheerder (remote) van die DStv het nie gewerk nie. Dit is per SMS onder Sonja se aandag gebring waarop sy geantwoord het dat ek batterye by winkel op perseel moet koop, wat hulle nie in voorraad gehad het nie. 2. Die badkamerdeur kon nie toemaak nie. 3. Water het by die kombuis ingelek toe dit die Sondag aan gereën het. 4. Stoele by braai boma was vuil.

Salome B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Salome B
With spouse/partner

Baie goed ingerigte woonstel, maar nie baie skoon nie.

Woonstel het alles wat ons nodig gehad het, en was baie gemaklik, maar kombuiskaste nie baie skoon nie, en die hele woonstel was oortrek met spinnerakke - vensters, gordyne, ens. Die voordeur het ook half losgekom, my man moes die fitting tydelik regstel. Op die eerste dag was daar 'n aaklige swart afskeiding in die stortwater gewees terwyl ons nog gestort het. Gevolglik was die hele stort, waslappe en handdoeke pikswart toe ons klaar is - glad nie 'n lekker ervaring nie.

Marguerite N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marguerite N
With spouse/partner

Tranquil place for a quick getaway!

Very neat, beautiful and well-equipped unit. You can sit outside on the patio almost all day and watch the animals (such as kudu, impala, nyala and warthogs) passing by or listening to the wide variety of birds in the trees. Other facilities at Mabalingwe are also good. The restaurant has a nice atmosphere, good food and a beautiful view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plekkie vir 'n vinnige wegbreek!

Baie netjiese, mooi en goed-toegeruste eenheid. Mens kan amper die hele dag buite op die stoepie sit en kyk na die diere (soos koedoes, rooibokkies, njalas en vlakvarke) wat verbyloop of luister na die groot verskeidenheid voëls in die bome. Ander fasiliteite by Mabalingwe is ook goed. Die restaurant het 'n lekker atmosfeer, goeie kos en 'n pragtige uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monica W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Monica W
With spouse/partner

Netjies en alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg.

Sien sterre.

Magda S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Magda S

Ons was uiters teleurgesteld in die toestand van ten minste 2 van die 3 eenhede wat ons bewoon het en voel dit het ook Mabalingwe se naam skade gedoen.

Ons het drie eenhede bespreek: 167A & B, asook 168A en moes so vroeg as April 2018 die volle bedrag betaal, wat ongewoon was. Al die eenhede was nie in 'n aanvaarbare toestand nie en het nie aan die verwagting voldoen soos wat ons Mabalingwe ken nie. Aangesien ons geen ander opsie gehad het nie, het ons maar daar aangebly. Hoewel eenheid 168A opgegradeer is, was afskeepwerk duidelik sigbaar (die tweeplaatstoof is duidelik die wat voorheen in gebruik was). Elke keer wanneer dit gereën het (wat byna daagliks was), het die kombuis oorvloei, asook daklekke regoor die bed en was die bed meestal nat, hoewel ons probeer keer het met houers. Eenheid 167A het waterlekke in die toilet en badkamer gehad, dus is die handdoeke voortdurend gebruik om die water op te vang. Die toiletsitplek moet vervang word en so is daar verskeie ander foute. Eenheid 167B het ook waterlekke in badkamer en toilet - dieselfde situasie met handdoeke wat gebruik moes word om water te keer/opvang, hierdie toilet het geen meganisme in die toilet gehad. Die voordeur se slot van 167B was foutief. Beide hierdie eenhede se kombuiskaste se deure was afgebreek en 167A het byna geen TV ontvangs gehad nie. So was daar ook verskeie ander foute en daar was ook geen inventaris wat ons kon deurgaan nie. Algeheel was dit nie aanvaarbaar nie en dus ook nie 'n aangename verblyf nie en voel dat ons moet vergoed word vir al die ongerief . Dit het definitief NIE voldoen aan die gehalte en standaard van Mabalingwe waaraan ons gewoond is oor verskeie jare nie.

Natasha V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasha V

Verblyf was baie netjies en gerieflik, reëlings was baie goed getref.

Ons sal vir seker weer besoek, ons het dit baie geniet!

Michael M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael M
With spouse/partner

Dit was lekker, groot bed en air-con. Julle is alles.

Ons was by 'n troue by Elements, sou nice wees as julle die ander hek kon oopmaak sodat ons nie so lank daai grondpad moes ry nie anders as dit was dit great. Baie bokke gesien 1 uur die oggend so dit was nice, die bed was baie groot en die air-con baie koud so dit was ook great.

Nj P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nj P
With spouse/partner

Mabalingwe Elephant Lodge is wonderful!

The staff at Mabalingwe are very friendly. We'll definitely be back soon!

Brent C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brent C
With spouse/partner

Perfect location with access to all Mabalingwe amenities.

Can't beat the feeling of being greeted close-up by Guinea Fowl, Warthog and Squirrels early morning while sipping on a hot cuppa. Awesome breakaway from the city mayhem, just a quick drive from Jozi. Will definitely be planning another visit in the near future. The only negative comment (hence 4/5 value for money rating) is due to brown water through the bathroom (sink and bath) and kitchen taps.

Leandi D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandi D
With spouse/partner

Besonders en ongelooflik mooi met diere wat tot by jou deur kom.

Baie mooi, rustig en besonderse bosveld ervaring! Diere kom tot by jou stoep en daar is baie mooi uitsigte en 'n verskeidenheid van diere om te aanskou. Definitief 'n ervaring gewees wat onthou sal word.

Silvia N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Silvia N
Family with young children

Fantasties.

Dit was baie netjies en almal is so vriendelik daar, regtig waarde vir geld.

Sandra R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra R
With spouse/partner

Animals right outside our room, peaceful breakaway.

We had a wonderful stay. The animals wandered right up to room. We saw a lot of bird life, heard a hippo at night. Absolutely will be back.

Magriet H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Magriet H
With spouse/partner

Perfekte ligging, verblyf teleurstellend.

Perfekte ligging en dis baie lekker met al die diere wat rondom tot by die eenheid kom, tot 'n trop buffels het hulle een aand kom tuis maak op ons voorstoep. Mabilingwe op sigself is 'n baie lekker lodge met genoeg om te doen, goeie geriewe, restaurante en wildsritte. Ongelukkig was ons verblyf by Elephant Lodge teleurstellend. Die toilet lek en daar's 'n onaangename reuk die heeltyd. Die bad/stort lek op vloer en was sopnat asook die stortkop was mors af en het net eenkant gelê. Die voordeur an agterdeur se slotte werk nie lekker nie. Ons het slegs 2 plastiekstoele gehad wat so vuil was dat ek hulle eers self moes was met geen tafel wat jy kan gebruik as jy buite sit en braai of ontbyt maak nie. Geen braaitang was beskikbaar nie en die yskassie maak glad nie koud nie. Die plek het soveel potensiaal maar lyk nie of daar rerig aandag gegee word aan die netheid rondom die eenhede en by die bomas nie. Die bomas word nie skoongemaak nie asook nie die eenhede het, so asblik binne die eenheid so as jy baie vullis het ruik dit later en jy kan nie die asblik buite sit nie want dan sal die apies 'n gemors daarvan maak. Daar is ook geen privaatheid tussen jou eenheid en die bure nie. So jy moet maar opgeskeep sit met hulle musiek, harde praatjies ens. Dink regtig dat bestuur beter kan omsien na die netheid van die lodge en die kombuisarea verbeter. Was oor die algemeen teleurstellend oor die netheid en swak instandhouding want dit kan so 'n nice plek wees.

Lu-anne D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lu-anne D
With spouse/partner

We had a quiet pleasant stay, the perfect place just to regroup and rest.

Our unit was very clean except for the odd cobwebs in the roof and bathroom frame. Kettle also needs some descaling. Bed slept very comfortable and Sonja was a great help with all our enquiries. Safe in the room without code - explanation was received but I recommend then the rather remove the safe if it cannot be opened and used. All together we had a really great stay. Will definitely come back again.

Bernice B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Bernice B
With spouse/partner

Perfekte ligging, verblyf 'n groot teleurstelling.

Met ons aankoms die middag, het die skoonmaker laat weet hulle het ongelukkig nie vir ons handdoeke gereed nie, dit sal eers die volgende dag vir ons reg wees. Na ons uitgepak het, het ons agtergekom ons agterdeur werk nie. Ons het Sonja gebel en sy het wel gereël dat hulle dit regstel. Christa was by ons en was werklik baie behulpsaam en het die volgende dag 'n nuwe deurknop gebring wat my man ingesit het (hy het aangebied om te help). Toe ons die aand wou eet na ons gebraai het, het ons een bord, en een mes en vurk gehad, met 'n klein bordjie en twee papbakke. Moes weereens reël daarvoor. Ons het vir 'n dag genoeg breekware gehad na hulle dit die volgende dag gebring het. 'n Dag later toe ons die oggend ons ontbyt gemaak het, was daar geen borde nie. Ek het aan Sonja 'n e-pos gestuur wat sy nou nog nie beantwoord het nie, want my oproep was nie beantwoord nie. My man het haar gebel en sy het gesê dat die ape die borde gebreek het die vorige dag en dat hulle nou in die dorp is om nuwes te koop. Hul kan sekerlik jou tog laat weet, as dit die geval was, dat jy ongelukkig geen borde gaan hê nie, want dit lyk my hulle hou nie voorraad aan nie, of dan vir jou ander bring? Ek het hulle twee keer laat weet dat die wasbak buite lek, dus word al jou inkopies nat binne in die kas. Niks daaraan gedoen nie. Die toilet het gebreek, wat my man self reggemaak het. Die venster bo my kop se knip was stukkend. Jy kon nie die venster behoorlik toemaak nie en gevolglik het 'n koue wind heelaand bo my kop gewaai. Love die bos en moet se die ervaring buite was wonderlik. Die diere kom tot by jou, maar die verblyf was regtig 'n teleurstelling. Ek dink werklik dit word óf nie goed bestuur nie, óf iewers gee iemand net nie werklik om nie. Ek hou nie van russie nie en sal ten alle koste dit vermy en kla ook nie sommer nie, maar hierdie was regtig net 'n teleurstelling vandat ons daar aangekom het.

Celia B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Celia B
With spouse/partner

Goed, maar daar was foute in die eenheid.

Ons het baie lekker gebly! Die pyp onder in die kombuiskas lek en daar is 'n probleem met die deurslot. Die pot wat daar is, is geroes. Ook net 1 groot bord.

Ian B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian B
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike naweek!

Absolute wonderlike naweek. Die ritte deur die park was goed en het heelwat wild gesien. Die eenheid was skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Die diens van begin tot aan die einde was professioneel en my bespreking was spoedig gedoen. Beslis 'n plek wat 5 ster aanbeveling kry!

Melissa G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melissa G
With spouse/partner

Was an amazing weekend.

The place is very nice but there were no glasses in the chalet and some plugs were not working.

Elsie M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elsie M
With spouse/partner

Big disappointment.

There are no lights to the braai area. No lights in the braai area. No lights at the outside dining table. Not enough cutlery. Noisy neighbours that curse and swear.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie groot teleurstelling.

Geen ligte na die braaiplek. Geen ligte by die braaiplek. Geen ligte by die buite-eettafel. Te min eetgerei. Bure wat raas en vloek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chene S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chene S
With friends

Ons het lekker gerus en baie lekker gekuier dankie.

Kamer nommer 21 (Peace) was skoon en netjies. Net 'n paar goed waaraan ek dink kan aandag gegee word: Die Boma se lig het nie gewerk nie en gevolglik kon ons nie daar braai in die aande nie. Daar is net een pot en pan, ek sal voorstel om nog 'n pot/pan ook daar te sit en dalk nog 2 borde dat mens nie elke keer moet skottelgoed was voor jy nog iets wil eet nie. Daar kan aandag aan die kombuis gegee word. Voor die eenheid is dit nie so netjies nie, daar lê bosse wat afgekap is en hier en daar papiertjies ens.

Wikus R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus R
With friends

Baie aangenaam gewees.

Sal eenigetyd weer daarnatoe gaan, dit was baie lekker gewees en baie lekker gebly, die plek was baie behulpsaam gewees ten alle tye.

Wilma J - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wilma J
With friends

It was very nice and warm.

The place is very clean. Can make a plan and close-off the kitchen section (rain). The lights outside don't work and the braai area can be improved.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en warm.

Die plek is baie skoon. Kan gerus plan maak en die kombuis afdeling toe maak (reën). Die buiteligte brand nie en braai-area opknap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Judy R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy R
With spouse/partner

Pragtige, skoon en netjiese plek.

Hul diens is puik! Ons het ons verkyker ens. daar vergeet. Dieselfde dag het ek 'n email van Sonja af gekry om vir my te sê dat Nick dit het en vir ons sal bewaar. So baie dankie vir jul eerlikheid en wonderlike diens. Die blyplek is ideaal vir 2 mense en pragtig skoon en heerlik in die natuur.

Errol M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Errol M
With spouse/partner

Waarde vir geld, nader reistyd. Baie wild en een van beste plekke op ons lys vir vakansie.

Mooi eetplekke met vriendelike personeel en regte Bosveld met vars lug, baie wild en baie gerieflik naby als asook mooi swembaddens. Hierdie plek sal altyd tops bly. Baie dankie aan almal.

Adele N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele N
With spouse/partner

Baie gasvry.

Fantastiese diens en geriewe. Veral die restaurant en game drive.

Reg C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reg C
With spouse/partner

Fantasties, mooi, skoon en lekker.

Ons het so lekker gekuier daar. Baie mooi en skoon.

Elize H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize H
With spouse/partner

Heerlike wegbreek.

Klein juweel in die pragtige Mabalingwe. Perfek vir 'n wegbreek.

Alta R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Alta R
Family with young children

Was baie lekker en gerieflik vir die doel waarmee ons daar oornag het (troue).

Oulike klein en intieme plekkie. Ideaal vir pas-getroudes. Sal nie aanbeveel vir gesinne met klein kinders (0-2jr), vir langer as 1 nag nie, maar was perfek vir die doel waarmee ons gegaan het (troue). Netjies en skoon.

Danel R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Danel R
With spouse/partner

Fantasties.

Baie netjies met die mooiste natuur.

Andile M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andile M
With spouse/partner

Can't wait to bring my whole family, love the place!

Loved the off-roading, the animals roaming freely, this place is a place to be for nature and animal and adventure getaways. Accommodation and pools and other fun things for children and adult entertainment.

Natasha F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha F
Family with young children

Heerlike bos wegbreek! Beste plek om uit die stad te kom.

Heerlike naweek wegbreek gehad, die plek is pragtig en rustig. Ons het dit baie geniet.

Benita H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita H
With spouse/partner

Baie lekker en ontspannend.

Sien gradering.

Cindy V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy V
With friends

Fantasties.

Te min tyd gehad om als te sien en doen. Gaan defnintief weer bespreek vir bietjie langer. Fantasties. Kan nie wag om weer te gaan nie. Rustigheid en soveel meer.

Floris R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Floris R
Family with young children

Good location if you want to be close to the shops and pool.

Small units, with only the basic things. For us it wasn't a problem as we just needed a place to sleep and we only stayed 2 nights. If one wants to stay longer, then you might feel claustrophobic. We found everything clean and in working order. We had a view over the trees and bushes. It was quiet and serene to sit outside and watch guinea fowls, squirrels and monkeys playing. Even a few rooibok (impalas) passed by.

Melissa J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa J
Family with young children

Dit was baie lekker.

Ons het dit baie geniet en Mabalingwe is 'n awesome plek!

Aaldert P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aaldert P
With spouse/partner

Ontspannend.

'n Muskietvanger per eenheid sal regtig help.

Carina T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Carina T
With spouse/partner

Was vuil en onversorg.

Toilet lek en ons huisie het vir 2 dae sleg geruik en die vloer was nat, wou nie eers badkamer toe gaan nie, en niemand het kom skoonmaak nie. Die stort was verstop, en die hele huisie het amper gevloed, moes die handdoeke gebruik om droog te maak. Die braai-area het sleg gelyk met al die bottels wat daar gelê het nog. Die voordeurslot moet vervang word, hy haak vas, dan kan hy nie weer oop nie. Die huis kort beslis aandag.

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Mabalingwe Game Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTdmYzk0LWM5NDYtNDM3ZC1hMWM4LTQ4OTc5MTViMzJkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 51 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve R516 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.821296 28.062872
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!