The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Magalies Bush Lodge | TravelGround
+39

Magalies Bush Lodge

28 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 28 reviews for Magalies Bush Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
3.9/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.2/5
Joanita S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanita S
With friends

Heerlik, rustig.

Baie vriendelike eienaars wat uit hulle pad gaan vir jou. Heerlik stil en rustig. Ons kon lekker gaan stap na die uitkykpunt en sommer ook net rond op die plaas. Baie ontspannend!

Andrea F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Andrea F
With spouse/partner

The chalet was dark and we felt claustrophobic inside. You are cut off completely from the outside, world can't even hear a radio. Pool was green , water flow in taps and shower extremely low pressure it dribbled out.

Only one plug port in kitchen, nothing in rooms. My partner has breathing difficulty in early morning so had to get to the nearest hospital for oxygen, informed the owner, we arrived 3pm Monday left Tuesday at 9:30 am he was not willing to refund R700 for the 2nd day. So it was a disappointing one night when it should have been 2 nights. Only nice thing was I was able to do the hike. It's fast out and long distance gravel roads.

Magalies Bush Lodge's response

Hi Andrea,
Unfortunately, we are a bush lodge and when you visit us we will be far away from the hustle and bustle as stated in our description.
Hopefully, in future, we can make your experience a bit better.
We are not able to refund as stated in our policy, the booking was confirmed and last minute cancellations won't be refunded as we closed calendars for you and showed other guests away.
Have a great day.
Kind regards, Hope Greef.

Magalies Bush Lodge
Ivana P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivana P
With friends

It was peaceful and relaxing.

The scenery was amazing, I loved being surrounded by nature. It was very private and there were no disturbances. Great customer service.

Jacqueline V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline V
With spouse/partner

Hemels rustig.

Wegbreek vir die naweek was perfek vir daai wegbreek lekker gestap en gebraai.

Rudi C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi C
With spouse/partner

Stil en rustig. 'n Lekker wegbreek

Lekker staproetes en mooi uitkykpunte.

Sello M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sello M
With spouse/partner

It was great.

We had a fun time, in spite of all the challenges, we enjoyed our stay.

Hannelie S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannelie S
With spouse/partner

Rustig.

Skoon en netjies. Dankie.

Rickey D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rickey D

Goeie gasvrou; Standaard akkommodasie.

Ons het slegs een aand oornag by Magalies Bush Lodge. Elisabeth het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom met versoeke op kort kennisgewing. Verblyf is redelik standaard (nie luuks nie), maar steeds gerieflik met alle noodsaaklikhede. Die privaat braai-areas by elke huisie is 'n bonus. Daar was ongelukkig 'n onbeplande krag-onderbreking vanaf die aand totdat ons vertrek het die volgende oggend. Twee van ons gaste is afhanklik van suurstofmasjiene gedurende die nag en dus kon ons nie ten volle die wegbreek optimaal geniet nie. Elisabeth het ons deurentyd op hoogte gehou van die kragonderbreking (wat buite hul beheer was). Die kinders het die vark baie geniet!

Nokuthula N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nokuthula N

Peace of mind.

The place is just great, nature all around and very safe for family as well.

Jannet B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jannet B
With spouse/partner

Quiet, tidy, bush, quiet and private.

Our two young teens could literally go wild without worrying about disturbing other guests. The units are private from the other. We had to choose Rooibok because we drove a sedan but were very pleased. Although we did not walk to the look-out point and didn't see any wildlife, it was great to be surrounded by forest. We watched beautiful stars, braaied, swam and walked. Kenny made sure everything around the pool and play area were clean and the morning cleaning of the chalet was a bonus. The chalet is equipped with basic equipment, but we did not miss anything. The giant sow that walked around came to visit us, the children loved her. We will visit Magalies Bush Lodge again. The silence did us well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, netjies, bos, stilte en privaat.

Ons twee jong tieners kon letterlik bos gaan, sonder dat ons bekommerd hoef te wees om ander gaste te steur. Die eenhede is privaat van die ander. Ons moes Rooibok kies, omdat ons met 'n sedan gery het, maar was baie tevrede. Alhoewel ons nie na die uitkyk gestap het nie en geen wild gesien het nie, was dit heerlik om omring te wees deur net bos. Ons het heerlik sterre gekyk, gebraai, swem en stap. Kenny het seker gemaak alles rondom die swembad en speelarea was skoon en die oggend opruim van die chalet was 'n bonus. Die chalet is net met die basiese toegerus, maar ons het niks kort gekom nie. Die reuse sog wat rondloop het ons kom besoek, die kinders was mal oor haar. Ons sal Magalies Bush Lodge weer besoek; die stilte het ons goed gedoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.

Magalies Bush Lodge
Sandy J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandy J
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike rustige naweek, mal oor die feit dat daar geen TV was nie, dit sou die hele atmosfeer belemmer.

Ons het in die kliphuisie (springbok) tuisgegaan, alles was baie netjies en skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit was voorwaar net wat nodig was vir 'n wegbreeknaweek, die stilte en privaatheid van die huisie was wonderlik. Ons het die stap na die uitkykpunt ook baie geniet, ongelukkig het ons geen wild gesien nie maar die vriendelike varksog wat vir ons kom môre sê het Saterdagoggend het daarvoor opgemaak. Sy het ons sommer tuis laat voel. Ons het die naweek werlklik baie geniet, ek sal net graag 2 voorstelle wil maak, eerstens sal dit nogal help as daar dalk net 'n vrieskas met ys op die perseel kan wees vir gaste om ys daar te kan koop sodat mens nie nodig het om te ry nie, tweedens wil ek voorstel dat 2 van die bedjies vervang moet word met 'n dubbelbed. Maar verder was alles perfek en Kenny was baie behulpsaam en sy vrou het ons plekkie mooi kom opruim Saterdagoggend. Baie dankie aan Magalies Bush Lodge, ons gaan vir seker weer kom kuier.

Magalies Bush Lodge's response

Baie dankie Sandy vir die positiewe terugvoer en akkurate beskrywing. Dit skets die regte prentjie vir voornemende gaste.
Ook baie dankie vir die voorstelle. Ons sal sommer dadelik plan maak met ys. Die dubbelbed gaan waarskynlik bietjie langer vat om te kry. Weereens dankie.

Magalies Bush Lodge
Wouter P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter P
With spouse/partner

Peaceful bush break.

A private, peaceful and tranquil atmosphere.

Magalies Bush Lodge's response

Thank you for the positive feedback.

Magalies Bush Lodge
Hester U - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Hester U
With spouse/partner

Baie rustig en stil, gerieflike skoon verblyf. Ons het dit baie geniet.

Die verblyf was skoon en gerieflik en Kenny behulpsaam en vriendelik. Die sonsondergange was pragtig en ons het dit geniet om in die bosse te loop, net jammer die paadjies is nie goed aangedui nie. Borde het afgeval in reën/wind. Alhoewel ons net 3 springbokke gesien het, het die ruskansie in die natuur geniet.

Magalies Bush Lodge's response

Hallo Hester
Baie dankie vir jou vorige resensie.
Dankie vir die voorstel oor die paadjies aandui, ons het daaraan aandag gegee.
Vriendelike groete
Magalies Bush Lodge

Magalies Bush Lodge
Nntombo M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Nntombo M
With spouse/partner

Not was I was hoping for. Disappointed.

The place is ideal for a group visit, and the road from the main road is really not ideal for sedans. The directions are given after payments are done therefore makes it very difficult to change our mind once you are aware of the place and the area. There is a stove without an oven. The place is ideal for camping.

Magalies Bush Lodge's response

Dear Ntombi,

We are sorry that it did not meet your expectations. We will review our description as our aim is to meet customer expectations as far as possible.

Regards,
Magalies Bush Lodge

Magalies Bush Lodge
Centaine O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Centaine O
Family with young children

Netjiese afwerking.

Was 'n heerlike wegbreek. Bietjie onpraktiese braaigeriewe, en swembadarea. Netjiese afwerking.

Magalies Bush Lodge's response

Beste Centaine. Baie dankie dat julle ons weer kom besoek het en vir die terugvoer. Indien julle enige voorstelle het sodat ons die braaigeriewe en swembad area meer prakties kan maak, sal ons dit baie waardeer. Vriendelike groete

Magalies Bush Lodge
Riaan H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan H
With spouse/partner

Quiet break away.

Nice setting, very basic but perfect for a day or two's getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige stil wegbreek.

Mooi omgewing, baie basies maar perfek vir 'n dag of twee se wegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Goeiedag Riaan.

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en akkurate beskrywing.

Magalies Bush Lodge
Thandi M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thandi M
With friends

Great place to visit with friends or family.

A lovely place to visit if you want to be out of the busy city. I had fun and wouldn't mind coming back again. But they need to upgrade the roads, when it's raining you can't drive or car. Other than that we had a blast.

Magalies Bush Lodge's response

Thank you Thandi for your feedback.

Magalies Bush Lodge
Annelien N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelien N

Bosveld-naweek!

Ons was 5 grootmense en 4 kinders. Mercy het ons vriendelik ontvang. Die 2 chalets was netjies en skoon. Ons het die kuier om die vuur (bosveld-TV) terdeë geniet. Saterdag het ons die koue swembad aangedurf en lekker geswem. Alhoewel dit toe Saterdagaand gereën het, het ons tog kans gehad om ons vleisie te braai en te eet. Die naweek het net te vinnig verby gegaan ons het nie eers by die watergat of uitkykpunt uitgekom nie. Ons sal beslis weer die Lodge besoek.

Magalies Bush Lodge's response

Dankie Annelien vir die resensie en dat jy Magalies Bush Lodge gekies het. Ons is baie bly dat julle die bosveld geniet het en weer die Lodge gaan besoek!

Magalies Bush Lodge
Thelma H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thelma H
Family with young children

Starry nights and a peaceful bush atmosphere enjoyed it so much, thanks for a wonderful time.

We enjoyed our time there, especially the night by the fire under the stars. Everything was comfy and we enjoyed hiking in the bush.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sterlig nagte en rustige bosveldatmosfeer baie geniet, dankie vir fantasiese tyd.

Ons het die tyd op die perseel geniet, veral die kuier om vuur onder sterlig. Alles was gerieflik en ons het stap in bos baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en akkurate beskrywing van die atmosfeer. Dit skets beslis vir toekomstige gaste 'n mooi prentjie van wat om the verwag. Hoop om julle weer te sien.

Magalies Bush Lodge
Ilana O - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilana O
Family with young children

Soul refreshing.

The unit was neat with a lovely braai area. Everything was clean except for the kitchen - everything still had food from previous guests and the microwave was coated with dirt. Apart from this we really enjoyed our weekend. We would just recommend informing guests beforehand that target shooting is practiced on the neighbouring farm. The constant shooting taking place just metres form us was not pleasant. Just a warning beforehand would've helped. Would definitely come visit again in the bushveld. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid vir die siel.

Die eenheid was netjies met 'n heerlike braai-area. Als was skoon behalwe vir die kombuis - als was vol kos van vorige gaste en die mikrogolfoond was baie vuil en aangepak. Anders as die laasgenoemde het ons die naweek baie geniet. Ons sal miskien net voorstel dat jul gaste in kennis gestel word dat daar moontlik op die aangrensende plaas teiken geskiet kan word. Die aanhoudende skote wat afegaan binne meters van ons was nogal onaangenaam. Net 'n vooraf waarskuwing sou help. Ons sal wel beslis weer kom kuier in die bosveld! Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoer en voorstelle .Ons sal beslis aandag daaraan gee. Vriendelike groete, Elisabeth

Magalies Bush Lodge
Nadia H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia H
With spouse/partner

Far from the bustle of the city. Quiet, a lot bush veld and bush sounds. Very cosy house and nice boma.

There was very friendly service and the place itself was a nice getaway for someone who needs to take a break from city life.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ver van die stad se clutter. Stil, baie bosveld en bosklanke. Baie cozy huisie en lekker boma.

Daar was baie vriendelike diens en die plek self was 'n lekker wegbreekplekkie vir iemand wat 'n blaaskans nodig het van stadslewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Nadia.

Magalies Bush Lodge
Antoinette C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette C
With spouse/partner

It was fantastic!

What an unbelievably peaceful place! We saw some buck! Great place to break away from the hurried life. Not to mention the people at reception who were helpful and showed us everything on arrival. I would recommend Magalies Bush Lodge for a peaceful getaway in the bush. We will definitely stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was fantasties gewees!

Wat 'n ongelooflik rustige plek! Bokke gesien! Lekker wegbreek van die gejaag. Wat nog van die mense met ontvangs, hulpvaardig en wys alles vir jou met aankoms. Ek sal Magalies Bush Lodge verseker aanbeveel vir 'n wegbreek en rustige kuier in die bos. Ons sal verseker weer Magalies Bush Lodge gaan besoek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Baie dankie, Antoinette. Die positiewe terugvoer word regtig waardeer.

Magalies Bush Lodge
Lize V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lize V
Family with teenagers

Peaceful!

Hospitable reception and we had a lovely weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig!

Ons is baie gasvry ontvang en het 'n heerlike naweek gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Dankie Lize. Ons is bly julle het dit geniet.

Magalies Bush Lodge
Jacques D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques D
With spouse/partner

Nice bush vibe not too far from the city - the lapa/braai/cosial area was a highlight for us.

Basic facilities in the house, precisely what we wanted - we want to experience nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker bosgevoel nie te ver van die stad - die lapa/braai/kuierarea is 'n hoogtepunt vir ons.

Die huisfasiliteite is basies maar presies wat ons wou hê - ons wil in die natuur wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Dankie Jacques, vir die positiewe terugvoer.

Magalies Bush Lodge
Christine M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine M
With spouse/partner

Private piece of paradise.

Special area with cosy places to relax. The best thing is the simple self-catering. Typical bushveld with loads of hiking trails. A bit far for nearby towns, but ideal for a getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Privaat stukkie paradys.

Dis 'n besonderse area met die oulikste leefruimtes. Die beste ding van die plek is die selfsorg-simplisiteit. Dis tipies bosveld met baie goeie staproetes. Dis bietjie ver van enige nabygeleë dorpies maar dis mos ideaal vir 'n wegbreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Dankie Christine. Ons hoop om julle weer te sien.

Magalies Bush Lodge
Mike V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mike V
With spouse/partner

It was a disappointment: We got a smaller unit with worse facilities than what we booked for.

I booked the bigger Bosbok (was confirmed) but the small Bosbok was allocated to me. The unit doesn't have a lounge and no comfortable chairs inside or at the lapa. The photo on the page is confusing because the view is not seen from the houses and only from the look-out point.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n teleurstelling: Ons het 'n kleiner woonplek met swakker fasiliteite gekry as wat ons bespreek het.

Ek het die groter Bosbok bespreek (was bevestig) maar die klein Rooibok is aan my toegeken. Die eenheid het geen sitkamer nie en geen gemaklike stoele van enige aard was binne of by die lapa beskikbaar nie. Die foto op die oorsig bladsy is misleidend aangesien die uitsig nie van die huisies beskikbaar is nie en slegs van die uitkyk punt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Ek vra groot om verskoning vir die dubbel bespreking - Ek sal seker maak dit gebeur nie weer nie en het dus die naam Blesbok na Rooibok verander.

Magalies Bush Lodge
Roelf P - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf P

Excellent.

With this, on behalf of my parents and my family I would like to thank you for a lovely stay. Everybody really enjoyed it and especially the feeding of the bush pigs. It's not everyday that townies (excluding my sons and I - hunters) get to experience something like this. Everything was perfect and of excellent quality. Wouldn't have changed a thing. Just sorry the rain caught us on Saturday and that the floor was dirty because of it. I recommend you put a mop in each unit. Be sure we'll visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Hiermee wil ek net namens my ouers en familie baie dankie sê vir ‘n wonderlike kuier. Almal het dit terdeë geniet en veral die voer van die bosvarke. Nie aldag dat dorpsjapies (ek, seuns uitgesluit –jagters) so iets beleef het nie. Alles was perfek en van uitstekende gehalte. Sou niks anders wou hê nie. Net jammer die reën het ons Saterdag gevang en die vloer vuil getrap. Kon nie die vloer was nie. Stel voor jy sit ‘n mop in elke eenheid. Wees verseker ons kom gou weer kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Wees gerus, daar is nou 'n mop in elke eenheid.

Magalies Bush Lodge
Anél B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anél B
With friends

Very relaxing atmosphere.

Very nice, relaxing weekend in 'n great area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige atmosfeer.

Was 'n baie lekker ontspannende naweek met 'n baie rustige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magalies Bush Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoer.

Magalies Bush Lodge
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off R509, Farm Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZmM0YmI2LTkwYjUtNDk4MC1hYmM3LTFkOGY0MmVjNjIwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (for 2 people) 28 5 1 5 Off R509 Farm Buffelsfontein 1791 North West 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.949246777248 27.350552380085
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!