The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Magoebaskloof Birders' Cottages | TravelGround
+30

Magoebaskloof Birders' Cottages

78 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 78 reviews for Magoebaskloof Birders' Cottages
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Andries V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With spouse/partner

Hier kan jy jou siel oopknoop in 'n warm bad onder die sterre!

Mooi voëllewe rondom jou private huisie met 'n heerlike buitebad met genoeg warm water, en genoeg borrelbad! Jy kan stap en skoon lug inasem op die vele staproetes. Jy is heeltemal privaat, maar gewillige hulp is net 'n telefoonoproep ver. Vir seker 'n plek waarheen mens weer en weer kan teruggaan.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Andries V.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Sonja E - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja E
With spouse/partner

Rustige omgewing en huisie het alles wat mens nodig het!

Diep in die woud met talle voëls om jou. Kan in die bad sit en na die bome en voëls kyk. Wonderlike ligging. Baie privaat. Gasheer het ons persoonlik verwelkom. Koffie-skinkbord was hoog op prys gestel aangesien ons vanaf Kaapstad gevlieg het en nie juis kruideniersware gehad het nie. Die grondpad na die huisie toe is redelik sleg en dit was moeilik om met 'n klein huurmotortjie daar te kom - mens moet beslis eerder 'n voertuig met hoë grondhoogte daar hê. Maar beslis waarde vir jou geld.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Sonja.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Hannelie B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie B
With spouse/partner

'n Rustige plek waar mens kan herlaai.

Wat 'n pragtige plek tussen die berge! Algehele rustigheid, in die mooie natuur. Daar is kort wandelpaaie langs die rivier na watervalle, asook in die geelhout woud tot waar mens oor die plaas kan uitkyk. Die huisie het alles wat mens kan nodig kry en nog meer, nie eers te praat van die buitebad en plonspoel om jou voete in af te koel na 'n oggend se stap nie. Huisie is ook toegerus om sonder Eskom-krag te werk indien nodig. Daar is ook meer as genoeg besienswaardighede in die nabye omtrek.

Etienne N - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne N
With spouse/partner

A place where memories are made!

This was exactly what we needed for our anniversary weekend getaway. Sure it was a bit rainy but the scenery, the extra thought that went into extras. It was super awesome, I am going to make a plan to go again soon. We absolutely loved it!

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Etienne, we really do appreciate your feedback.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Celeste B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Celeste B
With friends

Sal enige tyd weer terugkeer.

Ons het die verblyf in Robin's Cottage baie geniet. Die huis is goed uitgerus. Die grondpad in na die verblyf was in 'n redelik goeie toestand, ons Polo kon dit goed handhaaf. Mens voel dat jy regtig in die natuur wegkruip. Die buitebadkamer was 'n gunsteling! Sal beslis weer uit ons pad uit gaan om Magoebaskloof te besoek.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Dankie Celeste.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Erika S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika S
With friends

Heerlik, ontspannend.

Die groot vensters om die huisie nooi die natuurskoon in. Die kombuis is toegerus met alles wat nodig is en die binnenshuise kaggel/braai maak dit perfek vir kouer dae. Die buitebad is 'n luukse rustigheid. Mark is behulpsaam en vriendelik.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Erika2 S. Glad you enjoyed your stay.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Gert K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert K
With spouse/partner

Friendly owner. Clean inside. Outside not good.

The owner did his best to solve the Eskom poor electricity supply and response. Warm water from the donkey morning and evening! The cottage was clean inside but cheaply renovated - you can live with that. Outside the rondavel and rusted window panes are a sight for sore eyes. The small splash pool looks like a dirty fish pond. Low profile cars will not make it on the dirt road to the cottage.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Noted Gert.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Lesley-ann V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley-ann V
With spouse/partner

What a great place! The best place with a stunning view.

We had the most amazing stay. Mark is such a great host. Trogon cottage is absolutely beautiful. Will visit again without a doubt.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you for the great review Lesley-Anne.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Jan Harm E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan Harm E
With spouse/partner

Sien julle gou weer!

Dit was nie ons eerste besoek aan Magoebaskloof Birders' Cottages nie en beslis ook nie ons laaste nie. Rus en vrede vir die siel.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Dankie Jan Harm E. 2021!

Magoebaskloof Birders' Cottages
Andre B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Ongelooflik!

Van al die vakansieverblyf waar ons al gebly het, het ons nog nie verblyf teëgekom wat so goed toegerus is soos hierdie nie. Aandag word gegee aan die fynste besonderhede en alles is op hulle plek. Die ligging is ongelooflik, met besondere uitsigte oor die vallei. Die eienaar was ook uiters hulpvaardig. Alhoewel ons nooit onveilig gevoel het nie, het ons (wat kom uit die Hoofstad van Misdaad) wel bietjie gewonder oor ons veiligheid. Ek dink as skuifdeur dalk ekstra beveilig word sal mens dalk rustiger wees. Maar met dit alles gesê sal ons vir seker weer hier bly.

Wikus B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus B
With friends

Idyllic breakaway and tranquillity.

I come here at least once a year. The beauty and peacefulness is good for my soul. Love the amenities of any of the lodges.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Wikus B, Thank you for the kind words.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Johan B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan B

Just stayed overnight, sorry we couldn't stay longer.

Very peaceful with outdoor shower and bath, beautiful butterflies and scenery.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het net oornag, jammer ons kon nie langer oorbly nie.

Baie rustig met buitestort en -bad, pragtige vlinders en natuurskoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Jan

Magoebaskloof Birders' Cottages
Robusta Projects L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robusta Projects L
On business

Great place to enjoy birding in a well-equipped cottage.

We thoroughly enjoyed our stay, thanks. We walked all of the trails and also took your advice on where to eat out and other areas to visit for birding. Great getaway

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Robusta, I am glad you enjoyed the birding and the cottage. We hope to see you again.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Chrisna D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna D
With spouse/partner

Amazing and very relaxing!

Can 1000% recommend Birders' Cottage. We stayed in the Trogon Cottage for two people. The host did not miss anything and the cottage is very well prepared and setup nothing was overseen. 1st time ever I stayed in a cottage where even bodywash and bubble bath was provided and also insect repellent, clean towels, enough fire wood firelighters and matches etc, even bird seed for the wild birds (awesome). The garden is beautiful with spectacular views and other surroundings are stunning. We are planning too visit the cottage again as our son is now living and working in Magoebaskloof! Well done Mark we will meet you again soon!

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thanks Chrisna. See you soon!

Magoebaskloof Birders' Cottages
David N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
David N
With spouse/partner

Baie stil en rustig in die mooiste natuur.

Moet met 'n viertrekvoertuig gaan, bietjie afgeleë, baie lekker rustig gekuier en gebraai, omring deur die mooiste natuur. Geen TV vir steurnis. Selfsorg goed toegerus.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi David. Glad you enjoyed your stay. However, I must disagree with you about needing a 4-wheel drive. Most guests get to us in small cars.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Justine F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justine F
With spouse/partner

Asemrowend.

Pragtige plekkie. Baie privaat en romanties. Alles wat mens sou benodig. Lieflike staproetes en uitmuntende voëllewe. Sal beslis weer gaan.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you. Glad you enjoyed the birds.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Marelize B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize B
With spouse/partner

Very quiet and beautiful.

Very beautiful, like a fairy tale.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie stil en mooi.

Baie mooi, soos 'n sprokie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you, we love the place too.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Daniel R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daniel R
With spouse/partner

Peaceful.

Was very quiet so one could relax. The house is well equipped and the view is beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en vreedsaam.

Was heerlik stil en mens kan net ontspan. Die huisie is goed toegerus en die uitsig is pragtig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you, Sylvia.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Willie C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie C
With spouse/partner

Pragtige natuurskoon met heerlike verblyf.

Dit was die vierde keer wat ek in die Trogon Cottage oorgebly het. Hierdie keer was my vrou saam met my daar. Sy het veral die voëllewe baie geniet. Ook die kaggel was 'n absolute wenner. Sal weer kom oorbly. Mark, dankie ook vir die lekker avo's wat ons by jou kon koop.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Willie. We look forward to your next stay.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Cheri V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheri V
With spouse/partner

Asemrowend mooi.

Dit was definitief een van die mooiste plekke wat ek en my man nog besoek het. Die huisie is toegerus met alles wat jy kan benodig. Die lieflike bad in die tuin was een van die hoogtepunte van die verblyf. Daar is baie mooi staproetes om te doen en die natuurskoon is iets om te beleef.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you for the great review.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Timlett P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Timlett P
With spouse/partner

The most wonderful place.

Gem of a place, will return every year!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die wonderlikste plek.

Juweel van 'n plek, sal elke jaar teruggaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Timlett,

We are so glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Nicola H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicola H
With friends

Beautiful nature and view!

We enjoyed it a lot. Will go again just for the scenery!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige natuur en rustig!

Ons het dit baie geniet. Sal weer gaan net vir die natuurskoon!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Baie dankie Nicola.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Wynand S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand S
With spouse/partner

'n Wonderlike plekkie in die smaraggroen heuwels van Magoebaskloof!

Ons beveel hulle aan vir die mens wat wil wegkom van die stad. Daar is wandelroetes om te volg en die omgewing bied baie om te doen. 10/10!

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Dankie, Wynand.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Chante S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chante S

Breathtaking.

This was our second visit to Birders' Cottages, this time in another unit, and once again we were blown away by the breathtakingly beautiful views, the bird life and the walking trails. We brought my parents along this time, it was their first visit to the Limpopo province and also to Magoebaskloof and they very much enjoyed it. I would definitely recommend this place over and over and over again.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Chante.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Margare B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Margare B
With spouse/partner

Pragtig en lieflike cottage.

Baie mooi, privaat en in die middel van die woud.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Margare. Thank you for your rating and comment. Glad you enjoyed your stay.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Marius M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius M
With spouse/partner

100% satisfied.

Beautiful accommodation situated high up on the mountain. Totally private. Outside baths a winner. Very well equipped. High clearance vehicle recommended. Nice hiking trails on the farm. We will go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

100% tevrede.

Pragtige akkommodasie geleë hoog teen die berg. Totaal privaat. Buite bad 'n wenner. Baie goed toegerus. Hoë vryhoogte voertuig aanbeveel. Lekker staproetes op die plaas. Ons sal weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Good day Marius,

Thank you very much for such a positive review.

Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Emse W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emse W
With spouse/partner

Pragtige natuurskoon, salige rustigheid, alles en nog meer wat 'n selfsorgplek kan bied. Die moeite werd!

'n Lieflike plek in die klowe, rustig en stil. Wandel/staproetes is maklik en nie te ver nie. Baie voëls om te identifiseer. Die huis is gemaklik en baie goed ingerig met genoeg water (en warm water) en alles wat jy moontlik kan nodig kry. Plus nog meer. Ons is vriendelik deur Mark, die eienaar, ontvang. Ons was daar vir 4 aande en kan die plekkie aanbeveel. Alles is mooi netjies en skoon. Sal graag in die toekoms weer Birders' Cottages wil besoek.

Andries V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With spouse/partner

Dit was amazing!

Ons kon heerlik rus en het elke oomblik geniet in die mooi natuurskoon! Die bad is 'n wenner!

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Good day Dries,

Thank you for the great review.

Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Echardt O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Echardt O
With spouse/partner

Absolute peace, tranquillity and just a fantastic place.

We aimed for a tranquil place where we could relax in peace and the spot had absolutely met our expectations. We had no worries and the location is absolutely private. Definitely a recommendation for someone who just wants to relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absolute vrede, rustigheid en net 'n fantastiese plek.

Ons het gemik vir 'n rustige plek waar ons in vrede kon ontspan en die oplek het absoluut daarin voldoen. Ons het geen bekommernisse gehad nie en die ligging is absoluut privaat. Beslis 'n aanbeveling vir iemand wat net wil ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Echardt, so happy you enjoyed your stay.

Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Rina R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina R
With spouse/partner

Dit was 'n asemrowende wegbreek en die plekkie is die naaste aan vyfster-diens wat ek ooit sal kan bekostig.

Die huisie het alles gehad wat mens moontlik kan nodig hê vir 'n heerlike verblyf en nog meer. Die eienaars het uit hul pad gegaan om dinge vir ons makliker en plesierig te maak sonder om 'n oorlas te wees. Die omgewing is asemrowend en die natuur is net wow! Baie sentraal en naby aan alles. Ek sal definitief Magoebaskloof Birders' Cottages aanbeveel vir iemand wat die pas kan uitklim.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Rina R. Always great to get such positive feedback.
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Jimmy V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jimmy V
With spouse/partner

Uitstekend! Heerlik gebly, baie gerieflik. Beveel die plek aan vir almal wat moeg is. Sal weer daar tuisgaan.

Die verblyf was eersteklas, uiters gerieflik. Die natuurskoon is ongelooflik, absoluut asemrowend. Ons beveel hierdie plek ten sterkste aan vir almal wat moeg is en rus nodig het.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Dear Jimmy,

Thank you for the review. I'm always glad to have guests who so appreciate what we offer.

Regards,
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Chantelle V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle V
With spouse/partner

Best way to recharge your soul!

This weekend was a very much needed getaway for two very tired individuals who live very busy lives with two small children. It was my husbands birthday and I must say we enjoyed the weekend thoroughly! We had soft rain the whole of Saturday but that did not stop us from having a nice and hot bath in the most beautiful outside bath in the rain! If we get sick it would be worth it! We also did some of the trail in the rain and I must say I won't do it any other way! It was the most beautiful nature scenes I have ever come across in my life! Can I come live there permanently? I just want to say thank you from two very tired parents we are now recharged and ready for the last few months of this year! The road to the cottages are not that bad at all, I stress we would have trouble getting out because all of the rain and we drive a quite low car but we had absolutely no trouble at all!

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Chantelle,
Thank you for the very positive feedback. So happy that you had a good stay.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Wes V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wes V
With spouse/partner

Rus vir jou siel en naby aan God se skepping.

Dit is 'n baie mooi plek en sal ons weer daar wil gaan vertoef vir 'n paar aande oor Desember 2018. Sekerlik nou nie vir almal nie, maar as jy elke dag in die stad werk, is dit die plek vir jou om te gaan rus.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Wes. Thank you for the review.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Anthonetta N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthonetta N
With spouse/partner

Spesiaal en toegerus.

Magoebaskloof Cottages is ten volle uitgerus en geleë in die mees spesiaalste van plekke. Die omgewing is beeldskoon, en die eenheid is privaat en verskriklik gerieflik om in te bly.

Michelle P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle P
Family with teenagers

Ontspannend, rusting, ongelooflik mooi.

Waarde vir geld. Baie mooi en rustig. Amazing eienaars.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Dankie Annelie J. Ons is baie bly dat alles goed was.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Christa D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa D
With spouse/partner

Perfectly located with everything you need.

One of the nicest cottages we've stayed in. Amazing location and views of the surrounding mountains and forests. Abundant bird life, so peaceful and tranquil. A little piece of paradise Where you can test and recharge. The cottage is brilliantly equipped with everything you need.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Christa D. We are always very happy when guests enjoy our offering.
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Nathalie F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nathalie F
Family with young children

Great stay at Magoebaskloof Birders' Cottage.

Thank you so much for such a lovely getaway in the mountains. The cosy fireplace, the braai overlooking the mountains and the outdoor bath were a few highlights of a stay. The kitchen was very well stocked. The staff were friendly and helpful and made sure the donkey was lit every morning and afternoon to ensure the water was always nice and warm. The walks around the property were also very lovely and well signposted.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you, Nathalie.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Anton V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton V
With spouse/partner

A little peace of heaven.

Unique environment - a perfect balance between, body, mind and soul.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you, Anton, So glad you appreciate our little place.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Martin V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
With spouse/partner

Relaxing moments.

The service I received from the moment I booked my accommodation, before my arrival, on arrival and after my stay was out of this world. I have never experienced such professional service. The accommodation was a pleasant surprise. It was homely and cosy and exceptionally clean and stocked with quite a few extras to make your stay comfortable. The location and setting of the accommodation is out of this world, the cottage has a view of the valley below and the mountains around you situated a dense forest and the sound of the running river water. If you need a place to relax and peace of soul then this is for you, then there is quite a few walking trails if you feel to recon the area.and take in the beauty of the area. The entrance road to the accommodation is narrow and be warned if the road is wet due to rains you might have a problem at certain steep incline but there are concrete strips which helps a lot. Without a doubt a worthwhile visit and a excellent night-stop to break your journey into the Lowveld.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Martin,

Thank you for your appreciative comments. Our road is never a problem in the wet but I do concede that it is narrow as it winds deep into the Magoebaskloof.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Theo V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo V
With spouse/partner

Lovely environment in the natural bush in Magoebaskloof.

We stayed in the Robin Cottage. Lovely and peaceful. The cottage is fully equipped with lots of extras and we really enjoyed the stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike omgewing in die natuurlike bosse van Magoebaskloof.

Ons het in Robin Cottage gewoon. Lieflik en rustig. Volop voëls. Die cottage is volledig toegerus met baie ekstras en ons het ons verblyf baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Theo,
Thank you for your comments. We are very happy that you saw lots of birds.

Magoebaskloof Birders' Cottages
André H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
André H
With spouse/partner

Ongelooflik rustig en ontspannend.

Dit was ongelooflik rustig en ontspannend by die Trogon Cottage. Die fasiliteite in die Cottage is uiters netjies en in 'n tipiese plaas tema. Die hout geyser leer mens geduld met die warmwater maar is tog voldoende. Ons het net besef dat die paadjie na Trogon Cottage dalk vir normale voertuie moeiliker sal wees as vir 4x2 of SUV's maar 'n bekwame bestuurder sal dit kan bemeester met bietjie geduld.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Andre, Thank you for explaining that the road is nothing to be worried about, just a little patience is required.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Johan W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With spouse/partner

Wonderlik.

Wonderlik en rustig.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Dankie Johan.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Simóne L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simóne L
With spouse/partner

Wonderlike ligging, die rustigheid is balsem vir die siel.

Trogon Cottage is 'n wonderlike plek om te rus. Dit is naby aan staproetes en ander aantreklikhede, tog bied dit stilte en nabyheid aan die natuur. Die buitebad sorg vir sterrekyk op 'n ongewone, maar ongelooflike manier. Ons sal definitief teruggaan.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Simone, glad you enjoy the outside bath.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Jolandie D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolandie D
With spouse/partner

Perfek.

Volledig toegerus, pragtige omgewing, asemrowende staproetes, pragtige uitsig.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Jolandie.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Cobus J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus J
With spouse/partner

Pragtige klein plekkie in 'n asemrowende omgewing.

Trogan is 'n pragtige klein plekkie, ideaal vir twee persone. Ongelooflik goed uitgerus met alles wat jy nodig het, en meer. Vir seker die moeite werd!

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Cobus, glad you appreciate our efforts.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Belinda S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With spouse/partner

Privaat, met alles wat nodig is.

Die addisionele ekstras soos swemhanddoeke, hout charcoal, maak die verblyf gerieflik. Inskrywings oor die staproetes het baie gehelp. Ek het die aanwysings om die mense en honde te vermy baie waardeer.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Belinda, much appreciated.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Mariet V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariet V
Family with young children

Stukkie paradys waar mens kan ontspan.

Dis 'n wonderlike wegbreekplekkie vir 'n paartjie of 'n gesin. 'n Stukkie paradys wat jou toe laat om te ontspan en die gejaag van die besige stadslewe te vergeet. Sal beslis weer gaan.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you Maret V for the great feedback. Glad you enjoyed your stay.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Annamarie D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie D
With spouse/partner

Fantastic.

What a peaceful place with adequate facilities. To walk in nature and hear birds was wonderful, we enjoyed it very much. Will visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Wat 'n rustige plek met voldoende geriewe. Om te wandel in die natuur en voëls te hoor was wonderlik, ons het dit baie geniet. Sal weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you for the kind review. So good to have positive feedback.
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Willie C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie C
On business

Fantastic overnight stay in a beautiful, relaxing area.

The Trogon Cottage where I stayed is really well equipped with everything you might need for luxury self-catering. The fireplace doubles as a braai, which was quite handy, especially when it's cold and wet outside. The area is absolutely breathtaking with beautiful views and hiking trails for a bit of exercise. I've already stayed there twice and would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese oornagverblyf in 'n pragtige en ontspanne omgewing.

Die Trogon Cottage waarin ek oorgebly het is regtig baie goed toegerus met alles wat jy benodig vir luukse selfsorgverblyf. Die kaggel wat ook vir 'n braaiplek gebruik kan word is nogal handig, veral as dit koud en nat buite is en jy wil braai. Die omgewing is absoluut fantasties met pragtige uitsigte en wandelpaaie vir 'n bietjie oefening. Ek het nou al reeds twee keer daar oorgebly en sal definitief weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you very much for such a positive review. Much appreciated.
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Mariane O - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariane O
With spouse/partner

Lovely.

We really enjoyed it and would definitely like to go back. Question: is it a cold splash pool or is it heated as well?

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Ons het dit baie geniet en sal beslis teruggaan. Vragie: Is dit net 'n koue splashpool of word hy warm ook?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you for the positive review. At the moment it is a cold splash pool. We have tried to heat it using solar but it hasn't been successful so far.

Regards,

Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Antoinette M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette M
With spouse/partner

A comfortable and relaxing stay in a wonderful area.

Magoebaskloof Birders' Cottages is a jewel of a place where the cute Trogan Cottage, the fresh air and the breathtaking scenic beauty will transform you're stay in a "I want to stay here forever" feeling. It was definitely the first visit of a lot more. It truly is the perfect place to relax and strengthen marriage and family ties.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Gerieflike en ontspannende verblyf in 'n wonderskone omgewing.

Magoebaskloof Birders' Cottage is 'n juweel van 'n plek waar die oulike Trogan Cottage, die baie vars lug en die asemrowende natuurskoon jou verblyf omskep in" 'n hier wil ek vir altyd bly"-gevoel. Dit was definitief die eerste besoek van nog baie. Dis voorwaar 'n goeie plek om te rus, te kuier en huweliks en gesinsbande te verstewig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you for the great review.

Regards,

Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Charlotta B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotta B
With spouse/partner

A wonderful, romantic little place!

We only stayed the night, it was much to short! Magoebaskloof Birder's Cottages has everything you need ... beautiful nature, privacy, tidiness, romantic setting, attention to detail. Next time we will definitely stay longer! The large tub outside in the bush in the moonlight under the twinklings stars was heavenly!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wonderlike romantiese plekkie!

Ons het vir een nag bespreek en dis definitief te kort! Magoebaskloof Birder's Cottage het alles wat ons wou hê...pragtige natuur, privaatheid, netheid, romantiese setting, aandag aan detail. Volgende keer kom ons vir seker vir meer as een nag! Die privaat dubbelbad buitekant tussen die bosse met maanlig en sterre was die kersie op die koek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you for the great review. Hope to see you back soon.
Regards,
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Alisha V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alisha V
With friends

Relaxing and magical.

We had a lovely stay at Birders’ Cottage where we stayed in the Targon Cottage. The owner (Mark) looked after our luggage while we did a 2 day hiking trail (thank you Mark). We really enjoyed and appreciated the outdoor shower. The gardens are beautiful and full of life.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Alisha,

Thank you for the great review.

Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Andre En Petro O - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre En Petro O
With spouse/partner

Our kind of place!

5 nights of total relaxation at Robin Cottage! When you exit from the main road you have to follow a 3 km jeep track (not advisable for a vehicle with low ground clearance) through a forest, a prelude to a fairytale. The hot water donkey was stoked every morning and evening but it didn't bother us. They respected our privacy, yet housekeeping was available when needed. So it isn't a chrome and granite house with a TV, but nothing was run-down or out of order. Hand soap at each basin, Peaceful sleep and tissues on every night stand. Radox bubble bath at the magnificent outdoor bath. 4 Braai tongs. 6 Cutting boards. Not just one drying cloth, but three! And evern Gladwrap - I couldn't believe it! Wood for the braai and the fireplace, and firelighters. I can continue, bowls, cutlery etc. for many more people than just 7. Gas stove in case Eskom dropped us. Our double bed had a great matress. If we needed anything Mark was available immediately to lend a hand. That's what counts. So our vehicle wasn't behind lock and key, but I suppose it is just our Gauteng paranoia acting up. I don't think the beautiful Samango-apes posed any threat to our safety. My wife and I felt like Adam and Eve in paradise, hidden away in a forest surrounded by the sound of the river and the birds. The night sounds were so soothing without the ever-present noise of a TV. This is our kind of place, for an affordable holiday or even a second honeymoon! Five nights flew by. Thanks Mark!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis ons tipe plek!

Hier het ons nou behoorlik vir 5 nagte ontspan in die Robin Cottage. As jy afdraai van die hoofpad af is die 3 km lange stukkie tweespoor-pad (nie aanbeveel vir 'n plat kar nie) deur die woud 'n inleiding na 'n sprokiesverhaal. Die donkie is soggens en saans gestook, maar ons is nie gepla nie. Ons privaatheid was gerespekteer, tog as ons 'n skoonmaker wou gehad het, was sy beskikbaar. Dis nou wel nie 'n kroom-en-graniet-huisie met TV nie, maar niks was stukkend of afgeleef nie. Daar was handewasseep by elke wasbak, Peaceful Sleep en snesies op elke bedkassie. Radox-borrelbadseep by die manjifieke buite-bad. Nie een braaitang nie, maar 4. Nie een broodplank nie, maar 6. Nie een afdroog-vaddoek nie, maar drie verskillendes. En Gladwrap - kon dit nie glo nie! Kaggelhout en braaihout met firelighters en aanstekers. En so kan ons aangaan met bakke, eetgerei ens. vir heelwat meer as die 7 beddens in die eenheid. As Eskom pla, het die gasstoof pragtig gewerk. Ons dubbelbed het 'n goeie matras gehad. As iets geskort het, was Mark onmiddellik daar om te help. Dis wat tel. Ons voertuig was nou wel nie agter slot en grendel nie, maar dis seker ons Gautengse paranoia wat hier deurkom. Ek dink nie die pragtige Samango-ape was nou juis 'n dreigement vir ons veiligheid nie. Ek en my vroulief het soos Adam en Eva gevoel in die paradys, diep afgesonder in 'n woud met die klank van voëls en die rivier in ons ore. Ons het die naggeluide geniet sonder die geraas van die ewige TV-euwel. Vir 'n gewone bekostigbare wegbreek of selfs 'n tweede honeymoon, is dit óns tipe plekkie die! Die 5 nagte was te kort. Thanks Mark!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Andre,
Thanks for the great review. Very happy that you get what we think is important in a weekend away.

Cheers,

Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Landri D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Landri D
With spouse/partner

Very tranquil!

The accommodation is very nice and the area is very tranquil to just relax and rest. The house is very well-equipped with everything that you need and more!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig!

Die akkommodasie is baie lekker en die omgewing is heerlik rustig om net te ontspan en uit te rus. Die huisie is ongelooflik goed toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Landri,
Very glad you enjoyed your stay.
Regards,
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Henri K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henri K

Hierdie verblyf is ideaal vir die stedeling wat werklik in die natuur, diep in die berg, diep in die woud en midde die natuurprag van Magoebaskloof wil kuier.

Ons was 4 volwassenes wat vir 4 dae heerlik gekuier het in hierdie pragomgewing. Birder's Cottage is baie spesiaal en is inderdaad soos 'n nessie in 'n boom. Die natuur is alomteenwoordig! Die geriewe en fasiliteite in die huis is uitstekend: die donkie-warmwaterstelsel is puik en roep baie herinneringe op en werk uitstekend! Die braai buite, die kuier binne (sitkamer), die slaapkamers en die kombuis was alles wonderlik en gerieflik. Die kombuis is ten volle toegerus met alles wat jy ook al mag benodig vir kosmaak en braai. Die gasstoof werk perfek. Veels geluk Mark met die regte plek om 'n Gautenger, wat smag na natuur en rus, te bevredig! Hoop ons kan weer kom!

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Henri,

Very glad you enjoyed your stay.

Regards,
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Unali H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Unali H
With spouse/partner

Stunning place.

Stunning location and nice place, with things you haven't even thought of. Expect amazing nature views and a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike mooi plek.

Pragtige ligging en 'n oulike plek wat voorsiening maak vir dinge wat jy nie eers aan gedink het nie. Verwag asemrowende natuur en 'n gesellige tyd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Baie dankie.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Jurgens V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurgens V
With spouse/partner

Ongelooflik pagtig.

Magoebaskloof Birders' Cottages is in 'n ongelooflike mooi area. Die kothuis is baie volledig toegerus en is baie gerieflik. Die plek laat mens soos 'n nuwe mens voel.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Jurgens,

Thank you.
Regards,
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Marita D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marita D
With spouse/partner

Fantasties!

Wat 'n wonderlike plekkie! Daar is beslis aan alles gedink. Van borrelbad en kerse in die badkamer tot 'n voorskoot in die kombuis. Ons sal beslis weer hier gaan wegkruip.

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you for the kind words.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Johan L - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan L
With spouse/partner

Absolutely magnificent. Perfect for a romantic couple.

This was one of the most enjoyable experiences of my life. Perfectly romantic, totally relaxing, wonderfully rustic and was the perfect honeymoon destination. I can recommend it to any honeymoon couple and with confidence say that the is no better place to celebrate your new or existing marriage. From the donkey, to the road into the cottage, the waterfall and especially the outside bath... I will surely be back again and again and again... 5 stars to Mark and his staff!

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Hi Johan,
Thank you for very positive review. Much appreciated.
Regards,
Mark

Magoebaskloof Birders' Cottages
Angela L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angela L
Family with young children

Little paradise, wonderful place!

Lovely cottage, well situated and very well equipped with personal touches! It was our first time but we will definitely be back!

Magoebaskloof Birders' Cottages's response

Thank you, Angela.

Magoebaskloof Birders' Cottages
Marius V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

Dit was asemrowend en so rustig gewees, regte sielskos gewees om net bietjie af te skakel en jou batterye te herlaai.

Wat 'n ervaring was die nie. Mark het wonderlik gekommunikeer en voorsiening gemaak vir ons baie laat inklok. Sy voorman Solly was 'n ster en het ons baie gerus, veilig en welkom laat voel. Die is beslis 'n bestemming wat ek weer sal wil besoek.

Megan V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan V
With spouse/partner

Baie mooi plek.

Ons het dit baie geniet en dis 'n moet vir mense wat van die natuur hou. Ons het dit ook baie waardeer dat daar voorsiening gemaak was vir dinge wat 'n mens moontlik sou vergeet.

Willie N - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie N
With friends

Unieke wegbreekplek.

Baie rustige en unieke wegbreekplek. Tyd vir ware rus en ontspan in die woud. Dalk sal dit goed wees as die eenheid daagliks gediens word en iemand die vuur vir warm water aan die gang hou.

Jansie K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jansie K
Family with teenagers

Ons het net een nag oorgeslaap op pad Kruger toe.

Die huisie in die bos is pragtig, en enige iemand se siel sal daar rus. Alles is beskikbaar, van die hout vir die kaggel, tot ekstra ligbronne in geval van beurtkrag. Sal dit vir enige iemand aanbeveel, en sal weer graag besoek daar wil aflê.

Daleen L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daleen L
With spouse/partner

Netjiese kothuis en totale wegbreek van daaglikse doenighede.

Die bome, waterval , voëls en sterrehemel dwing jou om tot rus te kom en asem te skep. Die kothuis het alles wat jy nodig het en jy is naby genoeg om iewers heen te kan ry om die omgewing te sien. Hulle maak voorsiening vir kragonderbrekings!

Tina V - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina V
Family with young children

Fantasties!

Kyk, as die kinders huil omdat hulle weer huis toe moet gaan, dan moet jy weet!

Antonette C - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Antonette C
With spouse/partner

Goed!

Sien asb. die sterre hieronder.

Sheré B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sheré B
With spouse/partner

Pragtige plek en omgewing - rus vir die siel.

Die bed was net nie geskik vir my rugprobleem nie.

Chris J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris J
With spouse/partner

Tuiste weg van die huis met als wat jy nodig het om te ontspan.

Absoluut die moeite werd. Na 'n jaar se werk kan jy nie vir beter vra om te ontspan nie. Dis 'n droom wat waar word. Baie dankie aan LekkeSlaap en Mark wat dit moontlik gemaak het.

Cobus S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cobus S
With spouse/partner

Wonderful.

Was fantastic, can't wait to go back. Wish I could keep the place a secret!

Talitha B - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talitha B
With spouse/partner

Fantasties!

Ek en my man gaan elke jaar vir 'n week weg met ons huweliksherdenking. Hierdie jaar is dit 21 jaar. Ons was al op verskeie plekke. Wat privaatheid en romanse betref, het ek nog nie gelyke gehad nie as jy kostes in ag neem nie. Ek wou nie terug kom nie. Enige iemand wat lief is vir natuur, rustigheid en vrede, hierdie is die plek! Dankie, dit was werklik fantasties! Ek sal definitief volgende jaar weer wil kom en ek vertel vir almal van die plek.

Wilna D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna D
With spouse/partner

Dis 'n stunning plekkie! 'n Stukkie hemel op aarde! So spyt ons kon nie langer bly nie. Gaan beslis weer daar bespreek.

Magoebaskloof Birders Cottage is 'n plek waar jy jouself weer kan vind. Ons is so dankbaar dat ons vir 'n kort rukkie 'n stukkie van die paradys kon ervaar. Die kothuis is baie skoon, netjies en privaat. Die ideale wegbreek wat mens soms so nodig het.

Kobus T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Kobus T
With spouse/partner

Exactly what a city slicker needs to de-stress

Lovely experience in the Kloof,very private and breathtakingly beautiful. Accommodation is good and clean.

Stefan C - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan C
With spouse/partner

The stay at Birders Cottage was excellent

Excellent place for a weekend break away. My wife and I will visit the cottage again.

Melody T - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melody T
With spouse/partner

A Stunningly beautiful farm with exceptionally well equipped cottage and divine outdoor bath.

Sien die sterre hieronder.

Petru V - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petru V

Ongelooflik mooi!

Die omgewing is vreeslik mooi. Die kothuis is baie goed toegerus. Mark was baie vriendelik en behulpsaam ... hy sal uit sy pad gaan om jou te help.

Johan V - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V

Lekker!

Sien die sterre hieronder.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Dragonwyck Farm, A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YzMxM2EyLTAyODMtNDEzNi05ZDk4LTY3MDlkYWVkNzg2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (for 2 people) 78 5 1 5 Dragonwyck Farm, A46.5 R71 0730 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.88021144607 30.002328830975
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!