The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Maison de la Mer | TravelGround
+18

Maison de la Mer

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 2 reviews for Maison de la Mer
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Pieter V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with teenagers

Lekker oorgeslaap vir 10 nagte.

Alles was skoon en netjies. Lekker braai geriewe in tuin. Verblyf reëlings was puik. Eienaars was beskikbaar vir enige navrae oor die verblyf, geriewe en graag inligting gedeel oor die omgewing. Was soos huis van die huis af, net kleiner en gerieflik geleë met relatief goeie uitsig oor die see vanaf Heroldsbaai-Hoogte uitbreiding waar die huis geleë is. Let wel die huis is 'n entjie van die see af, jy kan hele ent stap (bult af na die strand en stywe stap terug na die huis) of ry na Heroldsbaai se strand. Ons sal weer van Maison de la Mer gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

Marien M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marien M
Family with young children

Veilig, rustig, heerlike verblyf.

Vriendelike mense, lieflike huis en braai-area, net lekke!

Maison de la Mer 's response

Baie dankie vir jul mooi resensie. Julle was gemaklike en vriendelike gaste wat enige tyd weer welkom is.
Ons probeer ons beste.
Groete
Noel en Annette

Maison de la Mer
From
R1 300
per night, for 4 ppl
From
From R1 300
per night, for 4 ppl
From
R1 300
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 64 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6529, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63750330662bf9d6c5d19800ad56f4395aec7ef6ef0b35a229af08e5b47042904570c7f50963f4571dbc49878a7ceeccbcc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night, for 4 ppl 2 5 1 5 64 Slaapplek Street Herolds Bay 6529 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.050305680711 22.398218780426
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!