Majorca House
Review Summary
Andries V - Oct 2019
Overall score
Goed geleë, gerieflik.
Chris K - Aug 2019
Overall score
Friendly, neat and secure accommodation in a quiet and peaceful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, netjies en veilige akkommodasie in 'n stil en rustige omgewing.
Baie dankie, Lesley. Ons het jul vriendelikheid baie waardeer. Kon rustig ontspan in die heerlike, ruim kamers met alle geriewe. Sal Majorca House met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Majorca House's response
Baie dankie Christo,
Ons is bly julle het gemaklik hier gevoel. Ons hoop alles het goed gegaan die volgende dag en dat jy nie te lank daar moes bly nie.
Andrew en Lesley
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Majorca Avenue, Monte Sereno, Somerset West, 7130, Western Cape
- No children under 12